★ Free online encyclopedia. Did you know? page 60



                                               

Johan Stemmet

Johannes Carl Stemmet is n Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, regisseur, sanger en liedjieskrywer. Sedert hy die televisiewêreld in 1980 betree het hy reeds 54 000 uitsaaiminute vervaardig.

                                               

JJ Stephens

Stephens se albums: Alone In The Night, 2001 SELECT. Net Die Tyd Sal Leer. Mystery, 1988. 22 Years Of Country Music, REDNECK MUSIC. Jy Is Die Rots En Ander Goue Oues, SELECT. An Evening with Engelbert Humperdinck, 2008. Glo Vas, SELECT / RMD. Dis ...

                                               

Steven Sterling

Stephan van der Walt, beter bekend as Steven Sterling, is n Afrikaanse sanger en akteur. Hy maak sy deurbraak in 2009 met die album Take my hand wat saam met die Kankervereniging van Suid-Afrika uitgereik is en die temalied van KANSA, Take my han ...

                                               

Nic Stevens

Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedboers in die musiekgroep Broers optree. Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaan ...

                                               

Robert Louis Stevenson

Robert Louis Stevenson was n Skotse romansier en reisskrywer, wat veral bekend is om sy boeke Treasure Island, Kidnapped, Die Vreemde Geval van Dr Jekyll en Mnr Hyde en A Childs Garden of Verses. Hy is gebore en het sy opvoeding ontvang in Edinbu ...

                                               

Christa Steyn

Christa Steyn, gebore Christina Maria Schutte, was n komponis, pianis en Afrikaanse sangeres wat bekend is vir haar werk saam met Jannie du Toit. Haar verwerkings het verskeie kunstenaars help vestig, onder andere Anneli van Rooyen, Karin Hougaar ...

                                               

Monique Steyn

Monique Steyn is n Afrikaanse sangeres en klavierspeler. Tydens die eerste Suid-Afrikaanse Idols-seisoen het sy onder die top-50 deelnemers geeindig. Haar debuutalbum, Ek val vir jou is in 2010 uitgereik. Haar debuutliedjie Sê My Hoe is ook op di ...

                                               

Charles F. Stofberg

Charles Frederick Stofberg is as een van n tweeling op 18 Oktober 1956 in Capital Park, Pretoria, gebore. As kranige atleet deur sy skoolloopbaan speel hy rugby vir die Hoerskool Langenhoven se eerstespan asook pluimbal en yshokkie, wat hy buitem ...

                                               

Du Preez Stoltz

Du Preez Stoltz is n Afrikaanse sanger wat geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Hy Leef In My is in 2010 deur SELECT -musiek vrygestel. Hy is ook deel van die musiekgroep SA se Eie Drie Tenore saam met Phillip Kotze en Chris Coetzer. Du Preez ...

                                               

Straatligkinders

Straatligkinders is n Afrikaanse rock- / emo- / poppunkmusiekgroep van Potchefstroom. Hulle beskryf self hulle musiekstyl as "Afrikaanscore". Hulle het in Augustus 2006 op die musiektoneel verskyn toe Hein Kruger en Bennie de Jager besluit het om ...

                                               

Alexander Strachan

Alexander Strachan is n Afrikaanse skrywer. Hy matrikuleer in 1972 aan die Hoer Landbouskool Tweespruit. Hy studeer tale aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat en later ook literatuur-wetenskap aan Unisa. Hy word n professor in Zoeloe aan d ...

                                               

Wynand Strydom

Wynand Strydom is n Afrikaanse sanger met n diep basstem. Hy matrikuleer in 1993 van die Hoerskool Oos-Moot. Van sy treffers sluit in Katrina en Sally Williams Nougat. Strydom is op 4 April 2010 met sy verloofde en medesanger Chereé in die eg ver ...

                                               

Submersed

Submersed het ’n platekontrak met Wind-up Records gehad en het met die kitaarspeler van Alter Bridge, Mark Tremonti gewerk aan hul debuut album, In Due Time waarop die enkelspelers" You Run”," Hollow” en die titelsnit was. Na ’n kort breuk en die ...

                                               

Blackie Swart (sanger)

Blackie Swart is n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Van sy treffers sluit in Liewe Lulu, Laat hy val waar hy wil, Pers Kombers, Jy Kielie my en Is daar Nog Wyn.

                                               

Mark Swift

Mark Swift was n engelssprekende Suid-Afrikaanse digter. Hy het die Ingrid Jonkerprys gewen in 1974 met sy debuut album Treading Water. Hy publiseer in 1978 Gentlewomen, n poesie bundel met fotos. Die boek was eers verban in Suid-Afrika. In 1983 ...

                                               

Systraat Serenade

Systraat Serenade is n vierstuk Afrikaanse musiekgroep van Durban. Die groep is in 2007 gestig. Hiers Vandag, hul debuutmusiekvideo, is in Maart 2011 uitgereik en het lugtyd op MK-kanaal 324 op DStv gekry. Die groeplede is: Christoff Bothma - bas ...

                                               

Désirée Talbot

Professor Désirée Talbot, Kaapstad, Suid-Afrika was n afgetrede Suid-Afrikaanse opera sopraan een van die stigterslede van die operageselskap van die Universiteit van Kaapstad.

                                               

Tananas

Tananas is n Suid-Afrikaanse jazz musiekgroep wat in 1987 gestig is. Die oorspronklike groepslede is die Mosambiekse Gito Baloi, Ian Herman en Steve Newman. Tananas vermeng klanke vanuit Afrika, Spanje, die Midde- en Verre Ooste wat hulle saamgev ...

                                               

Roelof Temmingh

Roelof Temmingh was n Suid-Afrikaanse komponis en orrelis. Hy is as een van die leidende komponiste in Suid-Afrika beskou en sy musiek is wyd oor Suid-Afrika, Europa en Noord-Amerika opgevoer.

                                               

John Tengo Jabavu

John Tengo Jabavu was n swart politieke aktivis en die redakteur van Suid-Afrika se eerste koerant wat in n swart taal uitgegee is. In 1876 het Jabavu redakteur geword van Isigidimi Sama Xosa "Die Xhosa Boodskapper", en teen die vroee 1880s het h ...

                                               

The Honeydrips

The Honeydrips is die soloprojek van Mikael Carlsson. Die projek het n platekontrak met uitgewer Sincerely Yours, wat deur The Tough Alliance bestuur word. Here Comes the Future is in 2007 vrygestel en het n gradering van 8.4 op Pitchfork ontvang ...

                                               

Louis Thibault

Louis Michel Thibault was ’n ingenieur en die eerste opgeleide argitek aan die Kaap wat meestal geboue in die Suidwes-Kaap ontwerp en ’n kenmerkende neo-klassisisme uit sy geboorteland met hom saamgebring het.

                                               

Thys die Bosveldklong

Thys die Bosveldklong is n Afrikaanse sanger wat ligte vermaakliedjies sing. Van sy treffers sluit in Jaloers-Bokkie, Ek Hou Nie Van Werk Nie en In die Middel. Hy was ook mede-aanbieder van kykNET se program Net vir die Grap.

                                               

Tol & Tol

Tol & Tol is die naam van n Nederlandse duo-groep wat hoofsaaklik instrumentale musiek produseer. Die sangers is die Volendamse broers Cees en Thomas Tol. Aan die begin van 1990 staan hul twee weke op die eerste plek van die Nederlandse nasionale ...

                                               

The Tough Alliance

The Tough Alliance is n musiekduo vanuit Gotenburg wat in 2003 deur die vriende Henning Fürst en Eric Berglund gevorm is. Die groep het voorheen n platekontrak met die Sweedse platemaatskappy Service gehad, maar het later hul eie uitgewer, Sincer ...

                                               

Marian Tredoux

Marian Tredoux was n Suid-Afrikaanse geoloog. Sy was professor aan die Universiteit van die Vrystaat en doseer aan die Universiteit van Kaapstad. Die mineraal tredouxiet is na haar vernoem.

                                               

Louis Tregardt

Louis Tregardt was n welgestelde grensboer in die oostelike Kaapland een van die eerste Voortrekkerleiers. Die dorp Louis Trichardt in Limpopoprovinsie is na hom vernoem.

                                               

Justus Tshungu

Justus Tshungu was n omroeper en die eerste swart Suid-Afrikaner wat Afrikaans oor die radio gepraat het. Hy is in Kranskop, Modimolle, gebore. Hy is in 1960 as omroeper by die SAUK se Noord-Sotho-diens aangestel. Later is hy tot senior openbare ...

                                               

Piet Uys

Petrus Lafras Uys is gebore op Potteberg in die distrik Swellendam op 10 Julie 1797, hy was n Voortrekkerleier wat in n vergeldingsekspedisie teen die Zoeloes omgekom het in die Slag van Italeni in 6 April 1838. Hy het die grootste gedeelte van s ...

                                               

Madeleine van Biljon

Madeleine Leonore van Biljon is in die Wes-Transvaal gebore. Sy was n skryfster en joernalis. Sy matrikuleer op Montagu en begin na skool as leerlingverpleegster by Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad. Sy besef gou dit is nie die beroep vir haar ...

                                               

Hendrik van Blerk

Hendrik van Blerk, ook wel oom Hendrik genoem, was n Afrikaanse skrywer en digter. Sy eerste boek, Dit blom tussen bantoms, is in 1949 uitgegee. Hy het honderde romans, jeugverhale, kortverhale, asook feiteboeke oor die geskiedenis van die Afrika ...

                                               

Van Coke Kartel

Van Coke Kartel is ’n Afrikaanse rockgroep. Die groep bestaan uit Francois van Coke, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Dylan Hunt. In 2009 ontvang hulle ’n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse rock-album vir Waaksaam & Wakker. Na vyf voll ...

                                               

Deon van der Merwe

Deon van der Merwe is n Suid-Afrikaanse kitaarspeler. In 2009 ontvang hy n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse tradisionele album vir Kitaarjolyt.

                                               

Merwede van der Merwe

Merwede van der Merwe was n bekende TV-persoonlikheid en kampvegter vir Afrikaanse musiek. Sy het n groot aandeel in die ontwikkeling van die ligte Afrikaanse musiekbedryf gehad. As sulks het sy verskeie kunstenaars, soos Anton Goosen, Louis van ...

                                               

Wicus van der Merwe

Wicus van der Merwe is n Afrikaanse sanger wat ligte vermaakliedjies sing. Van sy treffers sluit in Spietkop, Hie Komme Ding en Vat Hom Pappie. Hy is in 2009 deur Huisgenoot Tempo genomineer vir die "Beste Humoristiese Album". Sy pa Tolla van der ...

                                               

Margaret van der Post

Margaret van der Post is n Suid-Afrikaanse sopraan en musiekonderwyser. Sy is bekend vir haar radio-uitsendings en konsertoptredes saam met die Nasionale Simfonie-orkes.

                                               

Hendrik van der Stel

Hendrik van der Stel was n seun van Simon van der Stel. Hy is in Amsterdam gebore en vergesel sy vader na die Kaap die Goeie Hoop in 1679, maar keer in 1686 terug na Nederland. In 1703 bly hy n jaar in die Kaap oor onderweg na Batavia, waar hy di ...

                                               

Lodewyk van der Stel

Lodewyk van der Stel was n seun van Simon van der Stel en kassier van die Kaap van Goeie Hoop. Hy is in Amsterdam gebore en in 1685 word hy aangestel as kassier. Hy vergesel sy vader op sy ontdekkingsreis na Namakwaland. Hy vertrek in 1694 met di ...

                                               

Jan Hendrik van der Westhuizen

Jan Hendrik van der Westhuizen is n Suid-Afrikaanse ontwerper, fotograaf, meestersjef en eienaar van n fynproewersrestaurant. Van der Westhuizen het grootgeword op die plaas van sy ouers by Middelburg, Mpumalanga en het ná sy matriek n opleiding ...

                                               

Van Diens Af

Van Diens Af is n Afrikaanse rockgroep uit Secunda in Mpumalanga, Suid-Afrika wat in 2008 gestig is. Die groeplede is William Jonker, Anton van Wyk en Kevin Curry. Henk van Heerden was op baskitaar voor hy oorgegee het aan Carl Dugdale. In April ...

                                               

Henri van Dievoet

Henri van Dievoet was n Belgiese argitek. Hy ontwerp verskeie geboue in sy geboortestad Brussel. Dit sluit in die Hotel Astoria en die geboue van die koninklike militêre skool. Hy is die broer van die Jugendstil-kunstenaar Gabriel van Dievoet en ...

                                               

Gerrit van Dijk

Gerrit van Dijk is ’n Suid-Afrikaanse skrywer van wetenskapsfiksie. Sy twee boeke, Ondulan en T!Naxu, is beide futuristiese verhale met ’n Christelike inslag. Hy woon op Wildernis naby George in die Wes-Kaap.

                                               

Péter Louis van Dijk

Péter Louis is die seun van Pieter en Gré van Dijk en is in 1953 in Rotterdam in Nederland gebore. Op die ouderdom van nege jaar het Péter Louis begin komponeer, nadat sy familie reeds in Kaapstad gevestig was. Verskeie van sy famililede was baie ...

                                               

Jan van Elfen

Dr. Jan van Heerden was n skrywer van mediese boeke wat onder die naam Jan van Elfen sy boeke gepubliseer het. Sy vrou se naam is Elfabie, Elf genoem en dit is waarop sy skryfnaam gebaseer is. Hy is op die plaas Geluk in die distrik Middelburg, K ...

                                               

Maurice van Essche

Maurice van Essche was n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Hy is op 4 Oktober 1906 in Antwerpen, Belgie, gebore. Hy studeer in Parys onder Henri Matisse. In 1939 word hy deur die Belgiese regering na die Kongo gestuur om daar studies van die stamme te ...

                                               

Hennie van Loggerenberg

Hennie van Loggerenberg was n bekende TV- en radio-persoonlikheid en n boereorkeslegende. Hy is bekend as die man agter die deuntjies van Kraaines, Wielie Walie, Liewe Heksie en Casimir. Voor televisie was hy die stem agter die Vrydagaand inbelra ...

                                               

Van Pletzen (musiekgroep)

                                               

Louis van Rensburg

Louis van Rensburg was ’n Afrikaanse sanger, komponis en liedjieskrywer. Hy het bekendheid verwerf met sy musiek vir die TV-reeks Ballade vir n enkeling, waaronder die liedjie "Voshaarnooi". Hy het ook klankbane vir verskeie ander TV-reekse soos ...

                                               

Nico van Rensburg

Nico van Rensburg was n Suid-Afrikaanse musikant wat die konsertina bespeel het. Van Rensburg het bekendheid verwerf nadat hy in 1984 en 1990 die SAUK se boeremusiekorkes-kompetisie gewen het. Hy was ook op Maak n las op SABC2 te sien. Hy het bai ...

                                               

Klaas van Rijsse

Klaas van Rijsse jr. was ’n argitek wat van 1887 tot en met die Tweede Vryheidsoorlog in die Zuid-Afrikaansche Republiek as privaat burger en staatsamptenaar gewerk en vir enkele van die indrukwekkendste geboue uit daardie tydperk verantwoordelik ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →