★ Free online encyclopedia. Did you know? page 68



                                               

Geiranger

Geiranger is n klein toeristedorpie in die Sunnmore-streek van More og Romsdal, in die westelike deel van Noorwee. Dit lê in die munisipaliteit Stranda aan die hoof van die Geirangerfjord, wat n tak van die groot Storfjorden is. Die naaste stad i ...

                                               

Gewigoptel

Gewigoptel is n sport waar die beoefenaars probeer om swaar gewigte op te tel en bo hulle koppe uit te stoot. Na elke suksesvolle poging word meer gewigte gelaai tot die maksimum wat die opteller kan lig bereik word. Die gewigte is skyfvormig en ...

                                               

Graaff-Reinet

Graaff-Reinet is n dorp in die Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit met sowat 36 000 inwoners, insluitend die buurt uMasizakhe. Die dorp is in 1786 gestig en die vierde oudste blanke nedersetting in Suid-Afrika. Graaff-Reinet lê aan die voet ...

                                               

Thomas Graham

Sir Thomas Lynedoch Graham was n Suid-Afrikaanse tennisspeler, politikus en advokaat. Hy was die waarnemende eerste minister van die Kaapkolonie van Junie tot Augustus 1902.

                                               

Greytown

Greytown is n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal. Die dorp lê aan die Mvotirivier en is die geboorteplek van genl. Louis Botha.

                                               

Griekwas (stam)

Die Griekwas is n stam van gemengde afkoms, hoofsaaklik blank en Khoikhoi. Vroeg in die 19de eeu het hulle na die noordelike grens van die Kaapkolonie naby die Oranjerivier getrek. Onder eerwaarde John Campbell en ander sendelinge het hul vesting ...

                                               

Groot Skeidingsgebergte

Die Groot Skeidingsgebergte is die grootste bergreeks van Australie en die derde langste landgebaseerde bergreeks ter wêreld, net na die Andes en die Rotsgebergte. Dit streek oor meer as 3 500 km vanaf Dauaneiland in die mees noordoostelike hoek ...

                                               

Texas Guinan

Texas Guinan was n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Stainless Barrier, The Gun Woman, I Am the Woman, en Queen of the Night Clubs.

                                               

Gujaratis

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Gujarati. Die Gujaratis is n Indo-Ariese etniese groep wat Gujarati as moedertaal praat en inheems is aan die Indiese deelstaat Gujarati. Gujaratis is prominent in ondernemerskap en ...

                                               

Guppie

Die Guppie is n varswater vis. Dit is een van die mees gewilde akwarium visspesies ter wêreld. Die vis kom natuurlik voor in noord-oos Suid-Amerika en die Karibiese Eilande. In Suider-Afrika kom die vis voor in KwaZulu-Natal, die Kuruman Oog en d ...

                                               

H1N1

Die Influensa A virus subtipe H1N1, is n subtipe van die influensavirus A en is die algemeenste oorsaak van griep in mense. Sommige geslagslyne van H1N1 is endemies by mense, insluitende die lyne wat verantwoordelik was vir die griepepidemie van ...

                                               

Don Haggerty

Don Haggerty was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King of the Rocket Men, Cause for Alarm!, Footsteps in the Night, en The Loved One.

                                               

Hardwick Hall

Hardwick Hall is n argitektonies belangrike Elizabethaanse herehuis in die Engelse graafskap Derbyshire. Die huis, wat tussen 1590 en 1597 vir Elizabeth, gravin van Shrewsbury, een van Engeland se welvarendste adellike vroue, opgerig is deur die ...

                                               

Harold Haasvoet

Harold Haasvoet was van 12 November 1035 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van koning Knoet die Grote en Elgifa van Northampton. Sy bynaam "Haasvoet" het hy gekry omdat hy so vlugvoetig was op jagtogte.

                                               

Pat Henning

Pat Henning was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Man on a Tightrope, On the Waterfront, en The Cardinal, en in die televisiereeks The Jackie Gleason Show.

                                               

1 Henog

1 Henog, of die Boek van Henog, is ’n antieke Hebreeuse godsdiensteks wat volgens tradisie deur Henog, die oupagrootjie van Noag, geskryf is. 1 Henog bevat unieke materiaal oor die oorsprong van demone en reuse, die val van sekere engele, ’n verd ...

                                               

Hermetisme

Hermetisme is ’n godsdienstige, filosofiese en esoteriese tradisie wat hoofsaaklik geskoei is op geskrifte wat aan Hermes Trismegistos toegeskryf word. Dié geskrifte het die Westerse esoteriese beweging in ’n groot mate beïnvloed en is as van gro ...

                                               

Hermosillo

Hermosillo is die hoofstad en grootste stad van die noordwestelike Meksikaanse deelstaat Sonora en is op 18 Mei 1700 deur Spanjaarde onder die conquistador Juan Bautista Escalante gestig. Die stad het n bevolking van 715 061 en van 784 322 in die ...

                                               

Hipertensie

Hipertensie, of hoe bloeddruk, is n mediese toestand waar die bloeddruk chronies verhoog is. Dit word formeel arteriele hipertensie genoem, maar met "hipertensie" word gewoonlik verwys na arteriele hipertensie. Hipertensie wat onbehandeld voortdu ...

                                               

Hippotragus

Hippotragus is n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers en die orde van ewehoewiges. Die genus word in dele van Afrika aangetref.

                                               

Elroy Hirsch

Elroy Hirsch was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Crazylegs, Unchained, en Zero Hour!, en in die televisiereeks The Pepsi-Cola Playhouse.

                                               

Huis van Bernadotte

Ná die Finse Oorlog in 1809 het Swede Finland verloor. Laasgenoemde land het eeue lank die oostelike helfte van die Sweedese Ryk uitgemaak. Die woede en griewe teenoor koning Gustav IV Adolf het ’n staatgreep bespoedig en Gustav Adolf se oom, die ...

                                               

Huis van Lancaster

Die Huis van Lancaster was ’n tak van die Engelse koningshuis van Plantagenêt. Dit was een van die strydende faksies in die 15de-eeuse Rose-oorlog, ’n burgeroorlog om die troon. Drie Engelse konings was van dié huis: Hendrik IV, Hendrik V en Hend ...

                                               

Humboldt-pikkewyn

Die Humboldt-pikkewyn is n Suid-Amerikaanse pikkewyn wat hoofsaaklik in die Pingüino de Humboldt Nasionale Reservaat in die noorde van Chili woon, hoewel sy habitat die grootste deel van die kus van Peru beslaan. Humboldt-pikkewyne is mediumgroot ...

                                               

Id Software

id Software of ID is n Amerikaanse ontwikkelaar vir videospeletjies gebaseer in Dallas, Texas. Die maatskappy is gestig op 1 Februarie 1991 deur vier lede van die onderneming Softdisk, die programmeerders John Carmack en John Romero, die ontwerpe ...

                                               

Indusvalleibeskawing

Die Indusvalleibeskawing was ’n beskawing uit die Bronstydperk in hoofsaaklik die noordwestelike streke van Suid-Asie, van wat vandag Noordoos-Afganistan tot Pakistan en Noordwes-Indie is. Saam met Antieke Egipte en Mesopotamie was dit een van dr ...

                                               

Internasionale verhoudinge

Die studie van internasionale verhoudinge is n onderdeel van die politieke wetenskap wat fokus op die ondersoek na buitelandse verhoudinge tussen state en ook internasionale gebeure. Hierby word ook aandag gegee aan die rol van state, inter-reger ...

                                               

Intracoastal Waterway

Die Intracoastal Waterway is n waterweg langs die Atlantiese Ooskus van die Verenigde State. Die waterweg, wat volgens n besluit van die Amerikaanse Kongres vanaf 1919 gebou en in 1940 voltooi is, het n lengte van 3 000 myl en verbind Boston in M ...

                                               

Ivermektien

Ivermektien is n medikasiemiddel wat gebruik word vir die behandeling van verskeie soorte parasietbesmettings. Dit sluit kopluise, jeuksiekte, rivierblindheid, sterkyloïdiasis, trichuriasis, ascariasis en elefantiase in. Dit kan per mond geneem w ...

                                               

Iwate-prefektuur

                                               

Jakobitisme

Jakobitisme is die naam wat algemeen gebruik word vir die beweging wat die herstel van die Huis van Stuart op die Britse troon ondersteun het. Die naam is afgelei van Jakobus, die Latynse vorm van James. Toe Jakobus II en VII na die 1688 Gloriery ...

                                               

Johannes Gert van der Wath

Johannes Gert Hendrik van der Wath was n Suid-Afrikaanse staatsamptenaar en die Administrateur van Suidwes-Afrika van 1 November 1968 tot 1 November 1971.

                                               

Johnston-atol

Johnston-atol is n klein afgelee eiland van die Verenigde State van Amerika en n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesie behoort. Die atol het n oppervlakte van 2.67 km 2. Die Johnston-atol lê noordoos van Australie en ...

                                               

Anissa Jones

Anissa Jones was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Trouble with Girls en in die televisiereekse The Mike Douglas Show, Family Affair, en To Rome with Love.

                                               

Margaret Joslin

                                               

Boek van Jubileë

Die Boek van Jubilee, soms Klein Genesis genoem, is ’n antieke Joodse godsdiensgeskrif met 50 hoofstukke wat deur die Ethiopies-Ortodose Kerk en Beta Israel as kanoniek beskou word. Hulle noem dit die Boek van Verdeling. Protestantse, Rooms-Katol ...

                                               

Evangelie volgens Judas

Die Evangelie volgens Judas is ’n gnostiese dokument wat tussen die jare 130 en 170 na Christus dateer. Dit beslaan ongeveer 26 papirusblaaie. Die Engelse vertaling, deur Kasser, Meyer en Wurst, wat ongeveer sewe A4 bladsy vul, is op 6 April 2006 ...

                                               

Kaapse Plooigordel

Die Kaapse Plooigordel is ’n plooi-en-oorskuiwingsgordel uit die laat Paleosoïkum wat die opeenvolging van die lae afsetselgesteentes van die Kaapse Supergroep in die suidwestelike hoek van Suid-Afrika beïnvloed het. Die gesteentes is hoofsaaklik ...

                                               

Kalmikies

Kalmikies word gepraat in die Republiek van Kalmikie in Rusland. Dit is die mees prominente dialek van die taal Oirat, wat tot die Mongoolse taalfamilie behoort. Die Oirat-volk is regdeur Eurasie versprei, met taamlike groepe in Wes-Mongolie en C ...

                                               

Kanadese Engels

Kanadese Engels is die variant van Engels wat volgens die sensus van 2011 deur sowat 24.6 miljoen Kanadese as eerste of moedertaal gepraat word. n Verdere vier miljoen kan Engels as tweede taal vlot verstaan, praat, lees en skryf. Buite die Frans ...

                                               

Kannada

Kannada is n Drawidiese taal wat deur sowat 38 miljoen mense in Suidwes-Indie gepraat word. Kannada is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Karnataka. Kannada word in die Kannada-skrif geskryf, n ...

                                               

Keimoes

Keimoes is n klein dorpie in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp lê op die oewer van die Oranjerivier en is suid-wes van Upington, omtrent halfpad tussen Upington en Kakamas gelee, naby die kruising van die N14 nasionale pad en R27 hoofpad.

                                               

Lillian Kemble-Cooper

Lillian Kemble-Cooper was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shattered Faith, The White Angel, Ready, Willing and Able, en Gone with the Wind.

                                               

Kgalagadi-vredespark

Kgalagadi-vredespark is n uitgestrekte wildernis- en bewaringsarea in Suider-Afrika. Kgalagadi beteken plek van dors. Die park lê grotendeels in die suidelike Kalahariwoestyn. Die landskap bestaan uit rooi sandduine, yl plantegroei, hier-en-daar ...

                                               

Kgalagadidistrik

Die Kgalagadidistrik is die suidwestelike distrik van die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit grens in die weste aan sy buurland Namibie en in die suide aan Suid-Afrika. Kgalagadi grens in die noorde aan die Ghanzidistrik, in die suide aan Kwene ...

                                               

Killarney Film Studios

Killarney Film Studios was n Suid-Afrikaanse filmateljee wat in 1915 deur die Amerikaanse sakemagnaat Isidore W. Schlesinger in Johannesburg gestig is en word beskou as "die eerste filmateljee in Afrika". Schlesinger verhuis in 1894, teen sy fami ...

                                               

Kimberley

Kimberley is n stad in Suid-Afrika en die hoofstad van die Noord-Kaap met sowat 225 000 inwoners in 2011. Die plek waar Kimberley sou ontwikkel, het in 1871 wêreldwyd opslae gemaak ná die ontdekking van n diamantveld. Die mynboubedrywighede, wat ...

                                               

King William’s Town

King Williams Town is n groot dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap. Dit lê naby die hawestad Oos-Londen en grens aan die provinsiehoofstad Bhisho, en vorm saam met dié twee stede en Mdantsane die munisipaliteit Buffalo City, na aanleidi ...

                                               

Cammie King

Cammie King was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gone with the Wind en Change in the Wind, en in die televisiereekse Good Morning America en Andrew Young Presents.

                                               

Kings Park

Kings Park is n 4.06 km² park wat gelee is aan die westekant van Perth se sentrale sakekern. Die park is n mengsel van grasperke, botaniese tuine en natuurlike bosse op Mount Eliza. Buiten fasiliteite vir toeriste bevat Kings Park die Staat se Oo ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →