★ Free online encyclopedia. Did you know? page 70



                                               

George Meeker

George Meeker was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Murder by Television, Marie Antoinette, High Sierra, en Road to Rio.

                                               

Metuchen, New Jersey

Metuchen noordoos van New Brunswick, 19 myl suidwes van Newark, 26 myl suidwes van Jersey City, en 33 myl suidwes van Manhattan, wat alles deel vorm van die New York metropolitaanse area. Metuchen word omring deur Edison. Volgens die 2010 sensus ...

                                               

Mineirão

Mineirão, amptelik Estádio Governador Magalhães Pinto, letterlik "Goewerneur Magalhães Pinto-stadion") is n sokkerstadion in Belo Horizonte, Brasilie. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker- ...

                                               

Dương Văn Minh

Dương Văn Minh, 16 Februarie 1916 - 6 Augustus 2001), algemeen bekend as Big Minh, was n Suid-Vietnamese politikus en n senior generaal in die Weermag van die Republiek van Vietnam en n politikus tydens die presidentskap van Ngô Dình Diem. In 196 ...

                                               

Miranda (maan)

Miranda, ook bekend as Uranus V, is die kleinste en binneste van Uranus se vyf ronde mane. Dit is op 16 Februarie 1948 deur Gerard Kuiper ontdek en genoem na Miranda in William Shakespeare se toneelstuk The Tempest. Nes die ander groot mane van U ...

                                               

Mississippi Delta

Die Mississippi Delta, ook bekend as die Yazoo-Mississippi Delta, is n streek en kultuurlandskap in die noordweste van die Amerikaanse deelstaat Mississippi en dele van Arkansas en Louisiana, as vloedvlakte gelee tussen die Mississippi- en Yazoo- ...

                                               

Moctezuma I

Moctezuma word gewoonlik in Spaanse geskrifte gebruik, terwyl Montezuma n ou Engelse spelling van die naam is. Motecuhzoma of Motecuzoma is die oorspronklike naam in Nahuatl uitgespreek as mo-tek-w-zo-ma wat "hy wat homself heerser maak deur sy w ...

                                               

Gorilla Monsoon

Robert James Marella, bekend onder sy ringnaam Gorilla Monsoon, was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse WWF Championship Wrestling en Spectrum Wrestling.

                                               

Morfeus

Morfeus is ’n god wat met slaap en drome verbind word. In Ovidius se Metamorfoses is hy die seun van Slaap en verskyn hy in menslike vorm in drome. Sedert die Middeleeue was hy beter bekend as die god van drome of van slaap.

                                               

Morisyen

Morisyen is n Frans-gebaseerde Kreools wat deur sowat 1 339 200 mense op die eilandnasie Mauritius gepraat word, sowat 84% van die bevolking. Dit is die lingua franca en de facto taal van Mauritius, hoewel dié land de jure oor geen amptelike taal ...

                                               

Shelley Morrison

Shelley Morrison was n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Troop Beverly Hills, Fools Rush In, en Shark Tale, en in die televisiereeks Will & Grace.

                                               

Gary Morton

Gary Morton was n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en komediant van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lenny, All the Right Moves, en Postcards from the Edge, en in die televisiereeks The Lucy Show.

                                               

Mount Kosciuszko

Mount Kosciuszko is met n hoogte van 2 228 meter die hoogste berg op die vasteland van Australie, terwyl die hoogste berg op die Australiese kontinent Poensjak Djaia is. Die berg is in die deelstaat Nieu-Suid-Wallis in die Australiese Alpe van di ...

                                               

Mpumalanga, KwaZulu-Natal

Mpumalanga is n dorp in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika. Die dorp is ongeveer 40 km wes van Durban langs die N2 nasionale pad gelee. Die naam beteken sonsopkoms in Zoeloe letterlik die son kom uit.

                                               

Murrumbidgee

Die Murrumbidgee is met n lengte van 1 488 km Australie se tweede grootste rivier. Die Murrumbidgee is die grootste sytak van die Murrayrivier. Die Murrumbidgee ontspring net suid van Canberra, Australie se hoofstad, op n hoogte van 1 500 m aan d ...

                                               

Muswell Hill

Muswell Hill is n voorstad in die noorde van Londen wat grotendeels in die groen distrik London Borough of Haringey, sowat 9 kilometer noord van Charing Cross en 9 kilometer noord van die City of London, tussen die vermaakplek Alexandra Palace en ...

                                               

Billy Nelson (akteur)

Billy Nelson was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wrecking Crew, Minesweeper, en The Milkman, en in die televisiereeks Adventures of Superman.

                                               

Neurie

Neurie is n klank wat gemaak word sonder woorde, deur die mond te sluit en om die klank te dwing om uit die neus te kom. Om te neurie is om n klank voort te bring, dikwels met n melodie. Dit is ook geassosieer met n deurdagte absorpsie, hmm. n Ne ...

                                               

Newari

Newari, ook Newah Bhaye, is n Tibeto-Birmaanse taal wat in Nepal ontwikkel het. Dit word deur sowat 1.3 miljoen mense in Bhoetan, Indie en Nepal gepraat. Newari is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi, asook van die Indiese d ...

                                               

Nieu-Bethesda

Nieu-Bethesda is n klein dorp in die Groot-Karoo, Suid-Afrika, sowat 50 km noord van Graaff-Reinet in die Sneeuberg-gebied. Dit is in 1878 gestig deur Charles Murray, predikant van die NG gemeente Graaff-Reinet met die woorde "En laten wy deze pl ...

                                               

Nihonium

Nihonium is ’n sintetiese, uiters radioaktiewe element met die simbool Nh en atoomgetal 113. Die stabielste bekende isotoop, nihonium-286, het ’n halfleeftyd van 20 sekondes. Nihonium is eers in 2003 deur die Gesamentlike Instituut vir Kernnavors ...

                                               

Pierre Nkurunziza

Pierre Nkurunziza was n Burundese politikus wat van 2005 tot 2020 aan bewind was in Burundi. Hy was die voorsitter van die Nasionale Raad vir die Verdediging van Demokrasie-magte vir die verdediging van demokrasie, die regerende party, totdat hy ...

                                               

Noorse boskat

Die Noorse boskat is aangepas om te oorleef in die koue weer van Noorwee. Hy kan moontlik afstam van swart en wit korthaarkatte wat ná 1 000 nC deur Wikings van Brittanje gebring is en langhaarkatte wat deur die Kruisvaarders gebring is. Hierdie ...

                                               

Northanger Abbey

Northanger Abbey is n roman deur Jane Austen geskryf wat postuum gepubliseer is in 1817. Dit was alreeds in 1803 gereed vir publikasie, en is aan n Londense boekeverkoper verkoop vir £10, om onder die titel Susan gepubliseer te word. Die boekever ...

                                               

Notaboek

n Notaboek is n versameling velle papier, gebind as n boek of blad. Die bladsye is gereeld gedruk met reguit lyne, en word gebruik vir doeleindes soos aantekening van notas of memorandums, ander skryfwerk, teken of plakboek. Sommige notaboeke het ...

                                               

Nuer (taal)

Nuer is n Nilo-Sahariese taal wat deur die Nuer-volk van Suid-Soedan en westelike Ethiopie as moedertaal gepraat word. Nuer is die naaste verwant aan Dinka, die taal van die Nuer se tradisionele aartsvyande, die Dinka, albei is van Oos- en Sentra ...

                                               

Nuwe Testamentiese apokriewe

Die Nuwe Testamentiese apokriewe is n aantal geskrifte deur vroee Christene waarin vertellings oor Jesus en sy leerstellings, die natuur van God, en die leerstellings van sy apostels en van hul lewens aangeteken is. Sommige van hierdie geskrifte ...

                                               

Carroll Nye

Carroll Nye was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Powder My Back, The Squall, King of the Wild, en Gone with the Wind.

                                               

Observatory

Observatory is die derde Kaapstadse voorstad aan die spoorlyn wat oor Wynberg tot in Simonstad loop, tussen Soutrivier en Mowbray. Die voorstad verkry sy naam van die sterrewag wat in die voorstad was, maar weens die liguitstraling in die Kaapse ...

                                               

Hugh OConnor

Hugh OConnor was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die televisiereeks In the Heat of the Night.

                                               

Oezbekistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek

Die Oezbekistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek, ook bekend as die Oezbekistanse SSR, Oezbekistan of Oesbekistan, was een van die republieke van die Sowjetunie. Die Oezbekistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek het op 27 Oktober 1924 tot stand geko ...

                                               

Okiep

Okiep is n dorp in Suid-Afrika se provinsie Noord-Kaap en gelee in Namakwaland, 8 km noord van Springbok en 11 km suidwes van Concordia. Dit is gestig in 1862 nadat koper hier ontdek is. Die naam is vroeer geskryf as Ookiep, en beteken in Nama pl ...

                                               

Okinawa-eilande

Okinawa is n eiland in die Stille Oseaan en behoort aan Japan. Dit vorm deel van die Ryukyu-eilande. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Okinawa hier plaasgevind.

                                               

Old Faithful

Old Faithful is n geiser in die Yellowstone Nasionale Park, Wyoming. Dit is bekend omrede dit gemiddeld elke 64.5 minute water uit die grond uit spuit. Die water word 125 tot 175 voet hoog geblaas en ongeveer 10.000 gallon water word elke keer ui ...

                                               

Olifanttenk

Die Olifanttenk is n oorlogstenk wat deur "BAE Systems Land Systems South Africa" vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gebou is. Die basiese ontwerp is afkomstig van die Britse Centuriontenk. Die Centuriontenk is een van die mees gebruikte t ...

                                               

Gordon Oliver

Gordon Oliver was n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente West of Shanghai, Fly Away Baby, The Marines Are Here, en The Spiral Staircase.

                                               

James ONeill (akteur)

James ONeill was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Count of Monte Cristo, Susans Gentleman, en The Grain of Dust.

                                               

Onomatopee

Onomatopee of klanknabootsing is n stylfiguur waar een of meer woorde gebruik word om n klank na te maak. Die term onomatopee is afkomstig van Oud-Grieks: ὄνομα + ποιέω. Soms word die term onomatopoeties ook gebruik. Ouers wat hulle kinders leer ...

                                               

Onseepkans

Die dorpie is in 1916 as besproeiingsnedersetting gestig en is sedert 1936 deur n dorpsbestuursraad beheer. Die naam is afgelei van die Khoekhoen woord wat draai in die rivier waar die lemoendoringbome groei beteken, n verwysing na Parkinsonia af ...

                                               

Oorlam

Die Oorlams is n etniese groep, wat afstam van Nama of Khoikhoivroue en Nederlandse vaders, meestal boere uit die Nederlandse Kaapkolonie. Die Oorlams bly oorwegend in Namibie en hulle is deesdae grotendeels met die Namas geassimileer. Hulle is v ...

                                               

Oorlog van die Goue Stoel

Die Oorlog van die Goue Stoel was die laaste in die reeks konflikte tussen die regering van die Britse Ryk aan die Goudkus en die Asjantiryk, ’n outonome staat in Wes-Afrika wat in voortdurende konflik met Brittanje en sy vasalstate aan die kus w ...

                                               

Oortwolk

Die Oortwolk of Öpik-Oortwolk is ’n teoretiese sferiese wolk wat hoofsaaklik uit ysige planetesimale bestaan en rofweg 50 000 AE, of 1 ligjaar, van die Son af gelee is. Dit is genoem na die Nederlandse sterrekundige Jan Oort en die Estiese sterre ...

                                               

Orania

Orania is n Suid-Afrikaanse dorp gelee langs die Oranjerivier in die dorre Bo-Karoo van die Noord-Kaap. Die dorp word in twee helftes verdeel deur die R369-streeksroete en lê halfpad tussen Kaapstad en Pretoria. Die doel van die dorp is om n tuis ...

                                               

Osei Kofi Tutu I

Osei Kofi Tutu I was een van die stigters van die Asjantiryk, met die hulp van sy hoofpriester, Okomfo Anokye. Die Asjanti was ’n sterk, oorloglustige en hoogs gedissiplineerde volk van Wes-Afrika. Osei Tutu het ’n verbond van Asjanti-state teen ...

                                               

Oshakati-lughawe

                                               

Osjikoto

Osjikoto is een van die 14 streke van Namibie. Osjikoto se hoofdorp en grootste dorp is Tsumeb. In die noorde grens Osjikoto aan Ohangwena, in die ooste aan Kawango-Wes, in die suide aan Otjozondjoepa en Kunene, en in die weste aan Osjana.

                                               

Osseties

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Ossetiers. Osseties is n Irannese taal wat deur sowat 618 000 mense in Georgie, Turkye en Rusland gepraat word. Dit is die amptelike taal van die omstrede gebied Suid-Ossetie wat vo ...

                                               

Palácio da Alvorada

Die Palácio da Alvorada is die ampswoning van die Staatspresident van Brasilie. Net soos die res van Brasília, die hoofstad van dié Suid-Amerikaanse land, is die paleis deur die befaamde Brasiliaanse argitek Oscar Niemeyer ontwerp en in 1958 inge ...

                                               

Palawan

Palawan is die vyfde grootste eiland van die eilandnasie Filippyne, na Luzon in die noorde, Mindanao in die suide, Samar in die ooste en Negros in die middel. Dit is in die weste van Filippyne gelee en vorm n provinsie op sy eie. Palawan grens in ...

                                               

Pan-Arabisme

Pan-Arabisme, of net Arabisme, is ’n ideologie wat die vereniging van die Arabiese wêreld – die lande van Noord-Afrika en Wes-Asie van die Atlantiese Oseaan tot die Arabiese See – voorstaan. Dit hou verband met Arabiese nasionalisme, wat die sien ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →