★ Free online encyclopedia. Did you know? page 5



                                               

Alenquer, Portugal

Alenquer is n munisipaliteit in die Oeste-substreek in Portugal. Die bevolking in 2011 was 43 267, in n gebied van 304.22 km². Die huidige burgemeester is Jorge Riso, verkies deur die Sosialistiese Party.

                                               

Aleoete-eilande

Die Aleoete-eilande, tot 1867 ook Katharina-eilande, is n hoofsaaklik Amerikaanse eilandketting tussen die vastelande van Noord-Amerika en Asie wat as die mees westelike uitloper van die Alaskaanse Skiereiland oor n afstand van meer as 1 800 kilo ...

                                               

Alexander van Bisantium

Alexander was die Bisantynse keiser van 912–913. Hy word soms Alexander III genoem. Hy was die derde seun van keiser Basilius I en Eudokia Ingerina. Anders as met sy twee ouer broers, word daar nie gegis dat Michael III dalk sy pa was nie, want h ...

                                               

Ben Alexander (akteur)

Ben Alexander was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scotty of the Scouts, All Quiet on the Western Front, en Flirtation, en in die televisiereeks Dragnet.

                                               

Alexander-eiland

Alexander-eiland of Alexander I-Eiland, die wêreld se 28ste grootste eiland en die grootste eiland van Antarktika, beslaan n oppervlakte van 49 070 km². Die eiland is in die Bellingshausensee van die Suidelike Oseaan net wes van die Antarktiese S ...

                                               

Alexios III Angelos

Alexios III Angelos was van 1195 tot 1203 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die ouer broer van keiser Isak II en die seun van Andronikos Doukas Angelos, ’n militêre leier in Klein-Asie, en Euphrosyne Kastamonitissa. Andronikos was die seun va ...

                                               

Alfeus

Alfeus, ook bekend as Alpheios, was in die Griekse mitologie ’n rivier en riviergod. Soos die meeste riviergode was hy die seun van Okeanos en Tetis. Alfeus was ’n kranige jagter en het verlief geraak op die nimf Aretusa, maar sy het na ’n eiland ...

                                               

Algemene relatiwiteit

Die algemene relatiwiteitsteorie is ’n meetkundige teorie van swaartekrag wat in 1916 deur Albert Einstein gepubliseer is. Dit is die huidige beskrywing van swaartekrag in die moderne natuurkunde. Die algemene relatiwiteitsteorie veralgemeen die ...

                                               

Alias die Grote

Alias is in die Griekse mitologie ’n held en die seun van koning Telamon en Periboia. Hy speel ’n belangrike rol in die Ilias en word deur Homeros en in die Epiese Siklus as ’n dapper man uitgebeeld wat bo ander uittroon. Hy is ook bekend as Alia ...

                                               

Alice, Oos-Kaap

Alice is n dorpie in die Oos-Kaap, 120 km wes van Oos-Londen. Dit is op die wesoewer van die Tyhumerivier gelee, teenoor die hoofkampus van die Universiteit van Fort Hare.

                                               

Alkaan

Chemies is alkane min reaktief. Hulle reageer byvoorbeeld nie met sterke sure of basisse nie. Die enigste reaksie wat hulle vertoon is radikaalreaksies. Hulle is byvoorbeeld brandbaar met molekulêre suurstof wat n diradikaal is. Die produkte van ...

                                               

Alkeen

n Alkeen is n koolwaterstofverbinding wat n dubbelbinding tussen twee koolstofatome bevat. Hierdie dubbelbinding het tot gevolg dat alkene onversadigde verbindings is, en makliker as alkane reageer, wat versadigde verbindings is. Alkene vorm n ho ...

                                               

Allgemeiner Deutscher Nachrichtendienst

Die Allgemeiner Deutsche Nachrichtendienst was naas Panorama DDR die enigste nuus- en fotoagentskap wat in die Duitse Demokratiese Republiek amptelik toegelaat is. ADN het n monopolie op die voorsiening van nuus- en beeldmateriaal van landswye be ...

                                               

Allmendingen bei Bern

Allmendingen bei Bern is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 590 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 95.2% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Almelo

Almelo is n gemeente en stad in die provinsie Overijssel in Nederland. Dit is in die streek Twente gelee en word begrens deur die munisipaliteite Twenterand en Tubbergen in die noorde, Wierden in die weste en Hof van Twente en Borne in die suide. ...

                                               

Altai

Die republiek het ’n gematigde landklimaat met relatief kort en warm somers Junie – Augustus en lang, koue en soms ysige winters November – Maart. Gemiddelde jaarlikse neerslag: 100-1000 mm. Gemiddelde jaartemperatuur: +1 °C tot -6.7 °C. Temperat ...

                                               

Altai-krai

Altai-krai is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik en die hoofstad is Barnaoel. Die krai grens aan Kazachstan, Nowosibirsk-oblast, Kemerowo-oblast en die Republiek van Altai.

                                               

Altaïes

Altaïes is ’n taal van die Turkse taalfamilie. Dit is naas Russies die amptelike taal van die Republiek van Altai en is voor 1948 Oirot genoem. In 2002 het sowat 67 900 mense dit gepraat.

                                               

Altona 93

Altona 93 is n Duitse sportvereniging uit Hamburg met afdelings in handbal, karate, tafeltennis, sokker en vlugbal. In 1893 het n groepie studente Altonaer Cricketclub gestig, maar hulle belangstelling het na sokker geskuif en die naam is eers ve ...

                                               

Altviool

Die altviool is n strykinstrument en die oudste lid van die vioolfamilie. Dit het in ongeveer 1530 ontstaan. Hierdie familie sluit ook die viool en tjello in.

                                               

Don Alvarado

Don Alvarado was n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Driftwood, The Big Steal, East of Eden, en Rebel Without a Cause.

                                               

John Alvin

John Alvin was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Destination Tokyo en Objective, Burma!, en in die televisiereekse Climax! en Murder, She Wrote.

                                               

Amaltea (maan)

Amaltea is die derde naaste natuurlike satelliet van Jupiter en die grootste van die binnemane. Dit is op 9 September 1892 deur Edward Emerson Barnard ontdek by die Lick-sterrewag van die Universiteit van Kalifornie en na ’n nimf in die Griekse m ...

                                               

Amateurradio

Amateurradio is die stokperdjie van tweerigtingradio. Die stokperdjie moedig eksperimentasie, tegniese kennis en operasionele kennis aan, asook om noodkommunikasie te verskaf wanneer ander kommunikasiemiddele faal vanwee storms of ander rampe. Ra ...

                                               

Amazonas (Colombia)

                                               

Amenemhat I

Amenemhat I was die eerste farao van die 12de Dinastie, die dinastie wat beskou word as die goue era van die Middelryk van Antieke Egipte. Hy het van 1991 tot 1962 v.C. regeer.

                                               

Amenemhat II

Noebchaoere Amenemhat II was die derde farao van die 12de Dinastie van Antieke Egipte. Min is bekend oor sy bewind van 35 jaar, nie eens die naam van sy koningin nie. Sy troonnaam, Noebchaoere, beteken "Goud is die Siele van Ra".

                                               

Amenemhat III

Amenemhat of Amenemhet III was ’n Egiptiese farao van die 12de Dinastie. Hy het van omstreeks 1860 tot 1814 v.C. regeer – die langste bewind bekend. Dit is gevind in ’n papirus uit die 46ste jaar van sy regering. Sy bewind word beskou as die goue ...

                                               

Amenhotep III

Amenhotep III was die negende farao van Antieke Egipte se 18de Dinastie. Hy het sy pa, Toetmoses IV, opgevolg. Sy bewind was een van vooruitgang en artistieke glans terwyl Egipte die hoogtepunt van sy internasionale mag bereik het.

                                               

American Broadcasting Company

Die American Broadcasting Company is n Amerikaanse multinasionale kommersiele televisie-netwerk wat n vlagskip-eiendom is van Walt Disney Television, n filiaal van die Disney Media Networks-afdeling van The Walt Disney Company. Die hoofkantoor va ...

                                               

Amerikaans-Samoa

Amerikaans-Samoa is n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan, wat die oostelike deel van die Samoa-eilande beslaan, en lê in Polinesie. Die eilande beslaan n oppervlakte van 199 km² en het n bevolking va ...

                                               

Amerikaanse Vloot

Die Amerikaanse Vloot is die vloot-oorlogvoeringstak van die Amerikaanse Gewapende Magte een van die sewe uniformdienste van die Verenigde State van Amerika. Dit word beraam om groter te wees as die volgende 13 grootste vlote gekombineer in terme ...

                                               

Aminosuur

Aminosure speel n uiters belangrike rol in die biochemie omrede dit die boublokke is wat proteïene vorm. Dié aminosure wat biologies belangrik is nogtans net n subgroep van die chemiese klasse van die aminosure. Die twee funksionele groepe is aan ...

                                               

Amintas III van Masedonië

Hy het aan die bewind gekom ná tien jaar van chaos ná die dood van Archelaos I, die beskermheer van kuns en die letterkunde. Hy het egter baie vyande tuis gehad. In 393 v.C. is hy deur die Illiriers van die troon gedryf, maar in die volgende jaar ...

                                               

Amitabha

Amitabha, ook Amida of Amitayus, is ’n hemelse boeddha wat in die geskrifte van die Mahayana-Boeddhisme beskryf word. Amitabha is die hoofboeddha in Suiwer Land-Boeddhisme, ’n tak van die Oos-Asiatiese Boeddhisme, terwyl hy in Vajrayana bekend is ...

                                               

Amoer

Die Amoer, Heilong Jiang of Sahaliyan Ula is die wêreld se negende langste rivier en vorm die grens tussen die Russiese Verre-Ooste en Noordoos-China.

                                               

Amsterdameiland

n Ander Amsterdameiland is n Arktiese eiland in die Svalbard-argipel, naby die noordwestelike hoek van Spitsbergen. Amsterdameiland is n afgelee Franse sub-Antarktiese eiland gelee by 37°52′S 77°32′O, omtrent halfpad tussen Australie en Suid-Afri ...

                                               

Amundsensee

Moenie verwar word met die Golf van Amundsen nie. Die Amundsensee is n see van die Suidelike Oseaan aan die westelike kus van Antarktika, dit wil sê in die Westelike Halfrond. Die Amundsensee is in 1929 ná die Noorse ontdekkingsreisiger Roald Amu ...

                                               

Amyrteus

Amyrteus van Saïs was die enigste farao van die 28ste Dinastie van Antieke Egipte wat vermoedelik familie was van die koninklike familie van die 26ste Dinastie. Hy het die eerste Persiese besetting geeindig en van 404 tot 399 v.C. regeer. Amyrteu ...

                                               

Anabolisme

Anabolisme is ’n stel metaboliese roetes vir die opbou van molekules in lewende organismes uit kleiner eenhede. Dié reaksies verg energie, bekend as ’n endergoniese proses. Dit is die opbouende aspek van metabolisme, terwyl katabolisme die afbrek ...

                                               

Anaërobiese vertering

Anaerobies vertering is n reeks prosesse waarin mikro-organismes bioafbreekbare materiale in die afwesigheid van suurstof afbreek. Die proses word dikwels gebruik om afvalwater en -slyk en ook organiese afval te behandel omdat dit die volume en m ...

                                               

Anajo

Anajo is n popgroep vanuit Augsburg in die vrystaat Beiere, Duitsland. Die lede is Oliver Gottwald op kitaar en stem, Michael Schmidt op baskitaar en Ingolf Nössner op die trommestel. Die groepsnaam het toevallig aan hulle gekom: die groep het n ...

                                               

Analitiese meganika

In teoretiese fisika en wiskundige fisika, is analitiese meganika, of teoretiese meganika n versameling van nou nouliks verwante alternatiewe formulerings van klassieke meganika. Dit is ontwikkel deur baie wetenskaplikes en wiskundiges gedurende ...

                                               

Anastasius I van Bisantium

Anastasius I was die Bisantynse keiser van 491 tot 518. Tydens sy bewind is groot versterkings aangebring aan die grens van die Oos-Romeinse Ryk.

                                               

Anastasius II van Bisantium

Anastasius II was die Bisantynse keiser van 713 tot 715. Sy oorspronklike naam was Artemios. Hy was die hoofsekretaris van keiser Philippikos toe dié in Mei 713 in ’n opstand van die troon afgesit is. Philippikos is verblind en Artemios is keiser ...

                                               

Anatomie

Anatomie is die vertakking van biologie wat die struktuur van lewende wesens bestudeer. Dit is n algemene term wat die menslike anatomie, dierlike anatomie en plantanatomie. In sommige aspekte is anatomie nou verwant aan ontwikkelingsleer, vergel ...

                                               

Anchesenamen

Anchesenamen was ’n koningin van die 18de Dinastie van Egipte. Sy is as Anchesenpaaten gebore en was die derde van ses bekende dogters van farao Achenaten en sy hoofkoningin, Nefertiti. Sy het later die hoofkoningin van haar halfbroer, Toetankame ...

                                               

Andrei Bogoljoebski

Andrei I van Wladimir, algemeen bekend as Andrei Bogoljoebski was ’n prins van Wladimir-Soezdal. Hy was die seun van Joeri Dolgoroeki, wat hom uitgeroep het as prins in Wisjgorod. Hy het Wisjgorod in 1155 verlaat en na Wladimir getrek. Ná sy pa s ...

                                               

Andrei II van Wladimir

Andrei II was die derde seun van Jaroslaf II. Hy het sy oom Swjatoslaf III in 1249 opgevolg as grootprins van Wladimir-Soezdal. Hy het die Mongole drie jaar later uitgedaag en is deur hulle uit Rusland verdryf, waarna hy na Swede gevlug het. In 1 ...

                                               

Andrianampoinimerina

Andrianampoinimerina was van omstreeks 1787 tot met sy dood in 1810 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Sy bewind word gekenmerk deur die hereniging van Imerina ná ’n burgeroorlog van 77 jaar en die daaropvolgende uitbre ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →