★ Free online encyclopedia. Did you know? page 61



                                               

Engela van Rooyen

Engela Elizabeth Helena van Rooyen is ’n Afrikaanse skryfster. Sy skryf vir volwassenes en ook vir die jeug en van haar boeke word gereeld vertaal asook voorgeskryf op skool. Sy maak, op destydse advies van haar uitgewer, van meer as een skryfnaa ...

                                               

Vincent van Rooyen

Vincent van Rooyen was ’n Suid-Afrikaanse musikant, komponis en befaamde mondfluitjiespeler. Hy het homself op 20-jarige leeftyd geleer mondfluitjie speel en in 1952 saam met Art Daane en Bryan Jones die Relda Trio, ’n mondfluitjiegroep gestig. G ...

                                               

Cicely van Straten

Cicely Anne van Straten née Luck, is n Suid-Afrikaanse skrywer van kinderboeke wat is Fort Hare gebore is. Sy groei op in Oos- en Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk. Later het sy saam met haar grootouers in Kenia en Uganda gewoon. Hierdie jar ...

                                               

Gert van Tonder

Gert van Tonder is n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het ook saam met Sias Reinecke opgetree as Groep Twee. Die liedjie Sproeitjies, wat Sias Reinecke bekend gemaak het, is deur Van Tonder geskryf.

                                               

Jan van Tonder

Jan Christiaan van Tonder is op 29 Augustus 1954 op Sabie in die Oos-Transvaal tans Mpumalanga gebore as die jongste van sewe kinders. Hy het een broer Andries, wat vyf jaar ouer is as hy en vyf susters. Sy pa was operateur van ’n stootskraper en ...

                                               

Awie van Wyk

Abraham van Wyk is n Suid-Afrikaanse komponis, koordirigent en skilder. Hy het in die Karoo grootgeword en is sedert 1976 verbonde aan die Potchefstroomse Universiteit.

                                               

Irene van Wyk

Irene van Wyk was ’n Afrikaanse sangeres wat veral geestelike liedjies gesing het. Sy was vantevore met die musiekpromotor Louis van Wyk getroud gewees. Sy was ook ’n mede-aanbieder op KykNET se skinderprogram, Glitterati gewees. Van Wyk is op 12 ...

                                               

Lizzie van Zyl

Lizzie van Zyl was n jeugdige inwoner van Bloemfontein-konsentrasiekamp wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog aan maagkoors gesterf het. Die Britte het haar opgesluit nadat haar vader, n Boere-vegter, geweier het om oor te gee. Aktivis Emily Hobho ...

                                               

Leonore Veenemans

Leonore Mona Veenemans was n Suid-Afrikaanse sopraan wat opera- sowel as ligte musiek gesing het. Sy word waarskynlik die beste onthou vir haar vertolking van n Russiese volksliedjie wat in Afrikaans "Liefste Madelein" geword het. Hoewel sy slegs ...

                                               

Suna Venter

Suna Venter was n Suid-Afrikaanse joernalis. Sy het as vervaardiger van aktuele sake by RSG onder uitvoerende vervaardiger Foeta Krige gewerk. Venter is op 29 Junie 2017 dood in haar woonstel aangetref. In die aanloop tot haar dood het sy onder v ...

                                               

Hendrik Vermooten

Hendrik Vermooten was ’n Suid-Afrikaanse argitek wat veral verantwoordelik was vir die ontwerp van 144 Afrikaanse kerkgeboue en talle ander geboue dwarsdeur Suider-Afrika.

                                               

Verna Vels

Verna Vels was ’n Afrikaanse skryfster, radio-omroeper en storieverteller wat veral bekend was as die skepper en stem agter Liewe Heksie, ’n kinderprogram wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai is.

                                               

François Verster

Dr. François Verster is n Afrikaanse skrywer wat fiksie- sowel as niefiksieboeke in Afrikaans en Engels vir verskillende ouderdomsgroepe skryf.

                                               

Vertikaal (musiekgroep)

Vertikaal is n Afrikaanse musiekgroep wat gospelmusiek sing. Die groep word in 2005 gestig vanuit die NG gemeente Lynnwood in Pretoria se aanddiens musiekbegeleidingsgroep. In 2009 ontvang hulle n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospel-alb ...

                                               

Ollie Viljoen

Rudolph Petrus Viljoen was n Afrikaanse musikant, orkesleier, storieverteller, TV-regisseur en radio-omroeper. Hy was self n fenomenale storieverteller en het onder andere die gewilde programme Spies en Plessis met permissie en Maak ’n las geskep ...

                                               

Rolando Villazón

Rolando Villazón Mauleón is n Frans-Meksikaanse tenoor. Hy het in 2007 n Franse burger geword en woon tans in Frankryk. Villazón het reeds verskeie boeke gepubliseer, insluitende die romans Malabares en Paladas de sombra contra la oscuridad, wat ...

                                               

Worsie Visser

Worsie Visser was n bekende Afrikaanse sanger. Visser was bekend vir liedjies soos Lekker ou Jan, Ek en My Meisie, Boesmanland, Gee die Hond Wind en Osbraai op Kromdraai. Hy is op 35-jarige ouderdom in n vliegtuigongeluk by Saldanha oorlede. Ná s ...

                                               

Johannes Egbertus Vixseboxse

Vixseboxse was die jongste van ses kinders van Bernardus Vixseboxse, ’n timmerman-aannemer, en sy vrou Jenneken Lulof. Vixseboxse was waarskynlik soos sy twee ouer broers, Bernardus en Gerrit Willem, bedags in die timmermansbedryf van sy vader we ...

                                               

Vusi Nova

                                               

Wasserfall

Wasserfall is n Afrikaanse rock-musiekgroep van Pretoria. Die groeplede is Dewald Wasserfall en Larry Pullen. Pullen is n klanktegnikus wat al met Prime Circle, Springbok Nude Girls, Nataniel en Nianell saamgewerk het. Hulle debuutalbum, Veralgem ...

                                               

Martin Watt

Martin Watt is n Suid-Afrikaanse komponis. Hy het die grade Baccalaureus Musicae en Honneurs Baccalaureus Musicae aan die Potchefstroomse Universiteit verwerf. Daarna het hy sy studies in komposisie voortgesit onder die internasionaal geprese kom ...

                                               

Paul J. Weitz

Paul Joseph Weitz was n Amerikaanse vlootkaptein, vlieenier, lugvaartingenieur, toetsvlieenier en Nasa-ruimtevaarder. Hy het twee vlugte in die ruimte meegemaak. Hy was deel van die bemanning van drie wat aan die eerste bemande Skylab-missie deel ...

                                               

Cecilia Wessels

Cecilia Wessels was ’n Suid-Afrikaanse operasangeres. Wessels is in die Oranje-Vrystaat gebore as die dogter van sir Cornelius Wessels, administrateur van die provinsie. Sy ontvang haar skoolopleiding in Bloemfontein en Kaapstad en haar sangoplei ...

                                               

Karen Wessels

Karen Wessels is n Afrikaanse aktrise en sangeres. Sy is sedert 2005 deel van die musiekgroep Cutt Glas. Haar debuutalbum, Hoe Durf Jy?, is in 2007 uitgereik. As aktrise het sy die eenvrou-komedie Groet die Grotvrou op die planke gebring. Van die ...

                                               

Bernice West

Bernice West is n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit Sonop-Blom vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner in die TV-musiekwerklikheidsreeks Maak My Famous op die TV-kanaal ky ...

                                               

Edward Higgins White

Edward Higgins "Ed" White was n Amerikaanse lugvaartingenieur, offisier in die Amerikaanse Lugmag, toetsvlieenier en NASA-ruimtevaarder. Op 3 Junie 1965 word hy die eerste Amerikaner wat in die ruimte wandel. Hy sterf saam met ruimtevaarders Gus ...

                                               

Randall Wicomb

Randall Charles Wicomb was n Afrikaanse sanger en driemalige wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie.

                                               

Wildebeest

Wildebeest was n Suid-Afrikaanse musiekgroep. Die groep was oorspronklik n duo tussen Colin Pratley op tromme en Dave Tarr wat viool gespeel het. In 1981 sluit Karlien van Niekerk, Doc Barendse en Piet Botha by hulle aan. Dié drie was bekend as d ...

                                               

Clifton Williams

Clifton Curtis "C.C." Williams was n Amerikaanse vlootvlieenier, toetsvlieenier, meganiese ingenieur, en Nasa-ruimtevaarder. Hy sterf in n vliegongeluk voor hy enige ruimtevaarte onderneem het. Die ongeluk is veroorsaak deur n meganiese fout in d ...

                                               

Wynand Windpomp

Wynand Windpomp is die verhoognaam van Wynand Burger, n Afrikaanse sanger en musikant. Wynand se musiekloopbaan het in Stellenbosch begin waar hy in n orkes genaamd Another 48 Hours gespeel het. Hy trek later na Worcester waar hy die orkes No Str ...

                                               

Winterstasie

Winterstasie is n Afrikaanse musiekgroep van Potchefstroom in die Noordwes. Winterstasie bestaan uit Dewald Pieters, Hein Kruger, Dewald Buys en Ruhan Wagener. Vorige groeplede sluit in Niel Verster en Dewald Buys. Die groep is in die middel van ...

                                               

Wonderboom (musiekgroep)

Martin Schofield kitaar, agtergrondstem. Martin Cito Otto hoofsanger en fluit. Wade Williams baskitaar. Danny de Wet gewese lid, dromme. Garth McLeod dromme.

                                               

X4

X4 is n Afrikaanse musiekgroep wat liedjies van die Vlaamse musiekgroep K3 in Afrikaans sing. X4 is deur die Belg, Niels William gestig nadat hy in 2002 na Suid-Afrika verhuis en n ateljee opgerig het. Die groep bestaan uit vier meisies: Phia, Lo ...

                                               

Yoti die Griekse Boertjie

Yoti die Griekse Boertjie is n Suid-Afrikaanse sanger wat vertonings in Afrikaans, Engels en Grieks aangebied het. Yoti is in Suid-Afrika gebore, maar sy ouers is van Siprus afkomstig. Sy lied, Die wit Angelier, wat hy self gekomponeer het vir dr ...

                                               

Zedbazi

Zedbazi is n Iranse hip hop-groep uit Teheran. Zedbazi het n baanbrekersrol gespeel as een van die eerste Iranse popgroepe wat gangsta rap met Persiese lirieke gespeel het. Nadat gesaghebbende Iranse geestelikes hip hop-musiek as "dekadent" beste ...

                                               

Elzabé Zietsman

                                               

Zinkplaat

Zinkplaat was n Afrikaanse rockgroep. Die groep is in 2002 in n koshuiskamer in Paul Roos Gimnasium deur Bertie Coetzee begin met Beer Adriaanse, Basson Laubscher en Beitel van der Merwe wat kort daarna aangesluit het. Dié groep het n EP, vier vo ...

                                               

Zombies Ate My Girlfriend

Zombies Ate My Girlfriend is n Suid-Afrikaanse swaarmetaal-musiekgroep wat in 2012 gevorm is. Die groepslede is Gavin Marchbank, Marc Olwage, Adriano Rodrigues, Chris Hall en Ferdi Groenewald. In 2012, het hulle die EP Patient Zero vrygestel. Hul ...

                                               

Žalvarinis

Žalvarinis is n folkrock-groep uit die Litause hoofstad Vilnius wat in 2001 uit die samewerking van die pagan metal-group Ugnėlakis en die pagan folk-ensemble Kūlgrinda voortgespruit het. Die debuutalbum Ugnėlakis su Kūlgrinda is in 2002 vrygestel.

                                               

Landiswil

Landiswil is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 625 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 99.5% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Linden, Switserland

Linden is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1299 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 96.6% van die inwoners Duits en 1.9% Frans gepraat.

                                               

Mattstetten

Mattstetten is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 561 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het 97% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Mirchel

Mirchel is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 630 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het 99.2% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Niederhünigen

Niederhünigen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 614 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Niedermuhlern

Niedermuhlern is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 499 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Rubigen

Rubigen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 2 924 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Rümligen

Rümligen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 440 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Stettlen

Stettlen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 3 105 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Thurnen, Bern

Thurnen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1 922 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Urtenen-Schönbühl

Urtenen-Schönbühl is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 6 222 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →