★ Free online encyclopedia. Did you know? page 64



                                               

Joel Krige

Christman Joel Ackerman Krige was n Speaker van die Volksraad van die Unie van Suid-Afrika. Hy is in Stellenbosch gebore, kwalifiseer as prokureur en vestig hom in Caledon. Hier tree hy toe tot die politiek as lid van die Afrikanerbond en word ty ...

                                               

W.O. Kühne

Wilhelm Otto Kühne was ’n Afrikaanse skrywer van kinder- en jeugboeke, wat veral bekendheid verwerf met sy boeke oor Huppel en sy maats.

                                               

KWV

KWV, wat in 1918 gestig is as die Ko-operatiewe Wijnbouwers Vereniging van Zuid-Afrika, is een van die vooraanstaande vervaardigers van wyn en sterk drank in Suid-Afrika. Sy handelsmerke sluit in Roodeberg, Laborie en KWV-wyn en -brandewyn. Sy ho ...

                                               

Thomas Leask

Thomas Leask was n Skotse reisiger en jagter. Hy is 1839 in die Orkney-eilande gebore. Hy bereik Natal in 1862 en begin in 1866 met sy reise in Masjonaland. In 1869 gaan hy na die Zambezirivier vergesel van dr. Calderley. Die twee was van die eer ...

                                               

Marie Linde

Marie Linde was die skuilnaam van die Afrikaanse skrywer en dramaturg Elise Bosman. Sy skryf die eerste Afrikaanse roman wat in Engels vertaal word, Onder bevoorregte mense, wat in 1925 die wenner is van ’n romanwedstryd van die uitgewer Van Schaik.

                                               

Liverpool FC

Liverpool F.C., is n Engelse professionele sokkerklub wat in Liverpool gebaseer is. Dit is die mees suksesvolste Engelse span in Europese sokkertoernooie, en het reeds ses UEFA Champions League trofee gewen. Die klub het ook die Engelse topdivisi ...

                                               

Richard Liversidge

Richard Liversidge, natuurkundige, ornitoloog en museumdirekteur, is gebore op 17 September 1926 in Blantyre, Njassaland, en is oorlede op 15 September 2003 in Kimberley, Suid-Afrika.

                                               

Mary Livingstone

Mary Livingstone was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mr. Broadway, This Way Please, en Buck Benny Rides Again.

                                               

Sonja Loots

Loots is op 6 Augustus 1972 in Kimberley gebore. Sy is die oudste van twee kinders van Willem en Kristel Loots. Haar jonger broer se naam is Werner. Sonja word groot op Klerksdorp. Haar vader se werk veroorsaak dat die gesin gereeld verhuis. So b ...

                                               

Alfred Lyttelton

Alfred Lyttelton was n Britse staatsman en minister van kolonies en is in Engeland gebore. In 1903 word hy Minister van Kolonies. Hy was verantwoordelik vir die invoer van Chinese arbeiders na die Witwatersrand, desondanks groot protes. Hy het di ...

                                               

L’Oréal

LOréal is n Franse maatskappy wat produkte vir persoonlike sorg vervaardig. Die onderneming, wat op 30 Julie 1909 deur Eugène Schueller gestig is, het intussen n internasionale groep en die wêreld se grootste kosmetiekmaatskappy geword. Françoise ...

                                               

Maatschappij der Nederlandse Letterkunde

Die Maatschappij der Nederlandse Letterkunde is n letterkundig-historiese genootskap wat in 1766 opgerig is. As sodanig is dit een van die oudste verenigings van Nederland. Dit is gestig in Leiden, waar die genootskap steeds gesetel is. In 1918 w ...

                                               

Ismail Mahomed

Ismail Mahomed is in Pretoria gebore in Julie 1931. Hy het sy skoolloopbaan daar voltooi en gekwalifiseer as n prokureur, maar was egter van die Pretoria Balie uitgesluit, omdat slegs blankes destyds toegelaat was.

                                               

Peregrine Maitland

Sir Peregrine Maitland was goewerneur van die Kaapkolonie van 1844 tot 1847. Hy is in Engeland gebore in 1877 en hoewel hy eerlik in sy optrede was sy metodes stadig en het hy te veel op sy ondergeskiktes staatgemaak. Hy het baie van sy energie e ...

                                               

Marc Lottering

Marc Eugene Lottering is ʼn Suid-Afrikaanse komediant van Kaapstad. Lottering is die seun van ʼn pastoor en het grootgeword in die Retreat woongebied van die Kaapse Vlakte. Nadat hy matrikuleer het, hy Drama studeer aan die Universiteit van Kaapsta ...

                                               

Leon Maré

Hendri Leon Francious Maré was n Afrikaanse skrywer en Hertzogpryswenner vir prosa in 1920. Al het hy later jare feitlik onbekend en vergete geword, bly hy een van die grondleggers van die Afrikaanse prosa, dié pionier op die gebied van die Afrik ...

                                               

Manie Maritz

Maritz is op 26 Julie 1876 in Kimberley in die Kaapkolonie gebore. Hy was dus n gebore Britse onderdaan. Sy ouers was Johannes Stephanus Maritz en Anna Coetzee, en hy beweer hy was n direkte afstammeling van die voortrekker Gerrit Maritz. Hy skry ...

                                               

Eric Maturin

Eric Maturin was n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Squeaker en The Life and Death of Colonel Blimp, en in die televisiereeks BBC Sunday-Night Theatre.

                                               

Charlotte Maxeke

Charlotte Makgomo Maxeke was n Suid-Afrikaanse godsdienstige leier, maatskaplike werker en politieke aktivis.

                                               

Mazda

Mazda is n Japannese motorvervaardiger met sy hoofkantoor in Hirosjima, Japan. Sedert 2005 vervaardig die maatskappy ongeveer 800 000 voertuie per jaar met die grootste afsetgebied vir sy produkte in Japan, Europa en Noord-Amerika.

                                               

Milan Murray

Margaretha Murray is Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in verskeie films en verhoogproduksies rolle vertolk en was ook n aanbieder op Ontbytsake, n Saterdagontbytprogram op kykNET. Murray woon in Johannesburg saam met haar man, Schalk van der Merwe ...

                                               

Mitsubishi Motors

Mitsubishi Motors Corporation is n deel van die Mitsubishi-groep, n Japannese konglomeraat van industriele en diensaktiwiteite. Mitsubishi Motors vervaardig en verkoop jaarliks meer as 1 miljoen voertuie, waarvan die oorgrote meerderheid buite sy ...

                                               

Miyagi-prefektuur

                                               

James Molteno

Sir James Tennant Molteno was die laaste speaker van die Kaapse Wetgewer en die eerste van die Unie-Volksraad. Hy is gebore in Kaapstad in 1865, die seun van sir John Molteno, eerste premier van die Kaapkolonie, en is oorlede in 1936. Hy het in d ...

                                               

Mondi

Mondi is n Britse wêreldwye verpakkings- en papiergroep wat ongeveer 26 000 mense in diens het met ongeveer 100 produksiewerke in meer as 30 lande, hoofsaaklik in Europa, Rusland, Noord-Amerika en Suid-Afrika. Groepskantore is gelee in Addlestone ...

                                               

Mordowië

Die republiek is gelee in die oostelike deel van die Oos-Europese Vlakte van die Russiese Federasie. Die westelike deel lê op die Oka-Don-vlakte en die oostelike en sentrale deel op die Wolga-hoogland. Die gebied is 26 200 km² groot en grens aan ...

                                               

Moshoeshoe II

Moshoeshoe II, vroeer bekend as Constantine Bereng Seeiso, was die opperhoof van Lesotho totdat dié land sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk in 1966 ontvang het en hy sy vader, Simon Seeiso Griffith opgevolg het. Hy was koning va ...

                                               

Coen Moulijn

Coenraadt "Coen" Moulijn was n bekende Nederlandse sokkerspeler. Sy sokkerloopbaan het in 1954 by die Rotterdamse sokkerklub XerxesDZB begin. Van 1955 tot 1972 het hy by die sokkerklub Feyenoord ook in Rotterdam gespeel. Hy het ook vir die Nederl ...

                                               

Munhwa Broadcasting Corporation

)kultuur. Die vlagskip-landtelevisiestasie MBC TV is kanaal 11 vir digitaal. MBC is op 2 Desember 1961 gestig en is n Koreaanse uitsaaier met n landwye netwerk van 17 streekstasies. MBC is n publieke uitsaaier, hoewel die grootste aandeelhouer n ...

                                               

Ken Naganuma

                                               

George Thomas Napier

Sir George Thomas Napier was n Britse goewerneur. Napier was die seun van kolonel George Napier en die oudste broer van die beroemde soldaat-skrywer van History of the Peninsular War. Hy sluit hom in 1800 op die ouderdom van 16 jaar aan by die Br ...

                                               

Nasionale Vergadering van Botswana

Die Nasionale Vergadering is die wetgewende liggaam van Botswana se eenkamer parlement. Dit word aangeraai deur die Ntlo ya Dikgosi wat nie n huis van die Parlement is nie. Die huidige Nasionale Vergadering, wat gevorm is na die verkiesing wat op ...

                                               

Nebukadnesar I

Nebukadnesar I, regeer omstreeks 1125-1104 v.C., was die vierde koning van die Tweede Dinastie van Isin en Vierde Dinastie van Babel. Hy het 22 jaar lank regeer volgens die Babiloniese Koningslys C, en was die prominentste monarg van hierdie dina ...

                                               

Lothar Neethling

Lothar Paul Neethling was van 1971 tydens die Apartheidsera n generaal in die Suid-Afrikaanse polisie se forensiese eenheid. Neethling het die Forensiese Wetenskaplaboratorium self op die been gebring.

                                               

Nickelodeon

Nickelodeon is n Amerikaanse betaaltelevisie-kanaal wat die eerste keer op 1 Desember 1977 getoets is, totdat dit uiteindelik op 1 April 1979 as die eerste kabelkanaal vir kinders bekendgestel is. Dit word deur ViacomCBS besit deur sy afdeling vi ...

                                               

William Nicol

Dr. William Nicol was NG predikant, teoloog, kultuurmens, opvoedkundige en goewerneur van die Transvaal en het n groot rol in die ontwikkeling van die Afrikaner gespeel. In 1906 verwerf hy sy BA-graad aan die Universiteit Stellenbosch en studeer ...

                                               

Grady Nutt

Grady Nutt was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Mike Douglas Show, The Bob Braun Show, en Hee Haw.

                                               

Alfred Baphethuxolo Nzo

Alfred Baphethuxolo Nzo was n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die langsdienende sekretaris-generaal van die ANC, n pos wat hy vanaf 1969 tot 1991 beklee het. Hy was die Suid-Afrikaanse Minister van Buitelandse Sake vanaf 1994 tot sy aftrede in ...

                                               

J. Pat OMalley

J. Pat OMalley was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Ichabod and Mr. Toad, Alice in Wonderland, 101 Dalmatians, en The Jungle Book.

                                               

Joan Perry

Joan Perry was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Lone Wolf Strikes, Bullets for OHara, Strange Alibi, en Nine Lives Are Not Enough.

                                               

Pat Phoenix

Pat Phoenix was n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cup-Tie Honeymoon en The L-Shaped Room, en in die televisiereeks Coronation Street.

                                               

Piet Koornhof

Pieter G. J. Koornhof, DVD was n Suid-Afrikaanse politikus. As n kabinetsminister van die Nasionale Party-era, het hy verskillende portefeuljes in die kabinette van B. J. Vorster en P. W. Botha beklee, en is later as ambassadeur in die Verenigde ...

                                               

Pointe-à-Callière

Pointe-à-Callière is die plek waar die stad Montreal op 17 Mei 1642 gestig is. Aanvanklik is hier n fort opgerig. Tans neem die moderne Pointe-à-Callière-museum, wat die geskiedenis en argeologie van Montreal behandel, die plek in. Die museum, wa ...

                                               

Portugese Vloot

Die Portugese Vloot is die vloottak van die Portugese Weermag wat, in samewerking en geïntegreer met die ander takke van die Portugese Weermag, belas word met die militêre verdediging van Portugal. Op 12 Desember 2017 herdenk die Portugese Vloot ...

                                               

Ferdinand Postma

Prof. dr. Ferdinand Postma was die eerste rektor van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys, n proponent van die Gereformeerde Kerk en klassikus.

                                               

Pote Sarasin

Pote Sarasin was n Thaise diplomaat en politikus uit die invloedryke Sarasin-familie. Hy dien van 1949 tot 1951 as minister van buitelandse sake en dien daarna as ambassadeur in die Verenigde State. In September 1957 toe Sarit Thanarat die mag in ...

                                               

Norman Pritchard

Norman Pritchard was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jane Eyre, Beau Geste, Sorrell and Son, en The Warning.

                                               

Lizette Rabe

Rabe is gebore op 14 Februarie 1957. Sy matrikuleer aan die Hoer Meisieskool La Rochelle in die Paarl. Aan die Universiteit van Stellenbosch behaal sy die grade BA Honneurs cum laude, B.Joernalistiek Honneurs cum laude en in 1994 n DPhil. Sy is g ...

                                               

Rede Globo

Rede Globo, of bloot Globo, is n Brasiliaanse gratis televisie-netwerk, wat op 26 April 1965 deur die medie-eienaar Roberto Marinho van stapel gestuur is. Dit word besit deur die mediakonglomeraat Grupo Globo, terwyl die Amerikaanse eweknie in be ...

                                               

Johan Isaac Rhenius

Johannes Isaac Rhenius was n amptenaar van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap en waarnemende goewerneur. Rhedius is op 4 Oktober 1750 aan die Kaap gedoop en in 1786 aangestel as sekunde. Toe goewerneur Van de Graaff in 1791 die Kaap ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →