★ Free online encyclopedia. Did you know? page 53



                                               

Piet Potgieter

Pieter Johannes Potgieter was n Voortrekkerleier. Potgieter was die tweede seun en sesde kind van Andries Hendrik Potgieter. Hy is in 1852 as kommandant-generaal van die Zuid-Afrikaansche Republiek aangestel. Die dorp Potgietersrus was vroeer na ...

                                               

Boet Pretorius

Boet Pretorius is n Afrikaanse musikant, musiekregisseur, -vervaardiger en -verwerker. Hy is n pionier wat baanbrekerswerk op die musiekfront gedoen het. Pretorius het talle kunstenaars oor die jare met hul musiekloopbane gehelp, insluitend Die B ...

                                               

Gerrie Pretorius

Gerrie Pretorius is n bekende Afrikaanse sanger. Hy begin sy sangloopbaan in 2001 met die vrystelling van Annemarie my Skat, wat ook sy eerste platinumalbum was. Hy het daarna verskeie ander albums uitgereik, waarvan verskeie platinumstatus berei ...

                                               

Bernard Price

Dr. Bernard Price was n Brits gebore ingenieur en fisikus wat in Londen gebore is. Hy kom in 1909 in Suid-Afrika aan en word aangestel as hoofingenieur van die pasgestigte Victoria Falls and Transvaal Power Company. In 1927 word hy hoofbestuurder ...

                                               

Prime Circle

Prime Circle is n Suid-Afrikaanse rock-musiekgroep van Witbank in Mpumalanga. Hulle word as een van die suksesvolste rock-groepe in Suid-Afrika beskryf. Die groep is in Desember 2000 gestig. Hulle debuutalbum, Hello Crazy World, is in 2002 uitger ...

                                               

Frank Quint

Dr. Frank Quint was Suid-Afrika se eerste bruin ambassadeur. Hy is in 1987 deur pres. P.W. Botha as SA se ambassadeur in die Nederland aangestel en beklee die pos tot in 1990.

                                               

Alet Rademeyer

Alet Rademeyer is n Suid-Afrikaanse joernalis. Rademeyer het van 1991 tot 2014 vir Beeld gewerk, waar sy n senior verslaggewer was. Sy werk tans by AfriForum.

                                               

Sohre Rahbari

Sohre Rahbari is n Irannese musikant wat in Teheran in n musikale gesin gebore is. Op tienjarige ouderdom het sy lid van die Persiese Nasionale Simfonieorkes geword. Op ouderdom veertien was sy reeds n permanente lid van twee Teheranse orkeste en ...

                                               

Johannes Ramokhoase

Hy het n BA-graad, met Engels en sielkunde as hoofvakke, en hy het sy honneursgraad in Engels voltooi. As n ANC-raadslid was Ramokhoase ook die skoolhoof van die Mamelodi Hoerskool. In 1995, op die ouderdom van 44, klop hy die Vryheidsfront se ra ...

                                               

Alan Rawsthorne

Alan Rawsthorne was n Britse komponis. Hy was gebore in Haslingden, Lancashire, en was begrawe in die Thaxted Begraafplaas in Essex.

                                               

Gottlieb Redecker

Gottlieb Wilhelm Eduard Redecker was die eerste argitek wat in Duits-Suidwes-Afrika gebore is. Hy was verantwoordelik vir ’n aantal geboue wat vandag nog in Namibie, veral Windhoek, te sien is.

                                               

Sias Reinecke

Sias Reinecke was n legendariese Afrikaanse sanger wat ook deel van die sanggroep Groep Twee was. Hy is bekend vir treffers soos Sproeitjies, Die Seewind Bring Heimwee, Klein Karoo, Dink Jy Darem Nog aan My en Wie Sal Kom Nagsê. Reinecke wat in R ...

                                               

Revolusie (musiekgroep)

Vir rewolusie, n skielike en radikale omslag of verandering, sien Rewolusie. Revolusie is n Afrikaanse rockgroep wat in 2006 deur Karlien van Jaarsveld gestig is, maar sy bedank in 2008 uit die groep. Die ander groeplede is Claud Samuel, Rod Amst ...

                                               

George Rex

George Rex was ’n handelaar en grondeienaar, en die grondlegger van die dorp Knysna in die Wes-Kaap. Rex was die oudste van die vier kinders van John Rex oorlede 1788, n welvarende brouer van Whitechapel, en sy eggenote, Sarah. Nadat hy besluit h ...

                                               

Florence Ribeiro

Florence Ribeiro was n aktivis. Haar vader, Henry Mathe was n mynwerker, en haar moeder, Kate, n huishulp. Sy behaal haar onderwysdiploma in 1953, maar verlaat die onderwysberoep in 1957 toe sy met Fabian Ribeiro, n mediese student, getroud is, o ...

                                               

Riley Ann Sawyers

Riley Ann Sawyers was n tweejarige Amerikaanse dogtertjie wat deur haar ma Kimberly Dawn Trenor en stiefpa Royce Zeigler vermoor is deur haar met geweld teen n vloer te gooi. Haar lyk is later in Galveston Bay, Texas, gevind. Die polisie kon nie ...

                                               

Johann Rissik

Johann Friedrich Bernhard Rissik was die eerste Administrateur van Transvaal en ook n landmeter. Hy is in Nederland gebore. As waarnemende landmeter-generaal van die Suid-Afrikaanse Republiek was hy verantwoordelik om Johannesburg uit te lê en wo ...

                                               

Freek Robinson

Frederik Jacobus Robinson is n Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en TV-aanbieder. Hy was die aanbieder van kykNET se aktualiteitsprogram Robinson Regstreeks en hoofanker van eNuus.

                                               

Rolmodelle

Die Rolmodelle is n Afrikaanse musiekgroep wat uit Thys die Bosveldklong, Zak van Niekerk, Anton Botha en Gerhard Odendaal bestaan. Die naam, rolmodelle verwys in die geval na die feit dat al die groeplede oorgewig is. Hulle is dus spottenderwys ...

                                               

Romanz

Romanz is n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hoofsaaklik Afrikaanse en ligte klassieke liedjies sing. Die groeplede is: Adam Barnard, Andre Venter, Burgerd Botha, Louis Loock.

                                               

Zuretha Roos

Zuretha Stefanie Coetzer is op 21 September 1941 in Joubertina in die Langkloof in die Oos-Kaap gebore, waar albei haar ouers Stephanus Coetzer en Ursula Ferreira onderwysers is. Zuretha is die oudste kind en sy het ’n suster, vyf jaar jonger as ...

                                               

Stuart Roosa

Stuart Allen "Stu" Roosa, was n Amerikaanse lugvaart ingenieur, Amerikaanse Lugmag vlieenier, toetsvlieenier en NASA ruimtevaarder. Hy was die bevelvoerder van die beheermodule vir die Apollo 14 missie. Hierdie missie het plaasgevind vanaf 31 Jan ...

                                               

Rouge

Rouge was n Brasiliaanse meisiegroep vir popmusiek met vyf lede: Aline Wirley, Fantine Thó, Karin Hils, Li Martins en Lu Andrade. Gestig in 2002 vir my met n talentprogram Popstars, TV-kanaal wat op TV SBT en Disney Channel uitgesaai is, vervaard ...

                                               

Leon Rousseau

Leon Rousseau was ’n uitgewer en saam met Koos Human medestigter van die uitgewersfirma Human & Rousseau. As Afrikaanse skrywer word hy veral bekend vir sy wetenskapfiksie-reeks oor Fritz Deelman en sy biografie oor Eugène Marais," Die groot verl ...

                                               

Demis Roussos

Demis Roussos was n Griekse sanger. Hy het in die 1970s as n solokunstenaar internasionale trefferplate vervaardig nadat hy aanvanklik lid van Aphrodites Child, n progressiewe rock-groep, was. Roussos het sy sololoopbaan in 1971 met die liedjie W ...

                                               

Brian Sandrock

Brian Sandrock was n Suid-Afrikaanse argitek wat veral bekend was vir sy ontwerp van verskeie geboue op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria, en die Muckleneuk-kampus van die Universiteit van Suid-Afrika. Sandrock is in Bloemfonte ...

                                               

Elliot M. See jr.

Elliot McKay See jr. was n Amerikaanse ingenieur, Amerikaanse Vlootvlieenier, toetsvlieenier en NASA-ruimtevaarder. Hy was deel van die Ruimtevaardergroep 2-inname. Hy was gekies as die hoofvlieenier van Gemini 9, wat sy eerste vlug sou gewees he ...

                                               

Min Shaw

Min Shaw, gebore as Wilhelmina Jacoba Viviers is n Suid-Afrikaanse musikant. Sy is n sangeres van veral ligte Afrikaanse musiek, maar later jare ook van Afrikaanse sowel as Engelse gospel. Sy het bekend geraak met die liedjie Jy is my liefling va ...

                                               

Shine4

Shine4 is n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in Januarie 2001 gestig is. Hulle is bekend is vir snitte soos Mama ek wil n man hê, Perfekte Wêreld en Ramaja. Na sewe jaar en drie albums het Shine 4 in 2008 aangekondig dat hulle gaan ontbind. Om hul ...

                                               

Jan Shoba

Jan Shoba was n bevelvoerder in die Azanian Peoples Liberation Army, die ondergrondse militêre vleuel van die Pan Africanist Congress of Azania. APLA is gevorm in die 1960s, na die verbanning van die PAC en ander politieke organisasies, insluiten ...

                                               

Shortstraw

Shortstraw is n musiekgroep uit Johannesburg, Suid-Afrika. Hul musiek word onder hul eie etiket, Boosh Records, in Suid-Afrika uitgegee en digitale verspreiding word deur Sony Music behartig.

                                               

Silver Creek Mountain Band

Silver Creek Mountain Band is n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in die vroee 1970s in Oos-Londen, Suid-Afrika tot stand gekom het. Die hooflid is Rod Dry, hy hou die groep lewendig deur gedurig goeie musikante aan te stel om deel van die groep te ...

                                               

Nana Sita

Nana Sita is in 1898 in Matwadi, n dorp in Gujarat, Indie, gebore, en het grootgeword in n familie wat betrokke was in die Indiese weerstandsbeweging. Hy het in 1913 na Suid-Afrika gegaan om boekhouding the studeer, en het vir n geruime tyd saam ...

                                               

Skellington

Skellington was sanger-liriekeskrywer Britt Daniel se eerste musiekgroep. Die groep is in 1990 in Austin, Texas tot stand gekom en het drie kasette vrygestel voordat hulle in 1992 ontbind het. Daniel het later voortgegaan om Spoon te stig. Skelli ...

                                               

Paul Skelton

Hy het in 1965 aan St. Benedicts College in Bedfordview gematrikuleer. Hy verwerf sy B.Sc graad Dierkunde en Entomologie aan die Rhodes Universiteit te Grahamstad in 1969, sy honneursgraad in 1970 en sy doktorsgraad Ph.D. Igtiologie in 1980. Sy t ...

                                               

Hettie Smit

Hettie Smit, pseudoniem van mev. S.J. van Vuuren, was n Afrikaanse skryfster wat veral bekend is vir haar roman Sy kom met die sekelmaan wat in n dagboek- en briefvorm geskryf is en oorspronklik in 1937 deur die Vereniging vir die Vrye Boek in Ka ...

                                               

J. Anthonie Smith

Johannes Anthonie Smith was ’n Suid-Afrikaanse argitek wat veral onthou word vir die meer as 60 NG kerkgeboue wat hy vir dorpe en stede in die destydse Kaapland en Suidwes-Afrika ontwerp het. Naas Hendrik Vermooten, Wynand Louw en Koos Reyneke ma ...

                                               

Johannes J. Smith

Professor Johannes Jacobus Smith was n Suid-Afrikaanse taalkundige en eerste redakteur van die amptelike Afrikaanse Woordeboek. Hy is naby Tulbagh gebore en ontvang sy opleiding in die Paarl en Stellenbosch voordat hy sy studies in die buiteland ...

                                               

Pieter Smith

Pieter Smith is n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Sy debuutalbum, Alles wat gejaagd is in 2001 uitgegee.

                                               

Topsy Smith

Topsy Smith was n Afrikaanse skrywer wat ongeveer 200 boeke geskryf het. Hy is veral bekend vir sy jeugverhale, onder andere reekse soos Trompie, Saartjie en Buksie. Sy boeke het n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en het j ...

                                               

Evert Snyman

Evert Snyman was n Afrikaanse radio-omroeper, stemkunstenaar, akteur en skrywer. Snyman was veral bekend as die voorleser en aanbieder van kinderprogramme op Radio Sonder Grense, asook vir sy kinderreeks, Die avonture van Stoffel die seekoeibulle ...

                                               

Neil Somers

Neil Somers is n Afrikaanse sanger. Somers is genomineer vir die n Huisgenoot-Tempo toekenning vir Beste Nuweling vir 2009. Hy is ook genomineer vir Beste Manlike Solo Kunstenaar 2009 tydens Rapport se Vonk-toekennings.

                                               

Southern Gypsey Queen

Die oorspronklike lede van die groep is almal boorlinge van Molteno in die Oos-Kaap. Die broers Gareth en Paul Wilson is deur hulle pa aan rockmusiek bekendgestel. Hulle het in hulle jeug beide in die plaaslike kerkorkes gespeel. Toe Gareth hoers ...

                                               

Jan Spies

Johannes Petrus Spies was n besonder gewilde storieverteller en skrywer. Hy was saam met PG du Plessis die aanbieder van die gewilde televisieprogram Spies en Plessie – met permissie, waardeur hy nie net self volksbesit geword het nie, maar ook p ...

                                               

Spinnekop (musiekgroep)

Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse musiekgroep. Vir die arachnide, sien spinnekop. Spinnekop is n Afrikaanse musiekgroep. Die hoofsanger is Gideon Hanekom, wat op sy eie as Gian Groen optree.

                                               

Phyllis Spira

Phyllis Bernice Spira was n Suid-Afrikaanse balletdanser wat in 1984 as n prima ballerina assoluta bekroon is. Sy was die dogter van Lazar en Fanny Pauline Spira. Sy is dikwels deur haar tydgenote en kritici met die beroemde danser Alicia Markova ...

                                               

Spoegwolf

Spoegwolf is n Afrikaanse musiekgroep van die Paarl, Suid-Afrika wat in Februarie 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Moskou du Toit, Chris von Wielligh, Albert van der Merwe en Danie du Toit. Van hulle treffers is Loerie, Lenie Blou, Bittermaa ...

                                               

Lieze Stassen

Lieze Stassen is n Suid-Afrikaanse sangeres wat op 2 Mei 1963 in Nababeep, Suid-Afrika gebore is. Na n afwesigheid van amper n dekade sedert 2003 het sy weer besluit om die verhoog te betree.

                                               

Reeva Steenkamp

Reeva Rebecca Steenkamp was n Suid-Afrikaanse model. Sy het sedert 2012 met die Olimpiese atleet Oscar Pistorius uitgegaan. Sy is op 14 Februarie 2013 by sy huis doodgeskiet. Pistorius is dadelik vir die moord in hegtenis geneem. Hy is uiteindeli ...

                                               

Stellenbosch Universiteitskoor

Stellenbosch Universiteitskoor is n koor van die Universiteit Stellenbosch. Gestig in 1936, is dit die oudste koor in Suid-Afrika. Die huidige koorleier, André van der Merwe, is aan die begin van 2003 aangestel. Die Stellenbosch Universiteitskoor ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →