★ Free online encyclopedia. Did you know? page 67



                                               

Bulimie

Bulimie is n eetsteuring wat deur ooreetepisodes gevolg deur suiweringsgedrag gekenmerk word. Gedurende so n episode word groot hoeveelhede kos in n kort tydjie geeet. Suiwering of purgering verwys na pogings om van daardie kos ontslae te raak. D ...

                                               

Bundeli

Bundeli of Bundelkhandi is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 5.6 miljoen mense in die Indiese deelstate Madhya Pradesh en Uttar Pradesh gebesig word. Dit is verwant aan Bagheli, die taal van die aangrensende Baghelkhand verder oos. Die taal word ...

                                               

Ronnie Burns (akteur)

Ronnie Burns was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bernardine en in die televisiereekse The George Burns and Gracie Allen Show, The George Burns Show, en Happy.

                                               

Calico Jack

Calico Jack was ’n Engelse seerower wat in die vroee 18de eeu in die Bahamas en Kuba werksaam was. Sy bynaam kom van die kalikoklere wat hy gedra het en van die feit dat "Jack" ’n bynaam vir "John" is.

                                               

California Club

Die California Club, wat op 24 September 1887 as n privaat vereniging vir leidende persoonlikhede uit alle lewenssfere in Los Angeles gevestig is, word onder die wêreld se mees prestigieuse sosiale klubs gereken. Volgens n ou segswyse vergader pe ...

                                               

Carrickfergus

Carrickfergus, in die omgangstaal dikwels kort Carrick genoem, is n groot nedersetting in die Noord-Ierse graafskap Antrim. Dit is aan die noordoewer van die see-inham Belfast Lough en sowat 11 myl noordoos van Belfast gelee. Sy bevolking is in d ...

                                               

Centurion

Centurion is in 1964 as Verwoerdburg gestig, en genoem na dr. Hendrik Verwoerd, die Suid-Afrikaanse eerste minister van 1958 tot 1966. Die polities neutrale naam Centurion is later gekies, kort nadat die ANC African National Congress aan bewind g ...

                                               

Kitch Christie

George Moir Christie, beter bekend as Kitch Christie, was n Suid-Afrikaanse rugbyspeler en veral bekend as die afrigter van die Springbokke toe hulle die Rugbywêreldbeker in 1995 gewen het. Hy was onoorwonne as rugbyafrigter tussen 1994 en 1996.

                                               

Sarel Cilliers

Sarel Arnoldus Cilliers was n Voortrekkerleier. Hy is gebore naby die Klein-Drakenstein en groei op in Graaff-Reinet. Hy sluit tydens die groot trek by A.H. Potgieter aan in 1837. Hy het deelgeneem aan die slag by Vegkop en het hom ook onderskei ...

                                               

Citrusdal

Citrusdal is n dorp op die regteroewer van die Olifantsrivier, 177 km noord van Kaapstad en byna halfpad tussen Piketberg en Clanwilliam in n vrugbare vallei waar, danksy kanale, sitrus op grootskaal verbou word. Die bevolking het 7 177 getel in ...

                                               

Clarens, Vrystaat

Clarens is n klein dorp wat in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika, aan die voet van die Malutiberge gelee is. Dit ressorteer onder die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit. Die dorp staan bekend as die "J ...

                                               

Edith Clarke

Edith Clarke was die eerste vroulike elektriese ingenieur en die eerste vroulike professor van elektriese ingenieurswese aan die Universiteit van Texas in Austin. Sy het gespesialiseer in elektriese kragstelsel analise en het Circuit Analysis of ...

                                               

Coloradorivier (Texas)

Die Coloradorivier is n groot suidoos-vloeiende rivier in die Verenigde State. Die Coloradorivier het n lengte van 1 387 km en is die grootste rivier wat geheel en al deur die Amerikaanse deelstaat Texas vloei. Die Coloradorivier ontspring in die ...

                                               

Sam Coppola

Sam Coppola was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Saturday Night Fever, Fatal Attraction, Jacobs Ladder, en Money for Nothing.

                                               

Cradock

Die dorp Cradock in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap lê in een van die land se belangrikste skaapteeltgebiede, die Groot-Visriviervallei. Die omgewing is uiters geskik vir die landbou en lewer danksy n milde klimaat en genoegsame reenval on ...

                                               

Craigavon

Craigavon is n beplande nedersetting in Noord-Ierland wat vanaf 1966 28 myl suidwes van Belfast ontstaan het om stadspreiding in die gebied in te perk. Die dorp is vernoem na James Craig, 1ste Visegraaf Craigavon wat tussen 1921 en 1940 die amp v ...

                                               

Cullinan

Cullinan is n myndorpie in die provinsie Gauteng, sowat 40 km van Pretoria en 100 km van Johannesburg af en lê op n hoogte van 1 476 m bo seevlak. Die dorp is genoem na Sir Thomas Cullinan, wat in 1902 n diamantpyp hier ontdek het. In die jaar 19 ...

                                               

Dauphin-eiland

Dauphin-eiland is n rifeiland in die Golf van Meksiko, net suid van Bayou La Batre in Mobile County in die Amerikaanse deelstaat Alabama. Die eiland het in sy geskiedenis onder opeenvolgende Franse, Britse en Spaanse bewind gekom voordat dit deel ...

                                               

Denkyira

Denkyira was ’n magtige Akanstaat wat van die 1620s op die skiereiland van die Asjantiryk bestaan het, in wat nou Ghana is. Voor 1620 is Denkyira Agona genoem. Die koning van die Denkyira is die Denkyirahene genoem en die hoofstad was Jukwaa. Die ...

                                               

Deon Maas

Deon Maas is n Suid-Afrikaanse joernalis en mediapersoonlikheid. Maas het sy loopbaan begin in bemarking by Eerste Nasionale Bank. Hy het as joernalis vir You / Huisgenoot, Rooi Rose, Personality en Scope gewerk en was die redakteur van Youth -ty ...

                                               

Derde Slaweoorlog

Die Derde Slaweoorlog was een van drie oorloe wat gevoer is na die uitbreek van n slaweopstand teen die Romeinse Republiek. Die derde oorlog het in 73 v.C. ontstaan nadat ongeveer 70 gladiatore onder leiding van die slaweleier Spartacus uit n gla ...

                                               

Patti Deutsch

Patti Deutsch was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mr. Mom, Tarzan, The Emperors New Groove, en Monsters, Inc.

                                               

Dhaulagiri

Dhaulagiri is n berg in die Himalaja wat net suid van die grens tussen Nepal en Tibet gelee is. Met n hoogte van 8 167 meter is dit die sewende hoogste berg van Asie en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu en Cho Oyu. Dha ...

                                               

Darius Dhlomo

Darius Mfana Temba Dhlomo was n Suid-Afrikaanse voormalige sokkerspeler, akteur, bokser, musikant en politieke aktivis. Naas sy boksloopbaan het hy uitgedraf as kaptein van die Baumannville City Blacks en die Natalse nasionale sokkerspan. In 1958 ...

                                               

Dissosiatiewe steuring

Dissosiatiewe steuring of dissosiatiewe identiteitsteuring, voorheen bekend as gesplete persoonlikheid ", is ’n geestesteuring in die dissosiatiewe spektrum wat gekenmerk word deur minstens twee onderskeibare en relatief blywende identiteite of d ...

                                               

Dokkum

Dokkum is n Nederlandse stad in die munisipaliteit van Noardeast-Fryslân. Dit is gelee op die grens tussen die Kleistreek en die Friese Woude, in die noordooste van die provinsie Friesland. Dokkum is per slot die noordelikste stad van Nederland e ...

                                               

Doop van Jesus

Die Doop van Jesus makeer volgens die Evangelie volgens Markus die oorgang van Johannes die Doper se preke na Jesus se openbare optrede. In die twee ander sinoptiese evangelies gaan die geboorteverhale vooraf. Terloops verwys die evangelis Johann ...

                                               

Amy Douglass

Amy Douglass was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Close Encounters of the Third Kind en in die televisiereekse Suspicion en One Step Beyond.

                                               

Drakensberg-seunskool

Die Drakensberg-seunskool is n dubbelmedium-seunskool naby Winterton in die hartjie van die Drakensberg in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die skool bied onderrig aan die lede van die Drakensberg-seunskoor. Dit is in 1967 gestig en is die enigste sko ...

                                               

Drawidas

Die term Drawidas of Dravidas verwys na mense wat een van die Drawidiese tale as moedertaal praat. Daar is sowat 245 miljoen mense wat n Drawidiese taal as moedertaal besig. Drawidas stel die meerderheid in Suid-Indie en is inheems aan Indie, Pak ...

                                               

Paul du Toit (beeldhouer)

Paul Johan du Toit was n Suid-Afrikaanse kunstenaar, wat gespesialiseer het in skilderkuns, papier, gemengde media, maar veral beeldhouwerk. Sy uitstallings is wêreldwyd vertoon. Drie van sy beelde is gekies vir die 2001 Florence Biennale. Onder ...

                                               

Duim

n Duim is n ou Imperiale lengtemaat. Hoewel dit met die metriese stelsel vervang is, word die duim nog in sekere Engelssprekende lande gebruik. n Man se duim is ongeveer een duim breed. 12 duim = 1 Voet = 304.8 millimeters. 1 meter = omtrent 39.3 ...

                                               

Eerste Minister van Nederland

Die Eerste Minister Van Die Nederland is die hoof van die uitvoerende tak van die Regering van Nederland in sy hoedanigheid as voorsitter van die Ministerraad. Die Eerste Minister is de facto die regeringshoof van Nederland en koördineer sy belei ...

                                               

Elgin

Elgin lê in die Overberg-distriksmunisipaliteit, oos van die Hottentots-Hollandberge en suid van die Groenlandberg. Dit is n 70km suidoos van Kaapstad en langs die pad tussen Grabouw en Villiersdorp en die spoorlyn na Caledon. Die Palmietrivier l ...

                                               

Endoskopie

Endoskopie beteken "om binne-in te kyk" en verwys gewoonlik na ’n ondersoek in die liggaam om mediese redes met behulp van ’n endoskoop, ’n instrument wat gebruik word om die binnekant van ’n hol orgaan of die opening van die liggaam te ondersoek ...

                                               

Ennis House

Ennis House is n ikoniese privaat huis in die Los Feliz-buurt van Los Angeles, suid van Griffith Park op n heuweltop gelee waar dit n panoramiese uitsig oor die middestad van Los Angeles en die Stille Oseaan bied. Die huis is in 1923 deur die bef ...

                                               

Erdwurm

’n Erdwurm is ’n buisvormige, gesegmenteerde wurm in die filum Annelida. Hulle word gewoonlik in die grond aangetref waar hulle van lewende en dooie organiese materiaal leef.

                                               

Ethelbert van Wessex

Ethelbert was van 860 tot met sy dood koning van Wessex en Kent. Hy was die derde oudste seun van koning Ethelwulf en het sy broer Ethelbald opgevolg. Tydens sy bewind is Kent deur die Vikings geplunder. Daar was ook invalle in Northumbrie en die ...

                                               

Ethelred van Wessex

Ethelred van Wessex was van 866 tot met sy dood koning van Wessex en Kent. Hy was die vierde oudste seun van koning Ethelwulf en het sy broer Ethelbert opgevolg. Hy het twee seuns gehad, van wie Ethelwald die oudste was. Ethelred kon nie die toen ...

                                               

Fairview, Oregon

In 2000 het die dorp n bevolking van 7 561 gehad: 76.21% wit, 3.04% swart of Afro-Amerikaans, 0.83% Amerikaanse inboorlinge, 3.44% Asiaties, 0.37% Pasifiese eilanders, 10.51% van ander rasse en 5.59% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of ...

                                               

Tommy Farrell

Tommy Farrell was n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente At War with the Army en The Strip, en in die televisiereekse 77 Sunset Strip en This Is Alice.

                                               

Edith Fellows

Edith Fellows was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente And So They Were Married, The Little Adventuress, Little Miss Roughneck, en Her First Romance.

                                               

Fidjiaanse Hindi

Fidjiaanse Hindi is n Indo-Ariese taal wat deur mense van Indiese oorsprong wat in Fidji woon gepraat word. Dit is baie anders as die standaard Hindi wat in Indie gepraat word en die taalkundige verhouding tussen die twee tale is soortgelyk aan d ...

                                               

Fleet

Fleet is n dorp in die noorde van die Engelse graafskap Hampshire, sowat 37 myl suidwes van Londen gelee. Die nedersetting behels vier administratiewe parogiee of civil parishes: Fleet, Church Crookham Village en Elvetham Heath.

                                               

Edna Flugrath

1915: The Heart of Sister Ann. 1915: The Ashes of Revenge. 1916: De Voortrekkers. 1915: The Firm of Girdlestone. 1921: A Dear Fool. 1916: The Splendid Waster. 1915: The Third Generation. 1923: The Social Code. 1920: True Tilda. 1917: Sonnys Littl ...

                                               

Bill Flynn

William "Bill" Flynn was n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het in meer as 140 toneelstukke, musiekblyspele, 42 films en talle TV-programme en duisende radio- en TV-advertensies gespeel. Hy was ook die hoofsanger van Vinnie and The Viscounts en het mee ...

                                               

Ford Ranger

Die Ford Ranger is n voertuignaam wat reeds vir drie verskillende modelreekse van bakkies gebruik is deur die Ford Motormaatskappy. Oorspronklik was die naam deur die kortstondige Edsel Ranger gebruik, en later het dit verwys na n spesifieke stil ...

                                               

Shelagh Fraser

Shelagh Fraser was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The History of Mr. Polly, Raising a Riot, en Star Wars: Episode IV - A New Hope, en in die televisiereeks Doomwatch.

                                               

Fukui-prefektuur

                                               

Gaston, Oregon

In 2000 het die dorp n bevolking van 600 gehad: 88.33% wit, 0% swart of Afro-Amerikaans, 0.83% Amerikaanse inboorlinge, 0.17% Asiaties, 0% Pasifiese eilanders, 7.00% van ander rasse en 3.67% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Am ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →