★ Free online encyclopedia. Did you know? page 66



                                               

Wald, Bern

Wald is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1177 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Walkringen

Walkringen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1 782 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Wichtrach

Wichtrach is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 4 318 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Zuzwil, Bern

Zuzwil is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 572 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Zäziwil

Zäziwil is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1 628 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Abercrombie & Fitch

Abercrombie & Fitch is n Amerikaanse klerewinkelketting wat hom op gesofistikeerde, dog informele klere vir jong verbruikers toespits. Die onderneming, wat sy hoofkwartier in New Albany naby Columbus, Ohio het en waarvan die aandele op die New Yo ...

                                               

Kathryn Adams Doty

Kathryn Adams Doty was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente 5th Ave Girl, The Invisible Woman, Saboteur, en Blonde for a Day.

                                               

Patriarg Adriaan van Moskou

Adriaan was die tiende Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland, die laaste een voor die Russiese Rewolusie van 1917. Adriaan het die aandag getrek van patriarg Joachim toe hy nog die ab van die Tsjoedof-klooster was. In 1686 het ...

                                               

Akita-prefektuur

                                               

Antony Alda

Antony Alda was n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sweet Liberty, Driving Me Crazy, Role of a Lifetime, en National Treasure.

                                               

Fran Allison

Fran Allison was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die televisiereeks CBS Childrens Film Festival.

                                               

Alstom

Alstom is n Franse multinasionale maatskappy wat vandag spesialiseer in die vervoersektor, hoofsaaklik spoorweg. Alstom was deel van die Alcatel-Alsthom-groep, n nuwe naam vir Compagnie Générale d´Electricité CGE, voordat sy aktiwiteite saamgevoe ...

                                               

AngloGold Ashanti

AngloGold Ashanti Beperk is n internasionale goudmynmaatskappy. Die firma is betrokke by die eksplorasie, die myn, raffinering en die bemarking van goud.

                                               

Cliff Arquette

Cliff Arquette was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Charlie Weaver and the John Deere Show en in die televisiereekse Dragnet, The Dennis Day Show, en The Charlie Weaver Show.

                                               

Herman Auerbach

Herman Auerbach was n Poolse wiskundige en lid van die Lwów Skool vir Wiskunde. Auerbach was n professor aan Lwów-universiteit. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was hy as gevolg van sy Joodse afkoms gevange geneem deur die Duitsers in die Lwów g ...

                                               

Parley Baer

Parley Baer was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Fever in the Blood, Gypsy, License to Drive, en Dave.

                                               

Alana Bailey

Alana Bailey is op 21 September 1965 in Krugersdorp gebore, waar sy skoolgaan en in 1983 aan die Hoerskool Monument matrikuleer. Daarna studeer sy aan die Universiteit van Pretoria en verwerf in 1986 n B.A graad met Afrikaans-Nederlandse Kultuurg ...

                                               

Japie Basson

Jacob Daniel du Plessis Basson was een van die kleurrykste politieke figure in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en was agtereenvolgens lid van die Verenigde Party, Nasionale Party, Nasionale Unie, weer die Verenigde Party en later die Progressiewe ...

                                               

Beit Trust

Alfred Beit het met sy afsterwe in 1906 £1 200 000 in n fonds bekend as die Beit Trust nagelaat vir die ontwikkeling van die spoorwee en ander vervoerinfrastruktuur in Noord-Rhodesie, Suid-Rhodesie en Njassaland. Danksy goeie beleggingsbesluite h ...

                                               

Bea Benaderet

Bea Benaderet was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Tender Is the Night en in die televisiereekse The George Burns and Gracie Allen Show, The Flintstones, en Petticoat Junction.

                                               

Joe Besser

Joe Besser was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Africa Screams, The Desert Hawk, en Lets Make Love, en in die televisiereeks The Joey Bishop Show.

                                               

Belinda Bozzoli

Belinda Bozzoli was n Suid-Afrikaanse sosioloog en politikus. Sy was n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.

                                               

Lulu Brewis

Lulu Brewis is ’n Afrikaanse skrywer van jeugverhale en romans. Sy is getroud met die skrywer en parlementslid Abraham H. Jonker, die vader van die digter Ingrid Jonker.

                                               

Bruiser Brody

Bruiser Brody was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse World Championship Wrestling, WWF Championship Wrestling, en WCW Worldwide Wrestling.

                                               

Simon Bolivar Buckner, Jr.

Simon Bolivar Buckner Jr. was n luitenant-generaal in die Amerikaanse Weermag tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy dien in die Pacific Theatre of Operations en was in bevel van die verdediging van Alaska vroeg in die oorlog. Na die opdrag voltooi i ...

                                               

Capgemini

Capgemini is n Franse maatskappy vir digitale dienste wat deur Serge Kampf in 1967 in Grenoble gestig is, onder die naam Sogeti. Dit is die konsultasie-onderneming wat die beste verdienste behaal in die land, en is onder die top tien in die bedry ...

                                               

Frederick Carrington

Sir Frederick Carrington was n Britse offisier met die rang van Generaal-majoor. Hy is gebore in Cheltenham, Engeland. Hy arriveer in 1875 in Suid-Afrika. Sy eerste veldtog was in Griekwaland-Wes. Daarna was hy betrokke in die Galeka-veldtog in 1 ...

                                               

Albert van der Sandt Centlivres

Albert van der Sandt Centlivres was n Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika. Hy is op 13 Januarie 1887 in Kaapstad gebore en ontvang sy opleiding aan die Suid-Afrikaanse Kollege en Oxford. Hy word n advokaat in Kaapstad, word bevorder tot regte ...

                                               

Charlotte Maxeke-hospitaal

Die Charlotte Maxeke-hospitaal is n geakkrediteerde algemene hospitaal in Parktown, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Dit is vernoem na Charlotte Maxeke.

                                               

Chatichai Choonhavan

Chatichai Choonhavan was n Thaise weermagoffisier, diplomaat en politikus. Vanaf 1986 tot 1991, hy was die voorsitter van die Thai Nation Party en het as die Eerste Minister van Thailand gedien van Augustus 1988 tot die staatsgreep van Februarie ...

                                               

Chris Hani Baragwanath-hospitaal

Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal is ’n hospitaal gelee in Soweto, suid van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is die grootste hospitaal ter wêreld op ’n oppervlakte van 0.7 km² en met 3 200 beddens en 6 760 personeellede. Dit is een van die veert ...

                                               

Rika Cilliers

Rika Cilliers is ’n Afrikaanse digter en dosent in die Afrikaanse letterkunde aan die Randse Afrikaanse Universiteit

                                               

Jana Coetzee

Anna Jacoba Jana Coetzee is op 27 Oktober 1927 gebore. Sy bly op Hartbeespoort. Vir lank tree sy in Belgie op as evangelis en is ook joernalis. Sy is getroud met Jan en hulle het twee dogters, Rosa en Linda. Haar dogter Rosa is die bekende digter ...

                                               

James Henry Craig

Sir James Henry Craig was n Britse generaal en Goewerneur van die Kaap. Craig sluit op 15-jarige ouderdom by die Britse leer aan en veg van 1774 tot 1781 in die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog teen die Verenigde State. Hy was n Generaal-majoor w ...

                                               

Ann Crumb

Ann Crumb was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order en Law & Order: Criminal Intent.

                                               

Danone

Danone is n multinasionale Franse voedselonderneming met sy hoofkantoor in Parys. Die maatskappy is op die Euronext-beurs van Parys genoteer, waar dit in die CAC 40-aandelemarkindeks opgeneem word. Oor die jare het die onderneming op vier gebiede ...

                                               

Dassault Systèmes

Dassault Systèmes is n sagteware-uitgewer wat spesialiseer in 3D-ontwerp, 3D digitale vooruitskouings en oplossings vir die bestuur van produklewensiklus PLM. Dassault Systèmes, wat in 1981 geskep is om die ontwerp van vliegtuie te rekenaarteken, ...

                                               

Ann B. Davis

Ann B. Davis was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Lover Come Back en in die televisiereekse The Bob Cummings Show, The Brady Bunch, en The Brady Bunch Variety Hour.

                                               

Zach de Beer

Zacharias Johannes de Beer was leier van die Progressiewe Federale Party en Demokratiese Party. Hy ontvang sy skoolopleiding aan die Diocesan College School Biskoppe in Rondebosch, Kaapstad waarna hy hom as dokter aan die Universiteit van Kaapsta ...

                                               

J.S. de Lima

Josephus Suasso de Lima was ’n negentiende eeuse Kaapse digter en dramaturg, stigter van die eerste onafhanklike nuusblad en die eerste Nederlandse boekhandelaar in die Kaap.

                                               

Casparus de Wet

Prof. dr. Casparus Jan Hendrik de Wet was van 1916 tot 1925 ’n leraar in die Gereformeerde Kerk en van daardie jaar tot 1946 ’n professor in die teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys toe hy as sowel hoogleraa ...

                                               

Dean Corll

Dean Arnold Corll Gebore in Fort Wayne, Indiana, was n Amerikaanse reeksmoordenaar wat saam met twee tienermedewerkers David Owen Brooks en Elmer Wayne Henley, Jr. minstens 28 kinders en jong mans, ontvoer, verkrag, gemartel en vermoor het hulle ...

                                               

Cyril Delevanti

Cyril Delevanti was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Jade Mask, The Night of the Iguana, Bedknobs and Broomsticks, en Soylent Green.

                                               

Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is die ministerie van buitelandse sake van die Suid-Afrikaanse regering. Dié departement is verantwoordelik vir die buitelandse betrekkinge van Suid-Afrika en dus die land se verhoudin ...

                                               

Diageo

Diageo plc is n Britse multinasionale drankvervaardiger wat sy hoofkwartier in Londen het. Dit is die wêreld se grootste produsent van alkoholiese dranke asook n beduidende produsent van bier en wyn. Diageo is n markleier met premiumhandelsmerke ...

                                               

Dinuzulu

Teen die einde van die Anglo-Zoeloe-oorlog is Cetshwayo op 28 Augustus 1879 in die Ngomewoud deur Britse dragonders gevang. Die Zoeloe-koninkryk is daarna deur die Britse owerheid in 13 kleiner gebiede opgedeel waarvan Cetshwayo slegs een sou adm ...

                                               

Dionysiou-klooster

Die Dionysiou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidwestelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is vyfde in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan Johannes die Doper. Daar is tans sowat 50 monnike. Die klooste ...

                                               

Cor Dirks

Hy is in 1939 getroud met die onderwyseres Elsje Christina Ella van Niekerk gebore 1 Oktober 1913 wat hy op ’n studentetoer na Lourenço Marques in Mosambiek ontmoet. Hulle het ’n seun Justus en ’n dogter Elsje. Tot met sy dood woon hy in Linden i ...

                                               

Rufane Donkin

Sir Rufane Shaw Donkin was waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie en die grondlegger van Port Elizabeth. Hy is gebore in 1772 en sluit by die weermag aan toe hy 16 jaar oud was. Hy dien in die Wes-Indiese Eilande en vorder tot die rang van ma ...

                                               

Henry Hare Dugmore

Eerwaarde Henry Hare Dugmore was n Suid-Afrikaanse sendeling en skrywer. Hy is in Engeland gebore en arriveer saam met sy ouers in Suid-Afrika as deel van die 1820-Setlaars. Hy word later n Metodistiese predikant en gedurende sy 45 jaar diens was ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →