★ Free online encyclopedia. Did you know? page 7



                                               

Aspirien

Aspirien, ook bekend as asetielsalisielsuur, is n salisilaatgeneesmiddel, wat dikwels gebruik as n pynstiller om ligte tot matige pyn te verlig, of as n koorswerende of anti-inflammatoriese medikasie. Die aktiewe bestanddeel van Aspirien is die e ...

                                               

Assamees

Assamees is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 13 miljoen mense in Oos-Indie en Bangladesj gepraat word. Assamees is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Assam. Assamees is nou verwant aan Bengaals ...

                                               

Astaat

                                               

Asturies

Asturies is n Romaanse taal wat in sommige dele van die Spaanse provinsie Asturie gepraat word. In Asturie word die taal deur middel van statutêre reelings wat verband hou met die Outonome Status van die streek beskerm, en is ditn keusevak op sko ...

                                               

Atena

Atena of Athena is in die Griekse mitologie die godin van wysheid, oorlog, strategie, nywerheid, die reg en vaardigheid, sy is ook die maagdelike beskermgod van Athene, Griekeland. Die Parthenon, wat op die Akropolis staan, is ter ere van haar ge ...

                                               

Roscoe Ates

Roscoe Ates was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Politics, The Great Lover, Freaks, en Inner Sanctum.

                                               

Athabascameer

Die Athabascameer is die 21ste grootste meer ter wêreld, die tiende grootste meer in Noord-Amerika en die vierde grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere, ná die Groot Beremeer, die Groot Slawemeer en die Winnipegmeer. Dit beslaan n oppervla ...

                                               

Athabascarivier

Die Athabascarivier is n groot noordoos-vloeiende rivier in Kanada. Die Athabascarivier het n lengte van 1 231 km en vloei deur die Kanadese provinsie Alberta. Die Athabascarivier vorm ná sy saamvloei met die Peacerivier die Slawerivier, een van ...

                                               

Athlone, Ierland

Athlone, is n dorp in die Republiek Ierland met n bevolking van 21 800 volgens die sensus van 2011. Athlone is teen die Leerivier en aan die suidelike oewer van die Inisfreemeer, sowat 130 kilometer wes van Tullamore, gelee. Die dorp lê eweneens ...

                                               

Atos

Atos is n Franse digitale dienste-onderneming, gestig in 1997. Dit is een van die 10 grootste ESNs wêreldwyd, met n jaarlikse omset van byna 11 miljard euro in 2019 en ongeveer 110.000 werknemers versprei oor 73 lande. Die groep, wat sedert die v ...

                                               

Atriale fibrillasie

Atriale fibrillasie is die mees algemene vorm van abnormale hartritme. Dit word veroorsaak deurdat die normale elektriese impulse wat opgewek word deur die sino-atriale knoop in die hart oorweldig word deur impulse wat ontstaan by die wortels van ...

                                               

Nasionale Aukštaitija-park

Die Nasionale Aukštaitija-park is n nasionale park in die noord-ooste van Litaue, sowat 100 kilometer noord van die hoofstad Vilnius, met n oppervlakte van 40 574 hektaar waarvan vyftien persent deur mere beslaan word. Die park is een van Litaue ...

                                               

Aust-Agder

Aust-Agder is een van 18 Noorse provinsies. Dit grens aan die Telemark, Rogaland, en Vest-Agder provinsies. Dit het n oppervlak van 9.212 vierkante kilometers. Die administratiewe sentrum van die land is die dorp van Arendal. In 2017 het die Parl ...

                                               

Australopithecus

Australopithecus is ’n uitgestorwe genus van hominiede. Dit lyk of Australopithecus sowat 4 miljoen jaar gelede in Oos-Afrika ontstaan en daarna oor die hele kontinent versprei het. Dit het eindelik sowat 2 miljoen jaar gelede uitgesterf. In dié ...

                                               

Australopithecus africanus

Australopithecus africanus was ’n vroee hominied van die genus Australopithecus wat tussen sowat 3.03 en 2.04 miljoen jaar gelede in die laat-Plioseen en vroee Pleistoseen geleef het. Nes die ouer Australopithecus afarensis was Au. africanus fyn ...

                                               

Auto Union

Auto Union AG, Chemnitz, was n samesmelting van vier Duitse motorvervaardigers, gestig in 1932 en in 1936 opgerig in Chemnitz, Sakse, tydens die Groot Depressie. Die maatskappy het ontwikkel in die hedendaagse Audi en is nou n filiaal van die Vol ...

                                               

Autostrada A90

Autostrada A90, ook Autostrada del Grande Raccordo Anulare genoem, is n kringsnelpad om die Italiaanse hoofstad Rome met n lengte van 68.2 km. Dit is - in teenstelling met die meeste ander snelpaaie in Italie - oor sy hele lengte tolvry. Sedert 1 ...

                                               

Awaars

Moderne Awaars behoort tot die Awaar-Andiese groep van die Noordoos-Kaukasiese taalfamilie. Dit is sedert die 15de eeu in die ou Georgiese alfabet geskryf. Van die 17de eeu af is ’n aangepaste Arabiese skrif gebruik. In 1928 is oorgeslaan na die ...

                                               

Awadhi

Awadhi is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 3.8 miljoen mense in Noord-Indie en Nepal gepraat word. Dit word hoofsaaklik in die Indiese deelstate Uttar Pradesh se Awadh-streek en in die aangrensende Nepalese Terai-streek gepraat. Awadhi word vera ...

                                               

Axel-Heiberg-eiland

Axel-Heiberg-eiland, die wêreld se 32ste grootste eiland en die sewende grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 43 178 km². Axel-Heiberg-eiland behoort tot die Koningin-Elizabeth-eilande, n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel ...

                                               

Artur Axmann

Artur Axmann was die Duitse Nazi-nasionale leier van die Hitler-jeug van 1940 tot die einde van die Tweede Wêreldoorlog in 1945. Hy was die laaste lewende Nazi met n rang gelykstaande aan Reichsführer.

                                               

Ayr

Ayr is n nedersetting langs die suidweskus van Skotland, sowat 35 myl suidwes van Glasgow gelee. Dit is die administratiewe setel van die South Ayrshire-raadsgebied en die historiese hoofstad van die graafskap Ayrshire, met n bevolking van 46 490 ...

                                               

Nnamdi Azikiwe

                                               

Baardwalvis

Die baardwalvisse, ook genoem baleinwalvisse, vorm die suborde Mysticeti: een van twee subordes van die Cetacea. Baardwalvisse is tandlose walvisse met twee rye horingplate baleine wat gebruik word as n sif om sy voedsel uit die water te filter. ...

                                               

Baarle-Hertog

                                               

Baarle-Nassau

                                               

Baarn

Baarn, die hoofdorp in die munisipaliteit, het stadstatus verkry in 1391. Die dorp lê ongeveer 8 km oos van Hilversum. Die Nederlandse Koninklike familie besit verskeie wonings rondom Baarn. Die Soestdijkpalleis in Baarn was die woning van koning ...

                                               

Babelsberg

Babelsberg is die grootste stadsdeel van Potsdam, die hoofstad van die Duitse deelstaat Brandenburg. Babelsberg het veral as sentrum van die Duitse televisie- en rolprentbedryf bekendheid verwerf. Hier is die rolprentateljee Filmstudio Babelsberg ...

                                               

Babisme

Die Babisme is deur die Bab gestig in Persie en die Bayan is die Heilige Skrifte. Die meeste van die Babis is gevolg Bahaullah, die stigter van die Baháísme.

                                               

Francis Thomas Bacon

Francis Thomas Bacon was n Engelse ingenieur. Hy het die eerste bruikbare brandstofsel wat met waterstof en suurstof werk, ontwikkel.

                                               

Baden

Baden, wat tot 2 Desember 1946 amptelik Suid-Baden genoem is n voormalige deelstaat van Duitsland in die suidweste van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 1 Desember 1945 in die Franse besettingsone gesti ...

                                               

Douglas Bader

Groepskaptein Sir Douglas Robert Steuart Bader, CBE, DSO & Balkie, DFC & Balkie, DL, FRAeS, 21 Februarie 1910 - 5 September 1982) was n Britse Koninklike Lugmag, bobaasvlieenier wat aan die Tweede Wêreldoorlog deel geneem het. Daar is 22 lugoorwi ...

                                               

Baffin-eiland

Baffin-eiland, die wêreld se vyfde grootste eiland, na Groenland, Nieu-Guinee, Borneo en Madagaskar, beslaan n oppervlakte van 507 451 km². Dit is die grootste eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel. Die eiland is in die noorde van Ka ...

                                               

Bahlinger SC

Bahlinger SC is n sokkerklub uit Bahlingen am Kaiserstuhl in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland. Die klub is op 16 Junie 1929 gestig as FC Bahlingen. In 1946 is daar met TV Bahlingen saamgesmelt om die huidige klub te vorm. In die 1970’ ...

                                               

David Baird

Sir David Baird was n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaap. Hy is in Newbyth, Skotland, gebore en het in 1772 by die Britse leer aangesluit. In 1795 was hy as kolonel betrokke by die eerste verowering van die Kaap deur die Britte. ...

                                               

Baja California

Baja California is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Die hoofstad is Mexicali en die grootste stad is Tijuana.

                                               

Baja California Sur

Baja California Sur is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Laz Paz is die hoofstad en die grootste stad in die deelstaat. Hierdie deelstaat is op die suidelike gedeelte van die N ...

                                               

Bajezid I

Bajezid I, ook genoem die Weerligstraal, was van 1389 tot 1402 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van Murat I en het hom opgevolg nadat hy in 1389 in die Slag van Kosowo dood is. Met die Turkse oorwinning in dié slag het Serwie ’n afh ...

                                               

Bakersfield

Bakersfield is n stad in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornie, tussen Los Angeles en Fresno. Die stad het n bevolking van 333 719 in 2009 gehad, en 827 173 mense in die Metropolitaanse gebied.

                                               

Bakspel

Bakspel is een van die oudste bordspele vir twee spelers. Die geskiedenis daarvan kan byna 5000 jaar teruggevoer word na argeologiese ontdekkings in Mesopotamie. Die swart en wit / rooi spelstukke word volgens die val van die dobbelsteentjies ges ...

                                               

Bakterie

Bakteriee is n hoofgroep lewende organismes. Meeste is mikroskopies en eensellig, met n relatief eenvoudige selstruktuur sonder n selkern, en organelle soos mitochondrie en bladgroenkorrels. Bakterie is prokariote, in teenstelling met organismes ...

                                               

Bakteriologie

Bakteriologie is die studie van bakteriee, veral met betrekking tot die geneeskunde en landbou. Dit word gesien as n onderafdeling van mikrobiologie en behels die identifikasie, klassifikasie en karakterisering van spesies bakteriee. n Persoon wa ...

                                               

Bali

Bali is die westelikste en vyfde grootste van die Klein Soenda-eilande en is in die suide van die eilandnasie Indonesie gelee. Die eiland word begrens deur die Balisee in die noorde en die oop Indiese Oseaan in die suide. Bali is ook n provinsie ...

                                               

Balinees

Balinees is n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asie op die eiland Bali en omliggende eilande soos Nusa Penida, Lombok en Java van Indonesie gepraat word. Die taal word tans deur sowat 3.95 miljoen mense gepraat, hoofsaaklik Balinese. Baline ...

                                               

Margaret Ballinger

Violet Margaret Livingstone Ballinger was n kragtige en invloedryke spreker, ’n universiteitsdosent, voorstander van gelykheid in Suid-Afrika en stigterslid en eerste leier van die Liberale Party. Ballinger was op 9 Mei 1953 in Kaapstad saam met ...

                                               

George Calvert, 1ste baron Baltimore

George Calvert, 1ste baron Baltimore was n Engelse staatsman en kolonis. Hy is gebore in Kipling, Yorkshire en studeer aan Trinity Kollege te Oxford. Hy word aangestel as die Sekretaris van Sir Robert Cecil, daarna Sekretaris van die Staat vir ko ...

                                               

Bambara

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Bambara volk. Bambara is n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 14.1 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Bambara-volk gepraat, regoor die lande Burkina Faso, Ghan ...

                                               

Banks-eiland

Banks-eiland, die wêreld se 24ste grootste eiland en die vyfde grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 70 028 km². Banks-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel. Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan ...

                                               

Mary Elizabeth Barber

Barber was die oudste dogter van Miles Bowker en sy vrou, Anna Maria Mitford van Mitford Castle, Northumberland. Sy is gedoop op 22 Februarie 1818 in South Newton, Wiltshire, England. Barber kom in 1820 na Algoabaai saam met haar ouers en haar se ...

                                               

Barion

’n Barion is ’n subatomiese deeltjie wat uit ’n ongelyke getal kwarke bestaan – minstens drie. Hulle word ook as fermione geklassifiseer, met ander woorde deeltjies met ’n halftallige spin. Bekende voorbeelde is die proton en neutron. Die naam "b ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →