★ Free online encyclopedia. Did you know? page 69



                                               

Tiina Rinne

Tiina Maarita Rinne was n Finse aktrise. Sy het hoofsaaklik as n teateraktrise gewerk, veral by die Nasionale Teater, waaruit sy in 1994 afgetree het. Sy word veral onthou vir haar rol as Maija Mäkimaa in die televisiereeks Kotikatu.

                                               

Mark Ritts

Mark Ritts was n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent In Smog and Thunder en in die televisiereekse The Real Adventures of Sherlock Jones and Proctor Watson, Storytime, en Beakmans World.

                                               

P.D. Rossouw

Ds. Pieter Daniel Rossouw was n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en n vroee Afrikaanse letterkundige. Die letterkundige prof. P.J. Nienaber beskryf hom as "een van die eerste en knapste Afrikaanse digters en skrywers, n voorstander ...

                                               

SACS

Die South African College Schools is ’n laer- en hoerskool in Nuweland, Kaapstad, wat onderrig deur medium van Engels aan 1 588 seuns van gr. R tot gr. 12 bied. Die hoerskool roem hom daarop dat hy die oudste sekondêre skool in Suid-Afrika is, ho ...

                                               

Saeima

Hierdie artikel handel oor die parlement van Letland. Vir die parlement van Litaue, sien gerus Seimas. Die Saeima is die parlement van Letland. Dit bestaan uit 100 lede wat elke vier jaar verkies word. Die president van Letland kan die Saeima ont ...

                                               

Safran

Safran is n groot Franse industriele en tegnologiese groep wat internasionaal op die gebied van lugvaart, ruimte en verdediging teenwoordig is. Dit is in 2005 gestig tydens die samesmelting tussen Snecma en Sagem. Sedert September 2011 is dit op ...

                                               

Schneider Electric

Schneider Electric is n Franse internasionale maatskappy op die Fortune Global 500-ranglys en is n leier in die produksie van elektriese produkte, outomatisering en oplossings wat aangepas is vir hierdie beroepe. Die hoofkantoor is in Hauts-de-Se ...

                                               

William Philip Schreiner

William Philip Schreiner was n Suid-Afrikaanse prokureur, regsadviseur, prokureur-generaal, eerste minister van die Kaapkolonie, senator van die Unie van Suid-Afrika en hoe kommissaris in Londen, hoewel hy waarskynlik veral onthou word as die bro ...

                                               

Isaq Schrijver

Isaq Schrijver was n Nederlandse vaandrig en Suid-Afrikaanse ontdekkingsreisiger. Hy is gebore en getoe in Leiden maar beide sy ouers is naby Aken in Duitsland gebore. Daar is baie min bekend oor sy opvoeding, hy was in 1667 n seesoldaat. In Febr ...

                                               

Seagate Technology

Seagate Technology PLC is n Amerikaanse vervaardiger van hardeskywe. Die onderneming, wat oorspronklik in 1978 as Shugart Technology geïnkorporeer is sedert 2010 amptelik in Dublin, Republiek van Ierland gesetel, terwyl sy operasionele hoofkwarti ...

                                               

Vivienne Segal

Vivienne Segal was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Viennese Nights, Golden Dawn, Bride of the Regiment, en The Cat and the Fiddle.

                                               

Shakers

Die United Society of Believers in Christs Second Appearing, algemeen bekend as Shaking Quakers, meestal kortweg Shakers na aanleiding van hul soms ietwat ekstatiese ritueel-godsdienstige danse, soms ook kort Believers genoem, is n charismatiese ...

                                               

Thomas Smartt

Sir Thomas William Smartt was n Suid-Afrikaanse politikus, stigter en leier van die Unionisteparty. Hy studeer in die medisyne aan die Universiteit van Dublin en kom in 1880 na Suid-Afrika waar hy hom op Britstown as arts vestig en aangestel word ...

                                               

Berta Smit

Huiberta Johanna Maria Smit was ’n uitgewer en Afrikaanse skrywer van godsdienstige literatuur en romans, wat die Andrew Murray-prys vir haar skryfwerk verower het.

                                               

Charles Somerset

Lord Charles Henry Somerset was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop. Hy was die tweede oudste seun van die hertog van Beaufort vandaar Suid-Afrikaanse plekname soos Beaufort-Wes, Port Beaufort en Fort Beaufort en die kleinseun van admiraal Bos ...

                                               

Lincoln Stedman

Lincoln Stedman was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Be My Wife, Captain January, en Why Be Good?.

                                               

STMicroelectronics

STMicroelectronics is n Franse en Italiaanse multinasionale organisasie, met sy hoofkantoor in Plan-les-Ouates, naby Genève in Switserland, wat elektroniese skyfies ontwerp, vervaardig en bemark. Dit is een van die wêreld se voorste spelers in di ...

                                               

Suid-Afrikaanse Amazwi-letterkundemuseum

Die Suid-Afrikaanse Amazwi-letterkundemuseum, beter bekend onder die Engelse naam, Amazwi South African Museum of Literature, en vroeer bekend as die National English Literary Museum, is n museum gemik op die berging van argiefmateriaal oor Suid- ...

                                               

Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum is die nasionale kunsmuseum van Suid-Afrika wat in Kaapstad gelee is. Die museum se versameling is in 1872 met die skenking van Sir Thomas Butterworth se persoonlike galery begin. Die hoofgebou wat deur Cl ...

                                               

Hendrik Swellengrebel

Hendrik Swellengrebel was die eerste en enigste VOC-goewerneur van die Kaapkolonie wat plaaslik gebore is. Swellengrebel was die oudste seun van Johanna Cruse en Johannes Swellengrebel. Hy het twee broers, Hieronimus en Johannes Balthasar, en twe ...

                                               

Takeichi Nishi

Kolonel Baron Takeichi Nishi was n keiser-offisier van die Japanse weermag, n ruiteruitstalling en Olimpiese goue medalje by die Olimpiese Spele in Los Angeles in 1932. Hy was n bevelvoerder van n tenk by die Slag van Iwo Jima en is tydens die ve ...

                                               

Catherine Taylor

Catherine Dorothea Taylor was n Suid-Afrikaanse politikus en die Verenigde Party se Volksraadslid vir Wynberg van 31 Julie 1963, toe sy in n tussenverkiesing gewen het, tot sy in 1974 uit die VP bedank het oor die party se deelname aan die omstre ...

                                               

Olive Tell

Olive Tell was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Trap, Love Without Question, Lawful Larceny, en The Scarlet Empress.

                                               

Fay Templeton

Fay Templeton was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The March of Time en Broadway to Hollywood.

                                               

Thawan Thamrongnawasawat

Thawan Thamrongnawasawat, Gebore Thawan Tharisawat, was die agtste Premier van Thailand van 1946-1947. Voordat hy n politikus geword het, was hy n vlootoffisier en het die rang van vise-admiraal beklee. Thamrong, n vlootoffisier van Chinese afkom ...

                                               

Thawi Bunyaket

                                               

Toghon Temür

Toghon Temür, ook bekend onder sy tempelnaam Huizong, word beskou as die laaste Groot Khan van die Mongoolse Ryk. Hy was die seun van Kuśala, keiser van die Yuan-dinastie. In die laaste jare van sy bewind is die Yuan-dinastie omvergewerp deur ’nC ...

                                               

Transnet

Transnet is n groot staatsbeheerde maatskappy in Suid-Afrika wat vir spoorvervoer, hawens en pyplyne verantwoordelik is. Hulle hoofkantoor is in die Carlton-sentrum in Johannesburg gesetel. Transnet is op 1 April 1990 as n beperkte maatskappy ges ...

                                               

Trenitalia

Trenitalia is n Italiaanse spoorwegmaatskappy wat as dogteronderneming van die staatsonderneming Ferrovie dello Stato Italiane bedryf word. Trenitalia is volgens die Europese Unie se riglyne vir die deregulasie van spoorvervoer, waarvolgens apart ...

                                               

John Truter

Sir Johannes Andries Truter was n Suid-Afrikaanse regsgeleerde. Truter gaan studeer in die regte aan die Universiteit van Leiden en behaal die graad LL.D. in 1787. Hy keer na die Kaap terug en tree in diens van die H.O.I.K. In 1803 stel goewerneu ...

                                               

Richmond K. Turner

Admiraal Richmond Kelly Turner, algemeen bekend as Admiraal Kelly Turner, het tydens die Tweede Wêreldoorlog in die Amerikaanse vloot gedien en is veral bekend daarvoor dat hy die Amfibiese Mag tydens die veldtog oor die Stille Oseaan beveel het.

                                               

Cliff Twemlow

Cliff Twemlow was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tuxedo Warrior, G.B.H., en London Boulevard.

                                               

Jan van Bruggen

Dr. Jan van Bruggen was n Afrikaanse digter, skrywer, onderwyser en dosent. Die skrywer en Hertzogpryswenner Jochem van Bruggen was sy ouer broer.

                                               

Joost van der Westhuizen

Joost Heystek van der Westhuizen was n Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en Bulls in Super 14 gespeel het. Hy het op skrumskakel vir die Blou Bulle uitgedraf en het die Springbokke van 1993 tot 2003 in 89 toetse verte ...

                                               

Hans van Rensburg

Dr. Johannes Frederik Janse van Rensburg was ’n Vrystaatse administrateur en hoofleier van die Ossewa-Brandwag.

                                               

Clive van Ryneveld

Van Ryneveld het tussen 1951 en 1958 in 19 kriekettoetswedstryde gespeel. Hy was die oudste lewende Suid-Afrikaanse krieketkaptein en was een van die min spelers wat op internasionale vlak krieket vir Suid-Afrika sowel as rugby vir Engeland gespe ...

                                               

Kobus van Zyl

Kobus van Zyl was ’n Afrikaanse skrywer, digter, amateur fotograaf. Van Zyl was n besonders veelsydige skrywer en het gedurende sy loopbaan in verskeie genres gepubliseer. Hy het onder andere n digbundel, n roman, jeugverhale, kortverhale, novell ...

                                               

Wium van Zyl

Wium van Zyl is n emeritus professor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland, digter en vertaler.

                                               

Marieke Vervoort

Marieke Vervoort was n Belgiese paralimpiese atleet wat dood is in n genadedood in Diest, Belgie waar dit wettig is. Sy het aan degeneratiewe mielopatie gely, n siekte van die ruggraat wat haar verlam gelaat het. Dit het ook uiteindelik haar ande ...

                                               

João Bernardo Vieira

João Bernardo" Nino” Vieira was n politikus van Guinee-Bissau, wat drie keer die presidentskap van sy land beklee het. Hy was ook premier van sy land tussen 1978 en 1980. Op 14 November 1980 het Vieira die regering van Luís Cabral in Kaap Verde o ...

                                               

Edoardo Villa

Villa is in Bergamo, Italie gebore en het aan die Andrea Fontini-kunsskool studeer. Tydens sy studies in 1939, met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog, is hy opgeroep vir twee jaar diens in die Italiaanse weermag. In 1940 is hy na Noord-Afri ...

                                               

W.M. Keck-sterrewag

Die W.M. Keck-sterrewag het twee teleskope teen n hoogte van 4.145 m wat na aan die piek van Mauna Kea, n stratovulkaan, in die deelstaat Hawaii, Verenigde State, gelee is. Albei teleskope het primêre spieels van 10 m en is voltooi in 1993 Keck 1 ...

                                               

Billie Lou Watt

Billie Lou Watt was n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Astroboy, SuperBook, en The Flying House.

                                               

Iva Withers

                                               

Wolraad Woltemade

Wolraad Woltemade. Sy naam verskyn vir die eerste keer in 1752 op die rol van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie as n 44-jarige korporaal in bevel van die Kompanjiespos by Steenberg. Daarna is hy waarskynlik terug Europa toe, maar in 1770 is hy ...

                                               

Richard Caton Woodville

Richard Caton Woodville was n Engelse kunstenaar en illustreerder, wat bekend is vir sy skilderye van slagvelde in die laat 19de en vroee 20ste eeu. Sy bekendste werke handel oor die oorloe wat Engeland in dié tyd geveg het, insluitende die Eerst ...

                                               

Shigeo Yaegashi

Shigeo Yaegashi was n Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf.

                                               

Yamagata-prefektuur

                                               

Yoshijirō Umezu

Yoshijirō Umezu was n Japannese generaal in die Tweede Wêreldoorlog en hoof van die Generale Staf van die Leer gedurende die laaste jare van die konflik. Hy is aan oorlogsmisdade skuldig bevind en tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis. Hy is o ...

                                               

Yskor

Yskor, of die Suid-Afrikaanse Yster en Staal Industriele Korporasie Beperk, is in 1928 deur Hendrik van der Bijl begin as n staatsorganisasie ingevolge die Yster- en Staalwet, Nr. 11 van 1928., met sy eerste werke in Pretoria. Dit was gestig is a ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →