★ Free online encyclopedia. Did you know? page 57



                                               

Hulle

Hier is Hulle. Huisgenoot 5 April 2012. URL besoek op 31 Desember 2018. Leer ken Hulle. Huisgenoot 7 November 2011. URL besoek op 31 Desember 2018. Exuberant and talented pop duo booked to perform. George Herald. URL besoek op 31 Desember 2018. H ...

                                               

Koos Human

Koos Human was n Afrikaanse uitgewer, rubriekskrywer en musiekkenner. Hy het in 1959 die uitgewersmaatskappy Human & Rousseau saam met Leon Rousseau gestig. Die maatskappy het vinnig gegroei en n beduidende bydrae tot die bevordering van die boek ...

                                               

Jack Hammer

Jack Hammer is n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in November 1984 in Pretoria deur Piet Botha, Boet Faber, Jan Maloney en Eric Birckenstock gestig is. Deur die jare was verskeie musikante deel van die groep, onder andere Oscar-bekroonde akteur Bi ...

                                               

Manie Jackson

Manie Jackson is n Afrikaanse en Country-sanger. Tydens die 2011 SAMA-toekennings is hy vir die beste countrymusiek-album bekroon. Hy is ook al 4 keer benoem vir n Huisgenoot Tempo Toekenning en 3 keer vir die Ghoema-toekennings. Hy het al 8 atel ...

                                               

Charles Jacobie

Charles Henry Jacobie was n Afrikaanse country-sanger wat in die sestigerjare as die "Singende Beesboer" bekend was. Hy word deur baie as die vader van countrymusiek in Suid-Afrika beskou. Op 9 April 1988 is n trofee op die Randse Skou aan hom oo ...

                                               

Lance James

Lance James was n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper. Van sy treffers sluit in Dankie, Vicki en Ahoy, Madagaskar Ahoy!. Tydens Huisgenoot se 2009-Skouspel is hy vereer vir hul lewenslange bydrae tot Afrikaanse en Suid-Afrika ...

                                               

Friederich Wilhelm Jannasch

Prof. Friederich Wilhelm Jannasch was n Suid-Afrikaanse musikus en komponis. Hy is in 1853 op Mamre naby Malmesbury gebore. Sy ouers was sendelinge. Hy toon vroeg talent en word na Duitsland en daarvandaan na die Konserwatorium in Stockholm gestu ...

                                               

Jintara Poonlarp

Jintara Poonlarp is n Thaise aktrise en sanger van luk thung, mor lam en popmusiek. Sy is een van die gewildste en produktiefste kunstenaars in die mor lam en luk thung.

                                               

John James

John James is n Afrikaanse kletsrymduo wat uit Chris Delport en James Janse van Rensburg bestaan. Hul eerste enkelsnit, "Ek is meer werd", word in 2019 vrygestel en behaal die Maroela Media Afrikaanse Top-20-trefferlys. Delport skryf die lirieke ...

                                               

Greta Jones

Margaretha Bahnemann was n bekende Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat reeds op sesjarige ouderdom haar eerste langspeelplaat gemaak het. Sy was die dogter van die oorlede Philippus Jacobus Wilhelmes Jones en Wilhelmina OGrady. Sy het gemat ...

                                               

Marlise Joubert

Sy word bibliotekaresse by verskeie instansies. Na 16 jaar by die Departement Beeldende Kunste van die Universiteit van Stellenbosch, werk sy vir vyf jaar by Protea Boekwinkel op Stellenbosch. In 1970 debuteer Joubert met die digbundel ’n Boot in ...

                                               

Natasha Joubert

Natasha Joubert is n Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin. Haar debuutalbum, Mis Jou Soveel, is in 2006 deur EMI uitgereik. In 2007 word sy as Mev. Verenigde Nasies Internasionaal gekroon. Natasha het n graad in B.Com. Bedryfsielkunde verwer ...

                                               

Willie Joubert

Willie Joubert is n Afrikaanse sanger wat bekend is vir sy geestelike musiek. Tydens die 2011 SAMA toekennings is hy bekroon vir die Beste Afrikaanse gospel-album. Willie is getroud met Natasha Joubert, n sangeres in eie reg.

                                               

Solomon Juneau

Solomon Laurent Juneau, soms ook Laurent-Salomon Juneau, was n Kanadees-gebore Amerikaanse pelshandelaar, spekulant en politikus, wat n belangrike rol by die stigting van die stad Milwaukee gespeel het. Juneau was n boorling van Repentigny. Junea ...

                                               

K.O.B.U.S.

K.O.B.U.S. of Kobus! was n Afrikaanse swaarmetaal-musiekgroep. Die groepslede is Francois Breytenbach Blom, Theo Crous, Werner Von Waltsleben en Pierre Tredoux.

                                               

Kaleidoskoop

2012 Huisgenoot Tempo Toekenning vir Beste Kontemporere album Vars uitgekerf 2012 Ghoema / Tempo nominasies vir Beste nuweling en Beste Kontemporere album 2018 Ghoema toekenning vir Beste album deur Groep of Duo

                                               

Clemens Kapuuo

Clemens Kapuuo was n Namibiese onderwyser, winkeleienaar, president van die school teacher, shopkeeper, president of the Demokratiese Turnhalle-alliansie, en kaptein van die Hereros in Namibie. Kapuuo was een van die hoof teenstanders van die Sui ...

                                               

Karin K

Karin K is die verhoognaam van Karin Kotzé, n Afrikaanse sangeres. Sy is in 1984 as deel van die musiekgroep Take 5 met n Crescendo-toekenning bekroon.

                                               

Die Kat se Snor

Die Kat se Snor is n Afrikaanse musiekgroep. Die groep is in 2010 gestig en bestaan uit die voorsanger Kobus "Die Kat" Dippenaar, Gerhard "Pappa G" Oosthuizen op baskitaarspeler, Joe Dippenaar op kitaar en Andrew "Spac" Lingwood op die dromme. Hu ...

                                               

Pat Kavanagh

Patricia Olive "Pat" Kavanagh was n Suid-Afrikaans-gebore literêre agent wat gewerk het in die Verenigde Koninkryk. Sy is in Durban gebore. Kavanagh was die eggenote en literêre agent van die skrywer Julian Barnes. Gedurende die 1980s het sy Barn ...

                                               

Karl Kielblock

Karl Kielblock was n Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur. Hy skryf jeug- sowel as volwassefiksie. Verskeie van sy werke speel af teen n historiese agtergrond, hy lewer ook n beduidende bydrae tot die moord- en speurverhaalgenre in Afrikaan ...

                                               

Olga Kirsch

Olga Kirsch was n Afrikaanse digteres. Naas Elisabeth Eybers, is sy die tweede vroulike Afrikaanse digteres. Sy maak grootliks van haar Joodse afkoms en ervaringe gebruik as inspirasie vir haar digkuns. Kirsch emigreer in die 1940s na Israel, en ...

                                               

Klipwerf

Klipwerf is ’n bekende Suid-Afrikaanse musiekgroep wat boeremusiek speel. Die groep is in 1969 gestig deur Hentie Visagie en sy seuns, Johann en Kobus, saam met Nicol Louw. Hulle eerste album is eers in 1988 opgeneem. Huidige lede is: Kobus Visag ...

                                               

Klopjag (musiekgroep)

Klopjag is n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat sedert 2002 opgang maak in Afrikaanse musiek. Hul debuut album 13 / 02 het hulle n nominasie besorg by die Geraas Musiek Toekennings in 2003, terwyl hulle gereeld op aanvraag is by groot musiekfeeste s ...

                                               

Pieter Koen

Pieter Koen is n Afrikaanse sanger, voormalige Radio Rippel-omroeper en aanbieder van KykNET se gewilde musiekprogram op Saterdagaande, Jukebox. Van sy treffers sluit in: Skud Jou "Biscuit", 3 Susters van Drie Susters en Tattoo.

                                               

Komei Abe

Kōmei Abe was n neo-klassieke Japannese komponis wat gespesialiseer het in strykkwartette. Hy het as beide tjellis en klarinetspeler opgetree.

                                               

Fritz Krause

Krause se voorsate was afkomstig van Oos-Pruise. Sy pa, Carl Johan Gottlieb Krause, het in 1848 of 1849 in Bloemfontein kom bly en gewerk as ’n mediese sendeling. Later het hy begin praktiseer as ’n dokter en word toe die dorp se distriksgeneeshe ...

                                               

Louis Krüger

Met ’n groep uit sy gemeente besoek hy elke jaar die noordelike deel van Suid-Afrika, Botswana en Zimbabwe om daar sosiale werk te verrig, soos byvoorbeeld die bou van ’n hospitaal in Venda. Met sy gesin besoek hy ook verskeie lande van Europa so ...

                                               

Stef Kruger

Stef Kruger is n Afrikaanse liedjieskrywer, musikant en abstrakte skilder. Hy het al meer as 400 liedjies geskryf, waarvan verskeie treffers is. Van sy bekende liedjies sluit in Pennies op die spoor, Grassade in die wind en Tussen jou en my. Kuns ...

                                               

Kūlgrinda

Kūlgrinda is n Litause musiekgroep wat hulle op rituele polifoniese religieuse musiek toespits. Die groep is in 1990 deur Inija en Jonas Trinkūnas, leiers en hoepriesters van Litaue se Baltiese geloofsgemeenskap Romuva, in die lewe geroep. Die an ...

                                               

Kuryakin

Kuryakin is n Sweedse musiekgroep wat in 2003 deur Petter Gjöres en Johan Norberg gegrond is. Die twee het aan die Universiteit van Uppsala ontmoet en Kristina Dahlman het later aangesluit. Die musiek word deur Petter en Johan saamgestel wat samp ...

                                               

George Labram

George Labram was n Amerikaanse ingenieur. Hy kom in 1894 in Suid-Afrika aan en word op 8 Oktober 1896 aangestel as die hoof van meganiese ingenieurswese vir De Beers Consolidated Mines. Hy en F.B. Kirsten ontwerp die ghriestafel wat diamante opv ...

                                               

De Villiers Lamprecht

Prof. De Villiers Bester Lamprecht n Suid-Afrikaanse atleet en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om n droommyl af te lê. Hy was ook n kaalvoet hardloper, soos Zola Budd. Hy is gebore in Prins Albert. Lamprecht was n emeritus-hooglera ...

                                               

Charles Lanyon

Sir Charles Lanyon was n Engelse argitek wat hoofsaaklik bekendheid verwerf het met sy ontwerpe vir openbare geboue in Belfast tussen 1840 en 1860. In 1862 het hy die amp van burgemeester van Belfast beklee en was tussen 1866 en 1868 afgevaardigd ...

                                               

Laudo Liebenberg

Laudo Liebenberg, gebore 18 Junie 1984, in Kaapstad, Wes-Kaap, is ʼn Suid-Afrikaanse sanger van die groep aKING en Eet Kreef en akteur. Na skool het Liebenberg BA Drama studeer aan die Universiteit van Stellenbosch.

                                               

Chris le Roux

Chris le Roux is n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Le Roux het al van jongs af gesing, sy eie orkes op skool gestig en saam met musikante soos Ruben Lennox opgetree. Hy het homself in die hotelbedryf gekwalifiseer en in sy vrye tyd musiek ge ...

                                               

Virginia Lee

Virginia Lee was n Suid-Afrikaanse sangeres van ligte musiek. Sy was veral bekend om treffers soos Vaarwel my lief, Ek sal jou nooit vergeet nie, Jy is my liefling, Twee Witte Duifies en Groen Koringlande. Sy was die eerste vroulike Suid-Afrikaan ...

                                               

Ruben Lennox

Ruben Lennox is n Afrikaanse country-sanger en liedjieskrywer. Een van sy bekende liedjies is Toe Ons nog Kinders Was. Van sy ander treffers sluit in Staan op, sit stil, Wie ry saam en n Duisend liggies.

                                               

Dillon Lerm

Dillon Lerm is ’n Afrikaanse en Engelse sanger. Hy tree ook op as seremoniemeester. Hy is in Bloemfontein gebore en het vroeg reeds gesing, onder meer in die Bloemfonteinse Kinderkoor, Grey-kollege Indomitos en die Universiteit Stellenbosch se ko ...

                                               

Dinu Lipatti

Dinu Lipatti was n Roemeense klassieke pianis en komponis. Sy loopbaan was op die ouderdom van 33 jaar kortgeknip deur oorsake wat verband hou met Hodgkin-siekte Limfadenoma. Hy was postuum verkies tot die Roemeense Akademie.

                                               

George Longane

George Longane is n Suid-Afrikaanse sanger. Sy debutalbum, Baie is in 2010 deur Select-musiek vrygestel. Longane was vantevore n lid van die musiekgroep Victor and the Rasta Rebels gewees. Hy was ook n stigterslid van Reflections.

                                               

Kevin Leo

Kevin Leo is n Suid-Afrikaanse sanger wat opera- en ligte Afrikaanse liedjies sing. Hy tree ook gereeld saam met Jakkie Louw op onder die verhoognaam Jakkals en Leo, en saam met Mathys Roets en Danie Niehaus as Drie van die Bestes. Hy is bekend v ...

                                               

Lukraaketaar

Lukraaketaar is n Afrikaanse Suid-Afrikaanse akoestiese musiekgroep wat uit twee lede bestaan, Pierre Greeff en Alwyn Kotzé. Hulle beskryf hul lirieke as "sielvolle woorde" en hul musiek as "akoesties met skop". Die groep se naam, Lukraaketaar, i ...

                                               

Louis Luyt

Dr. Louis Luyt was ’n Suid-Afrikaanse sakeman en voormalige politikus en rugbyadministrateur. Luyt het vir hom naam gemaak as ’n jong rugbyster, hy het daarna die maatskappye Triomf Kunsmis en Luyt Brouerye gestig, en het beheer oor die Ellispark ...

                                               

Amanda Luyt

Amanda Luyt is n Afrikaanse sangeres. Haar eerste album, My verlange, word in 1987 uitgereik en haar tweede album, Woorde, in 1989. Een van haar bekendste treffers is As Jy Aan Eendag Glo. Sy was ook die aanbieder van twee TV-programme, Op Versoe ...

                                               

Johanna Luyt

Johanna Luyt-Plomp was n Suid-Afrikaanse musiekskrywer en komponis van Nederlandse herkoms. Haar verloofde het reeds voor haar na Suid-Afrika gekom en was lid van die Mount Nelson-trio. Hy is in 1902 na Holland om met haar te trou. In 1915 tree s ...

                                               

Lydia Winchester

Lydia Doreen Winchester is die oudste van ses kinders en ʼn musiekpromotor vir Suid-Afrikaanse kunstenaars. Tydens haar grootwordjare het die gesin in Carletonville gewoon en sy het haar laerskoolloopbaan begin by Laerskool Môreweg in Brakpan, Tra ...

                                               

Glenys Lynne

Glenys Lynne Mynott is n Suid-Afrikaanse sanger, later deel van Four Jacks and a Jill, wat bekend is vir treffers soos Ramaja, Haai Casinova en Een, twee, drie. Lynne het op twaalf begin sing. Haar ma het haar aangespoor en sy het lesse by Al Pre ...

                                               

Peter Magano

Peter Magano was n lid van die ANC en die Pretoriase Aksie-komitee wat vroeg in 1955 gestig is. Hy het een van die eerste vrywilligers om by Umkhonto we Sizwe aan te sluit en het later 17 jaar op Robbeneiland deurgebring. Hy het die spesiale raad ...

                                               

Tautatomo Mairau

Tauatomo Mairau was ’n lid van die koninklike familie van Tahiti en ’n afstammeling van koningin Pomare IV. Hy is op die eiland Rurutu gebore. Sedert Februarie 2009 het Mairau aanspraak gemaak op die titel erfgenaam van die Tahitiaanse troon en p ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →