★ Free online encyclopedia. Did you know? page 63



                                               

Erik I van Denemarke

Erik I van Denemarke of Erik die Goeie was van sy broer Olaf I se dood in 1095 koning van Denemarke. Hy was die seun van Sven I en sy vrou, Gunhild Sveinsdotter. Hy het getrou met Boedil Thurgotsdatter. Hy is gebore in Slangerup, Denemarke. Tyden ...

                                               

Eskom

Eskom isSuid-Afrika se nasionale elektrisiteitsverskaffer wat 95% van die elektrisiteit in Suid-Afrika opwek. Dit het in 1923 tot stand gekom as die Elektrisiteitsvoorsieningskommissie, afgekort as Evkom. Die organisasie het in 1986 sy naam veran ...

                                               

Henry Every

Henry Every was ’n Engelse seerower wat in die middel 1690s op die Atlantiese en Indiese Oseaan bedrywig was. Hy het waarskynlik verskeie skuilname soos Benjamin Bridgeman gebruik en was onder sy bemanning en bondgenoete bekend as Lang Ben. Hy wa ...

                                               

Abraham Faure

Dr. Abraham Faure was 45 jaar lank predikant van die Groote Kerk, Kaapstad, stigter van die NG Kerk se amptelike blad, die Kerkbode en word as die vader van die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch beskou. Abraham Faure vertrek in 1814 na Engela ...

                                               

Minnie Maddern Fiske

Minnie Maddern Fiske was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tess of the DUrbervilles en Vanity Fair.

                                               

Henry Fremantle

Henry Eardly Stephen Fremantle was ’n Suid-Afrikaanse geleerde en politikus. Fremantle was die enigste gesiene Engelssprekende wat betrokke was by die stigting van die Nasionale Party in 1915, maar het in 1922 uit die NP bedank toe die party ’n r ...

                                               

Fukushima-prefektuur

                                               

Percy Girouard

Sir Edouard Percy Cranwill Girouard was n Kanadese ingenieur en soldaat. Hy is in 1867 in Montreal gebore. Hy sluit in 1888 by die leer aan en veg in Soedan, waar hy homself onderskei in die konstruksie en organisasie van spoorwee. Met die uitbre ...

                                               

Glencore

Glencore plc is n internasionale maatskappy wat wêreldwyd handeldryf in en betrokke is by die produksie van metale, minerale, brandstowwe en landbouprodukte.

                                               

Sophia Gray

Sophia Gray was ’n Suid-Afrikaanse argitek, kunstenaar, Anglikaanse sekretaresse en boekhouer van Britse herkoms wat verantwoordelik was vir die ontwerp van minstens 35 Anglikaanse kerke in Suid-Afrika, hoewel geen van haar planne behoue gebly he ...

                                               

Tony Greig

Anthony William "Tony" Greig was n Engelse krieketspeler, toetskaptein en TV-krieketkommentator wat in Queenstown, Suid-Afrika, gebore is.

                                               

J.J.G. Grobbelaar

Johannes Jacobus Gabriel Grobbelaar is op 8 Mei 1907 naby Clocolan in die Vrystaat gebore, waar hy grootword en skoolgaan. In Bloemfontein word hy as onderwyser opgelei en gee hy twee jaar lank onderwys in Suidwes-Afrika. Daarna is hy ’n paar jaa ...

                                               

Pieter W. Grobbelaar

Pieter Willem Grobbelaar was n Suid-Afrikaanse skrywer. Hy verwerf meestal bekendheid vir sy kinder- en jeugverhale, maar lewer ook werke vir volwassenes.

                                               

Tim Guest

Guest se ma, n sielkundige Anne Geraghty laat hom in die Verenigde Koningkryk op vier jaar agterbly terwyl sy na Indie gegaan het. In Indie raak sy betrokke by die Rajneesh-beweging. Die beweging is gestig deur die Indiese mistikus Bhagwan Shree ...

                                               

Gunma-prefektuur

                                               

Güyük Khan

Güyük Khan, ook bekend as Koejoek, was die derde Groot Khan van die Mongoolse Ryk. As die oudste seun van Ögedei Khan en ’n kleinseun van Djengis Khan, het hy van 1246 tot 1248 regeer. Koeblai Khan, wat die Yuan-dinastie gestig het hom later die ...

                                               

George Hackathorne

George Hackathorne was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tom Sawyer, The Little Minister, Merry-Go-Round, en Captain of the Guard.

                                               

Carrie Hamilton

Carrie Hamilton was n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tokyo Pop en Checkered Flag, en in die televisiereekse Fame en The X-Files.

                                               

Robert Hegyes

Robert Hegyes was n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent E. Nick: A Legend in His Own Mind en in die televisiereekse Welcome Back, Kotter, Cagney & Lacey, en Mr. Rhodes.

                                               

Estelle Hemsley

Estelle Hemsley was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Edge of the City, Green Mansions, Take a Giant Step, en The Leech Woman.

                                               

Hintsa

Hintsa was n opperhoof van die Xhosas. Hy is vroeg in die negentiende eeu gebore op die voorgrond tydens die Sesde Grensoorlog van 1835 teen die Kaap. Hy het uiteindelik vrede gesluit en aangebied om die Britte te help met die opspoor van beeste. ...

                                               

Carleton Hobbs

Carleton Hobbs was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Avengers en The Brothers.

                                               

Phil Hockey

Philip Anthony Richard Hockey was n welbekende Suid-Afrikaanse ornitoloog. Hy was mederedakteur van Roberts Birds of Southern Africa en medeskrywer van Sasol Voels van Suider-Afrika. Hockey is in 1956 in Bournemouth, Engeland gebore en het in 197 ...

                                               

Gys Hofmeyr

Gysbert Reitz Hofmeyr was n Suid-Afrikaanse staatsamptenaar en die eerste administrateur van Suidwes-Afrika. Gys Reitz was die vyfde van die 10 kinders uit die huwelik op 11 Julie 1859 op Riversdal van Jan Hendrik Hofmeyr, n boer en veldkornet va ...

                                               

Onze Jan Hofmeyr

Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse joernalis en politikus. Vir die artikel oor die geleerde en politikus, sien Jannie Hofmeyr en oor die predikant van die NG gemeente Somerset-Oos, sien Jan Hendrik Hofmeyr. Jan Hendrik Hofmeyr is in K ...

                                               

Sydney Howard

Sydney Howard was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Night of the Garter, Trouble, en Fame.

                                               

Hülegü Khan

Hülegü Khan, ook bekend as Hoelagoe Khan, was ’n Mongoolse heerser wat ’n groot deel van Suidwes-Asie verower het. Hy was die seun van Toloei Khan, ’n kleinseun van Djengis Khan en ’n broer van Ariq Böke, Möngke Khan en Koeblai Khan. Hülegü se le ...

                                               

Hyogo-prefektuur

                                               

Ibaraki-prefektuur

                                               

Ishikawa-prefektuur

                                               

Leander Starr Jameson

Sir Leander Starr Jameson, was n gekwalifiseerde mediese spesialis, gewilde Suid-Afrikaanse en Rhodesiese staatsman en eerste leier van die Unionisteparty in Suid-Afrika.

                                               

Jisaburō Ozawa

Vise-admiraal Jisaburō Ozawa was n admiraal in die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was die laaste opperbevelvoerder van die Gekombineerde Vloot. Baie militêre historici beskou Ozawa as een van die bekwaamste Japanese ...

                                               

Johann Rossouw

Hierdie Johann Rossouw moet nie verwar word met Johann Rossouw wat ook bydraes tot Litnet lewer vanuit Taiwan nie. Johann Rossouw het aan die universiteite van Pretoria, Suid-Afrika en Lyon-III studeer. Hy behaal sy meestersgraad oor die denke va ...

                                               

Henricus Hubertus Juta

Sir Henricus Hubertus Juta was n speaker en regter van die Kaapkolonie. Hy is gebore in 1857 in Kaapstad en is die seun van Jan Carel Juta. Juta ontvang opleiding aan die Suid-Afrikaanse Kollege en die Universiteit van Londen. Hy is op 26 Januari ...

                                               

Clements Kadalie

Clements Kadalie was n aktivis en vakbondleier vir die swartmense. Hy is gebore in die destydse Njassaland. Hy kom na die Unie van Suid-Afrika en vestig hom in Kaapstad waar hy in 1919 deelneem aan die staking van nie-blanke dokwerkers. Hieruit o ...

                                               

Solomon kaDinuzulu

Solomon kaDinuzulu was die Zoeloenasie se koning vanaf 1913 tot en met sy dood op 4 Maart 1933 by Kambi. kaDinuzulu is op die eiland Sint Helena gebore tydens sy vader se ballingskap. Hy was n stigterslid van die oorspronklike Inkatha of Inkatha ...

                                               

Kagawa-prefektuur

                                               

Kanada-Frankryk-Hawaii-teleskoop

Die Kanada-Frankryk-Hawaii-Teleskoop is naby die bergspits van die vulkaan Mauna Kea op n hoogte van 4 204 meter gelee. Die teleskoop maak deel uit van die Mauna Kea-sterrewag en word gesamentlik deur die Nasionale Navorsingsraad van Kanada, die ...

                                               

Todd Karns

Todd Karns was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Andy Hardys Private Secretary, The Courtship of Andy Hardy, Its a Wonderful Life, en Jet Job.

                                               

Robert Kekewich

Robert George Kekewich was n Generaal-Majoor in die Britse Leer. Hy is in Devonshire gebore en ontvang sy opleiding in Marlborough. Hy sluit in 1874 by die leer aan en doen vervolgens diens in Egipte, Maleia en die Soedan. Kekewich word daarna in ...

                                               

Jan Kemp

Generaal Jan Christoffel Greyling Kemp was n Suid-Afrikaanse soldaat en kabinetsminister. Kemp ontvang sy skoolopleiding aan die Staatsgimnasium in Pretoria en bekwaam hom in 1889 as onderwyser. Twee jaar later aanvaar hy n betrekking in die onde ...

                                               

Willem Kempen

Willem Kempen was ’n taalkundige, professor in Afrikaanse taalkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, voorsitter van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en skrywer van taalkundige boeke.

                                               

Kerk van Sciëntologie

Die Kerk van Scientologie is tans die grootste organisasie wat die nuwe religieuse beweging Scientologie verteenwoordig. Die kerk is in 1954 in Los Angeles gestig met L. Ron Hubbard as uitvoerende direkteur - n pos wat hy tot 1966 beklee het. Sed ...

                                               

Khuang Aphaiwong

Khuang Aphaiwong, ook bekend onder sy edele titel Luang Kowit-aphaiwong, was drie keer die Eerste Minister van Thailand: van Augustus 1944 tot 1945, van Januarie tot Mei 1946, en van November 1947 tot April 1948.

                                               

Kirstenbosch

Kirstenbosch is aan die voet van Tafelberg in Kaapstad gelee, en is een van agt Nasionale Botaniese Tuine wat oor vyf van Suid-Afrika se ses verskillende biome versprei is. Die tuin is 560 ha groot en die grond is in 1902 deur Cecil John Rhodes a ...

                                               

Rosalind Knight

Rosalind Knight is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Teacher, Tom Jones, Start the Revolution Without Me, en About a Boy.

                                               

Wladimir Komarof

Wladimir Michailowitsj Komarof, was n Sowjet-ruimtevaarder. Hy was die eerste mens wat gesterf het tydens n ruimtesending, in Sojoes 1. Hy is gebore in Moskou, Sowjetunie nou Rusland. Komarof is in 1960 gekies om n ruimtevaarder te word saam met ...

                                               

Koninklike Thaise Leër

The Koninklike Thaise Leer or KTL is die leer van Thailand wat verantwoordelik is vir die beskerming van sy soewereiniteit en nasionale belange. Dit is die oudste en grootste tak van die Koninklike Thaise Weermag.

                                               

John Gilbert Kotzé

Sir John Gilbert Kotzé was n hoofregter van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Hy is op 5 November 1849 in Kaapstad gebore. Hy studeer aan die Suid-Afrikaanse Kollege en Londense Universiteite. Hy word tot die Inner Temple toegelaat in 1847 en keer ...

                                               

Rudolf Koumans

Na sy eindeksamen te die gimnasium in sy geboortestad in 1946 bestudeer Ruud Koumans Frans en Franse letterkunde aan die Rijksuniversiteit in Leiden. Hy beweeg egter aan die begin van 1948 oor na musiekstudies aan die Koninklike Konservatoria te ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →