★ Free online encyclopedia. Did you know? page 49



                                               

Suidoos-Europa

Suidoos-Europa is n geografiese gebied in die suidooste van Europa wat hoofsaaklik oor die Balkanskiereiland strek. Die volgende lande is in Suidoos-Europa gelee: Roemenie. Albanie. Republiek van Masedonie. Serwie. Bosnie en Herzegovina. Kosowo. ...

                                               

Suidwes-Finland

Suidwes-Finland is n administratiewe streek in Finland wat op die suidweskus van die land gelee is. Die streek word begrens deur Satakunta in die noorde, Pirkanmaa in die noordooste, Kanta-Häme in die ooste, Uusimaa in die suidooste en die outono ...

                                               

Suikers

Monosakkariede kan nie verder afgebreek word deur middel van hidrolise nie en bevat n enkele ketting van koolstofatome. Hulle benamings het meestal die agtervoegsel -ose en n voorvoegsel wat van Griekse telwoorde afgelei is en die lengte van hul ...

                                               

Suikersiekte

Diabetes mellitus is n metaboliese afwyking wat gekenmerk word deur hiperglukemie. Dit word suikersiekte in die volksmond genoem, maar daar kan deur die gebruik hiervan verkeerde afleidings gemaak word. Twee sulke afleidings sluit in dat mens die ...

                                               

Suiwer Land-Boeddhisme

Suiwer Land-Boeddhisme, in die Weste ook bekend as Amidisme, is ’n groot tak van Mahayana-Boeddhisme een van die mees algemene tradisies van Boeddhisme in Oos-Asie. Suiwer Land se leringe sentreer om Amitabha Boeddha. Die praktyke en begrippe wat ...

                                               

Süleyman II

Süleyman II was van 1687 tot 1691 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die jonger broer van Mehmet IV en het die grootste deel van sy lewe in die kafes gebly. Hy was beswaarlik in staat om self te regeer, maar het sy grootvisier goed gekies: ond ...

                                               

Sumeries

Sumeries is die taal van antieke Sumer en ’n geïsoleerde taal wat in Mesopotamie in die Vrugbare Halfmaan gepraat is. In die 3de millennium v.C. het ’n kulturele simbiose ontwikkel tussen die Sumeriers en die Semitiese Akkadiessprekende volke. Di ...

                                               

Superholte

Holtes of leemtes in die ruimte is gebiede waar daar n algemene afwesigheid van of relatiewe gebrek aan sigbare materie is. Superholtes of superleemtes is in sterrekunde lee ruimtes tussen superswerms en filamente waarin geen of min sterrestelsel ...

                                               

Superior, Wisconsin

Superior is n hawestad in die deelstaat Wisconsin gelee aan die oewer van die Bowemeer. Die administratiewe setel van Douglas County is hier gelee. Die stad is net suid van Duluth en word verbind met n brug.

                                               

Supermarine Spitfire

Die Supermarine Spitfire is n Britse enkelsitplekvegvliegtuig wat tydens en na die Tweede Wêreldoorlog deur die Royal Air Force en baie ander geallieerde magte gebruik is. Die Spitfire is in baie variante gebou, deur gebruik van verskeie vlerkkon ...

                                               

Superswerm

’n Superswerm is ’n groot groep kleiner sterrestelselswerms of -groepe. Dit is van die grootste bekende strukture van die heelal. Hulle is so groot dat hulle nie deur swaartekrag verbind word nie en gevolglik deelneem aan die Hubble-uitdying.

                                               

Surrey

Surrey is n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het n geskatte bevolking van 1 185 300 in 2017 gehad. Surrey lê in die middel van historiese Engeland en grens aan belangrik en antieke graafskappe soo ...

                                               

Surya

Surya of Soerja is ’n Sanskrit-woord wat "son" beteken. Sinonieme in antieke Indiese letterkunde sluit in Aditya, Arka, Bhanu, Savitr, Pushan, Ravi, Martanda, Mitra, Bhaskara, Prabhakara en Vivasvan.

                                               

Suspensie (chemie)

In chemie, is n suspensie n heterogene mengsel wat soliede deeltjies bevat wat groot genoeg is vir uitsakking. Ons sê dat die deeltjies in suspensie is. Gewoonlik moet hulle meer as 1 mikrometer wees. Die interne fase is versprei oor die hele eks ...

                                               

Peter Sutcliffe

Peter William Sutcliffe is ’n Britse reeksmoordenaar wat tydens sy misdaadveldtog deur die pers die Yorkshire Ripper gedoop is. Hy is in 1981 skuldig bevind aan die moord op 13 vroue en aan poging tot moord op sewe ander. Sutcliffe het gereeld va ...

                                               

Sutlej

Die Sutlej of Satluj is die grootste sytak van die Indus. Dié rivier, met n lengte van 1 400 km, is die langste van die Indus se vyf sytakke in die streek Punjab. Die Sutlej ontspring uit die Rakshastalmeer in die Chinese outonome gewes Tibet bin ...

                                               

Frank Sutton

Frank Sutton was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Town Without Pity en The Satan Bug, en in die televisiereekse The Witness en Gomer Pyle: USMC.

                                               

Helen Suzman

Helen Suzman was ’n lid van die Volksraad van 1953 tot 1989. Veral nadat sy in 1959 uit die Verenigde Party bedank het weens die amptelike opposisie se halfhartige bestryding van afsonderlike ontwikkeling en van 1961 tot 1974 die Progressiewe Par ...

                                               

SV Arminia Hannover

SV Arminia Hannover is n Duitse sokkerklub uit Hannover in die deelstaat Neder-Sakse. Die klub is in 1910 gestig as FC Arminia Hannover. In 1918 het die klub met Rugby-Verein Merkur saamgesmelt om SV Arminia-Merkur te vorm en twee jaar later het ...

                                               

SV Lippstadt 08

SV Lippstadt 08 is n sportklub uit Lippstadt in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die huidige klub het in 1997 ontstaan uit die samesmelting van Borussia Lippstadt en Lippstädter SV Teutonia, wa ...

                                               

SV Sandhausen

SV Sandhausen 1916 is n sokkerklub uit Sandhausen in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland. Die klub is op 1 Augustus 1916 gestig as SV Sandhausen en in die 1930 / 31-seisoen gepromoveer na die Bezirksliga Rhein / Saar, destyds die hoogste ...

                                               

SV Wacker Burghausen

SV Wacker Burghausen is n Duitse sportklub uit die dorp Burghausen in Beiere met ongeveer 6 000 lede wat meer as 20 sportsoorte beoefen. Die klub is veral bekend vir sy sokkerspan, wat in die 2. Bundesliga meeding. Die klub was vir jare relatief ...

                                               

SV Waldhof Mannheim

SV Waldhof Mannheim is n Duitse sokkerklub uit die stad Mannheim in Baden-Württemberg. Waldhof is n stadswyk van Mannheim. Tydens die Derde Ryk het die klub in die Gauliga Baden gespeel en was redelik suksesvol. Die beste resultate is behaal in 1 ...

                                               

SV Werder Bremen

Werder Bremen is n sportklub uit die stad Bremen in die deelstaat Hansestad Bremen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker het die klub het ook afdelings vir onder meer atletiek, handbal, skaak, tafeltennis en gimnastiek. ...

                                               

Sven II van Denemarke

Sven II was van 1047 tot met sy dood koning van Denemarke. Hy was die seun van Ulf Jarl en Estrid Margarete Svendsdatter, die dogter van Sven I en suster van Knoet die Grote. Hy was drie keer getroud.

                                               

Sven III van Denemarke

Sven III Grathe was van 1146 tot 1157 koning van Denemarke. Hy het van 1152 tot 1154 en weer in 1157 saam met Knoet V regeer. Sven was die buite-egtelike seun van koning Erik II. In 1152 het hy getrou met Adela van Meissen, die dogter van Conrad, ...

                                               

Swaar olie

Swaar olie, ook swaar stookolie genoem, is n afvalproduk wat tydens distillasie of die kraakproses in olieraffinaderye ontstaan. Die internasionale Engelse handelsnaam vir hierdie soort olie is marine residual fuel. Dikwels word ook die Amerikaan ...

                                               

Swabiese Alb

Die Swabiese Alb, dikwels ook Swabiese Jura genoem, is n gebergte in die Suidwes-Duitse deelstaat Baden-Württemberg wat oor n afstand van 210 kilometer vanuit die Hegau in die suidweste tot by die Nördlinger Ries in die noord-ooste strek. Sy gemi ...

                                               

Swabiese Duits

Swabies is een van die Alemanniese dialekte van Hoogduits, wat in die Swabestreek gepraat word. Swabe dek n groot deel van Duitsland se suidwestelike Bundesland Baden-Württemberg en die suidweste van die Bundesland Beiere. Die dialek wissel van n ...

                                               

Swaeligsuur

Swaeligsuur vorm wanneer swaweldioksied met water reageer: S O 2 + H 2 O → H 2 S O 3 {\displaystyle SO_{2}+H_{2}O\to H_{2}SO_{3}} Die dissosiasiereaksies word soos volg voorgestel: H 2 SO 3 ↽ − − ⇀ H + + HSO 3 − {\displaystyle {\ce {H_2SO_3 H^+ + ...

                                               

Swansea

Swansea is die tweede grootste stedelike nedersetting in Wallis met n bevolking van 245 500 in die unitêre owerheidsgebied, gelee aan die Swansea Bay, n baai aan die Walliese suidweskus. Saam met Neath en Port Talbot vorm Swansea n verstedelikte ...

                                               

Swerfvalk

Die swerfvalk, ook bekend as die Peregrine, is n roofvoel in die familie Falconidia wat wyd verspreid oor die aarde voorkom. Dit is n kraai-grootte valk met n blou-grys rug, n gespikkelde wit onderkant en n swart kop. Die Swerfvalk is n roofvoel ...

                                               

Jack Swigert

John Leonard "Jack" Swigert was n Amerikaanse toetsvlieenier, meganiese en lugvaartingenieur, Nasa-ruimtevaarder een van slegs 24 mense wat na die Maan gevlieg het. Hy was deel van die Apollo 13-missie. Voordat hy in 1966 by NASA aangesluit het, ...

                                               

Swindon

                                               

Switserse Grand Prix

                                               

Swjatopolk I van Kiëf

Swjatopolk I of Swjatopolk die Vervloekte het van 1015 tot 1019 as grootprins oor Kief-Roes regeer. Sy ma was ’n Griekse non wat deur Swjatoslaf I uit Bulgarye ontvoer is en getroud was met Jaropolk I. Sy pa was waarskynlik Wladimir I, wat Jaropo ...

                                               

Swjatopolk II van Kiëf

Swjatopolk II van Kief het van 1093 tot 1113 as grootprins oor Kief-Roes regeer. Hy was nie baie gewild nie en sy bewind is gekenmerk deur ’n voortdurende stryd teen sy neef Wladimir Monomach. Met sy dood het die burgers van Kief gerebelleer teen ...

                                               

Swjatoslaf I van Kiëf

Swjatoslaf I was van 962 tot met sy dood in 972 grootprins van Kief-Roes. Hy was die seun van Igor en Olga en was bekend vir sy veldtogte na die ooste en suide om sy grondgebied uit te brei.

                                               

Swjatoslaf II van Kiëf

Swjatoslaf II het van 1073 tot met sy dood as grootprins oor Kief-Roes regeer. Hy was die seun van Jaroslaf die Wyse. Ná die dood van sy pa het hy en sy broers Wsewolod en Isjaslaf saamgespan en Kief-Roes tot in 1072 regeer. In 1067 het hulle Wse ...

                                               

T Tauri-ster

T Tauri-sterre is ’n klas veranderlike sterre. Hulle word aangetref naby molekulêre wolke en word geeien aan hul optiese veranderlikheid en sterk chromosferiese lyne.

                                               

Taag

Die Taag is n groot suidwes-vloeiende rivier in Spanje en Portugal. Die rivier, met n lengte van 1 007 km, is die langste rivier op die Iberiese Skiereiland. Die Taag ontspring in die Montes Universales, Sierra de Albarracín Comarca van die outon ...

                                               

Tafel (sterrebeeld)

Tafel of Mensa behoort tot die klein sterrebeelde van die Suidelike Halfrond wat redelik laat afgebaken is en daarom aan geen antieke mitologie gekoppel word nie. Die sterrebeeld het sy naam gekry van die Franse sterrekundige Nicolas Louis de Lac ...

                                               

Tafelberg Nasionale Park

Die Tafelberg Nasionale Park is n natuurreservaat op die Kaapse Skiereiland by Kaapstad, Suid-Afrika. Die park wat in 1998 gestig is, beslaan die Tafelberg-bergreeks, wat van Seinheuwel in die noorde strek tot by Kaappunt, en die see en kus van d ...

                                               

Tagalog

Tagalog is die belangrikste taal van die Filippyne en vorm saam met Engels die de facto amptelike tale van die Filippyne, met Filippyns as die de jure amptelike taal. Die taal word veral op die hoofeiland Luzon rondom die hoofstad Manila in die S ...

                                               

Taharqa

Taharqa was die seun van Pije, die Nubiese koning van Napata wat Egipte verower het. Hy was ook die neef en opvolger van Sjebitkoe. Die suksesvolle veldtogte van Pije en Sjebitkoe het die weg gebaan vir ’n vooruitstrewende bewind vir Taharqa. Hy ...

                                               

Tahitiaans

Tahitiaans is ’n Polinesiese taal wat hoofsaaklik op die Geselskapseilande in Oos-Polinesie, en meer spesifiek op Tahiti, gepraat word. Die taal is in die vroee 19de eeu die eerste keer deur sendelinge van die Londense Sendinggenootskap van die g ...

                                               

Taklamakan

Die Taklamakan is n sandwoestyn in Sentraal-Asie, gelee in die Outonome Gewes Xinjiang in die Volksrepubliek China. Die presiese betekenis van die naam is onbekend. Die woestyn beslaan n oppervlakte van 270 000 km² in die Tarimbekken en is die tw ...

                                               

Talal van Jordanië

Talal bin Abdoellah was van die sluipmoord op sy pa op 20 Julie 1951 koning van Jordanie totdat hy op 11 Augustus 1952 gedwing is om te abdikeer. Volgens Talal was hy ’n afstammeling van Mohammed omdat hy lid was van die Hasjim-familie, wat seder ...

                                               

Tanatos

Tanatos was in die Griekse mitologie die verpersoonliking van die Dood. Hy was ’n mindere figuur waarna dikwels verwys word, maar wat selde persoonlik verskyn het. Hy was die seun van Nyx Nag en Erebos Duisternis en ’n tweelingbroer van Hipnos Sl ...

                                               

Tand

n Tand is n klein, verkalkte, wit struktuur wat in die kake van baie gewerweldes voorkom en gebruik word om kos af te breek. Sommige diere, veral roofdiere, gebruik ook tande vir jag of vir verdedigingsdoeleindes. Die wortels van die tande word d ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →