★ Free online encyclopedia. Did you know? page 44



                                               

Salman van Saoedi-Arabië

Salman bin Abdoel Aziz al-Saoed is van 2015 af die koning en premier van Saoedi-Arabie. Hy is in 2012 as kroonprins aangewys ná die dood van sy broer Najef bin Abdoel Aziz. Hy het op 23 Januarie 2015 die troon bestyg ná die dood van sy halfbroer ...

                                               

Salween

Die Salween is n groot suid-vloeiende rivier in Asie. Die rivier, met n lengte van 2 815 km, vloei vanaf die Volksrepubliek China in die noorde, deur Mianmar, Thailand en weereens deur Mianmar in die suide. Die Salween ontspring in die Hoogland v ...

                                               

Salzburg

Salzburg is die hoofstad van die gelyknamige Oostenrykse deelstaat en met n bevolking van 148 521 die vierde grootste stad in die land ná Wene, Graz en Linz. Die agglomerasie van Salzburg het sowat 210 000 inwoners. Dikwels word na Salzburg as di ...

                                               

Samar

Samar is die derde grootste eiland van die eilandnasie Filippyne, na Luzon in die noorde en Mindanao in die suide. Dit is in die ooste van Filippyne gelee en behoort tot die eilandgroep Visayas. Samar grens in die ooste aan die Filippynse See, wa ...

                                               

Samararivier

Die Samara is ’n 594 km lange rivier in die Europese deel van Rusland. Die stad Samara is by die samevloei van die Wolga- en Samarariviere gelee.

                                               

Samarium

                                               

Samoaans

Samoaans is die taal van die Samoa-eilande, wat bestaan uit die onafhanklike land van Samoa en die Amerikaanse eilandgebied van Amerikaans-Samoa. Dit is n amptelike taal naas Engels in beide jurisdiksies. Samoaans, n Polinesiese taal, is die eers ...

                                               

Samoerai

Die Samoerai, Samoerai?) was die adellike krygstand in voorindustriele Japan. Die krygstand het Japannese geskiedenis vir byna 700 jaar van 1185 tot 1867 oorheers. Onder die Tokugawa regime, was die samoerais die hoogste van die vier stande in di ...

                                               

San Lazzaro degli Armeni

San Lazzaro degli Armeni is n klein eiland in die suide van die Venesiaanse strandmeer, met n oppervlakte van drie hektaar en net wes van die Lido di Venezia gelee. Sedert 1717 huisves die eiland n klooster van die Armeens-Katolieke Mechitariste- ...

                                               

Sandton

Sandton is n voorstad in die noorde van die metropolitaanse gebied van Groter Johannesburg. Die naam is n kombinasie van twee voorstede, Sandown en Bryanston, wat albei na plekke in die Verenigde Koninkryk genoem is.

                                               

Sangha

Sangha is ’n woord in Boeddhisme wat "gemeenskap" beteken of soms verwys na die inwoners van ’n klooster. The sangha kan ook oningewydes insluit.

                                               

Sanskrit

Sanskrit, ook Oud-Indies genoem, is een van die Indo-Europese tale en behoort tot die Indo-Ariese en Indo-Irannese taalgroep. Dit was die klassieke taal van die Indo-Ariese bevolking van die Indiese subkontinent. Sanskrit is van vóór 1200 v.C. to ...

                                               

Santa Ana, Kalifornië

Santa Ana is n stad in die deelstaat Kalifornie in n vrugbare vallei wes van die Santa Ana-berge. Naby die stad is daar verskeie canyons, rotsformasies, strande en olievelde. Die administratiewe setel van Orange County is ook hier gelee. Die stad ...

                                               

Santa Catarina

Santa Catarina is n Brasiliaanse deelstaat in die suide van die land wat een van die hoogste lewensstandaarde in dié Suid-Amerikaanse land geniet. Sy hoofstad is Florianópolis, wat gedeeltelik op die eiland Santa Catarina lê. Santa Catarina word ...

                                               

Santa Fe, Nieu-Meksiko

Die eerste nedersetting is reeds hier in 1610 deur die Spanjaarde gestig. In 1680 het die Pueblo-Indiane hulle uit die dorp verdryf maar die Spanjaarde het in 1692 weer beheer teruggekry. Toe Meksiko hulle onafhanklik verklaar het van Spanje, het ...

                                               

Santali

Santali is n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 7.6 miljoen mense in Oos-Indie, Bangladesj, Nepal en Bhoetan gepraat word. Santali is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi. Santali word, afhangende van die gebied, met die Ol ...

                                               

Huis van Saoed

Die Huis van Saoed is die heersende koninklike familie van Saoedi-Arabie. Dit bestaan uit die afstammelinge van Mohammad bin Saoed, stigter van die Emiraat Dirija, bekend as die Eerste Saoediese Staat, en sy broers, maar die heersende faksie van ...

                                               

Mohammad ibn Saoed

Mohammad ibn Saoed, ook bekend as Ibn Saoed, was die emir van Dirija en word beskou as die stigter van die Eerste Saoediese Staat en die Huis van Saoed. Die huis is tegnies na sy pa, Saoed ibn Mohammad ibn Moeqrin, genoem. Ibn Saoed se familie ka ...

                                               

Sap

Sap is n drank gemaak van die ekstraksie of drukking van die natuurlike vloeistof vervat in vrugte en groente. Dit kan ook verwys na vloeistowwe wat gegeur is met konsentraat of ander biologiese voedselbronne, soos vleis of seekos, soos mosselsap ...

                                               

Sapporo

Sapporo is die vyfde grootste stad in Japan volgens bevolking en die derde grootste volgens oppervlakte. Dit is die hoofstad van die Hokkaidō-prefektuur, gelee in die Isjikari-subprefektuur, en n ordinansie-aangewese stad van Japan. Sapporo is bu ...

                                               

Saraiki

Saraiki is n Indo-Ariese taal van die Lahnda-groep wat deur sowat 26 miljoen mense, veral Saraikis, in die suidweste van die Pakistanse provinsie Pandjab gepraat word. Dit was voorheen bekend as Multani, genoem na sy belangrikste dialek, wat op s ...

                                               

Sardies

Sardies is n taal wat uitsluitlik op die tot Italie behorende eiland Sardinie deur c. 1.3 miljoen mense gepraat word. Hulle is tweetalig Italiaans / Sardies. In teenstelling tot Italiaans en ander Romaanse tale het Sardies nog baie fonetiese en t ...

                                               

Sargon II

Sargon II was ’n Assiriese koning. Hy het in 722 v.C. die heerser van die Nieu-Assiriese Ryk geword ná die dood van Salmaneser V. In sy inskripsies beeld hy homself uit as ’n nuwe persoon en verwys selde na sy voorgangers. Tog het hy dieselfde na ...

                                               

Sarit Thanarat

Veldmaarskalk Sarit Thanarat was n Thai-generaal wat n staatsgreep in 1957 opgevoer het en Plaek Phibunsongkhram vervang as premier van Thailand totdat Sarit in 1963 oorlede is. Hy is in Bangkok gebore, maar het in sy moeder se tuisdorp in Lao-sp ...

                                               

Sark

Sark is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en ...

                                               

Sarnia, Ontario

Sarnia is n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada, gelee aan die oewer van die Huronmeer. Die stad is gelee aan die suidelike punt van die Huronmeer. Dit het in 1914 stadstatus gekry. Daar is n groot olieraffinadery en graansilo by die stad. ...

                                               

Saskatchewanrivier

Die Saskatchewanrivier is n groot oos-vloeiende rivier in Suid-Kanada. Die Platterivier het n lengte van 547 km en vloei deur die Kanadese provinsies Manitoba en Saskatchewan. Die Saskatchewanrivier bestaan uit twee hooftakke, die Noord-Saskatche ...

                                               

Saskatoon

                                               

Satakunta

Satakunta is n administratiewe streek in Finland. Dit is in die suidweste van die land gelee en maak deel uit van die historiese Westelike Finland-provinsie. Die streek word begrens deur Pohjanmaa in die noorde, Suid-Pohjanmaa in die noordooste, ...

                                               

Saterfries

Saterfries of Saterland-Fries is n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 2 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse gepraat word. Dit is die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan. Die naaste tale, wat nou aan Saterfries ...

                                               

Sava

Die Sava is n groot oos-vloeiende rivier in suidelike Sentraal-Europa. Die rivier, met n lengte van 990 km, vorm die tweede grootste sytak van die Donau na die Tisza. Die Sava vorm die noordelike grens van die Balkanskiereiland en die suidelike g ...

                                               

SC 04 Westfalia Herne

SC 04 Westfalia Herne is n Duitse sokkerklub uit Herne in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland. Die klub is op 13 Junie 1904 gestig. Sedert 9 September 1934 is die Stadion am Schloss Strünkede die tuiste van die klub. Die Duitse sokke ...

                                               

SC Freiburg

SC Freiburg is n Duitse sokkerklub uit die stad Freiburg in die deelstaat Baden-Württemberg. Die klub het in 1912 ontstaan deur die samesmelting van SV 04 Freiburg en FC Union Freiburg. Die klub het die eerste keer in 1978 die 2. Bundesliga gehaa ...

                                               

SC Paderborn 07

SC Paderborn 07 is n sokkerklub uit Paderborn in Noordryn-Wesfale in Duitsland. Die huidige SC Paderborn 07 het in 1985 ontstaan as TuS Paderborn-Neuhaus deur n samesmelting tussen TuS Schloß Neuhaus en FC Paderborn. Beide klubs was ook die produ ...

                                               

SC Rooiwit Essen

SC Rooiwit Essen is n sokkerklub uit die stad Essen in Duitsland. Die klub het in 1907 ontstaan as SV Vogelheim met die samesmelting van SC Preußen en Deutsche Eiche. Die huidige naam is in 1923 aangeneem. RW Essen se beste jare was gedurende die ...

                                               

SC Rooiwit Oberhausen

Rooiwit Oberhausen is n sokkerklub uit die Duitse stad Oberhausen. In 1904 smelt Emschertaler SV en Oberhausener TV 1873 saam om Oberhausener SV te vorm. Die nuwe klub smelt op sy beurt saam met Viktoria Styrum BV om so SpVgg 1904 Oberhausen-Styr ...

                                               

SC Waldgirmes

SC Waldgirmes is n sportklub uit Lahnau in die deelstaat Hessen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Waldgirmes is n dorpsdeel van Lahnau. Behalwe sokker, het die klub ook n afdelings vir gimnastiek, tafeltennis en fietsry. Die klub ...

                                               

Schaarbeek

Schaarbeek is n Belgiese stad en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het sowat 126 000 inwoners en n oppervlakte van 8 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans.

                                               

Schiedam

Schiedam is n stad wat naby Rotterdam in Nederland gelee is, aan n rivier die Maas, by die monding van die klein riviertjie die Schie. Dit is die stad waar Jan van Riebeeck, die stigter van die eerste Europese kolonie in die Kaap die Goeie Hoop g ...

                                               

Schiermonnikoog

Schiermonnikoog is n munisipaliteit en dorp in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland en n eiland in die Waddesee. Met 25 inw / km² land is Schiermonnikoog die ylbevolkste munisipaliteit van Nederland.

                                               

Walter M. Schirra

Walter M. Schirra was n Amerikaanse ruimtevaarder, kaptein in die Amerikaanse Vloot, vlieenier, lugvaartingenieur, toetsvlieenier een van die oorspronklike Mercury Sewe ruimtemanne. Hy het die Mercury-Atlas-missie meegemaak op 3 Oktober 1962 waar ...

                                               

Casper Schmidt

Casper Schmidt was ’n dokter wat later in psigoanalise spesialiseer en ’n psigiatriese praktyk in New York bedryf. As Afrikaanse digter en skrywer verower hy die Perskorprys vir sy poesie. Schmidt was ook bekend vir werk in die MIV / vigs veld, e ...

                                               

Stefan Schnabel

Stefan Schnabel was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Iron Curtain, Diplomatic Courier, The Counterfeit Traitor, en Firefox.

                                               

Schöneberg

Schöneberg is n stadsdeel in die Berlynse distrik Tempelhof-Schöneberg. Tot en met 31 Desember 2000 het Schöneberg n selfstandige distrik gevorm wat naas die naamgewende stadsdeel ook Friedenau ingesluit het. Die distrik Schöneberg is as gevolg v ...

                                               

Schwalbach am Taunus

Schwalbach am Taunus is n stad in die administratiewe distrik Main-Taunus-Kreis van die Duitse deelstaat Hesse, digby die westelike stadsgrens van Frankfurt am Main. Dit is n welgestelde residensiele voorstad vir dié metropool met belangrike sake ...

                                               

Schwarzburg-Sondershausen

Die vorstedom Schwarzburg-Sondershausen was ’n prinsdom in Thüringen wat van 1599 tot 1920 bestaan het. In 1905 was die grondgebied 862 km² en die bevolking n geskatte 85 000.

                                               

Schwarzenburg

Schwarzenburg is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 4 318 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Schwerin

Schwerin is die hoofstad van die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere. Met n bevolking van 92 138 is dit die kleinste van Duitsland se sestien deelstaathoofstede en na Rostock die tweede grootste stad in Mecklenburg-Voorpommere.

                                               

Kurt Christoph graaf van Schwerin

Kurt Christoph, Graaf van Schwerin was n Pruisiese Generalfeldmarschall, een van die voorste kommandeurs onder Frederik die Grote.

                                               

Schwingt freudig euch empor, BWV 36c

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →