★ Free online encyclopedia. Did you know? page 45



                                               

Ferdinand Schörner

Ferdinand Schörner was n Duitse leerbevelvoerder en oorlogsmisdadiger van die Nazis. Hy was n generaal en later veldmaarskalk in die Wehrmacht van Nazi-Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was onder leiding van verskeie leergroepe en was ...

                                               

Sciëntologie

Scientologie is n filosofies-religieuse beweging wat deur die Amerikaanse filosoof, ontdekkingsreisiger en wetenskapsfiksieskrywer L. Ron Hubbard ontwikkel is en vir sy volgelinge na bewering n presiese pad wys wat hulle in staat stel om hul ware ...

                                               

Seaborgium

Seaborgium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 106 en simbool Sg. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, seaborgium-269, het ’n halflee ...

                                               

Sealand

Die Prinsdom van Sealand is n ministaatjie, nege kilometer van die Britse ooskus, en is gesetel op n voormalige marineplatform.

                                               

Sebumklier

Sebumkliere of talgkliere is mikroskopiese kliere in die vel wat ’n olierige of wasagtige stof deur buise afskei. Die afskeiding word sebum of talg genoem. Die sebum smeer die vel en hare van soogdiere en maak dit waterdig. In mense kom die groot ...

                                               

Sedan, Ardennes

Sedan is stad in die Franse département van Ardennes langs die Maasrivier. Die stad is ongeveer 200 km vanaf Parys, 85 km noordoos van Reims en 10 km suid van die grens met Belgie. Die Slag van Sedan het op 2 September 1870 hier plaasgevind tyden ...

                                               

Sedis vacatio

Sedis vacatio of sede vacante, van die Latyn vir "lee stoel", is die toestand waarin die setel van n biskop nie beset is nie. Die toestand word veroorsaak deur die afsterwe, aftrede of verplasing van n biskop. In die geval van n sedis vacatio van ...

                                               

Seelow

Seelow is op die westelike rand van die Oderbruch langs die Federale roete 1 Bundesstraße 1, vroeer Reichsstraße 1 tussen Aken en Koningsberg in Pruise, sowat 70 kilometer van Berlyn en 20 kilometer van die grens met Pole gelee.

                                               

Seewier

Seewiere is n los groepering van nie-verwante alges wat in die see lewe. Deurgaans word na meersellige, relatief groot wiere verwys wat aan die bodem geheg is. Seewiere sluit sekere spesies van groenalge, rooialge en bruinalge in. Seewiere kry hu ...

                                               

Sejm

Die Sejm van die Republiek Pole is die laerhuis van die Poolse parlement. Dit bestaan uit 460 afgevaardigdes wat verkies word deur universele stembriewe en word onder voorsitterskap van n spreker wat "Maarskalk van die Sejm van die Republiek Pole ...

                                               

Seks

Hierdie artikel handel oor menslike geslagsomgang. Vir seks by diere, sien Paring, vir die Afrikaanse musiekgroep, sien Die Seks. Die term seks verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term seksu ...

                                               

Seksuele opwekking

Seksuele opwekking of seksuele opwinding is die opwekking van die geslagsdrang tydens of in afwagting van seks. ’n Paar fisiologiese reaksies vind in die liggaam en gees plaas as voorbereiding van die seksdaad en duur voort tydens seks. Manlike o ...

                                               

Sekularisme

Sekularisme is die afsydigheid, verwerping of uitsluiting van godsdiens en godsdienstige oorwegings. Woorde en begrippe wat hiermee geassossieer word isː Ontwrigting van kerk. Staatsneutraliteit teenoor godsdiens. Ateïsme. Die skeiding van godsdi ...

                                               

Selene

Selene was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die verpersoonliking van die Maan. Selene was die dogter van die Titane Huperion en Teia Hesiodus of Eurufaissa Homeros en die suster van Helios Son en Eos Daeraad. Die drie ...

                                               

Selenga

Die Selenga of Selenge is die grootste van die Baikalmeer se invloeiende riviere. Die rivier, met n lengte van 1 480 km, ontstaan deur die saamvloei van die Delgermörön- en Iderrivier in Hövsgöl, Noord-Mongolie. Aansluitend vloei die rivier, in M ...

                                               

Selfbeeld

Selfbeeld is die geestesbeeld wat n individu van hom- of haarself het op grond van fisiese eienskappe soos lengte, gewig, haarkleur ens., asook aangeleerde opinies oor die eie ek wat n individu óf uit persoonlike ervarings, óf deur die internalis ...

                                               

Selfoon

n Selfoon of mobiele foon is n draagbare elektroniese toestel wat gebruik word vir mobiele stem- of datakommunikasie oor n netwerk van spesiale basisstasies wat in selle opgedeel is en GSM tegnologie gebruik. Selfone kan ook addisionele dienste e ...

                                               

Selim II

Selim II, ook bekend as Selim die Dronklap, was van 1566 tot 1574 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van Süleyman die Manjifieke en Haseki Hürrem Sultan. Nadat hy die troon bestyg het ná ’n paleisintrige en onmin met sy pa, het hy die ...

                                               

Selkern

Die meeste selle het n selkern in die een of ander stadium van hul ontwikkeling. Die selkern is meestal n ronde of ovaalvormige liggaam wat omtrent een tiende van die sel se totale volume uitmaak. Dit word omring deur n dubbele kernmembraan waarv ...

                                               

Sellin

Sellin is n nedersetting en strandoord op die Oossee-eiland Rügen in die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere. Administratief behoort Sellin aan die distrik Vorpommern-Rügen en die munisipaliteit Mönchgut-Granitz, n samesluiting van nedersett ...

                                               

Selma, Alabama

Selma is n stad in die deelstaat Alabama gelee op die oewers van die Alabamarivier. Die administratiewe setel van die Dallas County is hier gelee. Die stad is 81 km wes vanaf Montgomery. Die eerste nedersetters was reeds in 1732 hier en die neder ...

                                               

Selters (Taunus)

Selters is n nedersetting in die administratiewe distrik Limburg-Weilburg van die Duitse deelstaat Hesse. Die munisipaliteit is in 1974 as gevolg van administratiewe hervormings in Hesse deur die samesmelting van vier dorpe gevorm - Niederselters ...

                                               

Sendeling

n Sendeling is n persoon wat probeer om mense tot sy eie geloof te bekeer. In die Christendom staan dit as evangelisasie bekend. Sendelinge word meestal van kerke, of ander plekke waar godsdiens beoefen word, na ongelowiges uitgestuur. Die meeste ...

                                               

Sénégalrivier

Die Sénégalrivier is n rivier in Wes-Afrika wat die grens tussen Senegal en Mauritanie vorm. Die rivier word gevorm deur die samevloei van die Semefé- en Bafingriviere. Beide het hulle oorsprong in Guinee, die Bafingrivier vloei deur Mali en die ...

                                               

Senoesret II

Chakeperre Senoesret II was die vierde farao van die 12de Dinastie van Antieke Egipte. Hy het van 1897 tot 1878 v.C. regeer en is ná sy dood in sy piramide by el-Lahoen begrawe.

                                               

Sentour (sterrebeeld)

Vir die wesens in die Griekse mitologie sien Sentour. Die Sentour of Perdmens is ’n helder sterrebeeld wat sigbaar is in die Suidelike Halfrond. Dit is een van die grootste sterrebeelde een van die 48 wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Claudius ...

                                               

Sentraal-Amerika

Sentraal-Amerika word soms as die suidelikste deel van Noord-Amerika beskou en soms as n aparte gebied in sy eie reg, in elk geval vorm dit n landbrug tussen Noord- en Suid-Amerika. Dit streek vanaf Meksiko in die noordweste tot Colombia in die s ...

                                               

Sentraal-Asië

Sentraal-Asie is n geografiese gebied in die middel van Asie. Dit strek van die Kaspiese See in die weste tot Sentraal-China in die ooste en van die suide van Rusland in die noorde tot die noorde van Afghanistan in die suide. Sentraal-Asie sluit ...

                                               

Sentraal-Europa

Die volgende lande, van noord na suid, word algemeen as deel van Sentraal-Europa geag: Oostenryk. Slowakye. Switserland. Tsjeggie. Pole. Hongarye. Duitsland. Liechtenstein. Slowenie.

                                               

Senuoordraer

Senuoordraers is chemiese stowwe wat die oordrag van seine in die senuweestelsel moontlik maak. Hulle dra seine oor ’n chemiese sinaps oor, van een neuron na ’n ander teikenneuron, ’n spiersel of ’n kliersel. Senuoordraers word van sinaptiese bla ...

                                               

September

September is die negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latynse woord septem, vir "sewe" -- September was oorspronglik die sewende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is. S ...

                                               

Serebrospinale vog

Serebrospinale vog is n waterige vloeistof wat die brein en spinaalkoord omring. Die hooffunksie van die serebrospinale vog is skokdemping en om die brein en spinaalkoord te beskerm. As sekondêre funksie help dit met die vervoer van voedingstowwe ...

                                               

Servikale kanker

Servikale kanker is n algemene tipe kanker. Dit kan in die vroee stadiums met behulp van n servikale smeertoets opgespoor word. Om dit te kan doen, moet die dokter of ginekoloog n klein bietjie weefsel - n smeer - van die serviks neem. Die weefse ...

                                               

Serwië

Serwie, amptelik die Republiek van Serwie, is n landingeslote land gelee in Sentraal- en Suidoos-Europa. Dit word in die noorde begrens deur Hongarye, in die ooste deur Roemenie en Bulgarye, in die suide deur Albanie en Noord-Masedonie en in die ...

                                               

SETI

Search for Extra-Terrestrial Intelligence is n sambreelterm vir n verskeidenheid projekte wat deur mense onderneem word om na radioseine te soek wat moontlik van ekstra-terrestriele beskawings kom. Vroee SETI-projekte is onder meer deur die reger ...

                                               

Seti I

Menmaatre Seti I was ’n farao van die 19de Dinastie van Antieke Egipte. Hy was die seun van Ramses I en Sitre, en die pa van Ramses II. Nes met ander faraos is die presiese datum van sy bewind nie seker nie, maar datums wat dikwels aangegee word, ...

                                               

Sewernaja Zemlja

Sewernaja Zemlja is n eilandgroep in die Arktiese Oseaan. Die argipel is noord van Siberie, oos van Franz Josef-land, noordoos van Nowaja Zemlja, noordwes van die Nieu-Siberiese Eilande en suid van die Noordpool gelee. Dit grens aan die Arktiese ...

                                               

Sewsunker "Papwa" Sewgolum

Sewsunker "Papwa" Sewgolum OIS was n legendariese Suid-Afrikaanse gholfspeler wat bekendheid verwerf het toe hy die eerste swart gholfspeler is wat n provinsiale ope toernooi in Suid-Afrika gewen het. Hy het n simbool van sportboikotbewegings gew ...

                                               

SG Wattenscheid 09

SG Wattenscheid 09 is n Duitse sokkerklub uit Bochum in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale. Wattenscheid is n stadsdeel van Bochum wat tot 1975 n onafhanklike dorp was. Die klub het op 18 September 1909 ontstaan as die Ballspiel-Verein Wattensch ...

                                               

Sheffield

Sheffield is n stad in die noord van Engeland, tussen Nottingham en Leeds. Die stad het n bevolking van 530 300 in 2007. Daar is ook 8 plekke in die Verenigde State van Amerika en twee plekke in Nieu-Seeland wat na Sheffield genoem is. Die stad h ...

                                               

Shetland

Shetland is n Skotse eilandgroep wat uit die hoofeiland Mainland en naastenby 100 kleiner eilande bestaan. Shetland word deur die Noordsee van die Skotse eilande Orkney geskei en in die noorde lê die Deense Faroereilande. Die grootste nedersettin ...

                                               

Shirerivier

Die Shirerivier is n rivier in Malawi en Mosambiek. Die rivier is die uitloop van Malawimeer en vloei in die Zambezirivier in. Dit is 402 km lank en die riviervallei is deel van die Groot Skeurvallei. Die stroomsterkte van die Shire hang van die ...

                                               

Shizuoka-prefektuur

                                               

Shoemaker-Levy 9

Shoemaker-Levy 9 is n komeet wat tussen 16 en 22 Julie 1994 in 21 fragmente op die planeet Jupiter neergestort het. Sommige van die stukke het n deursnee van 2 kilometer gehad.

                                               

Shreveport

                                               

Sianogeen

Nes die halogene kan sianogeen onder invloed van lig in die gasfase in radikale ontbind: C N 2 → 2 C N. {\displaystyle CN_{2}\to 2CN^{. }} En dit kan ook as oksidant optree: C N 2 + 2 e − → 2 C N − {\displaystyle CN_{2}+2e^{-}\to 2CN^{-}} Sianoge ...

                                               

Sichote-Alin

Die Sichote-Alin is ’n bergreeks in Primorski- en Chabarofsk-krai in Rusland. Dit strek sowat 900 km noordoos na die hawestad Wladiwostok aan die Stille Oseaan. Die hoogste bergspitse is Tordoki Jani, Ko en Anik. Sichote-Alin het een van die mees ...

                                               

Sie werden euch in den Bann tun, BWV 44

                                               

Siekte

n Siekte is n skadelike fisiese of psigiese afwyking van n organisme. Meer spesifiek, dit is n ontwrigting van die homeostase, die selfregulerende proses waardeur biologiese stelsels hulle stabiliteit bewaar deur by omstandighede aan te pas. Dit ...

                                               

Sierduik

Sierduik is n watersport waar so mooi moontlik vanaf n duikplank of -platform in die water van n swembad ingespring word. Hierby kan saltos en draaie uitgevoer word. Die duikslag word vanaf 1- en 3-meter duikplanke, of vanaf 5-, 7½- en 10-meter d ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →