★ Free online encyclopedia. Did you know? page 43



                                               

Rooiwit Ahlen

In 1917 is die Freie Sportclub Union FSCU Ahlen gestig, maar die klub word deur die regime van die Derde Ryk in 1933 ontbind omdat driekwart van die spelers buitelanders was. TuS Germania Ahlen word in sy plek opgerig, wat later saamsmelt met Wac ...

                                               

Rooiwyn

Rooiwyn is wyn wat - in teenstelling met witwyn - van blou of rooi druiwe gemaak word. Ook die produksiemetode verskil van dié van witwyn. Rooiwyn word verkry deur die druiwe op die beslag sowat 2 tot 30 dae te laat gis. Hierby word die kleurstow ...

                                               

James Rose-Innes

Sir James Rose-Innes was n Hoofregter van die Republiek van Suid-Afrika. Hy is in 1855 in Grahamstad gebore. Hy ontvang sy opleiding aan Gill-kollege en die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop. Hy word in 1878 tot die balie toegelaat. In 189 ...

                                               

Roseburg, Oregon

Die dorp is in 1851 gestig en was eers Deer Creek genoem. Later is die naam verander en vernoem na Aaron Rose, n Duitse Jood, na Roseburgh in 1857. En dan in 1894, is die naam verander na Roseburg, die huidige naam.

                                               

Rosssee

Die Rosssee is n see van die Suidelike Oseaan tussen Oos- en Wes-Antarktika. Die Rosssee is ná die Britse kaptein en ontdekkingsreisiger James Clark Ross genoem, wat die see in 1841 vir die eerste keer bevaar het. Die see het n oppervlakte van so ...

                                               

Rosyntjie

n Rosyntjie is n gedroogde druiwekorrel. Rosyntjies word in baie dele van die wêreld geproduseer en rou geeet of gebruik in gekook, gebak en brouery. In die Verenigde Koninkryk, Ierland, Nieu-Seeland, Australie en Kanada word die woord "rosyntjie ...

                                               

Rotes Rathaus

Die Berlynse Raadsaal, wat vanwee sy fasadeontwerp met rooi klinkerstene as Rotes Rathaus bekend staan, is gelee in die Rathausstraße en dien as die setel van die deelstaatregering en regerende burgemeester van die Duitse hoofstad Berlyn. Die raa ...

                                               

Rotterdam

Rotterdam is n groot Nederlandse hawestad en die op een na grootste stad van Nederland. Rotterdam maak deel uit van die Randstadgebied en is in Zuid-Holland aan die Nieuwe Maas gelee, wat n tak van die Maas in die Ryn-Maas-delta is. Die Maasstad ...

                                               

Rovaniemi

Rovaniemi is n stad en munisipaliteit van Finland. Dit is die administratiewe hoofstad en kommersiele sentrum van Finland se noordelike provinsie, Lapland. Dit is ongeveer 6 kilometer suid van die Arktiese Sirkel gelee en lê tussen die heuwels va ...

                                               

Royal National Park

Die Royal National Park is n natuurreservaat in Nieu-Suid-Wallis, Australie, 29 km besuide van Sydney. Die reservaat is deur Sir John Robertson, die waarnemende Premier van Nieu-Suid-Wallis verklaar en formeel geopen op die 26 ste April 1879. Dit ...

                                               

Royal Opera House

Die Royal Opera House is n operahuis en sentrum vir uitvoerende kunste in Covent Garden in Sentraal-Londen. Dikwels word na die groot gebou net as Covent Garden verwys aangesien die perseel voor die oprigting van die operahuis in 1732 as park geb ...

                                               

RSC Anderlecht

RSC Anderlecht is n Belgiese sokkerspan in die Brusselse munisipaliteit Anderlecht, wat in die Eerste klasse speel. Die span se tuisveld is die Lotto Park. Anderlecht is die gewildste en suksesvolste span in Belgie. Die klub het sterk mededinging ...

                                               

Rugby, Engeland

                                               

Rugkoorddiere

Die Rugkoorddiere of Chordata is n filum in die koninkryk Animalia wat gewerweldes, maar ook ’n groep naverwante ongewerweldes, insluit. Die gemeenskaplike eienskap van al hierdie diere is dat hulle óf tydelik óf blywend in besit is van n chorda ...

                                               

Ruhrgebied

Die Ruhrgebied is die grootste agglomerasie in Duitsland en die vyfde grootste in Europa met n oppervlakte van 4 435 km² en n bevolking van sowat 5.1 miljoen. Die digbevolkte streek, wat in die sentrale deel van die deelstaat Noordryn-Wesfale gel ...

                                               

Ruimtependeltuig Discovery

Ruimtependeltuig Discovery was n NASA-ruimtependeltuig en is vir die eerste keer gevlieg op 30 Augustus 1984, Discovery was die derde operasionele ruimtependeltuig. Die ruimtependeltuig was lank operasioneel en het beide navorsing sowel as sendin ...

                                               

Ruimtependeltuig Endeavour

Ruimtependeltuig Endeavour is n afgetrede pendeltuig van NASA se ruimtependeltuigprogram en die vyfde en laaste operasionele ruimtependeltuig wat gebou is. Dit het met sy eerste missie, STS-49, in Mei 1992 begin en sy 25ste en laaste missie, STS- ...

                                               

Rum

Rum is ’n alkoholiese drank wat van suikerrietprodukte soos molasse of heunings, of direk van die suikerrietsap, gemaak word deur middel van fermentasie en distillasie. Die eindproduk, ’n helder vloeistof, word dan gewoonlik in eikehoutvate verou ...

                                               

Runkelstein-kasteel

Die Runkelstein-kasteel is n Middeleeuse hoogteburg net buite die nedersetting Ritten naby Bozen in Suid-Tirol, uniek vir sy omvangryke wêreldlike freskos in die Gotiese styl - die grootstes in Europa wat tussen 1388 en 1410 ontstaan het en die o ...

                                               

Harold Russell

Harold Russell was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives, Inside Moves, en Dogtown, en in die televisiereeks China Beach.

                                               

Russiese Bevrydingsleër

Die Russiese Bevrydingsleer, afgekort as Russies: РОА, ROA, ook bekend as Vlasov-leer was n formasie, hoofsaaklik saamgestel uit Russe, wat tydens die Tweede Wêreldoorlog onder Duitse bevel geveg het. Die leer was gelei deur Andrei Vlasov, n gene ...

                                               

Rustenburg

Rustenburg is n stad teen die voet van die Magaliesberge in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika, 112 kilometer noordwes van Johannesburg, met n bevolking van sowat 105 000. Dit is een van die snels groeiende dorpe in die land wat ook bekend sta ...

                                               

Rut

Rut is die agste boek van die Hebreeuse Bybel en handel oor n ou gebruik, dié van losser. Toe Naomi na haar man en seuns se dood in Moab terugkeer Betlehem toe, kom Rut, haar een Moabitiese skoondogter, saam. Rut ontmoet vir Boas op sy koringland ...

                                               

Rutherfordium

Rutherfordium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 104 en simbool Rf. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, rutherfordium-267, het ’n h ...

                                               

Rutuls

Die Rutuls is n etniese groep die noordelike Kaukasus-streek in die Europese deel van Rusland. Hulle praat Rutulies, n Noordoos-Kaukasiese taal, as moedertaal en Russies en Azerbeidjans as tweede taal. Die Rutuls is hoofsaaklik aanhangers van die ...

                                               

Rwenzoriberge

Die Rwenzoriberge, voorheen bekend as die Ruwenzorireeks, is n bergreeks in Oos-Afrika, feitlik op die ewenaar, op die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek die Kongo. Daar kom gletsers op die berge voor, die water uit die gletsers is ...

                                               

Rynhesse

Rynhesse is n streek in die Duitse deelstaat Rynland-Palts met n bevolking van sowat 600 000. Sy naam verwys na die streek se ligging aan die linkeroewer van die Ryn en sy vroeere geskiedenis as deel van die Groothertogdom Hesse en die latere Vol ...

                                               

Rynse Sendinggenootskap

Die Rynse Sendinggenootskap het vanaf sy ontstaan in 1828 ontwikkel in een van die grootste instellings van sy aard in Duitsland. Dit het in 1971 met die Bethel Mission saamgesmelt as die Vereinte Evangelische Mission. Sy werksaamhede was veral t ...

                                               

Ryukyu-eilande

Die Ryukyu-eilande, in Japan bekend as Nansei-eilande en Ryukyu-boog is n vulkaniese argipel in die suidweste van Japan tussen die Oos-Chinese in die noordweste en die Filippynse See in die suidooste. Die eilande strek sowat 1 100 km suidwes van ...

                                               

Röntgenium

Röntgenium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 111 en simbool Rg. Dit kom nie in die natuur voor nie en kan net in ’n laboratorium vervaardig word. Die stabielste bekende isotoop, röntgenium-282, het ’n halfleeftyd van 2.1 min ...

                                               

Rüeggisberg

Rüeggisberg is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1 789 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Rüschegg

Rüschegg is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1 630 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Saab JAS 39 Gripen

Die Saab JAS 39 Gripen is n ligte, enkelmotorige multirolvegvliegtuig wat deur die Sweedse maatskappy Saab vervaardig word. Dit is ontwerp om die Saab 35 Draken en 37 Viggen in die Sweedse Lugmag te vervang. Die Gripen het n deltavlerk en kanardo ...

                                               

Saale

Die Saale, soms Sächsische Saale, vroeer ook Thüringische Saale of Vogtländische Saale genoem, is n rivier in die Duitse deelstate Beiere, Thüringen en Sakse-Anhalt. Met n lengte van 413 km is dit die tweede langste takrivier van die Elbe ná die ...

                                               

Saaremaa

Die Estiese eiland Saaremaa is op een na die grootste eiland in die Oossee met n oppervlakte van 2 673 vierkante kilometer groot en n bevolking 40 312 mense. Sowat 16 000 van Saaremaa se inwoners woon in die hoofdorp Kuressaare. Die naam van die ...

                                               

Sachalin

Sachalin is ’n groot eiland in die noordelike Stille Oseaan. Dit is Rusland se grootste eiland en vorm saam met die Koerile die federale deelgebied Sachalin-oblast. Die eiland skei die See van Japan in die suidweste van die See van Ochotsk in die ...

                                               

Sachalin-oblast

Sachalin-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Joezjno-Sachalinsk. Die oblast sluit die eiland Sachalin en die Koerile in die Russiese Verre Ooste in. Dit het ’n oppervlakte van 87 1 ...

                                               

Robin Sachs

Robin Sachs was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost World: Jurassic Park, Galaxy Quest, en Oceans Eleven.

                                               

Saffron Walden

Saffron Walden is n dorp in die Uttlesford-distrik, Essex, Engeland. Die dorp is 19 km noord van Bishops Strotford en volgens die 2001-sensus het dit n bevolking van 14 313 gehad.

                                               

Saginaw

In 2000 het die stad n bevolking van 569 891 gehad: 47.02% wit, 43.26% swart of Afro-Amerikaans, 0.49% Amerikaanse inboorlinge, 0.33% Asiaties, 0.02% Pasifiese eilanders, 5.86% van ander rasse en 3.03% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners o ...

                                               

Sagrada Família

Die Basílica de la Sagrada Família, ook bekend as die Sagrada Família, is n groot, onvoltooide Rooms-Katolieke kerk in Barcelona, Katalonie, Spanje. Die kerk is deur die Spaanse / Katalaanse argitek Antoni Gaudí ontwerp, sy werk aan die gebou is ...

                                               

Saguenayrivier

Saguenayrivier in die suide van Quebec vloei in twee kanale, die Grande Décharge en die Petite Décharge, wat deur die Alma-eiland van mekaar geskei word, uit die Saint-Jeanmeer in die Laurentiese Hoogland. Dit is n takrivier van die Sint-Laurensr ...

                                               

Saimaameer

Die Saimaameer is die vierde grootste meer in Europa ná die Ladogameer en die Onegameer en die Vänernmeer in Swede met n oppervlakte van 4 400 km². Daarbenewens is dit die grootste meer van Finland, asook die naasgrootste meer van Skandinawie en ...

                                               

Saint Denis Basiliek

Die Saint Denis Basiliek is n Franse basiliek en n katedraal wat gelee is in die Paryse voorstad van Saint-Denis. Dit is bekend vir sy argitektuur en as begraafplaas van verskeie Franse konings. Die Basiliek is na Sint Denis, die beskermheilige v ...

                                               

Saint-Germain-des-Prés

Saint-Germain-des-Prés is n Paryse klooster wat in die 6de eeu aan die linkeroewer van die Seine gestig word. Die klooster ontwikkel tot een van die belangrikste heiligdomme van die Merowingiese Ryk en verwerf danksy vrome stigtings in die Franki ...

                                               

Sajjid

Sajjid of sajed is ’n Arabiese titel vir manlike afstammelinge van die profeet Mohammed se kleinseun, Hoessein. Daar is twee takke afstammelinge: die Hassaniede en die Hoesseiniede. Mohammed het ’n dogter, Fatima, gehad wat met Ali, die vierde ka ...

                                               

Sakalava

Die Sakalava is een van die etniese groepe van Madagaskar. Hulle maak sowat 6.2% van die bevolking uit en woon in die westelike en noordwestelike dele aan die kus van die eiland. Hul naam beteken "Mense van die lang valleie".

                                               

Sakemodel

n Sakemodel of besigheidsmodel gee n uiteensetting van hoe n organisasie in n ekonomiese, sosiale, kulturele of ander konteks waarde skep en lewer. Die proses om n sakemodel saam te stel is n deel van die maatskappy se strategie. In teorie en pra ...

                                               

Salaah

Salaah is die praktyk van gebed in die Islam. Dit is een van die Vyf Pilare van die Islam, die belangrikste pligte vir Moslems. Om salaah te maak moet n persoon se gedagtes in n toestand van rituele suiwerheid wees, wat van n staat van ablusie af ...

                                               

Salem, Oregon

Salem is die hoofstad en derde grootste stad van die deelstaat van Oregon. Dit is sentraal gelee in die middel van die Willamettevallei. Die Willametterivier vloei deur Salem na die Columbiarivier. Salem het n bevolking van sowat 152 290. Die naa ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →