★ Free online encyclopedia. Did you know? page 50



                                               

VfL Bochum

VfL Bochum is n Duitse sportklub uit die Wesfaalse stad Bochum wat veral bekend is om sy sokkerafdeling. Naas sokker het VfL Bochum die volgende afdelings: pluimbal, basketbal, skerm, hokkie, atletiek, handbal, swem, dans, tennis, tafeltennis, gi ...

                                               

VfL Frohnlach

VfL Frohnlach is n sportklub uit Ebersdorf bei Coburg in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook n vlugbalafdeling. Frohnlach is n dorpsdeel van Ebersdorf bei Coburg.

                                               

VfL Wolfsburg

VfL Wolfsburg is n sportklub uit Wolfsburg in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub onder andere afdelings vir armdruk, pluimbal, basketbal, rolbal, boks, stoei, gewigoptel, handb ...

                                               

Viaduc de Garabit

Die Viaduc de Garabit is een van die meesterwerke van die Franse ingenieur Alexandre Gustave Eiffel en is gelee in die departement Cantal in Frankryk. Toe die oorbrug in 1884 oor die Truyère-rivier gebou is, was dit die grootste en hoogste van sy ...

                                               

Victoria-eiland

Victoria-eiland, die wêreld se agste grootste eiland en die tweede grootste eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel, beslaan n oppervlakte van 217 291 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan gelee en maak dee ...

                                               

Victoria-waterval

Die Victoria-waterval is die grootste waterval in Afrika en is gelee in die Zambezirivier op die grens van Zimbabwe en Zambie. Suid van die waterval is die Zimbabwiese dorp Victoria Falls en noord daarvan lê die Zambiese stad Livingstone. Dit is ...

                                               

Victoriameer

Die Victoriameer is een van die Groot Mere van Afrika en die grootste meer in Afrika. Dit lê net suid van die ewenaar. Die meer is deur die ontdekkingsreisiger John Hanning Speke in sy verslae Victoriameer herbenoem, na koningin Victoria. Hy was ...

                                               

Vienne

                                               

Virginia Jetzt!

Virginia Jetzt! is n Duitse Indie-Schlager musiekgroep wat in 1999 in Elsterwerda ontstaan het, wat bekend is vir hul emosionele dog opbeurende ghitaarpop. Die groep het tot dusver drie albums bekendgestel, met hul debuutalbum in 2003 Wer hat Ang ...

                                               

Virginië

Virginie is n deelstaat aan die Atlantiese kus van die Verenigde State van Amerika. Dit is genoem na Elisabeth I van Engeland. Die hoofstad is Richmond en die grootste stad is Virginia Beach. Dit het n bevolking van sowat 8 miljoen en n oppervlak ...

                                               

Visayas

Die Visayas is n argipel in die middel van die Filippyne en word begrens deur die Sulusee in die suidweste en die Filippynse See in die ooste. Hulle is tussen Luzon in die noorde en Mindanao in die suide gelee. Die Visayas vorm saam met Luzon en ...

                                               

Vishnu

Vishnu of Wisjnoe is die oppergod in die Vaishnavisme-tradisie van Hindoeïsme. Smarta-volgelinge vereer Vishnu as een van die vyf primêre vorme van god, en sy opperstatus word in die Hindoes se heilige geskrifte soos die Yajurveda, Rigveda en Bha ...

                                               

Visse (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die sterreteken Visse, sien Visse sterreteken. Die Visse is ’n sterrebeeld van die Diereriem. Die simbool daarvan is. Dit is tussen die Waterdraer in die weste en die Bul in die ooste gelee. Die sonnebaan en die hemelewenaar kr ...

                                               

Vistula

Die Vistula is die grootste en langste rivier in Pole. Die rivier ontspring in die Karpatiese gebergte en mond in die Oossee uit. Dit is 1 047 km 678 myl lank en het n opvanggebied van 194 424 km², waarvan 168 699 km² in Pole is. Die res van die ...

                                               

Vitamien

’n Vitamien is ’n organiese verbinding en ’n noodsaaklike voedingstof wat ’n organisme in beperkte hoeveelhede nodig het. ’n Organies-chemiese verbinding word ’n vitamien genoem wanneer die organisme self nie die verbinding in genoegsame hoeveelh ...

                                               

Vitamien B12

Vitamien B 12, ook bekend as kobalamien, is n wateroplosbare vitamien een van die agt B-vitamiene. Dit speel n belangrike rol in die normale funksionering van die brein en senuweestelsel, en ook in die vorming van bloed. Dit is gewoonlik betrokke ...

                                               

Vivendi

Vivendi is n Franse groep wat spesialiseer in inhoud, media en kommunikasie. Die groep is in meer as 100 lande en is op die Paryse Effektebeurs genoteer waar dit tot die CAC 40-indeks behoort, en is aktief in die wêreld van inhoud, media en kommu ...

                                               

Vlagtwedde

Vlagtwedde is n dorp en voormalige munisipaliteit in die suidooste van die Nederlandse provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Dit beslaan n oppervlakte van 170.3 km 2. Die stadsaal is in Sellingen gewees. Die vestingsdorp Bourtange ...

                                               

Vliesvlerkiges

Vliesvlerkiges is n groot orde van insekte. Die orde omvat honderde duisende spesies insekte wat almal dun, deursigtige vlerke het. Van die bekende lede hiervan is miere, bye en perdebye. Hymenoptera beteken letterlik vlies hymen vleuel pteron, m ...

                                               

Vloeier

n Vloeier is n stof wat aanhoudend vervorm, of vloei, onder toegepaste skuifspanning. Vloeiers is n onderafdeling van die fases van materie, en sluit vloeistowwe, gasse, plasmas en tot n sekere mate plastiese vastestowwe in.

                                               

Voëlgriep

Voelgriep is n siekte wat voorkom by voels, vernaamlik hoenderagtiges, wat griepagtige simptome veroorsaak met sufheid, betraande oe en opgeswelde kele. Die kam van die voel verkleur dikwels ook. Sommige voels sterf vinnig na besmetting. Die ontk ...

                                               

Vogelsberg

Die Vogelsberg is n middelgebergte van vulkaniese oorsprong in die Duitse deelstaat Hesse wat deel uitmaak van die Oos-Hessiese Bergland. Die hoogste piek in die gebied - die grootste geslote basaltmassief in Europa - is die Taufstein met n hoogt ...

                                               

Vojvodina

Die Vojvodina, amptelik die Outonome Provinsie van Vojvodina is n outonome provinsie in die noorde van Serwie. Die provinsie het n oppervlakte van 21 506 km² en het in 2002 n bevolking van 2 031 992 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Novi Sa ...

                                               

Volkseigener Betrieb

Volkseigener Betrieb was n regsvorm waarin nywerheids- en diensondernemings in die Sowjet-besettingsone van Duitsland en later in die Duitse Demokratiese Republiek bedryf is. Hul stigting volgens die voorbeeld van soortgelyke ondernemings in die ...

                                               

Volver

Volver is n 2006 Spaanse dramarolprent, wat geskryf en gemaak was deur Pedro Almodóvar. Met die aktrise Penélope Cruz in die hoofrol, speel ook Carmen Maura, Lola Dueñas, Blanca Portillo, Yohana Cobo, en Chus Lampreave daarin. Die rolprent handel ...

                                               

Eduard von Böhm-Ermolli

Eduard Freiherr von Böhm-Ermolli was n Oostenrykse generaal tydens die Eerste Wêreldoorlog in die Oostenryk-Hongaarse leer en het in rang tot veldmaarskalk gevorder. Hy was die hoof van die Tweede Leer en het gedurende die hele konflik hoofsaakli ...

                                               

Hans-Georg von Friedeburg

Hans-Georg von Friedeburg was n Duitse admiraal, die adjunk-bevelvoerder van die U-bootmagte van Nazi-Duitsland en die tweede-in-bevel van die Kriegsmarine. Hy was die enigste verteenwoordiger van die gewapende magte wat teenwoordig was by die on ...

                                               

Voorschoten

Voorschoten is n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 24 000 inwoners en n oppervlakte van 12 km².

                                               

Voyeurisme

Voyeurisme is die seksuele belangstelling in of praktyk van ander mense dophou wat in intieme dade betrokke is, soos ontkleding, seks en ander aksies wat gewoonlik as privaat beskou word. Die term kom van die Franse woord voir, "om te sien". ’n M ...

                                               

Vrbasrivier

Die Vrbas is n hoofrivier met n lengte van 250 km in die weste van Bosnie en Herzegowina, Sentraal-Europa. Dit is n regtersytak van die Savarivier. Die stad Banja Luka is op sy oewers gelee.

                                               

Vryduik

Vryduik beskryf n vorm van onderwater duik sonder skuba-toerusting of enige ander eksterne hulpmiddel vir asemhaling. Tydens n vryduik moet die duiker sy asem ophou totdat hy weer bo die watervlak uitkom. Tydens die duiktog kan fotos geneem word ...

                                               

Vryheid van spraak

Vryheid van spraak is n beginsel wat die vryheid van n individu of n gemeenskap ondersteun om hul opinies en idees te verwoord sonder om bang te wees vir weerwraak, sensuur of wettige sanksie. Die uitdrukking "vryheid van uitdrukking" word soms s ...

                                               

Vulkaan-Eifel

Die Vulkaan-Eifel is n bergstreek op n maksimale hoogte van 698.8 meter bo seevlak in die Eifel-bergreeks, n middelgebergte in die Duitse deelstaat Rynland-Palts wat deur vulkaniese aktiwiteit gevorm is. Hierdie aktiwiteit duur steeds voort en le ...

                                               

Waarneming

Waarneming is die monitering van gedrag, aktiwiteite of inligting met die doel om inligting te versamel, mense te beïnvloed, te bestuur of te rig. Dit kan waarneming van afstand deur middel van elektroniese toerusting insluit, soos geslote kringt ...

                                               

Wageningen

Wageningen is n stad en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad het 36 894 inwoners 2012, bron: CBS, waarvan etlike duisende studente is aan die Wageningse Universiteit. Die universiteit en verwante instellings onderneem ...

                                               

Wagwoord

n Wagwoord is n woord of tekenreeks wat gebruik word vir gebruikerverifikasie om identiteit te bewys, of toegangsgoedkeuring tot n hulpbron te verkry. n Wagwoord moet geheim gehou word van diegene wat nie toegelaat word nie. In moderne tye word g ...

                                               

Wakefield

                                               

Walcheren

                                               

Waldemar I van Denemarke

Waldemar I of Waldemar die Grote was van 1157 tot 1182 koning van Denemarke. Hy was die seun van Knoet Lavard, die oudste seun van koning Erik I en ’n gewilde prins. Sy pa is net ’n paar dae voor sy geboorte vermoor. Sy ma, Ingeborg, die dogter v ...

                                               

Wallis

Hierdie artikel handel oor die huidige land binne die Verenigde Koninkryk. Vir die historiese prinsdom, sien Prinsdom van Wallis. Wallis is een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk. Dit lê in die suidweste van Groot-Brittanje en word de ...

                                               

Wannsee

Wannsee is n stadsdeel in die suidwes Berlynse gebied ven Steglitz-Zehlendorf, Duitsland. Dit is die mees westelike ligging van Berlyn. In die stadsdeel is daar twee mere, die Groter Wannsee en die Kleiner Wannsee, wat aan die rivier Havel gelee ...

                                               

Waray-Waray

Waray-Waray is na Tagalog, Cebuano, Ilokano en Hiligaynon die vyfde belangrikste taal van die Filippyne. Die taal word veral in die sentrale dele van die Filippyne gepraat, spesifiek in die provinsies van Samar, Noord-Samar, Oos-Samar, Biliran en ...

                                               

Warmtegeleiding

In warmteoordrag, is warmtegeleiding of konduksie die oordrag van termiese energie tussen aanliggende molekules in n stof wat veroorsaak word deur n temperatuurgradient. Dit vind altyd plaas vanaf n hoe temperatuurstreek na n lae temperatuurstree ...

                                               

Warmtekapasiteit

Warmtekapasiteit is n meetbare fisiese hoeveelheid wat die vermoe van n liggaam om warmte op te gaar met veranderende temperatuur kenmerk. Dit word gedefinieer as die tempo waarteen die temperatuur verander met byvoeging van hitte teen die gegewe ...

                                               

Warmteoordrag

Warmteoordrag is die oordrag van termiese energie vanaf n warm massa na n kouer massa. Wanneer n voorwerp se temperatuur van die omgewing verskil, of n ander nabygelee voorwerp, sal oordrag van termiese energie plaasvind, wat ook as hitte vloei, ...

                                               

Washington (deelstaat)

Washington is n deelstaat in die Noordwestelike-Stille Oseaan-streek van die Verenigde State van Amerika. Die staat is vernoem na George Washington, die eerste president van die Verenigde State. Die hoofstad is Olympia en die grootste stad is Sea ...

                                               

Wasili I van Moskou

Wasili I was sedert 1389 die grootprins van Moskou. Hy was die oudste seun van Dmitri Donskoi. Dmitri was die eerste grootprins wat sy titels aan sy seun nagelaat het sonder om eers die khan van die Goue Horde te raadpleeg.

                                               

Wasili II van Moskou

Wasili II of Wasili die Blinde was die grootprins van Moskou. Tydens sy lang bewind, van 1425 tot 1462, het die grootste burgeroorlog in die ou Russiese geskiedenis plaasgevind.

                                               

Wassenaar

Wassenaar is n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners en n oppervlakte van 62.50 km². Wassenaar is n noordelike voorstad van Den Haag, lê aan die Noordsee en het heelwat dyke.

                                               

Wasserthaleben

Wasserthaleben is n munisipaliteit in die administratiewe distrik Kyffhäuser van die deelstaat Thüringen, in die voormalige Oos-Duitsland. Dit was van 1599 tot 1920 deel van die vorstedom Schwarzburg-Sondershausen. Vir administratiewe doeleindes ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →