★ Free online encyclopedia. Did you know? page 62



                                               

Lucas Maree

Lucas Lodewyk Maree was n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy was veral bekend vir sy treffer Ek sou kon doen met ’n miljoen. M-Net het byvoorbeeld die liedjie vir hulle TV-reeks "Doen met n Miljoen" gebruik.

                                               

Christopher Marlowe

Christopher Marlowe was n Engelse dramaturg, digter en vertaler. Hy was een van die vernaamste skrywers van tragedies voor die koms van William Shakespeare en is bekend vir sy uitstekende vrye verse, sy ikoniese hoofkarakters en sy geweldadige, v ...

                                               

Jeff Masemola

Jeff Masemola is op 12 Desember 1931 in Bon Accord naby Pretoria gebore, en het in Atteridgeville grootgeword. In 1958 sluit hy by die ANC-jeugliga aan, en in 1959 sluit hy by die Pan Africanist Congress of Azania aan as een van die stigterslede. ...

                                               

January Masilela

Januarie Masilela was sekretaris van die Departement van Verdediging van Suid-Afrika. Hy is in 1955 gebore en het gedien as adjunk-sekretaris-generaal van die ANC.

                                               

Lianie May

Lianie May is n Afrikaanse sangeres. Lianie is in Vereeniging gebore, en het op n plaas by Oranjeville grootgeword, waar sy en haar man deeltyds met beeste boer. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaanse Hoerskool Sasolburg. Na n optrede van Eden ...

                                               

The Mayfield Four

The Mayfield Four was ’n Amerikaanse rockgroep wat in 1996 deur Myles Kennedy in Spokane, Washington gestig is. Die groep het twee albums, Fallout en Second Skin, vrygestel voordat hulle in 2002 ontbind het.

                                               

Vuyo Mbuli

Vuyo Mbuli was n Suid-Afrikaanse radio- en TV-aanbieder. Hy maak sy radio-debuut in 1995 as nuusleser op SAfm. In 1993 maak hy sy TV-debuut as n kontinuïteitsaanbieder op SAUK3. Hy was veral bekend as die aanbieder van die veeltalige ontbytprogra ...

                                               

Karen Meiring

Karen Meiring is n lid van die a cappella-musiekgroep Cutt Glas asook die hoof van DStv se kanale KykNET, Koowee en MK. Voor haar aanstelling by DStv was sy die uitvoerende hoof van die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch. Vanaf 1999 tot 200 ...

                                               

Mel Botes

Mel Botes is n Afrikaanse musikant. Hy is ook is n digter, liedjieskrywer en komponis. Botes het in 1999 met sy epiese musiekproduksie" David’s Confession” naam gemaak. Die eerste van vier hoofstukke van hierdie futuristiese musiekdrama" About Ti ...

                                               

Lucas Johannes Meyer

Lucas Johannes Meyer, die seun van Izaak Johannes Meyer en Martha Maria Landman, was president van die kortstondige Nieuwe Republiek en was verantwoordelik vir die stigting van die hoofstad daarvan Vryheid. Hy was later Lid van die ZAR se Uitvoer ...

                                               

Vera-Marie

Vera-Marie Meyer is n Suid-Afrikaanse klassieke operasangeres. Haar eerste album, Stardust is in 2011 deur Markon-rekords uitgereik. Sy is deur die operasangeres Mimi Coertse ontdek.

                                               

Ralph Michielsen

Ralph Michielsen is n Afrikaanse sanger en baskitaarspeler wat onder die verhoognaam Ralph optree. Sy debuutalbum, Malpitmuti is in 2009 deur Vonk Musiek uitgereik.

                                               

Minki van der Westhuizen

Van der Westhuizen het in die spesiale uitsending van 2006 Sports Illustrated se swemdrag uitgawe verskyn op die M-Net kanaal. In 2007 was sy in ʼn episode van Behind the Name, ʼn dokumentêre reeks op e.TV wat in elke episode op ʼn bekende persoon f ...

                                               

Ivan Mitford-Barberton

Ivan Mitford-Barberton was n Suid-Afrikaanse beeldhouer en skrywer. Hy is in 1896 op Somerset-Wes as seun van Mary Layard Bowker en Henry Barber gebore. Sy grootouers was Mary Elizabeth en Frederick William Barber. Hy ontvang opleiding aan St. An ...

                                               

Peter Mokaba

Peter Mokaba was n lid van die Suid-Afrikaanse parlement, onderminister in die regering van Nelson Mandela en president van die Suid-Afrikaanse regerende party se jeugbeweging, die ANC-Jeugliga. Die Polokwane-stadion vir die FIFA Sokker-Wêreldbek ...

                                               

Monica

Monica, die verhoognaam van Monica Burger, is n Afrikaanse sangeres en aktrise. Haar debuutalbum, Monica, is in 2005 deur Jeamile-musiek uitgegee. Sy was al op M-Net se "Project fame" en Egoli te sien gewees. Monica was op n stadium met medesange ...

                                               

Jannie Moolman

Jannie Moolman is n tenoor wat opera en Afrikaanse liedjies sing. Hy het sy operaloopbaan in 1990 begin na voltooiing van sy BA-Kommunikasiekundegraad aan die Universiteit van die OVS. Van sy treffers sluit in: Liefling, Ons Winter Is Verby en Ek ...

                                               

Philip Moolman

Philip Moolman is n Afrikaanse akteur en sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir sy TV-rolle as Andre Vorster in Egoli en Neil MacDonald in Sonkring. Hy is op 28 Mei 1999 met die aktrise, skilder, skrywer en joernalis Susan Coetzer getroud.

                                               

Rahima Moosa

Rahima Moosa was ′n lid van die Transvaalse Indierkongres en later die African National Congress. Sy is wel-bekend vir haar rol in die nasionale optog van vroue op 9 Augustus 1956. Moosa was ook ′n vakbondverteenwoordiger vir die Cape Town Food a ...

                                               

Moses Metro Man

Moses Metro Man of MMM is n Afrikaanstalige Suid-Afrikaanse rocksupergroep wat saamgestel is uit lede van Ekhouvanjou,okay! Winterstasie, Straatligkinders asook Riaan en die Rotweilers. Die groep het in laat-2010 tot stand gekom en die idee vir h ...

                                               

Chris Muller

Generaal Chris Muller was n Boeregeneraal tydens die Anglo-Boereoorlog. Hy volg genl. Ben Viljoen as aanvoerder van die Boeremagte in die Oos-Transvaal op na Viljoen se gevangeneming op 25 Januarie 1902.

                                               

Elise Muller

Elizabeth Muller was n Afrikaanse skrywer. Haar broer was ds. Gys Muller. Haar liefde vir skryf het n onverwagse hupstoot gekry toe sy siek geword het tydens haar eerste jaar aan die Universiteit van Stellenbosch. Haar eerste boek was Ek, n Samar ...

                                               

Petra Müller

Petronella Helena Müller is op 27 Julie 1935 op Botrivier gebore as een van vyf kinders van Hermanus Barend Müller en Anna Susanna Dippenaar. Sy het drie broers, Manie, Kobus en Nico, en ’n suster, Elsa. Haar broer Nico is as jong man van 22 jaar ...

                                               

Ian Murdock

Murdock is gebore in Konstanz, Wes-Duitsland, terwyl sy pa sy nagraadse navorsing voltooi het. Terwyl hy op universiteit was het Murdock die Debian projek begin op 16 Augustus 1993, en die eerste stabiele weergawe was vrygestel op 17 Junie 1996. ...

                                               

Anton Myburgh

Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, is n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Sy loopbaan het op 13 begin toe hy vir sy stiefma, Cora Marie, die lied Ek kan lewe geskryf het. Hy is ook bekend vir liedjies soos Boer met sy roer.

                                               

Tertius Myburgh

Albert Tertius Myburgh was n Suid-Afrikaanse verslaggewer en koerantredakteur wat veral bekendheid verwerf het in sy hoedanigheid as redakteur van die invloedryke Sunday Times. Hy is drie weke voor sy 56ste verjaardag en agt weke nadat hy met ter ...

                                               

Marita Napier

Marita Napier was een van die grootste Suid-Afrikaans operasangers van die 20ste eeu. Sy het op al die vernaamste operafeeste in Europa gesing – onder meer Bayreuth, Aix-en-Provence, Verona, München, Wiener Festwochen en Maggio Musicale Florence, ...

                                               

Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naudé is ’n bekroonde Suid-Afrika digter, resensent en maatskaplike kommentator. Hy het drie digbundels in Afrikaans een in Engels gepubliseer. Van sy gedigte en opstelle is na Nederlands en Duits vertaal en in bloemlesings opgeneem. ...

                                               

Pieter Naudé

Pieter Daniel Naudé is n Afrikaanse sanger. Sy selfgetitelde debuutalbum, Pieter Naudé, is in 2006 deur Select-musiek uitgegee. Naudé is op 11 Junie 1968 in Namibie gebore. Hy matrikuleer is 1986 aan die Hoerskool Windhoek. In 1995 trou hy met Es ...

                                               

Nelda

                                               

Fredi Nest

Fredi Nester Esterhuizen was n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Hy het 14 albums een DVD oor sy loopbaan opgeneem. Van sy populêre liedjies sluit in: Getoor, Sê My, Meer En Meer, Hey DJ en Bly Net Naby My. Sy verhoognaam, Fredi Nest, is n kom ...

                                               

Joe Niemand

Joe Niemand is n Suid-Afrikaanse, Christelike sanger en komponis van onder andere Christelike liedere. Hy het in die Oos-Kaap grootgeword en sy eerste lied geskryf op die ouderdom van 17. Sy albums Reborn en This is War was albei genomineer vir S ...

                                               

Simon Nkoli

                                               

William Frederick Nkomo

Frederick Nkomo is in Makapanstad naby Pretoria gebore in 1915. Hy was die seun van n Metodistepredikant, Abraham Nkomo, en was op laerskool in Mafikeng en Klerksdorp. Sy sekondêre onderwys het plaasgevind by die St Peters-skool in Rosettenville, ...

                                               

Nordpolen

Nordpolen is die verhoognaam van die musikant Pelle Hellström van Sunnersta buite Uppsala. Hy is in 1985 gebore en het twee enkelspelers een album, På Nordpolen, deur die platemaatskappy Sincerely Yours vrygestel.

                                               

P.H. Nortjé

P.H. Nortjé was n skoolhoof en later vise-rektor van Wellington Onderwyskollege. As skrywer raak hy veral bekend vir sy jeugverhale en sy outobiografiese sketse en anekdotes.

                                               

NRG

NRG is n Afrikaanse musiekgroep. Die groepslede is Christiaan Botha, Rowan Zerf, Abel Knobel en Rudolph van Wyk. Hulle eerste album, ENERGIE, is in Augustus 2011 deur Select-musiek vrygestel.

                                               

Sam Nzima

Sam Nzima was n Suid-Afrikaanse fotojoernalis wat bekend geword het vir die foto van n sterwende 12-jarige Hector Pieterson wat hy op 16 Junie 1976 geneem het tydens die Soweto-opstand en die wêreld ingestuur het. Hy het op daardie stadium die ko ...

                                               

Fanie Olivier

Na sy egskeiding van Marlise Joubert trou Fanie met Rike Antonissen, dogter van die literator Rob Antonissen. Sy is self ’n akademikus by verskeie universiteite in Suid-Afrika en die buiteland en is ook skrywer. Die egpaar het ’n seun en Rike het ...

                                               

Marthinus Jacobus Oosthuizen

Marthinus Jacobus Oosthuizen was n Voortrekkerheld en boer. Hy is naby Uitenhage gebore en sluit aan by die Groot Trek. Hy het bekend geraak na sy heldedaad op 16 Februarie 1838 toe hy na die moord op Piet Retief eers sy eie gesin na veiligheid g ...

                                               

Judy Page

Sy het in die 1960’s begin sing as ’n Big Band -sangeres. Sy het ook in jazz, ballades en kabaret uitgeblink. In die middel 1970’s het sy haar debuut gemaak in ’n musiekblyspel, Berlin to Broadway, en in 1976 het sy in The Sound of Music opgetree ...

                                               

Papa Roach

Papa Roach is n harde rockgroep van Vacaville, Kalifornie. Hulle het sover nege albums vrygestel: Old Friends from Young Years, Infest Lovehatetragedy, Getting Away with Murder, The Paramour Sessions en Metamorphosis, The Connection, F.E.A.R., Cr ...

                                               

Johann Parow

Johann Heinrich Ferdinand Parow was n Duitse kaptein. Parow is in Born auf dem Darß in die provinsie Pommere, Pruise, gebore. Hy is op 9 Maart 1834 aldaar gedoop, sy peetouers was die kapteins Johan Christoph Zecher en Johann Carl Brushagen. Joha ...

                                               

Pateet

Pateet is n Afrikaanse rock-musiekgroep wat in 2002 in Lichtenburg, Suid-Afrika deur Hector Beyers, M.J. Swanepoel en Wessel Ludick gestig is. Die groep het tot en met 2006 saam gespeel, waartydens hulle die Jip Rockspaaider-kompetisie gewen het, ...

                                               

Samuel Pauw

Pauw is op 17 Junie 1936 in Germiston in Transvaal gebore as seun van Samuel Pauw en sy vrou née Heroldt. Hy het twee broers, Koos en Heroldt. Sy opvoeding ontvang hy aan die Pretoria-Oos Laerskool en hy matrikuleer in 1953 aan die Paul Roos Gimn ...

                                               

Aviva Pelham

Aviva Pelham is n Suid-Afrikaanse sopraan. Sy is op 23 Januarie 1948 in Harare, Zimbabwe gebore. Pelham sing n verskeidenheid van musiek, insluitend: operas, musiekblyspele, operette, oratoria en kabarette. Sy het boeke vir blindes op band voorge ...

                                               

Taliep Petersen

Taliep Petersen was n Suid-Afrikaanse sanger, komponis en regisseur van n aantal populêre musiekblyspele. Hy het onder andere met David Kramer gewerk, saam met wie hy n Olivier-toekenning ontvang het.

                                               

Henning Pieterse

Henning J. Pieterse is n Afrikaanse skrywer en digter. Hy woon skool by in Stellenbosch en Pretoria. Nadat hy gematrikuleer het studeer hy by die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Suid-Afrika. Hy verwerf die graad by laasgenoemde. ...

                                               

William R. Pogue

William Reid "Bill" Pogue was n Amerikaanse ruimtevaarder, Amerikaanse Lugmag vegvliegtuigvlieenier en toetsvlieenier. Hy was ook n bekwame onderwyser, publieke spreker en outeur. Hy was deel van die Ruimtevaardergroep 5-inname. Eers was hy deel ...

                                               

Monika Pon-su-san

Monika Pon-su-san was die model wat Vladimir Tretchikoff vir sy beroemde skildery Chinese Girl, ook bekend as The Green Lady, gebruik het. Pon-Su-San is deur Tretchikoff raakgesien terwyl sy by haar oom se wassery in Kaapstad gewerk het. Sy was o ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →