★ Free online encyclopedia. Did you know? page 51



                                               

The New York Times

The New York Times is n Engelstalige Amerikaanse dagblad wat in 1851 in New York Stad gestig is en sedertdien ononderbroke in daardie stad gepubliseer word. The New York Times het 108 Pulitzer-pryse gewen, meer as enige ander nuusorganisasie. Die ...

                                               

The O.C.

The O.C. is n Amerikaanse tienerdrama-televisiereeks wat vir die eerste keer op 5 Augustus 2003 op die Fox-netwerk in die VSA uitgesaai is en tot en met die laaste episode op 22 Februarie 2007 oor vier seisoene gestrek het. Die reeks, wat deur Jo ...

                                               

The Remains of the Day

The Remains of the Day is die derde roman van die Japannees-gebore Britse skrywer Kazuo Ishiguro. Dit is die eerste keer in 1989 gepubliseer en het in dieselfde jaar die Britse Statebond se Booker-prys vir Ishiguro gewen. Die roman se intrige han ...

                                               

The Shard

The Shard is n wolkekrabber in die Britse hoofstad Londen wat in 2012 as deel van die herontwikkeling van die London Bridge-buurt voltooi is. Die boukoste het sowat £450 miljoen beloop. Die wolkekrabber is tans in besit van die Staat Katar en die ...

                                               

The Wall Street Journal

The Wall Street Journal, afgekort WSJ, met bynaam The Journal, is n invloedryke internasionale dagblad wat sedert 8 Julie 1889 in New York Stad gepubliseer word. Die koerant het vir verskeie jare die grootste sirkulasie van al die koerante in die ...

                                               

Theravada

Die Theravada is die tradisie wat die oorspronklike Boeddhistiese leer en konvensies navolg. Soms word die Theravada ook die "Boeddhisme van die suide" genoem omdat dit van Indie na die suide versprei het. Die Theravada word veral aangehang in Sr ...

                                               

Theutberga

Theutberga was n Frankiese adellike, die dogter van Boso van Arles, en die vrou van Lotarius II van Lotaringe. Oor die vroee jare van Theutberga is niks bekend. Sy word vir die eerste keer in geskrifte in 855. Sy het toe in November 855 met die F ...

                                               

István Thomán

István Thomán was n Hongaarse klaviervirtuoos en musiekonderwyser. Hy was n gerekende klavieronderwyser, met studente soos Béla Bartók, Ernő Dohnányi en Georges Cziffra. Sy ses-vilume Tegniek van Klavierspeel is vandag steeds in gebruik.

                                               

Three Mile Island

Three Mile Island is n kernkragsentrale in Harrisburg, Pennsilvanie in die Verenigde State van Amerika. Die sentrale lê op n eiland in die Susquehanna-rivier en beskik oor twee drukwaterreaktors genaamd TMI-1 en TMI-2. Op 28 Maart 1979 het Amerik ...

                                               

Jan Šimon Václav Thám

                                               

Tibettaans

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tibettane. Tibettaans is n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1.2 miljoen mense in Tibet, Bhoetan, Nepal en Indie gepraat word. Tibettaans is die amptelike taal van die outonome g ...

                                               

Tibettaanse Boeddhisme

Tibettaanse Boeddhisme is die Boeddhistiese tradisie in Tibet, Mongolie, Tiwa, Bhoetan, Kalmikie en streke van die Himalaja, insluitende Noord-Nepal en Indie, en die staatsgodsdiens van Bhoetan. Volgens die godsdienstige geskrifte is Tibettaans d ...

                                               

Tienpotiges

Tienpotiges is n biologiese orde van geleedpotige diere. Krappe, krewe en garnale behoort aan die orde. Behalwe vir n paar uitsonderings, leef hierdie diere in die see. Soos die naam aandui, het alle tienpotiges vyf paar looppote. Die looppote is ...

                                               

Tilburg

Tilburg is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, gelee tussen Breda en Eindhoven. Die munisipale gebied het sowat 208 000 inwoners en n oppervlakte van 89 km². Tilburg het n universiteit die Universiteit van Tilburg ...

                                               

Tisza

Die Tisza is n groot suid-vloeiende rivier in Sentraal- en Oos-Europa. Die rivier, met n lengte van 1 419 km, vorm die grootste sytak van die Donau. Die Tisza is eens die "mees Hongaarse rivier" genoem, omdat sy loop volledig in die Koninkryk Hon ...

                                               

Titaan (maan)

Hierdie artikel handel oor die Saturniese maan. Sien Titaan dubbelsinnig vir ander artikels met n soortgelyke naam. Titaan of Titan is die grootste van Saturnus se mane en die enigste natuurlike satelliet wat n digte atmosfeer het. Dit is ook die ...

                                               

Titaan (mitologie)

Die Titane in die Griekse mitologie het ontstaan uit die oergode wat uit Chaos voortgekom het met die skepping van die Aarde. Een van die Titane, Kronos, het sy pa, Uranos, die koning van die oergode, ontman en sy bewind oorgeneem en so die nuwe ...

                                               

Tiwa

Tiwa, voorheen Toewa, is ’n outonome republiek in die Russiese Federasie. Die yl bevolkte gebied lê in die suidweste van Siberie noord van Mongolie. In die weste grens Tiwa aan die Republiek Altai, in die noorde aan die Republiek Chakassie, Krasn ...

                                               

Tobol

Die Tobol is die tweede grootste sytak van die Irtisj, op sy beurt n sytak van die Ob in Siberie en Noord-Asie. Die rivier, met n lengte van 1 591 km, ontspring in die Toergai-Hoogland, Kasakstan. Aansluitend vloei die rivier, in Kasakstan Tobyl ...

                                               

Tocantins

Tocantins is een van die 26 state van Brasilie. Dit is die nuutste deelstaat in die land, en is slegs in 1988 gevorm. Tocantins se hoofstad en grootste stad, Palmas, het n bevolking van 208 165.

                                               

Toegevoegde werklikheid

Toegevoegde werklikheid of TW, ook toegevoegde realiteit is n lewendige, direkte of indirekte, beeld van die werklikheid waartoe elemente toegevoeg word deur n rekenaar. Hierdie word soms met behulp van QR-kode gedoen wat toegevoegde elemente bev ...

                                               

Toepassingsagteware

Toepassingsagteware is gewoonlik die rekenaarprogramme wat gebruik word vir die uitvoer van n spesifieke taak. Dit staan in kontras met n stelselsagteware wat die basiese stel programme is wat toelaat dat programme toegang kan verkry tot die hard ...

                                               

Toetmoses I

Toetmoses I was die derde farao van die 18de Dinastie van Antieke Egipte. Hy was die bekendste onder sy geboortenaam, Toetmoses, wat beteken "gebore uit Thoth", maar hy is dikwels ook op sy troonnaam genoem: Aächeperkare, "groot is die siel van Ra".

                                               

Toetmoses III

Toetmoses III was die sesde farao van die 18de Dinastie van Antieke Egipte. Tydens die eerste 22 jaar van sy bewind was Toetmoses ’n medeheerser saam met sy tante en stiefma, Hatsjepsoet, wat die farao was. Hulle het gelyke status gehad en hy was ...

                                               

Toetmoses IV

Toetmoses IV was die agtste farao van Antieke Egipte se 18de Dinastie. Hy het omstreeks die 14de eeu v.C. regeer. Sy troonnaam, Mencheperoere, beteken "Gevestig in vorme is Ra".

                                               

Toffen

Toffen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 2 557 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Tohoku

Die Tohoku-streek, Noordoos-streek, of Noordoos Japan bestaan uit die noordoostelike gedeelte van Honsjoe, die grootste eiland van Japan. Hierdie streek bestaan uit ses prefekture: Akita, Aomori, Fukushima, Iwate, Miyagi, en Yamagata. Tohoku beho ...

                                               

Tok Pisin

Tok Pisin, ook Nieu-Guinee-Pidgin of Pidgin-Engels, is n Kreooltaal wat saam met Engels en Hiri Motu die amptelike tale van die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee vorm. Dit is n vereenvoudigde weergawe van die Indo-Europese taal Engels. Die naam "Tok ...

                                               

Tokelau

Tokelau is n groep van drie eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesie. Die argipel is n afhanklike gebied onder Nieu-Seelandse beheer. Die drie eilande beslaan n totale oppervlakte van 10 vierkante kilometer en het n ...

                                               

Tokio

Tokio, is die hoofstad en grootste stad van Japan. Dit is ook een van die 47 prefekture van Japan. Dit is die setel van die Japannese regering en die tuiste van Japan se keiserlike familie. Die naam Tokio beteken "oostelike hoofstad" in Japannees ...

                                               

William Tolbert Jr

William Richard Tolbert, jr. was president van Liberie vanaf 1971 tot 1980. Opgelei as staatsamptenaar, betree hy die huis van verteenwoordigers in 1943 vir die True Whig Party, toe die enigste wettige party in die land. Hy is verkies tot vise-pr ...

                                               

Tom (rivier)

Die Tom is n rivier in Rusland. Dit is n sytak van die Ob in Sentraal Siberie. Die rivier se waterskeiding is gelee binne die Republiek van Chakassie, Kemerowo-oblast, en Tomsk-oblast. Dit is 827km lank, en het n opvanggebied van 62000 vierkante ...

                                               

Clyde Tombaugh

Clyde Tombaugh was n Amerikaanse sterrekundige. Hy is veral bekend vir die ontdekking van die dwergplaneet Pluto in 1930, die eerste voorwerp wat ontdek is in n gebied wat later as die Kuiper-gordel geïdentifiseer sou word. Daarnaas het hy ook 14 ...

                                               

Tongaans

Tongaans is n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Tonga vorm. Die teks van Tonga se volkslied, Ko e fasi o e tui o e Otu Tonga, is in Tongaans. Taalkundiges klassifiseer Tongaans as n Tongiese taal w ...

                                               

Tool

Tool is n Amerikaanse musiekgroep vanaf Los Angeles, Kalifornie. Gestig in 1990, die groep behels tromspler Danny Carey, kitaarspeler Adam Jones, en sanger Maynard James Keenan.

                                               

Tora

Jode glo God praat met die individu sowel as met die Joodse volk deur die Tora, die Heilige Skrifte van Judaïsme wat beskou word as God se geopenbaarde wil of instruksies. Die Tora bestaan uit vyf boeke wat die eerste gedeelte van die Tanag vorm ...

                                               

Toringvalk

                                               

Tornado

Tornados is – ondanks hul gewoonlik klein middellyne – verwoestende warrelwinde, wat gedurende die reenseisoen op die vastelande en eilande van Noord- en Sentraal-Amerika en die Karibiese See voorkom. Gewoonlik tree tornados as donker, tregtervor ...

                                               

Tornyn (walvis)

’n Tornyn of bruinvis, vroeer ook ’n "seevark" genoem, is ’n soogdier uit die orde van tandwalvisse. Die vis se wetenskaplike naam is oorspronklik in 1758 as Delphinus phocoena aangegee deur Carl Linnaeus. Die dier is hoogstens 1.8 m lank en weeg ...

                                               

Tottori-prefektuur

                                               

Toyama-prefektuur

                                               

Traangas

Traangas, formeel bekend as n traanmiddel of traanrook, is n chemiese wapen wat ernstige oog, asemhaling – en vel irritasie, pyn, braking en selfs blindheid veroorsaak. Dit stimuleer die senuwees van die traanklier in die oog om trane te produsee ...

                                               

Trageë

Tragee, word ook die windpyp genoem, is n kraakbeenbuis wat die farinks en die larinks aan die longe verbind, waardeur lug kan deurgaan, en is dus bykans by alle lugasemhalende diere met longe aanwesig.

                                               

Transaktinied

Die transaktiniede of superswaar elemente is die chemiese elemente met atoomgetalle van 104 tot 120. Hul atoomgetalle is net groter as dié van die aktiniede, waarvan die swaarste lid lawrensium is. Die chemikus en Nobelpryswenner Glenn T. Seaborg ...

                                               

Transesterifikasie

In organiese chemie is transesterifikasie die proses waardeur die alkoksiegroep van n ester deur n ander alkohol uitgeruil word. Hierdie reaksies word dikwels gekataliseer deur die byvoeging van n suur of basis. Sure kan die reaksie kataliseer de ...

                                               

Transkarpatië-oblast

Transkarpatie-oblast is n oblast in westelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste van die oblast is Oesjgorod. Die oblast is bekend vir die Hongaarse minderheid in die suidweste.

                                               

Transuraan

Die transurane is die chemiese elemente met atoomgetalle groter as 92. Al dié elemente is onstabiel en verval radioaktief in ander elemente.

                                               

Transvaal

Transvaal is die informele naam vir een van die onafhanklike republieke wat deur die Voortrekkers tydens die 19de eeu gestig is en amptelik as Zuid-Afrikaansche Republiek bekend gestaan het. Ná 1910 vorm Transvaal, wat in die noordooste van Suid- ...

                                               

Trastevere

Trastevere is die XIIIde rione of stadsdeel van Rome wat administratief onder die Municipio I val. Gelee aan die Tiber se regteroewer en suid van die Vatikaanstad, strek die buurt vanaf die suidelike Tiberkronkel noordwaarts tot die Gianicolo-heu ...

                                               

Traverse City, Michigan

Traverse City is n hawestad in die deelstaat Michigan gelee aan die oewer van die Michiganmeer. Die administratiewe setel van Grand Traverse County is hier gevestig.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →