★ Free online encyclopedia. Did you know? page 55



                                               

Waterford, Ierland

Waterford is n hawestad in die Suidwestelike Streek van die Republiek Ierland, in die historiese provinsie Munster. Dit is die oudste en vyfde grootste stad in die land. Die Wikings het Waterford as n voortreflike ankerplek beskou en hier teen di ...

                                               

Waterstofsulfied

Waterstofsulfied is n chemiese stof met formule H 2 S. Dit is n brandbare en giftige gas met n vroteierreuk. Die gas is oplosbaar in water &gt, 1M en n swak suur. Dit is n sterk reduserende stof.

                                               

Waver

Waver is n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 33 000 inwoners en n oppervlakte van 42 km². Waver is die hoofstad van die provi ...

                                               

Wawel-katedraal

Die Sint Stanislaus en Wenceslaus-katedraal in Krakau, kort Wawel-katedraal genoem, is die katedraal of biskopskerk van die Poolse Rooms-Katolieke aartsbisdom Krakau. Dit is op die Wawel-heuwel gelee.

                                               

Weddellsee

Die Weddellsee is n see van die Suidelike Oseaan tussen Oos- en Wes-Antarktika. Die Weddellsee is ná die Britse matroos, navigator en robbejagter James Weddell genoem, wat die see in 1823 vir die eerste keer bevaar het. Die see het n oppervlakte ...

                                               

Weduwee

n Weduwee is n vrou wat se eggenoot oorlede is. n Man wat sy eggenoot verloor het word n wewenaar genoem. Weduwees in nood word gewoonlik deur hulle kerke bygestaan. Verskeie hulporganisasies is ook in die lewe geroep om weduwees by te staan, soo ...

                                               

Weert

Weert is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, gelee aan die grens met die provinsie Noord-Brabant en die Belgiese provinsie Limburg, in die streek van Die Peel. Noordoos lê die munisipaliteit Nederweert. Die munisipale g ...

                                               

Helmuth Weidling

Helmuth Otto Ludwig Weidling was n Duitse generaal tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was die laaste bevelvoerder van die Berlynse Verdedigingsgebied tydens die Slag van Berlyn, en het die verdediging van die stad teen die Sowjetmagte gelei en ui ...

                                               

Weimar

Weimar is n Duitse stad gelee in die deelstaat Thüringen. Die bevolking soos op 31 Desember 2015 was 64 131. Weimar is n beduidende universiteits-, toerisme- en nywerheidsentrum. Weimar is ná Dessau-Roßlau net een van twee Duitse stede wat twee U ...

                                               

Weimar (Lahn)

                                               

Antje Weisgerber

Antje Weisgerber was n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Die Nibelungen en The Country Doctor.

                                               

Wembley-stadion

Die Wembley-stadion is n sokkerstadion in Wembley in die noordweste van Londen. Die stadion het 90 000 sitplekke. Die stadion is vanaf 2003 tot 2007 op die selfde plek as die eerste Wembley-stadion gebou. Daar is n boog oor die nuwe stadion wat s ...

                                               

Werkswinkel

Sedert die Industriele Revolusie-era, is n werkswinkel n vertrek of gebou wat beide die plek en gereedskap verskaf, wat nodig mag wees vir die vervaardiging of herstel van vervaardigde goedere. Werkswinkels was die enigste plekke van produksie to ...

                                               

Werkvloei

n Werkvloei is n betroubaar herhalende patroon van aktiwiteite wat die gevolg is van n sistematiese organisering van hulpbronne, gedefinieerde rolverdeling en massa-, energie- en inligtingsvloeie wat dan saam n werksproses vorm wat gedokumenteer ...

                                               

Wervik

Wervik is n Belgiese stad en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Die munisipaliteit grens in die suidweste aan die Waalse provinsie Hainaut en in die suide aan die Leie-rivier, wat hier die grens vorm met die Fran ...

                                               

Werwelkolom

Die menslike werwelkolom of ruggraat bestaan uit 33 werwels, met tussen elke twee werwels ’n tussenwerwelskyf. Dit geld vir 99.9% van mense, in uitsonderlike gevalle kom daar ook ’n onvolledige, agtste nekwerwel of sesde lendewerwel voor. Die wer ...

                                               

Wes-Australië

Wes-Australie is n Australiese deelstaat wat die hele westelike derde van die Australiese kontinent beslaan. Die land se grootste staat het 2.1 miljoen inwoners, van wie 85% in die suidwestelike hoek van die staat woonagtig is.

                                               

Wes-Virginië

Wes-Virginie is n deelstaat in die Appalachegebied van die Verenigde State van Amerika gelee in die Appalache-streek - vandaar die bynaam Mountain State. Hier word een van die belangrikste karstgebiede op aarde aangetref. Sy grotte is die onderwe ...

                                               

Weser

Die Weser is n rivier wat in noordwaartse rigting deur die Noord-Duitse Laagvlakte vloei. Dit dra sy naam vanaf Hannoversch Münden waar sy twee groot bronriviere, Werra en Fulda, saamvloei. Die Weserrivier mond naby die hawestad Bremerhaven in di ...

                                               

John Wessels

Sir Johannes Wilhelmus Wessels was die Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika. Hy is in 1862 in Kaapstad gebore en ontvang sy opleiding aan die Suid-Afrikaanse Kollege en Cambridge. Hy word in 1886 tot die balie toegelaat en is beskou as n beson ...

                                               

Guido Westerwelle

Guido Westerwelle was n Duitse politikus. Hy het tussen 1994 en 2001 die amp van sektretaris-generaal van Duitsland se liberale Freie Demokratische Partei en tussen 2001 en 2011 dié van partyleier beklee. Tussen 2006 en 2009 het Guido Westerwelle ...

                                               

Wetgewer

n Wetgewer is n beraadslaende vergadering met die gesag om wette vir n politieke entiteit soos n land of stad te maak. So n liggaam staan as die wetgewende gesag bekend. Die wette wat deur n wetgewer gepromulgeer is, staan as wetgewing bekend. We ...

                                               

Wette van Mendel

Die Wette van Mendel is n stel reels wat heelwat van genetika onderlê. Die monnik Gregor Mendel het verskillende varieteite van ertjies gekruis. Met die kruising van die plant het Mendel opgelet wat die verskillende kenmerke was en elke kenmerk a ...

                                               

Whistler, Brits-Columbië

Whistler is n Kanadese skioord in die suidelike Pasifiese Reeks van die Kusgebergte in die provinsie Brits-Columbie, sowat 125 kilometer noord van Vancouver. Die nedersetting, wat as Resort Municipality of Whistler geïnkorporeer is, het n permane ...

                                               

Whitehorse

Whitehorse is n stadjie in Kanada en die hoofstad van die land se Yukon-gebied sedert 1952 toe die bestuur van die gebied van Dawson City hierheen verskuif het. Die stad beslaan 416.44 km² en die inwonertal was in 2004 23 205. Ondanks sy afgesond ...

                                               

Gough Whitlam

Edward Gough Whitlam AC QC was die 21ste Eerste Minister van Australie, wat van 1972 tot 1975 gedien het. Die leier van die Arbeidersparty van 1967 tot 1977.

                                               

Wichita, Kansas

Wichita is die grootste stad in die VSA-deelstaat Kansas. Dit is n industrieele stad in die suidooste van Kansas, gelee waar die Groot Arkansas- en Klein Arkansasriviere saamvloei. Dit is ook die administratiewe setel van Sedgwick County en ook n ...

                                               

Wiener Neustadt

Wiener Neustadt is die tweede grootste stedelike nedersetting in die Oostenrykse deelstaat Neder-Oostenryk na die deelstaathoofstad Sankt Pölten, en die elfde grootste in Oostenryk, met n bevolking van 45 244. Wiener Neustadt is n beplande stad w ...

                                               

Wiener Ringstraße

Die Wiener Ringstraße is n elegante kringlaan wat oor n lengte van 5.3 km langs die buitekant van die Oostenrykse hoofstad Wene se historiese middestad en sentrale distrik loop. Dit het teen die middel van die 19de eeu ontstaan toe die Weense sta ...

                                               

Wiener Zentralfriedhof

Die Wiener Zentralfriedhof is die grootste begraafplaas in die Oostenrykse hoofstad Wene wat as laaste rusplek vir aanhangers van alle gelowe dien. Die dodeakker, een van die grootstes in Europa wat 2.5 km² met 330 000 permanente grafte beslaan, ...

                                               

Wienerwald

Die Wienerwald is die mees oostelike uitloper van die Noord-Alpe in die Oostenrykse deelstate Neder-Oostenryk en Wene en vorm met sy voetheuwels sodoende die noordoostelike einde van die Alpereeks. Die middelgebergte, wat sowat 45 km lank en tuss ...

                                               

Wiggiswil

Wiggiswil is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het slegs 102 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Wildau

Wildau is n stad in die distrik Dahme-Spreewald van die Duitse deelstaat Brandenburg met n oppervlakte van 9.09 vierkante kilometer en n bevolking van 9 924. Die huidige stad behels die historiese dorpskern Hoherlehme en die nuwe stadskern van Wi ...

                                               

Wildstropery

Wildstropery word gedefinieer as die onwettige jag of vang van wilde diere, gewoonlik geassosieer met grondgebruiksregte. Stropery word uitgevoer deur verarmde kleinboere vir bestaansdoeleindes en n aanvulling vir karige diete. Dit word in teenst ...

                                               

Wileroltigen

Wileroltigen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 357 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Willem die Madoc maecte

Willem die Madoc maecte is die tradisionele benaming van die skrywer van den vos Reynaerde, n Middelnederlandse weergawe van die storie van Reinard die Vos.

                                               

Wilmington, Noord-Carolina

Wilmington is n stad in die deelstaat Noord-Carolina en is ongeveer 217km suidoos van Raleigh. Die stad is gelee aan die Cape Fearrivier en is 48km vanaf die Atlantiese Oseaan.

                                               

Flip Wilson

Flip Wilson was n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Fish That Saved Pittsburgh en in die televisiereekse Flip, The Six Million Dollar Man, en Charlie & Co.

                                               

Winchester

Winchester is n historiese katedraalstad en die hoofstad van die Suid-Engelse graafskap Hampshire met n bevolking van 45 184. Die stad is aan die oewer van die Itchen-rivier en teen die westelike rand van die South Downs, n reeks van lae krytheuw ...

                                               

Wind

Wind is die horisontale beweging van lug. Dit word veroorsaak deur verskille in lugdruk. Lug beweeg altyd van gebiede met n hoer lugdruk na gebiede met n laer lugdruk. Hierdie vermoe van die lugmolekule in die atmosfeer om rond te beweeg, is baie ...

                                               

Windenergie

Windenergie is n vorm van kinetiese energie in die wind. Die tekort aan brandstof mag in die toekoms nuwe belangstelling wek vir die kommersiele gebruik van seilskepe, maar die ware belang van windenergie lê in die ontwikkeling van stilstaande ma ...

                                               

Windswaelagtiges

Windswaelagtiges is n orde van voels waaraan die windswaels en kolibries behoort. Spesies in die orde het lang, smal vlerke en kort pote. Meer as 450 spesies is al geïdentifiseer, wat hulle naas sangvoels die mees diverse orde van voels maak. In ...

                                               

Winnitsja-oblast

Etniese verdeling 2001-sensus: Oekraïners 94.9%, Russe 3.8%, Pole 0.2%. Tale 2001-sensus: Oekraïens 94.8%, Russies 4.7%, Moldawies 0.1%, Wit-Russies 0.06%.

                                               

Winston-Salem

Winston-Salem is n stad in die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina met ongeveer 234 349 inwoners. Dit is naby Greensboro in Noord-Carolina gelee. Die stad word Winston-Salem genoem, want dit het aanvanklik uit twee dorpe bestaan: Winston en Sale ...

                                               

Winter

Winter is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Winter volg na herfs en kom voor die lente. Dit is die koudste tyd van die jaar. Gedurende die wintermaande is die dae korter en die nagte langer. Meteorologies gesproke val die m ...

                                               

Winterpaleis

Die Winterpaleis lê in Sint Petersburg aan die Newarivier, tussen die Paleisoewer en die Paleisplein. Dit is in die 18de eeu gebou as woonplek vir die tsaars van Rusland, maar maak tans deel uit van die Hermitage, wat een van die wêreld se groots ...

                                               

Winterswijk

                                               

Wisła Kraków

Poolse sokkerkampioen 13 1927, 1928, 1949, 1950, 1978, 1999, 2001, 2003, 2004, 2005, 2008, 2009, 2011 2de plek 12 1923, 1930, 1931, 1936, 1947, 1948, 1966, 1981, 2000, 2002, 2006, 2010 3de plek 9 1925, 1929, 1933, 1934, 1938, 1953, 1976, 1991, 19 ...

                                               

Wit-Donderdag

Wit-Donderdag is die vyfde dag van die Heilige of Stille Week, waarin Christene hulself vir Paasfees voorberei. Op hierdie dag herdenk die Christelike kerke die Laaste Nagmaal van Jesus saam met die Twaalf Apostels op die vooraand van sy kruisigi ...

                                               

Witdwerg

’n Witdwerg is ’n klein ster wat vorm nadat ’n hoofreeksster met ’n gemiddelde massa die einde van sy leeftyd bereik het. Hulle is baie dig: hul massa is vergelykbaar met dié van die Son en hul grootte met dié van die Aarde. Hul dowwe lig kom van ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →