★ Free online encyclopedia. Did you know? page 41



                                               

Tantaal

Tantaal is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ta en atoomgetal 73. Tantaal is genoem ná Tantalos, die heerser van die stad "Tantalis" in die Griekse mitologie. Tantaal is in 1802 deur Anders Gustaf Ekeberg ontdek. Die meta ...

                                               

Tartaars

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tartare. Tartaars is n taal wat tot die Turkse taalgroep behoort. Dit word onder meer in die Russiese deelrepubliek Tartarstan gepraat. Dit word ook buite die republiek gepraat, tot ...

                                               

Tasmaniese duiwel

Die Tasmaniese duiwel is n karnivoriese buideldier wat in die natuur in Tasmanie, n eilandstaat van Australie, voorkom. Dit is die enigste oorblywende lid van die genus Sarcophilus en is so groot soos n klein hond, dog stewig gebou. Sedert die ui ...

                                               

Tau (deeltjie)

Die tau, ook bekend as die taulepton of tauon, is ’n elementêre deeltjie soortgelyk aan die elektron, met ’n negatiewe elektriese lading en ’n spin van 1 / 2. Nes die elektron, muon en die drie neutrinos is dit ’n lepton. Soos alle elementêre dee ...

                                               

Taunus

Die Taunus is n middelgebergte in die Duitse deelstaat Hesse, met westelike uitlopers in die aangrensende Rynland-Palts. Die Großer Feldberg in die noordelike Taunus is die hoogste bergpiek van die bergreeks op n hoogte van 879 meter bo seevlak. ...

                                               

Ray Teal

Ray Teal was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives, Joan of Arc, Ace in the Hole, en Judgment at Nuremberg.

                                               

Teems

Die Teems is n rivier wat deur suidelike Engeland vloei, asook deur Londen, om uiteindelik in die Noordsee uit te mond. Die rivier is een van die hoofwaterwee in Engeland, en mense het hulle reeds omstreeks 3000 v.C. langs sy oewers gevestig. In ...

                                               

Teenpous Albertus

Teenpous Albertus gebore Albertus van Sabina was n teenpous teen Pous Paschalis II in die begin van die jaar 1101. Hy was naas Teenpous Clemens III en Teenpous Theodoricus die derde teenpous in die investituurstryd.

                                               

Teenpous Benedictus X

Teenpous Benedictus X gebore as Giovanni Mincio was n teenpous van die Rooms-Katolieke Kerk aangestel deur die Tusculum-familie in die periode 1058–1059.

                                               

Teenpous Callixtus III

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Callixtus III Callixtus III gebore Johannes van Struma was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 20 November 1168 tot 29 Augustus 1178.

                                               

Teenpous Celestinus II

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Celestinus II. Celestinus II gebore Teobaldo Boccapecci (in Latyn Theobaldus Buccapecus } was n pous van die Rooms Katolieke Kerk vir n paar dae vanaf 15 Desember 1124. Omdat sy verkiesing nie vol ...

                                               

Teenpous Christoforus

Christoforus was n teenpous tydens die pontifikaat van Pous Leo V vir n kort tydjie van Oktober 903 tot ongeveer Januarie 904. Sy legitimiteit is omstrede maar hy is wel vir n lang tyd as wettige pous opgeneem in die amptelike lys die" Annuario P ...

                                               

Teenpous Clemens VIII

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Clemens VIII Teenpous Clemens VIII gebore Gil Sanches Muñoz y Carbon was n teenpous met setel in Avignon van 10 Junie 1423 tot 26 Julie 1429

                                               

Teenpous Dioscurus

Dioscurus was die sewende teenpous van die Rooms Katolieke Kerk vir 22 dae. Hy is verkies deur die kerkgemeenskap as teenpous van Pous Bonifatius II. Bonifatius is deur sy voorganger Pous Felix IV aangedui as pous. Sodanige aanduiding was onwetti ...

                                               

Teenpous Filippus

Filippus was n teenpous vir slegs een dag op 31 Julie 768. Filippus was die ab van die klooster van St. Vitus in Rome en n kardinaal, maar hy was afkomstig uit Lombardye. Nadat koning Desiderius van die Lombarde Rome verower het op graaf Toto van ...

                                               

Teenpous Gregorius VIII

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Gregorius VIII. Gregorius VIII gebore Maurice Bourdin was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 1118 tot 1121. Aanvanklik was hy n teenpous teen Pous Gelasius II en na Gelasius se dood teen P ...

                                               

Teenpous Innocentius III

Vir die wettige pous met dieselfde naam, sien Pous Innocentius III Innocentius III gebore Lando van Sezze was die vierde en laaste teenpous teen Pous Alexander III.

                                               

Teenpous Johannes VIII

Sien Pous Johannes VIII vir die wettige pous. Johannes VIII was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk vir n kort tydjie in 844. Johannes VIII word ook in die literatuur sonder sy volgnommer as Teenpous Johannes aangegee Onder Pous Gregorius IV w ...

                                               

Teenpous Johannes XVI

Teenpous Johannes XVI gebore as Johannes Philagathos of Giovanni Filagato was n teenpous van die Rooms Katolieke Kerk van 997 tot 998.

                                               

Teenpous Nicolaas V

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Nicolaas V Nicolaas V gebore Pietro Rainalducci was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 12 Mei 1328 tot 25 Augustus 1330. Hy was n teenpous teen Pous Johannes XXII wat vanuit Avignon, Frank ...

                                               

Teenpous Paschalis I

Na die kort pontifikaat van Pous Konon was daar twee moontlike opvolgers: Theodorus en Paschalis. Theodorus was die kandidaat van die burgers van Rome. Paschalis het steun gesoek by die eksarg Johannes Platyn van Ravenna. Hy het glo die eksarg 10 ...

                                               

Teenpous Paschalis III

Guido, diakonaat onbekend. Ottone, diakonaat onbekend. Giovanni, diakonaat onbekend. Etienne, diakonaat onbekend.

                                               

Teenpous Silvester IV

Teenpous Silvester IV was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 18 November 1105 tot 11 of 12 April 1111. Hy was die vierde teenpous tydens die pontifikaat van Pous Paschalis II gedurende die Investituurstryd.

                                               

Teenpous Theodoricus

Theodoricus of Theodorik was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 9 September 1100 tot Januarie 1101. Na Teenpous Clemens III was hy die tweede teenpous teen Pous Paschalis II.

                                               

Teenpous Theodorus II

Vir die ware pous met dieselfde naam sien Pous Theodorus II Theodorus II was n teenpous in die Rooms-Katolieke Kerk tydens die pontifikaat van Pous Sergius I. Terselfdertyd was Teenpous Paschalis I ook n teenpous. Daar was dus drie aanspraakmaker ...

                                               

Teenpous Ursinus

Ursinus of Ursinicus was die vierde teenpous van die Rooms Katolieke Kerk. Hy is in 366 verkies deur die aanhangers van Pous Liberius. Die aanhangers van Teenpous Felix II, wat al die vorige jaar oorlede was, kies egter Pous Damasus I. Ursinus he ...

                                               

Teenpous Victor IV (Gregorius)

Vir nog n teenpous met dieselfde naam sien Teenpous Victor IV Octavianus Teenpous Victor IV gebore Gregorio Conti was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 25 Januarie 1138 tot 29 Mei 1138.

                                               

Tegel

Tegel is n stadsdeel in die administratiewe distrik Reinickendorf van Berlyn. Dit staan veral bekend vanwee die internasionale lughawe Otto Lilienthal en die Justizvollzugsanstalt Tegel, een van die oudste en grootste gevangenisse in Duitsland. D ...

                                               

Teheran

Teheran, die hoofstad van Iran, is in die gelyknamige provinsie in die noorde van die land gelee. Met n bevolking van meer as 15 miljoen in die metropolitaanse gebied is dit ook die grootste stad in die land een van die grootste metropole ter wêr ...

                                               

Telegonos

Toe Telegonos groot was, het Kirke hom gestuur om Odusseus, wat teen dié tyd eindelik van die Trojaanse Oorlog na Itaka teruggekeer het, te vind. Telegonos is deur ’n storm weggedryf en toe hy op Itaka aanland, het hy gedink dit is Korkura Corfu. ...

                                               

Teletubbies

Teletubbies is n Britse televisietekenprent geskep deur Anne Wood. Die hoofkarakters is Tinky Winky, Dipsy, Laa-Laa, en Po. In 1999 het Jerry Falwell, beroemde Amerikaanse fundamentalistiese televangelis, in een van sy publikasies hierdie program ...

                                               

Teltow-Fläming

                                               

Telugu

Telugu is n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos-Indie gepraat word. Telugu is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu-skrif geskryf, n ...

                                               

Temis

Temis of Themis was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van goddelike orde, gebruike en die reg. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en by Zeus die ma van die Skikgodinne en Astraia.

                                               

Tempel 1

Tempel 1 is ’n kortperiodekomeet van die Jupiterfamilie wat in 1867 deur Wilhelm Tempel ontdek is. Dit voltooi elke 5.5 jaar ’n wentelbaan om die Son. Tempel 1 was in 2005 die teiken van die Deep Impact-ruimtesending, waartydens ’n opsetlike hoes ...

                                               

Ten Boer

Ten Boer is n voormalige munisipaliteit en n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Ten Boer maak sedert 2019 deel uit van die Groningen-munisipaliteit.

                                               

Tenk

n Tenk is n gepantserde militêre voertuig. In Duits word dit Panzer genoem en in Engels Tank. Die eerste sketse of planne van n tenk is deur Leonardo da Vinci geteken, en het soos n skilpaddop gelyk.

                                               

Tepel

’n Tepel is ’n verhewe stukkie weefsel aan die oppervlak van die bors. By vroue is dit waar die melk wat in die borste vervaardig word, uitkom om ’n baba te voed. Die tepel word omring deur die areola, wat gewoonlik donkerder as die omringende ve ...

                                               

Terbium

Terbium is n chemiese element met die simbool Tb. Terbium is een van die lantaniede. Dit kan uit die mineraal monasiet verkry word waarvan dit 0.03% uitmaak. Ioonuitwisseling het die skeiding van hierdie element van die ander lantaniede moontlik ...

                                               

Ternopil-oblast

Ternopil-oblast is n oblast in westelike Oekraïne. Ternopil is die hoofstad en met 218 duisend inwoners, die grootste stad in die oblast.

                                               

Teseus

Teseus was in die Griekse mitologie die legendariese koning van Athene, die seun van Etra. Sy pas was Egeus en Poseidon, wat albei in een nag by Etra geslaap het.

                                               

Larry Tesler

Lawrence Gordon Tesler was n Amerikaanse rekenaarwetenskaplike wat op die gebied van mens-rekenaar-interaksie gewerk het. Tesler het by Xerox Palo Alto Research Center, Apple, Amazon.com en Yahoo! gewerk. Terwyl hy by PARC was, het Tesler se werk ...

                                               

Testikel

’n Testikel of testis is een van die manlike geslagskliere by diere. Dit is ook bekend as ’n saadbal of teelbal. Nes die vroulike ovaria is dit deel van beide die voortplantings- en die endokriene stelsel. Die hoofdoel van die testikels is om spe ...

                                               

Teti

Teti het verskeie vroue gehad. Onder hulle is: Koningin Ipoet, waarskynlik die dogter van farao Oenas, die laaste koning van die 5de Dinastie. Sy was die ma van Pepi I. Koningin Choeit, wat die ma van Oeserkare kon gewees het. Hy het ook verskeie ...

                                               

Tetrapoda

Die Tetrapoda, of vierpotiges, is n superklas van gewerwelde diere wat op land woon. Tetrapoda het vier bene en vier pote. Amfibiee, reptiele, dinosourusse, voels en soogdiere is almal Tetrapoda. Selfs al het slange nie ledemate het, is hulle ook ...

                                               

Texas

Texas is n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika met n oppervlakte van 696 241 vierkante kilometer en n bevolking van 26.9 miljoen. Die administratiewe hoofstad is Austin, die grootste stad is Houston en die grootste ...

                                               

Thai

Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asie. Vir die etniese groep, sien Thai volk. Thai is n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 20 miljoen mense in Thailand gepraat word. Thai is die amptelike taal van Thailand en is verwant aan Laosiaans. Di ...

                                               

The Bluest Eye

The Bluest Eye is die eerste roman van die Amerikaanse skrywer Toni Morrison wat die eerste keer in 1970 gepubliseer is. Dit was geskryf in n tydperk van Morrison se lewe toe sy by Howard Universiteit klas gegee het en haar twee seuns alleen groo ...

                                               

The Economist

The Economist is n weeklikse koerant in Engels in tydskrifformaat wat deur Economist Group besit word en in Londen in die Verenigde Koninkryk geredigeer word. Die koerant word in 1843 deur James Wilson gestig en word sedertdien ononderbroke gepub ...

                                               

The Goldfinch (roman)

The Goldfinch is n Bildungsroman deur die Amerikaanse skrywer Donna Tartt wat die eerste keer in 2013 gepubliseer is. Dit is in 2014 bekroon met die Pulitzerprys vir Fiksie.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →