★ Free online encyclopedia. Did you know? page 71



                                               

Panther-tenk

Die Panther is n Duitse mediumtenk wat gebruik is op die Oos- en Wesfront tydens die Tweede Wêreldoorlog vanaf die middel van 1943 tot aan die einde van 1945. Die tenk se amptelike nommer is Sd.Kfz. 171. Dit was amptelik die Panzerkampfwagen V Pa ...

                                               

Panzer I

Die Panzer I is n ligte tenk wat in die 1930s in Nazi-Duitsland vervaardig is. Die naam is kort vir die Duitse Panzerkampfwagen I, afgekort PzKpfw I. Die tenk se amptelike Duitse voorraadbenaming was Sd.Kfz. 101. Ontwerp van die Panzer I het in 1 ...

                                               

Pasifiese eilande

Die Pasifiese eilande is n groep van 20 000 tot 30 000 eilande in die Stille Oseaan. Die eilande lê suid van die kreefskeerkring en word tradisioneel in drie afdelings gegroepeer: Melanesie, Mikronesie en Polinesie.

                                               

Pasjtoe

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Pasjtoene. Pasjtoe, histories bekend as Afghani of Pathani, is n Irannese taal wat deur sowat 50 miljoen mense in Afghanistan, Pakistan en Iran gepraat word. Dit vorm saam met Dari ...

                                               

Paulus (Jazidji)

Paulus van Aleppo is die metropolitaan van die Grieks-Ortodokse Kerk van Antiogie in Aleppo, Sirie. Hy is van die Kerk van die Mariahemelvaart.

                                               

Joe Penner

Joe Penner was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente College Rhythm, New Faces of 1937, The Life of the Party, en Go Chase Yourself.

                                               

Peripatetiese skool

Die Peripatetici was lede van n skool van filosofie in antieke Griekeland. Hulle leringe was geskoei op dié van hulle stigter, die Griekse filosoof Aristoteles, en Peripateet is n naam wat aan sy volgelinge gegee is. Die skool het oorspronklik sy ...

                                               

Jack Perrin

Jack Perrin was n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Border Vengeance, Starlight, the Untamed, Hi-Jacking Rustlers, en The Kid from Arizona.

                                               

Piave (rivier)

Die Piave is n rivier in noordlike Italie. Die rivier ontstaan in die Alpe en vloei 220 km suidoos om in die Adriatiese See naby Venesie te mond. Verskeie veldslae tussen Geallieerde en Oostenrykse troepe vind tydens die Eerste Wêreldoorlog langs ...

                                               

Pied-noir

Pied-noir, meervoud pieds-noirs, is n term wat gebruik word om die blanke setlaars in Algerie te beskryf wat in Algerie gewoon het tot aan die einde van die Algerynse Oorlog in 1962. Die pieds-noirs was Franse burgers, Jode en ander setlaars uit ...

                                               

Piketberg

Die dorp is in 1836 gestig toe sir Benjamin DUrban die plaas" Grotefontein” aan die kerkraad geskenk het. Die eerste erwe is in 1841 verkoop. Die kerk het die dorp tot 1901 bestuur. Die spoorlyn na Bitterfontein het die dorp in 1902 bereik. Die n ...

                                               

Plasmawolk

’n Plasmawolk of koronamassauitbarsting is ’n massiewe uitbarsting van sonwind, ander ligte isotoopplasma en magneetvelde wat uit die Son se korona kom of die ruimte ingeslinger word. ’n Plasmawolk is nie dieselfde as ’n sonvlam nie, hoewel die t ...

                                               

Dana Plato

Dana Plato was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bikini Beach Race en Desperation Boulevard, en in die televisiereeks Diffrent Strokes.

                                               

Pofadder, Noord-Kaap

Dit is in n halfwoestyngebied gelee en is die sentrum van n skaapboerderystreek. Dadels en subtropiese vrugte word ook verbou. Die bevolking is sowat 3 000. Die N14 nasionale pad gaan deur Pofadder. In 2015 het Abengoa Solar naby Pofadder n sonkr ...

                                               

Portrush

Portrush is n stranddorp in die Noord-Ierse graafskap Antrim, digby die grens met die graafskap Londonderry en nie ver van Portstewart nie, n ander bekende see-oord, met n bevolking van 6 454 volgens die sensus van 2011. Die grootste deel van Por ...

                                               

Portugese Ryk

Die Portugese Ryk, ook bekend as Oorsese Portugal of Portugese koloniale ryk, was die eerste globale ryk in die geskiedenis. Dit was die langste bestaande koloniale ryk in die moderne Europese geskiedenis en het vir ses eeue bestaan, tussen die v ...

                                               

Laurika Postma

Laurika Postma was een van die 10 kinders van ds. Willem Postma en sy vrou, Susanna Elizabeth Sophia Snijman, oudste dogter van ds. W.J. Snyman, jare lange predikant van die Venterstad en suster van dr. P.C. Snijman, leraar van die Steynsburg van ...

                                               

PRASA

PRASA is n staatsbeheerde onderneming wat vir meeste van die spoorvervoer in Suid-Afrika verantwoordelik is. Dit bestaan ​​uit vier takke: Autopax, wat streek- en inter-stedelike busdienste lewer, en. Shosholoza Meyl, wat streek- en inter-stedeli ...

                                               

Predasie

In die ekologie, is predasie n biologiese interaksie waar n roofdier voed op sy prooi. Roofdiere mag of mag nie hul prooi doodmaak voor hulle dit eet, maar predasie lei gewoonlik tot die dood van die prooi en die uiteindelike opname van die prooi ...

                                               

Prempeh II

Prempeh II, was die 14de Asantehene, of koning, van die Asjanti. Hy het van 22 Junie 1931 tot 27 Mei 1970 regeer.

                                               

Prins-Patrick-eiland

Prins-Patrick-eiland, die wêreld se 55ste grootste eiland en die 14de grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 15 848 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan gelee en maak deel uit van die Noordwestelike ge ...

                                               

Pueblokultuur

Die term Pueblokultuur of Pueblovolke verwys na inheemse Amerikaners in Suidwes-VSA wat landbou-, materiele en godsdienspraktyke deel. Pueblo, wat "dorp" in Spaans beteken, is deur koloniale Spanjaarde gebruik om te verwys na die volke se spesifi ...

                                               

Punjabis

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Pandjabi. Die Punjabis of Panjabis is n Indo-Ariese etniese groep met hul tuiste in Punjab van Suid-Asie, meer spesifiek in die noordelike deel van die Indiese subkontinent, vandag ...

                                               

Sushant Singh Rajput

Sushant Singh Rajput was ’n Indiese akteur. Hy is veral bekend vir die rol wat hy in die TV-sepie Pavitra Rishta vertolk het. Later het hy in die dansprogram Jhalak Dikhhla Jaa 4 deelgeneem. Rajput het sy debuut in Abhishek Kapoor se dramafilm Ka ...

                                               

Rea (maan)

Rea is die tweede grootste natuurlike satelliet van die planeet Saturnus. Die maan is op 23 Desember 1672 ontdek deur Giovanni Cassini. Rea is n ysliggaam met n digtheid van ongeveer 1240 kg / m 3. Die lae digtheid is n aanwysing dat die maan se ...

                                               

Redcliffe

                                               

Llewellyn Rees

Llewellyn Rees was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Withnail & I en A Fish Called Wanda, en in die televisiereekse Doctor Who en The Way We Live Now.

                                               

Reusekelp

Reusekelp C. Agardh) is n spesie van bruinwier wat tot 60 meter lank kan word. Dit kan onderwaterwoude vorm, wat n tuiste van baie organismes is. Kelp is ook eetbaar en word veral in die Asiatiese kombuis aangewend. Hulle word teenswoordig 2018 i ...

                                               

Frank Rhodes

Kol. Francis William Rhodes was n Britse soldaat en ouer broer van Cecil John Rhodes. Hy is in 1850 in Bishops Stortford gebore. Hy sluit by die Britse Leer aan. Hy kom na Suid-Afrika voor sy broer, bring n tydjie in Kimberley deur, word siek en ...

                                               

Clive Rice

Clive Rice was ’n Suid-Afrikaanse krieketspeler en voormalige kaptein van die nasionale span. Hy was ’n veelsydige speler en het sy eersterangse krieketloopbaan afgesluit met ’n kolfgemiddeld van 40.95 en ’n boulgemiddeld van 22.49. Hy was van 19 ...

                                               

Rimush

Rimush was die tweede koning van die Akkadiese Ryk. Hy was die seun van koning Sargon. Hy is deur sy broer, Manishtushu, opgevolg en was die oom van koning Naram-Sin. Volgens die Sumeriese Koningslys het hy nege jaar lank regeer hoewel sommige af ...

                                               

Rio Iguazú

Die Rio Iguazú is n groot wes-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 1 320 km, is n oostelike sytak van die Río Paraná. Die Rio Iguazú ontspring naby die Brasiliaanse stad Curitiba. Aansluitend vloei die rivier in n westel ...

                                               

RMS Olympic

Die RMS Olympic was die vlagskip van die Olympic -klas van luukse-passasierstoomskepe wat deur die Belfast-gebaseerde werf Harland and Wolff vir White Star Line vervaardig en deur hulle bedryf is. Anders as die skip se susterskepe, het dit n lang ...

                                               

Paul Roos

Paul Roos – 22 September 1948, Stellenbosch), wat ook as Oom Polla bekend gestaan het, was die eerste Springbokrugbykaptein wat die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na Brittanje in 1906 gelei het. Hy was Suid-Afrika se negende Springbokkaptei ...

                                               

Roosendaal

Roosendaal is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, gelee oos van die stad Bergen op Zoom en noord van die Belgiese munisipaliteit Essen. Die munisipale gebied het sowat 77 000 inwoners en n oppervlakte van 107 km².

                                               

Rugbywêreldbeker

Die Rugbywêreldbeker is n internasionale rugbykompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die rugbywêreldkampioen bepaal. Die kompetisie is die belangrikste en bekendste in internasionale rugby. Die kompetisie is een van die mees gesiene spo ...

                                               

Melville Ruick

Melville Ruick was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Presidents Mystery en Treat Em Rough, en in die televisiereekse Tales of Tomorrow en The Wild West.

                                               

Ruimtependeltuig Enterprise

Ruimtependeltuig Enterprise was NASA se eerste ruimtependeltuig. Dit is gebou vir NASA as deel van die Ruimtependeltuigprogram om toetsvlugte in die atmosfeer uit te voer. Dit is gebou sonder enjins of n funksionele hitteskild en was dus nie in s ...

                                               

Russian Hill

Russian Hill is n welvarende en digbevolkte woonbuurt in die noorde van die Noord-Kaliforniese metropool San Francisco. Die kwartier is na een van San Francisco se 44 heuwels genoem, Russian Hill, wat onder die stad se oorspronklike "Sewe Heuwels ...

                                               

Russiese Vloot

Die Russiese Vloot, Wojenno-morskoi flot Rossiiskoi Federatsii, letterlik: "Militêr-maritieme Vloot van die Russiese Federasie") is die vloottak van die Gewapende Magte van die Russiese Federasie. Die internasionale aanduiding vir die Russiese vl ...

                                               

Rùm

Rùm is die grootste van die sogenaamde Small Isles of Klein Eilande van die Binne-Hebride in die Lochaber-distrik, Skotland. Vir die grootste deel van die 20ste eeu het die eiland bekend gestaan as Rhum, n spelling wat deur die vroeere eienaar va ...

                                               

Sabie

Sabie is n bosboudorp gelee aan die oewers van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Sabierivier was eens op n tyd vol krokodille en daarom het die Sjangaan-stam die rivier uluSaba gedoop. Die dorp is gestig nadat HT Glynn en JC Ingle g ...

                                               

Julius Sachs

Julius Sachs was n Amerikaanse opvoeder. Hy het die Sachs Collegiate Instituut in 1872 gestig, en het tot 1902 as skoolhoof gedien toe hy aangestel is as Professor van Onderrig by die Onderwysers College van Columbia Universiteit. Sachs is in die ...

                                               

Saint-Jean de Passy

Saint-Jean de Passy is n privaat Katolieke skool in die 16de arrondissement van Parys. Leerlinge kan van graad 1 tot 12 inskryf. Geselekteerde naskoolse kursusse word ook aangebied. Die skrywer Jean Raspail het die skool bygewoon.

                                               

San Andrés en Providencia

San Andrés y Providencia is n departement van Colombia. Die eilandgroep bestaan ​​uit n versameling koraal-eilande in die Karibiese See, ongeveer 775 kilometer noord van Colombia en 220 kilometer oos van Nicaragua. Die hoofstad is San Andrés op d ...

                                               

Sandi Schultz

Schultz se hoogtepunte van haar loopbaan as aktrise sluit die rol van Magenta in die Suid-Afrikaanse produksie van The Rocky Horror Show, Dorothy in The Wizard of Oz en Hermia in Midsummer Night’s Dream. Op televisie het Schultz as ʼn kontiniteits ...

                                               

Sango

Sango is n Kreool- of Niger-Kongo-taal wat saam met Frans die amptelike tale van die Sentraal-Afrikaanse Republiek vorm. Daarmee is die Sentraal-Afrikaanse Republiek een van min Afrikalande waar n inheemse taal amptelike status geniet. Sango se t ...

                                               

Sanlam

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Lewens Assuransie Maatskappij is n Suid-Afrikaanse finansiele dienstegroep met sy hoofkwartier in Kaapstad. Dit is op die Johannesburgse Effektebeurs en die Namibiese Aandelebeurs gelys. Dit is op 8 Junie 1918 as n l ...

                                               

Santa Maria del Carmine, Florence

Die Santa Maria del Carmine is n kerk van die kloosterorde van die Karmeliete wat gelee is in die Oltrarno-distrik van Florence in Toskane, Italie. Dit is bekend as die ligging van die Brancacci-kapel, wat pragtige freskos deur Masaccio en Masoli ...

                                               

Saros

’n Saros is ’n tydperk van presies 223 sinodiese maande, wat kan gebruik word om sonsverduisterings en maansverduisterings te voorspel. Een sarostydperk ná ’n verduistering keer die Son, Aarde en Maan terug na min of meer dieselfde posisies relat ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →