★ Free online encyclopedia. Did you know? page 401



                                               

Harald II van Denemarke

Harald II van Denemarke was van 1014 tot 1018 koning van Denemarke. Hy was die oudste seun van Sven Vurkbaard en Gunhilda, en was regent terwyl sy pa in Engeland teen Ethelred II geveg het. Hy is ná sy dood opgevolg deur sy broer, Knoet die Grote.

                                               

Harif

In die boek van Nehemia van die Ou Testament van die Bybel word die Kinders van Harif genoem. Hulle is deel van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.

                                               

Hasum

In die boek van Nehemia van die Ou Testament van die Bybel word die Kinders van Hasum genoem. Hulle is deel van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.

                                               

David Hattingh

                                               

Ryno Hattingh

Wie Laaste Lag, 1985. Kiepie en Kandas, 1980 as Kandas. Torn Allegiance, 1988 as Louis. Salvation kort, 1998 as Sersant Dundas. The Native Who Caused All the Trouble, 1989 as die vervolger. La mare aux crocodiles TV-fliek, 1992 as Chris Small. Di ...

                                               

Haumea se natuurlike satelliete

Die dwergplaneet Haumea het twee bekende natuurlike satelliete, Hi iaka en Namaka, wat genoem is na godinne in die Hawaise mitologie. Die klein mane is in 2005 ontdek danksy waarnemings van Haumea deur die groot teleskope van die W.M. Keck-sterre ...

                                               

Pieter Hauptfleisch

Stropers van die Laeveld, 1962. Boerboel de Wet, 1961. Dirkie, 1970 as Oom Pete. Altyd in my Drome, 1952 as Mnr. Botha. Donker Afrika, 1957. Seun van die Wildtemmer, 1973 as Tientong. Basie, 1961. Paul Krüger, 1956 as Gen. De La Rey. Kimberley Ji ...

                                               

Haute-Loire

Haute-Loire is sedert 1790 n département in Auvergne-Rhône-Alpes, Frankryk, met ongeveer 227.034 inwoners. Die hoofstad is Le Puy-en-Velay.

                                               

Haute-Marne

                                               

Haute-Saône

                                               

Hauts-de-France

Hauts-de-France is n Franse gewes in die noorde van Frankryk wat uit die ou geweste van Nord-Pas-de-Calais en Pikardie bestaan. Die gewes Hauts-de-France bestaan sedert 2016.

                                               

Hear Music

Hear Music is die handelsnaam van Starbucks se handelsmusiek-konsep en plateetiket. Hear Music het as n katalogusmaatskappy in 1990 in Cambridge, Massachusetts en is in 1999 deur Starbucks gekoop. Die Hear Music-handelsnaam het drie afdelings: di ...

                                               

Heelagter

Heelagter. Die speler in die laaste vesting, soos die naam aandui. Kalm, bedaard, veilig onder die hoe bal. Rotsvaste verdediging. Deesdae n absolute risiko onder die hoe bal, met n totale onvermoe om te verdedig, maar die vleuels maak op daarvoo ...

                                               

Heerenlogement

Heerenlogement is n historiese grot in die Noordweste, sowat 30 kilometer noord van Graafwater, in die Cederberg-munisipaliteit van die provinsie Wes-Kaap, wat vir die reisigers van die 17de en 18de eeu as n skuilplek dien. Die oudste, nog steeds ...

                                               

Hegau

Die Hegau is n landskap in die suide van die Duitse deelstaat Baden-Württemberg wat tydens die Mioseen, sowat 14 miljoen jaar gelede, deur vulkanisme gevorm is. Die Hegau grens in die ooste aan die Bodenmeer, in die suide aan die Hoogryn, in die ...

                                               

Heiligbeen

In die mediese vakterminologie verwys heiligbeen na n driehoekige beenstuk wat uit die vyf vergroeide heiligbeen-werwels bestaan. Dit vorm die agterste gedeelte van die bekkenring.

                                               

Helder reus

n Helder reus is n ster met n ligsterkteklas van II. Hulle lê tussen reusesterre en superreuse op die Hertzsprung-Russell-diagram. Hulle kan van enige spektraaltipe wees. Van die bekendste helder reuse is: Theta Scorpii Sargas, ’n wit F-tipe. Alp ...

                                               

NG gemeente Helikonpark

Die NG gemeente Helikonpark is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is gestig in 1986. Die kerkgebou is gelee in Condorrylaan, Helikonpark, Randfontein. In 2013 was die leraars di. N.W.J. van Rens ...

                                               

Heliks-newel

Die Heliks-newel of NGC 7293 is n planetêre newel in die sterrebeeld Waterdraer. Dit is sowat 500 ligjare van die Aarde af en is dus die naaste planetêre newel wat aan ons bekend is. Die newel is van magnitude 6.5 en die sentrale ster is van magn ...

                                               

Helium-4

Die isotoop helium-4 het die mees algemene voorkoms en word geproduseer vanuit die alfaverval van swaarder radio-aktiewe elemente, met n kern wat uit n alfadeeltjie bestaan. Dit is n ongewoon stabiele kern as gevolg van die feit dat die nukleone ...

                                               

Hellenistiese Griekeland

In die Griekse geskiedenis stem Hellenistiese Griekeland ooreen met die tydperk tussen die dood van Alexander die Grote in 323 v.C en die anneksasie van die Klassieke Griekse hartland deur Rome in 146 v.C. Tydens die Hellenistiese tydperk het die ...

                                               

Willem Helot

                                               

Helskloofpas

Die Helskloofpas is n bergpas aan die suidoostekant van die Richtersveld in Namakwaland. Dit word veral gebruik deur besoekers aan die Richtersveld Nasionale Park en die Richtersveld Bewarea. Paaie in die omgewing leen hulle tot die gebruik van v ...

                                               

Helspoort

Helspoort is n bergpas wat noordwes van Grahamstad op die R350 na Bedford lê. Die poort se hoogste punt is 488m bo seevlak en dit het n maksimum helling van 1:14.

                                               

Hemelewenaar

Die hemelewenaar is ’n groot sirkel aan die denkbeeldige hemelruim, op dieselfde vlak as die aarde se ewenaar. Dit is dus ’n verlenging van die ewenaar in die ruimte en verdeel die hemelruim in ’n noordelike en suidelike halfrond. Die hoek tussen ...

                                               

Hemien

Hemien is n ysterbevattende porfirien met chloor wat uit n heemgroep gevorm kan word, soos heem-B wat in die hemoglobien van menslike bloed voorkom.

                                               

Herald (Harare)

Die Herald is n oggendblad wat in die Zimbabwiese hoofstad Harare uitgegee word. Die koerant is op 27 Junie 1891 deur William Ernest Fairbridge as die Mashonaland Herald gestig. Dit verskyn sedert 1898 daagliks, is later herdoop tot die Rhodesia ...

                                               

Anrich Herbst

Anrich Herbst is ’n Suid-Afrikaanse akteur en stemkunstenaar. Hy is veral bekend vir sy rol as Wimpie van Tonder in die sitkom Orkney Snork Nie. Hy was slegs 14 jaar oud tydens sy oudisie en 15 jaar toe die sitkom se verfilming begin het. Hoogtep ...

                                               

NG gemeente Herman Steyn

Die NG gemeente Herman Steyn is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is in 1947 van die NG gemeente Vereeniging afgestig en was een van die 11 nuwe gemeentes wat in daardie jaar in die Transvaalse ...

                                               

Hertz

Die hertz is die SI-eenheid vir die meting van frekwensie en het die simbool Hz. As n periodiese verskynsel homself teen een keer per sekonde herhaal, dan het hy n frekwensie van een hertz. Die eenheid is na die Duitse fisikus Heinrich Hertz vernoem.

                                               

Hervormde Ou Apostoliese Kerk

Die Hervormde Ou Apostoliese Kerk is n millinialistiese Kerk wat in 1972 weggebreek het vanaf die Ou Apostoliese Kerk af onder leiding van n voormalige OAK Apostel Robert Lombard. Die kerk het eers bekend gestaan as die Non-White Old Apostolic Ch ...

                                               

Alex Heyns

Alex Heyns was n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was veral bekend vir sy rol as Boet Fasie in Nommer Asseblief. Heyns is op 14 November 1988 in Pretoria aan longkanker oorlede.

                                               

Hidroksisien

Hidroksisien is n kragtige antihistamien en is n piperasien-derivaat. Dit word egter meesal gebruik vir angstoestande, pruritus en premedikasie vir narkose.

                                               

Highstead

Highstead op die Groote Schuur-landgoed is die ampswoning van die adjunkpresident tydens sy verblyf in Kaapstad. Hierdie huis is in die middel van die 20ste eeu gebou en was aanvanklik n ministerswoning. In die laat 1990’is die huis opgeknap en v ...

                                               

Himno nacional de Chile

Himno nacional de Chile is sedert 1828 die nasionale volkslied van Chili. Die lied bestaan uit ses strofes en n koor. Die woorde is deur Eusebio Lillo geskryf en dit is deur Ramón Carnicer gekomponeer.

                                               

Chanté Hinds

Chanté Hinds is n Suid-Afrikaanse aktrise. Hinds is op 2 Augustus 1968 in Kaapstad gebore, maar word in Johannesburg groot. Sy matrikuleer by die Hoerskool Kemptonpark en verwerf daarna n B.A graad in Drama en Engels aan die Potchefstroomse Unive ...

                                               

Hiperglukemie

Hiperglukemie, of hoe bloedsuiker is n toestand waar n verhoogde hoeveelheid glukose in die bloedplasma sirkuleer. Vanuit die Grieks: hiper-, voorvoegsel wat "te veel" beteken, -gluk-, stam wat "soet" beteken, en -emie, agtervoegsel wat "van die ...

                                               

Hiperon

’n Hiperon is ’n subatomiese deeltjie. Dit is enige barion wat bestaan uit een of meer vreemd-kwarke, maar geen sjarme- of onder-kwarke nie. Hulle is onstabiel en anders as nukleone word hulle nie normaalweg in materie waargeneem nie. Atoomkerns ...

                                               

Hiperoniem

n Hiperoniem is n woord wat verwys na n superklas of groter afdeling van n nouer / meer spesifieke klas. As voorbeeld: "groente" is n hiperoniem van die onderklasse "blomkool", "wortels", "kool" en "boontjies". Die term kom vanuit Grieks: ὑπέρ hu ...

                                               

Hiponiem

n Hiponiem is n woord wat verwys na n subklas of onderafdeling van n omvattender of algemener klas. As voorbeeld: Tamaties, wortels, kool en boontjies is hiponieme van die hoofklas "groente". Die term kom vanuit Grieks: υπονύμιον, wat "onderligge ...

                                               

Ryuzo Hiraki

                                               

Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit

Die Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Op 8 Aug 2016 het dit met Die Groot Vyf Valsbaai Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt, dit st ...

                                               

HMS Good Hope

HMS Good Hope was n Britse kruiser wat in 1902 gebou is. Die kruiser is so genoem omrede die Kaapse koloniale regering die koste gedra het as geskenk aan die Imperiale Tesourie. Dit het 14 000 ton geweeg en het twee 9.2-duim en sestien 6-duim kan ...

                                               

HMS Queen Elizabeth (slagskip)

Die HMS Queen Elizabeth was die eerste skip in die Britse Vloot wat dié naam gedra het. Sy was n 33.000 ton slagskip wat toegerus was met 8 x 15-duim kanonne. Sy is gebou in Portsmouth, ter water gelaat in 1913 en in diens gestel in 1914. Sy het ...

                                               

Hoeksteen (Barneveld)

Die Hoeksteen in die Nederlandse dorp Barneveld is met 2 531 sitplekke een van die grootste kerkgeboue in Nederland. Dit behoort aan die Gereformeerde Gemeenten in Nederland, die mees konserwatiewe van al die gereformeerde kerkverbande in Nederla ...

                                               

Hoër Meisieskool Bloemhof

Die Hoer Meisieskool Bloemhof is n sekondêre Afrikaansmedium skool vir meisies gelee in Kochstraat, Stellenbosch. Die skool is die oudste Afrikaansmedium-meisieshoerskool in Suid-Afrika en die enigste in Kaapland. Dit is gestig in 1874 deur ds JH ...

                                               

Hoërskool Elliot

Hoerskool Elliot is n sekondêre skool in Elliot in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die skool is in 1896 gestig en was op n tyd n sterk Afrikaanse hoerskool.

                                               

Hoërskool Ficksburg

Die Hoerskool Ficksburg die enigste oorblywende van die dorp Ficksburg se destyds twee tradisioneel Afrikaanse hoerskole. Die skool, wat nou dubbelmedium is, het die bynaam die Kanne gehad. Die skool was in die noordelike gedeelte van die dorp ge ...

                                               

Hoërskool Kloof

Hoerskool Kloof is n openbare hoerskool in Kloof, naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die skool is in Februarie 1960 onder leierskap van sy eerste skoolhoof, Mnr. G. Goodwin geopen. Die eerste 127 studente het in voorafvervaardigde klaskam ...

                                               

Hoërskool Volksrust

Die onderwysgeskiedenis van Volksrust begin in 1894 toe mejj. King en Thompson n skool begin het in die Wesleyaanse kerk. Hierdie kerkie bestaan nog as die Metodiste gemeente se kerksaal. Die eerste regeringskool van ZAR is in 1897 geopen in die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →