★ Free online encyclopedia. Did you know? page 6



                                               

Andromeda (mitologie)

Andromeda is n figuur uit die Griekse mitologie. Sy is die dogter van Kefeus en Kassiopeia, die koning en koningin van die Ethiopiers, en is as n sterrebeeld aan die hemelruim geplaas.

                                               

Andromeda-sterrestelsel

Die Andromeda-sterrestelsel is n spiraalsterrestelsel sowat 2.5 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Andromeda. Dit is die naaste spiraalsterrestelsel aan ons Melkweg, maar nie die naaste sterrestelsel nie. Dit kry sy naam van die ...

                                               

Andronikos I Komnenos

Andronikos I Komnenos of Comnenus was van 1183 tot 1185 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die seun van Isak Komnenos en die kleinseun van keiser Alexios I.

                                               

Andronikos III Palaiologos

Andronikos III Palaiologos of Paleologus was van 1328 tot 1341 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die seun van Michael IX Palaiologos, die oudste seun en medekeiser van Andronikos II Palaiologos.

                                               

Andronikos IV Palaiologos

Andronikos IV Palaiologos was die oudste seun van keiser Johannes V Palaiologos. Hy is in 1352 as medekeiser aangestel, maar het ’n moeilike verhouding met sy pa gehad. Hy het in 1373 ’n mislukte rebellie op die been gebring, die troon in 1376-13 ...

                                               

Angara

Die Angara, soms ook Bo-Toengoeskarivier of Laer-Angara genoem, is die grootste sytak van die Jenisejrivier in Siberie. Dié rivier, met n lengte van 1 799 km, ontspring naby Irkoetsk uit die Baikalmeer en vorm dié meer se enigste uitvloei. Aanslu ...

                                               

Angiografie

Angiografie of arteriografie is ’n mediese beeldingstegniek wat gebruik word om die binnekant van are en organe in die liggaam te sien, veral are, slagare en hartkamers. Dit word gewoonlik gedoen deur die pasient met ’n kontrasagent in te spuit e ...

                                               

Angssteuring

Angssteurings is ’n groep geestesteurings wat gekenmerk word deur gevoelens van angstigheid en vrees, waar angstigheid ’n kommer oor toekomstige gebeure is en vrees ’n reaksie op huidige gebeure. Hierdie gevoelens kan fisieke simptome veroorsaak, ...

                                               

Anheuser-Busch InBev

Anheuser-Busch InBev SA / NV, n multinasionale maatskappy, is die wêreld se grootste bierprodusent. Dit vervaardig meer as 200 biermerke waaronder die wêreld se bekendste biere, naamlik Budweiser, Stella Artois en Corona. Ander bekende biere gebr ...

                                               

Anna van Kleef

Anna van Kleef was ’n Duitse adellike en van 6 Januarie 1540 tot 9 Julie 1540 die vierde vrou van Hendrik VIII van Engeland. Die huwelik is nooit seksueel voltrek nie en sy is nie gekroon as koningin-gemalin nie. Sy was die laaste oorlewende vrou ...

                                               

Antideeltjie

Baie soorte elementêre deeltjies kom in twee soorte voor: die "normale" deeltjie en sy antideeltjie. Die massa, lewensduur en spin van ’n deeltjie en sy antideeltjie is dieselfde, maar sy lading is die teenoorgestelde. So is die elektron se antid ...

                                               

Antidepressant

n Antidepressant is n geneesmiddel wat die simptome van n kliniese depressie behandel of verlig. Sommige antidepressante, veral die trisikliese antidepressante, word gebruik vir ander nie-amptelike indikasies, soos verligting van die pyn veroorsa ...

                                               

Antille

Die Antille is n argipel in die Karibiese gebied, wat uit die Groot-Antille en die Klein-Antille bestaan. Saam met die Lucayan-argipel vorm dit Wes-Indie. Die Antille grens in die suide en weste aan die Karibiese See, in die noordweste aan die Go ...

                                               

Antipsigotikum

n Antipsigotikum is n geneesmiddel wat gebruik word om psigoses te behandel, met ander woorde onder meer by siektetoestande soos skisofrenie, die maniese fase van bipolêre gemoedsversteuring en delusionele versteuring. Antipsigotika het ook n rol ...

                                               

Anus

In anatomie verwys anus na die eksterne opening van die rektum. Die sluiting word deur die sluitspier beheer. Die primêre funksie van die anus is om afvalstowwe tydens ontlasting uit die liggaam te skei. Die meeste lewende wesens, van sywurms tot ...

                                               

Aomori-prefektuur

                                               

Apollo 1

Apollo 1 was die eerste bemande sending van die Amerikaanse Apollo-program. Die beplande lae aardewentelbaantoets van die Apollo-bevelmodule het nooit plaasgevind op die beplande datum van 21 Februarie 1967 nie, omdat n kajuitbrand tydens n repet ...

                                               

Apollo 8

Apollo 8 was n sending van die Apollo-program in Desember 1968. Dit was die eerste bemande ruimtevlug wat sy wentelbaan om die Aarde verlaat het, en die eerste wat om die Maan gewentel het. Bevelvoerder Frank Borman, met vlieeniers Jim Lovell en ...

                                               

Apollo 9

Apollo 9 was die derde bemande missie van die Apollo-program en die eerste missie wat die beheermodule en die maanmodule ingesluit het. Die bemanning van drie aan boord was: bevelvoerder James McDivitt, beheermodulevlieenier David Scott en maanmo ...

                                               

Apollo 10

Apollo 10 was die vierde bemande sending van die Apollo-program en die eerste om vanaf platform 39B gelanseer te word. Die missie was die tweede om n bemanning in n wentelbaan om die maan te plaas. Die module het tot 15.6 km van die maanoppervlak ...

                                               

Apollo 12

Apollo 12 was die sesde bemande sending in die Verenigde State van Amerika se Apollo-program en die tweede wat mense laat land het op die maan. Dit is op 14 November 1969 vanaf die Kennedy Ruimtesentrum in Florida geloods, vier maande na die suks ...

                                               

Apollo 13

Hierdie artikel handel oor die Maansending. Daar is ook n film met die naam Apollo 13. Apollo 13 was n Amerikaanse ruimtesending, deel van die Apollo program. Dit was veronderstel om die derde sending te wees om op die maan te land, maar dit het ...

                                               

Apollo 14

Apollo 14 was n Amerikaanse ruimtesending waarmee nog mense, die Amerikaners Alan Shepard en Edgar Mitchell, op die maan geland het op 5 Februarie 1971 om 09:18:11 UTC.

                                               

Apollo 15

Apollo 15 was die negende bemande sending in die Apollo-program, die vierde sending wat op die maan geland het en die agtste suksesvolle sending. Dit was die eerste van wat "J-missies" genoem was – langer oorbly op die maan met n groter fokus op ...

                                               

Apollo 17

Apollo 17 was die laaste bemande sending in die Apollo-program van die Verenigde State, die sesde sending wat op die maan geland het en die tiende suksesvolle sending. Lansering het om 00:33 Oostelike Standaardtyd EST op 7 Desember 1972 geskied, ...

                                               

Apriës

Apries is die naam waarby Herodotus en Diodorus Wahibre Haaibre genoem het, hy was van 589 tot 570 v.C. die vierde farao van die 26ste Dinastie van Antieke Egipte. Manetho het hom Waphres genoem en korrek aangeteken dat hy 19 jaar lank regeer het ...

                                               

Apteek

n Apteek is n kleinhandel winkel wat onder andere voorskrifmedisyne verskaf. In die apteek hou n apteker toesig oor die vervulling van mediese voorskrifte en is beskikbaar om advies te gee oor hul aanbod van selfsorgmedisyne. n Tipiese apteek is ...

                                               

Arabierperd

n Arabier is n perderas wat oorspronklik uit die Arabiese Skiereiland kom. Hulle het n slanke lyf met n boog op die neus. Hulle het goeie uithouvermoe en word regoor die wêreld gebruik. Dit is een van die oudste perderasse ter wêreld.

                                               

Derya Arbas

Derya Arbas was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bitmeyen sevda, The White Bicycle, Bir günlük ask, en Gece melek ve bizim çocuklar.

                                               

Arbeidsterapie

Arbeidsterapie is n gesondheidsberoep wat fokus op die klient en hom / haar betrokke te maak in aktiwiteite van die alledaagse samelewing. Arbeidsterapeute doen dit deur die aktiwiteit aan te pas tot by die klient se vermoe. Arbeidsterapeute werk ...

                                               

Arc de Triomphe

Die Arc de Triomphe is n monument in Parys, Frankryk. Die monument staan in die middel van die Place Charles de Gaulle, n plein met druk verkeer aan die westelike punt van die Avenue des Champs-Élysées, waar twaalf paaie bymekaarkom. Die triomfbo ...

                                               

Archaea

Archaea is ’n domein van eensellige mikroörganismes. Dié mikrobes is prokariote, wat beteken hulle het geen selkern of enige ander organelle in hul selle wat deur ’n membraan omsluit word nie. Archaea is aanvanklik as bakteriee geklassifiseer en ...

                                               

Ardhanarishvara

Die Ardhanarishvara is ’n saamgestelde vorm van die Hindoegod Sjiwa en -godin Parwati. Ardhanarishvara word uitgebeeld as halfman, halfvrou, wat in die middel verdeel is. Die regterhelfte is gewoonlik Sjiwa en wys sy tradisionele eienskappe. Die ...

                                               

Area 51

Die Amerikaanse Lugmag se fasiliteit algemeen bekend as Area 51 is n afgelee afdeling van die Edwards Lugmagbasis, in die Nevada Toets- en Opleidingsterrein. Volgens die Sentrale Intelligensie-agentskap, is die korrekte name vir die fasiliteit "H ...

                                               

Arend (sterrebeeld)

Die Arend is ’n sterrebeeld ’n paar grade noord van die hemelewenaar. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is genoem na ’n arend in die ...

                                               

Argaïsme

’n Argaïsme is ’n woord of uitdrukking wat in so n mate verouder het dat dit heeltemal of feitlik heeltemal in onbruik verval het.

                                               

Arginien

Arginien is n α-amino suur wat gebruik word in die biosintese van proteïene. Dit word deur die kodons CGU, CGC, CGA, CGG, AGA, en AGG gekodeer. Dit bevat n α-aminogroep, n α-karboksielsuurgroep, en n syketting wat bestaan uit n 3-koolstof reguit ...

                                               

Arlington, Texas

Arlington is n hoofstad in die Amerikaanse deelstaat Texas, gelee in Tarrant County. Dit is deel van die Middelstedestreek van die Dallas–Fort Worth–Arlington metropolitaanse gebied, ongeveer 19 km oos van die middestad van Fort Worth en 32 km we ...

                                               

Armeens

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Armeniers. Armeens is n Indo-Europese taal wat deur sowat 6.7 miljoen mense in Armenie, Georgie, Azerbeidjan en Rusland gepraat word. Armeens is die amptelike taal van Armenie en be ...

                                               

Arni

Arni is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 928 mense in n munisipaliteit gewoon. In 2000 het 97% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Aroemeens

Aroemeens of Macedo-Roemeens is n taal op die Balkanskiereiland wat behoort tot Balkanromaans. Die sprekers is die Aroemene, oorspronklik in Griekeland, Albanie, Macedonie en Bulgarye en na relatief onlangse migrasies ook in Roemenie. Slegs in Ma ...

                                               

Artemis

Artemis was een van die gode in die Griekse mitologie wat die wydste aanbid is. Sy was een van die twaalf Olimpiese gode: die dogter van Zeus en Leto en die suster van Apollo. Sy was die godin van die jag, woude en heuwels, die maan, geboorte, ma ...

                                               

Arthur, Prins van Wallis

Arthur Tudor, Prins van Wallis was die oudste seun van Hendrik VII van Engeland en Elizabeth van York en dus die erfgenaam van die troon van Engeland. Hy is voor sy pa dood en het daarom nooit koning geword nie. Met Hendrik VII se dood het sy twe ...

                                               

Artritis

Artritis is n term wat verwys na versteurings wat gewrigte affekteer. Twee bekende vorme van artritis is osteoartritis en gewrigsrumatiek. Simptome oor die algemeen sluit gesamentlike pyn en styfheid in. Ander simptome kan rooiheid, warmte, swell ...

                                               

Aseksualiteit

Aseksualiteit is die gebrek aan seksuele aantrekking tot ander of aan belangstelling in seks. Dit kan ook wyer gekategoriseer word om ’n bree spektrum aseksuele subidentiteite in te sluit.

                                               

Asetielcholien

Asetielcholien, ook gespel Acetylcholine, is n organiese molekuul wat gebruik word as n neurotransmitter, onder andere in mense. Die molekuul is n ester van asynsuur en cholien

                                               

Asetoon

Asetoon is n organiese verbinding met die formule 2 CO. Dit is n kleurlose, hoogs vlugtige, vlambare vloeistof, en is die eenvoudigste ketoon bekend. Asetoon is mengbaar met water en dien as n belangrike oplosmiddel in sy eie reg, tipies vir skoo ...

                                               

Asheville

Asheville is die administratiewe setel van die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina se administratiewe distrik Buncombe County, gelee in die Blue Ridge Mountains. Met n beraamde bevolking van 92 870 in 2019 is Asheville die grootste stedelike ned ...

                                               

Ashland, Oregon

In 2000 het die dorp n bevolking van 19 522 gehad: 91.55% wit, 0.60% swart of Afro-Amerikaans, 1.02% Amerikaanse inboorlinge, 1.87% Asiaties, 0.13% Pasifiese eilanders, 1.71% van ander rasse en 3.11% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of ...

                                               

Asklepios

Asklepios was in die Griekse mitologie die god van medisyne en genesing. Sy dogters was Hugieia, Iaso, Akeso, Aglaia en Panakea. Die staf van Asklepios met ’n slang daarom is vandag steeds die simbool van medisyne.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →