★ Free online encyclopedia. Did you know? page 56



                                               

Wittenberg

Wittenberg, sedert 1938 amptelik Lutherstadt Wittenberg, is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik in die oostelike deel van die Duitse deelstaat Sakse-Anhalt. Wittenberg is aan die Elberivier gelee tussen Dessau-Roßlau in die west ...

                                               

Witwyn

Witwyn word - in teenstelling met rooiwyn - meesal van wit druiwe gemaak. Ook die produksiemetode verskil van dié van rooiwyn. Hierby word die druiwesap sonder die skille en stingels gefermenteer. Aangesien die skille naastenby eenhonderd persent ...

                                               

Wjatka

Die Wjatka is die tweede grootste sytak van die Kamarivier, die langste linkersytak van die Wolga in die Europese deel van Rusland. Dié rivier, met n lengte van 1 314 km, ontspring in die Kama-heuwels in die Oedmoertie-republiek, net wes van die ...

                                               

Wodka

Wodka is n meestal kleurlose alkoholiese drank met n alkoholgehalte van tussen 37.5 en 80 persent. Wodka uit Rusland, Litaue en Pole het n alkoholgehalte van 40 persent. Wodka word hoofsaaklik van gefermenteerde graan en aartappels gestook. Die d ...

                                               

Jefgeni Woetsjetitsj

Jefgeni Wiktorowitsj Woetsjetitsj was n bekende Sowjet-beeldhouer en kunstenaar. In 1967 is hy as "Held van die sosialistiese arbeid" vereer nadat in 1959 reeds die status van "Volkskunstenaar van die Unie van Sosialistiese Sowjet-republieke" aan ...

                                               

Wohlen bei Bern

Wohlen bei Bern is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 9 215 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Woiwodskap Groot-Pole

Die Woiwodskap Groot-Pole, Pools Województwo wielkopolskie, met Poznań as sy administratiewe sentrum, is een van 16 woiwodskappe in die Republiek van Pole. Dit is met die administratiewe hervorming van 1999 deur die samesmelting van die vroeere w ...

                                               

Woiwodskap Klein-Pole

Die Woiwodskap Klein-Pole, Pools Województwo małopolskie, met Krakau as sy administratiewe sentrum, is een van 16 woiwodskappe in die Republiek van Pole. Dit is met die administratiewe hervorming van 1999 deur die samesmelting van die vroeere woi ...

                                               

Woiwodskap Kujawië-Pommere

Kujawie-Pommere is n Woiwodskap in sentraal-noord Pole. Die Woiwodskap is opgerig op 1 Januarie 1999 en bestaan uit die voormalige Woiwodskappe Bydgoszcz, Toruń en Włocławek. Die administratiewe sentra is Bydgoszcz en Toruń.

                                               

Woiwodskap Pommere

stede met meer as 20 000 inwoners in 2005 Słupsk Stolp- 98 757. Rumia Rahmel- 44 126. Lębork Lauenburg- 35 146. Gdynia Gdingen- 253 850. Starogard Gdański Preußisch Stargard- 48 328. Sopot Zoppot- 39 620. Kwidzyn Marienwerder- 40 008. Malbork Mar ...

                                               

Woiwodskap Wes-Pommere

Wes-Pommere is n woiwodskap in Pole. Die woiwodskap is op 1 Januarie 1999 opgerig. Die hoofstad is Szczecin. Wes-Pommere grens aan die Oossee en die Duitse deelstate Mecklenburg-Voorpommere en Brandenburg.

                                               

Wolf-Rayetster

’n Wolf-Rayetster, meestal afgekort as WR-ster, is ’n swaar ster met ’n massa van meer as 20 sonmassas wat sy massa vinnig verloor weens ’n baie sterk sonwind. Die sonwind kan ’n snelheid van tot 2 000 km / s hê. Sulke sterre verloor jaarliks ’n ...

                                               

Wolfram

Wolfram is n chemiese element met die simbool W en atoomgetal 74. Dit is n harde, skaars metaal in standaardtoestande en word op aarde net as chemiese verbindings in minerale soos scheeliet en raspiet aangetref. Dit is in 1781 as n nuwe element g ...

                                               

Wolhinië-oblast

Wolhinie-oblast is n oblast in noordwestelike Oekraïne. Loetsk is die hoofstad van die oblast en het ongeveer 255 duisend inwoners.

                                               

Wolverhampton

Wolverhampton is n stad in Sentraal-Engeland, wes van Birmingham, met n bevolking van omtrent 236 000 in 2006.

                                               

Victoria Wood

Victoria Wood was n Engelse skryfster, aktrise, en komponis. Sy was bekend vir haar rol in die televisiereeks Dinnerladies.

                                               

Woord

Verskeie definisies van n woord is al geformuleer. Byvoorbeeld, dat dit die deel is tussen die morfeem en n sintaktiese frase. Of dat dit die kleinste betekenisvolle linguistiese eenheid is wat selfstandig gebruik kan word. Daar is eger al jare n ...

                                               

Worcester, Engeland

Hiedie artikel handel oor die stad in Worcestershire, Engeland. Vir ander gebruike, sien Worcester veelsinnig. Worcester is n stad in Worcestershire, Engeland, 27 km suidwes van Birmingham en 37 km noord van Gloucester. Die bevolking tel ongeveer ...

                                               

Alfred Worden

Alfred Merrill "Al" Worden was n Amerikaanse Nasa-ruimtevaarder en ingenieur. Hy was die bevelvoerder van die beheermodule vir die Apollo 15-missie in 1971. Hy is een van slegs 24 persone wat na die maan gevlieg het. Hy was gewerf as deel van Rui ...

                                               

WordPress

WordPress is n gratis oopbron-inhoudbestuurstelsel gebaseer op PHP en MySQL. Om te kan funksioneer, moet WordPress op n webbediener geïnstalleer word, wat óf deel van n internetverskafferdiens of n netwerkgasheer moet wees. n Voorbeeld van die ee ...

                                               

Worldline

Worldline is n Franse betalings- en transaksiedienstemaatskappy wat in 1974 gestig is. Aan die einde van Oktober 2020 verwelkom Worldline Ingenico in sy span en skep n nuwe leier in wêreldwye betalingsdienste. Deur kragte saam te snoer met Ingeni ...

                                               

Wormatia Worms

Die Verein für Rasensport Wormatia Worms 08 e.V. het in 1922 ontstaan deur die samesmelting van VfL Wormatia 08 tot 1921 Sportclub Wormatia 08, beter bekend as "die Wormatia" en VfR 08 Worms beter bekend as "die Rasenspieler", wat op sy beurt in ...

                                               

Wors

Wors is n silindriese vleisproduk wat van maalvleis gemaak word, gewoonlik van vark-, bees-, of kalfsvleis, saam met sout, speserye en ander geurmiddels, en broodkrummels, met n vel rondom dit. Wors word gewoonlik gevorm in n omhulsel tradisionee ...

                                               

Wortelvliesontsteking

In die tandheelkunde verwys wortelvliesontsteking na die ontsteking van die wortelvlies wat ontstaan uit n chemiese pulpa-ontsteking, meestal op die basis van tandbederf. Wortelvliesontsteking veroorsaak dat tande los sit en selfs kan uitval.

                                               

Woties

Woties is die taal wat deur die Wote van Ingermanland gepraat word. Dit is nouverwant aan Esties en behoort tot die Oosseefinse tak van die Fins-Oegriese tale. Woties word net in twee dorpies, Krakolye en Luzhitsy in die Kingisepp distrik gepraat ...

                                               

Woud

n Woud is n stuk land wat dig met bome begroei is. n Bos bome word amptelik as n woud beskryf as meer as 64% van die lug met boomtoppe bedek is. Plante en struike groei gewoonlik onder die bome. Woude is die oorheersende landelike ekostelsel van ...

                                               

Wsewolod die Groot Nes

Wsewolod III of Wsewolod die Groot Nes was die grootprins van Wladimir. Die stadstaat het gedurende Wsewolod se lang bewind sy hoogtepunt bereik.

                                               

Wuppertaler SV

Wuppertaler SV is n Duitse sokkerklub uit die stad Wuppertal in Noord-Rynland-Wesfale. Die stad Wuppertal het in 1929 ontstaan na die fusie van n paar kleiner dorpe, elk met n eie sokkerspan. Wuppertaler SV is in 1954 gevorm na die samesmelting t ...

                                               

Wupperthal

Hierdie artikel handel oor die dorpie in Suid-Afrika. Vir die Duitse stad, sien gerus Wuppertal. Wupperthal ook Wuppertal is n historiese dorpie met sowat 4 000 inwoners in die Cederberg munisipaliteit, distrik Weskus. Dit is gelee in n dal van d ...

                                               

Württemberg-Baden

Württemberg-Baden is n voormalige deelstaat van Duitsland in die noorde van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 19 September 1945 in die Amerikaanse besettingsone gestig. Die hoofstad was Stuttgart. Die e ...

                                               

Württemberg-Hohenzollern

Württemberg-Hohenzollern is n voormalige deelstaat van Duitsland in die sentrum van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 19 September 1945 in die Franse besettingsone gestig. Die hoofstad was Tübingen. Die ...

                                               

Würzburger FV

Würzburger FV is n Duitse sokkerklub in Würzburg in die deelstaat Beiere. Die klub is as FV 04 Würzburg e. V. 1904 gestig. Behalwe vir die 1933 / 34-seisoen, toe die span op die hoogste vlak in die Gauliga Beiere meegeding het die klub sy hoogtep ...

                                               

Xiang

Xiang of Hsiang, ook bekend as Hunanees, is n Sino-Tibettaanse taal of n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China gepraat word. Die taal het sowat 37 miljoen sprekers en is daarmee die vyfde mees verspreide dialek van Chinees naas Manda ...

                                               

Xileen

Daar bestaan drie isomere wat orto - o -, meta - m - en para -xileen p -xileen genoem word. Die IUSTC name is 1.2-dimetielbenseen orto, 1.3-dimetielbenseen meta en 1.4-dimetielbenseen para. Die orto -vorm het die twee metielsubstituente as bure a ...

                                               

Alfred Bithini Xuma

Alfred Xuma Bitini, algemeen bekend volgens sy voorletters as AB Xuma, was n Suid-Afrikaanse leier, aktivis en van 1940 tot 1949 president-generaal van die African National Congress. Hy was n lid van die African American gestigte Alpha Phi Alpha- ...

                                               

Yamanashi-prefektuur

                                               

Umaru YarAdua

Umaru YarAdua was die leier van Nigerie se PDP. Hy was Nigerie se 13de president. Nadat hy behandeling vir perikarditis in Saoedi-Arabie ontvang het hy na Nigerie teruggekeer waar hy in 2010 oorlede is.

                                               

Yellowknife

Yellowknife is die hoofstad van die Kanadese Noordwestelike gebiede. Die stad se bevolking was 18 700 in 2006 en dit het n oppervlak van 105.2 km². Yellowknife lê aan die rivier met dieselfde naam en aan die noordoewer van die Groot Slawemeer, n ...

                                               

Yellowstonerivier

Die Yellowstonerivier is n groot noordoos-vloeiende rivier in die Westelike Verenigde State. Die Yellowstonerivier het n lengte van 1 114 km en vloei deur die Amerikaanse deelstate Wyoming, Montana en Noord-Dakota. Die Yellowstonerivier is een va ...

                                               

Yeovil

                                               

Ykboson

’n Ykboson is in deeltjiefisika ’n boson wat dien as draer van een van die basiese natuurkragte. Elementêre deeltjies oefen kragte op mekaar uit deur die uitruiling van ykbosone, meestal as virtuele deeltjies. Hulle kry hul naam van die teoriee w ...

                                               

Yongle-ensiklopedie

Die Yongle-ensiklopedie of Yongle Dadian letterlik die Groot Kanon van Yongle was ’n Chinese leishu -ensiklopedie wat in 1403 deur keiser Yongle van die Ming-dinastie laat skryf is. Dit is teen 1408 voltooi. Die omvang van die inhoud het dit in d ...

                                               

Yorkshire

Yorkshire is n historiese graafskap in die noorde van Engeland. Ten opsigte van sy oppervlakte is dit die grootste in die Verenigde Koninkryk, en danksy stedelike agglomerasies soos Leeds, Sheffield en Bradford ook die mees bevolkte buite Groter ...

                                               

Yosemite Nasionale Park

Yosemite Nasionale Park is gelee in die Sierra Nevada van die deelstaat Kalifornie. Dit is op 1 Oktober 1890 deur wetgewing as nasionale park verklaar en is in 1984 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys. Dit is veral bekend om die sentraalgele ...

                                               

Yperiet

                                               

Ysergebergte

Die Ysergebergte is die mees westelike gedeelte van die Sudete-bergreeks en vorm die verbinding tussen die Duitse Zittause Gebergte en Lausitzer Gebergte en die Pools-Tsjeggiese Reusegebergte. Die Ysergebergte loop deur die grensgebied tussen Pol ...

                                               

Ysland

Ysland is n Europese eilandstaat tussen Groenland en die vasteland van Europa. Met n oppervlakte van 102 775 vierkante kilometer en n bevolking van omtrent 350 000 is Ysland die kleinste en, vanwee sy ligging in die Noord-Atlantiese Oseaan ver va ...

                                               

Ytterbium

Ytterbium is ’n chemiese element met die atoomgetal 70 en simbool Yb. Die element is in 1878 deur die Switserse chemikus Jean Charles Galissard de Marignac ontdek. In 1953 is dit in Ames, Iowa deur Daan, Dennison en Spedding as suiwer metaal verv ...

                                               

Yukonrivier

Die Yukonrivier is n groot wes-vloeiende rivier in Noord-Amerika. Dié rivier, met n lengte van 3 190 km, is die vyfde langste rivier in Noord-Amerika en die mees westelike een. Yukonrivier beteken "Groot Rivier" of "Groot, wyd rivier" in die tale ...

                                               

Zaanstad

Zaanstad is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Holland, gelee bo Amsterdam. Die munisipale gebied het sowat 148 000 inwoners en n oppervlakte van 83 km². Zaanstad is in 1974 saamgestel uit die munisipaliteite Assendelft, ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →