★ Free online encyclopedia. Did you know? page 400



                                               

Elmo de Witt

Elmo de Witt was n Suid-Afrikaanse filmmaker. Hy was bekend in die industrie as "die man met die oog vir talent". Hy was veral bekend vir rolprente soos Debbie, Hoor my Lied en Grensbasis 13. Hy is in 2011 te Uvongo op die ouderdom van 76 aan lon ...

                                               

Deeltjiehorison

Die deeltjiehorison is die maksimum afstand waarvandaan die lig van deeltjies na die waarnemer toe kon beweeg het tydens die bestaan van die heelal. Baie soos die horison op aarde verteenwoordig dit die grens tussen die waarneembare en onwaarneem ...

                                               

Deksametasoon

Deksametasoon is n kragtige sintetiese lid in die klas van glukokortikosteroïed geneesmiddels met anti-inflammatoriese en immuunonderdrukkende effekte. Dit is 25 keer meer potent as kortisol in sy glukokortikoïed effek, maar met n minimale minera ...

                                               

Eugène Delacroix

Ferdinand Victor Eugène Delacroix is n Franse kunsskilder en vriend van die waterverfskilder Richard Parkes Bonington. n Bekend skildery is Le massacre de Chios.

                                               

NG gemeente Delareyville-Oos

Die NG gemeente Delareyville-Oos is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is in 1962 gestig. Die kerkgebou is gelee by Proteastraat 44, Delareyville. In 2015 was die leraarsamp steeds ná enkele jar ...

                                               

Den Uyl-kabinet

Die Den Uyl-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1973 tot 1977, het uit lede van die PvdA, die KVP, die ARP, die PPR en D66 bestaan. Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Joop den Uyl van die PvdA-party gewees. Die ...

                                               

Departement van Spesiale Ondersoek

Die Departement van Spesiale Ondersoek is n departement van die Ministerie van Justisie van Thailand Dit werk onafhanklik van die Koninklike Thai Polisie en is opdrag gegee om sekere "spesiale sake" te ondersoek. Dit sluit in ingewikkelde krimine ...

                                               

Departement van Waterwese

Die Departement van Waterwese is een van die departemente van die Regering van Suid-Afrika. Hulle is verantwoordelik vir watervoorsiening, bou en instandhouding van damme, asook die handhawing van waterkwaliteit in Suid-Afrika. Die departement is ...

                                               

NG gemeente Derby

Die NG gemeente Derby is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is in 1957 gestig. Die kerkgebou is gelee in Kerkstraat, Derby. In 2015 was die leraar ds. E.H. Ferreira. Daar was in 2015 58 doop- vi ...

                                               

Derde Oorgangstydperk van Egipte

Die Derde Oorgangstydperk van Antieke Egipte het begin met die dood van farao Ramses XI in 1070 v.C. en die einde van die Nuwe Ryk, en het geeindig met die begin van die Laat Tydperk. Laasgenoemde word gewoonlik beskou as die stigting van die 26s ...

                                               

Derdemannetjie

Derdemannetjie is n kinderspeletjie wat soortgelyk is aan boompie-verplant. Twee sirkels word gevorm, n binne en n buite sirkel. Elke binne-speler het dus n maat teenoor hom aan die buitekant. Twee speler begin waar speler een die speler 2 jaag e ...

                                               

Detritus

Die term detritus word gebruik om dooie organiese materiaal aan te dui. In n engere sin verwys dit na die organiese deeltjies in water wat van dooie organismes afkomstig is en deur meganiese prosesse in kleiner deeltjies opgebreek is. Die organie ...

                                               

Detroit Straatbaan

Die Detroit Straatbaan was n motorrenbaan in die VSA-deelstaat van Michigan wat Formule Eenwedrenne, en later CART-wedrenne aangebied het tussen die 1982- en 1991-seisoene. Die straatbaan was naby die Renaissance Sentrum en die Cobo Arena opgeste ...

                                               

Deux-Sèvres

                                               

Die Bergpas

Die Bergpas is n bergpas op die R313-streeksroete is noord van Prieska op die pad na Niekerkshoop en Griekwastad. Die pas bereik n hoogte van 1 300m bo seespieel en n helling van 1:12.

                                               

Die rooi wingerd

Die rooi wingerd is die enigste skildery wat die Nederlandse skilder Vincent van Gogh in sy leeftyd verkoop het. Dit is vir 400 frank verkoop aan Anna Boch, n impressionistiese skilder van Belgie. Sy was die suster van Eugen Boch, n ander impress ...

                                               

Die Slag van Anghiari (Leonardo)

Die Slag van Anghiari is n verlore skildery deur Leonardo da Vinci. Daar word soms na die skildery as "die verlore Leonardo" verwys en sommige kunsgeskiedkundiges glo dat die skildery onder latere freskos in die Saal van Vyfhonderd in die Palazzo ...

                                               

Die Son

Die Son is n Afrikaanstalige Suid-Afrikaanse poniekoerant gerig op die wit en bruin werkersklas. Die Son is een van die snelgroeiendste koerante in Suid-Afrika en sy sirkulasie het reeds dié van Die Burger verbygesteek. In die Wes-Kaap verskyn di ...

                                               

Die spook van Uniondale

Die spook van Uniondale is n Afrikaanse rolprent wat op 29 Augustus 2014 uitgereik is. Die rolprent is gegrond op die legende van die spook van Uniondale. Dit is in Uniondale, Willowmore, Baviaanskloof en Centurion verfilm. Die rolprent het R598 ...

                                               

Hoërskool Die Wilgers

Die strewe om ons God te dien Getrou aan volk en taal Is diep gewortel in ons siel Ons hoogste ideaal. In werk en spel is dit ons doel Die beste te behaal, Alma mater skool van faam In ons hart dra ons jou naam. Refrein: Hoerskool Die Wilgers Hef ...

                                               

Diepkloofpas

Diepkloofpas is n bergpas wat op n grondpad net oos van Burgersdorp op pad na die J.L. de Bruyn-dam en Die Berg-natuurreservaat lê. Die pas bereik n hoogte van 1 828 m bo seespieel en n maksimum helling van 1:8.

                                               

Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit

Die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

                                               

Diklofenak

Diklofenak is n nie-steroïd anti-inflammatoriese middel wat gebruik word om inflammasie te verminder, as n pynstiller verminder dit ook pyn in meeste gevalle. Die naam "diklofenak" is afgelei van die chemiese naam: 2-2.6-dichloor-anilien-fenielas ...

                                               

Dimensieloos

As n getal dimensieloos is, het dit geen eenhede nie soos veral gesien in die berekening van wiskundige verhoudinge en breuke omdat die eenhede uitdeel soos bv. om die fraksie verlenging van n voorwerp te bepaal word verskil in lengte gedeel deur ...

                                               

Disfemisme

n Disfemisme of growwe oordrywing is n stylfiguur waarby iets of iemand kwetsender, growwer en / of aanstootliker voorgesteld word as wat dit in werklikheid is. Die bedoeling is oor die algemeen om bepaalde gevoelens so kras of negatief moontlik ...

                                               

DNS-virus

DNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit DNS bestaan, in teenstelling met RNS-virusse. Die DNS-virusse word soos volg onderverdeel: DsDNA dubbelstringvirusse, 22 families – "ds" staan vir double strand. S ...

                                               

Döbelns-park

Die Döbelns-park is n stadspark in die sentrum van die Sweedse stad Umeå. Die Döbelns-park is die oudste park in Umeå en is al n geruime tyd n kulturele park, konserte kan hier aangebied word en dit het ook n teater. Die park is aan die Storgatan ...

                                               

Dogter

n Dogter is n vroulike kind, ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in n familie. n Dogter kan aangenome of biologies verwant aan die ouers wees. Die manlike is n seun.

                                               

Doleansie

Doleansie is om n sentiment of filosofie van teenkanting teen n heersende idee of n entiteit uit te spreek. Die woord doleansie kom van doleo in Latyn. Dit beteken letterlik om pyn te ervaar. In geestelike sin beteken dit om te treur of te kla. R ...

                                               

Dolfynkus

Die Dolfynkus is langs die noordkus van KwaZulu-Natal. Dit strek van die Tongaat-rivier by Zimbali tot Zinkwazi-strand en die Tugelarivier in die noorde, insluitende die binnelandse gebiede van Umhlali en Shakaskraal. Die streek het sy naam te da ...

                                               

Dominansie (genetika)

n Genetiese eienskap word dominant genoem as slegs een van die twee gene die eienskap hoef te hê voordat die individu die eienskap in die fenotipe vertoon. As byvoorbeeld deur n afwyking in geen n proteïen gemaak word met n ongewenste en skadelik ...

                                               

Donkerkamertjie

Donkerkamertjie is n speletjie, soortgelyk aan wegkruipertjie, wat deur kinders in die donker gespeel word. Die speletjie word gewoonlik in die aande in n donker vertrek of vertrekke gespeel. Die kinders besluit vooraf waar daar weggekruip mag wo ...

                                               

Dorsaal

Dorsaal is n term in anatomie wat rugkant beteken. Dit is van die Latynse woord dorsum, wat rug beteken afgelei. n Dorsale liggaamsdeel lê aan die rugkant, of agterkant van die liggaam, as die liggaam in sy standaard anatomiese posisie gehou word ...

                                               

VV DOS

Die Voetbalvereniging DOS was n sokkerklub in Utrecht. Die afkorting DOS staan vir Deur Oefening Sterk. DOS is in 1901 gestig wen in 1958 die Nederlandse eredivisie.

                                               

Dover, New Hampshire

Dover is n stad in die deelstaat New Hampshire. Die administratiewe kantoor van Strafford County is ook hier gesetel. Die stad is gelee op die oewers van die Cochecorivier, ongeveer 17km noordwes van Portsmouth. Die eerste nedersetting is reeds i ...

                                               

Dover, New Jersey

Dover is n stad in die deelstaat New Jersey. Die stad is gelee op die oewers van die Rockawayrivier en is ongeveer 53km noordwes van Newark. Daar is groot bronne van ystererts in die omgewing. Die eerste nedersetting is in 1722 gevestig, het dorp ...

                                               

Dover, Ohio

Dover is n stad in die deelstaat Ohio. Dit is gelee in Tuscarawas County op die oewers van die Tuscarawasrivier en Ohio-kanaal. Die stad is ongeveer 162km noordoos van Columbus. Daar is baie natuurlike hulpbronne in die omgewing, onder andere ste ...

                                               

Draadkar oor die see

Titel snit van Lize Beekman se album Draadkar oor die see. Die album is in 2005 vrygestel en was die finalis vir die SAMA-toekenning in 2006 in die kategorie "Best Adult Contemporary album: Afrikaans". Die liedjie was vir 8 weke op die OFM top 20 ...

                                               

P.S. Dreyer

Van Dreyer se publikasies sluit in: Die problematiek van die geesteswetenskappe 1952. Die godsdienskritiek van L. Feuerbach en K. Marx 1954. Oorsaaklikheid en vrijheid 1957. Geskiedenis en openbaring: n kritiese studie van die beskouing van Arnol ...

                                               

Drie koninkryke van Korea

Die Drie Koninkryke van Korea was die koninkryke van Goguryeo, Baekje en Silla, wat die Koreaanse skiereiland en Mantsjoerye in beslag geneem het, tussen die eerste eeu v.C. en 7e eeu n.C. Ander kleiner koninkryke en stamstate het voor en geduren ...

                                               

NG gemeente Drie Riviere

Die NG gemeente Drie Riviere is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is gestig in 1951. Die kerkgebou is gelee op die hoek van Bashee- en Umgenistraat, Vereeniging. In 2013 was die leraar ds. J.D. ...

                                               

NG gemeente Drie Riviere-Oos

Die NG gemeente Drie Riviere-Oos is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is gestig in 1961. Die kerkgebou is gelee by Hazelstraat 15, Drie Riviere, Vereeniging. In 2013 was die leraars di. C.J.J. ...

                                               

Drie Susterskerke

Die Drie Susterkerke verwys na die drie oorspronklike gereformeerde Kerke onder die Afrikaners. Vir n groot deel van die Afrikaner se geskiedenis, het die meeste Afrikaners tot een van hierdie kerke behoort. Die drie denominasies het dieselfde be ...

                                               

Driebeenresies

Driebeenresies is n speletjie wat tydens boeresport gespeel word. n Span bestaan uit twee deelnemers, waarvan die een se linkerbeen aan die ander se regterbeen vasgemaak is. As die fluitjie blaas word daar so vinnig moontlik met drie bene na die ...

                                               

NG gemeente Driehoek

Die NG gemeente Driehoek is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is in gestig 1979. Die kerkgebou is gelee by Macowenstraat 42, Vanderbijlpark. In 2013 was die leraars dr. A. Schmidt en ds. A. Zee ...

                                               

Driemanskap

Die Driemanskap was n groep van drie leiers wat deur die Volksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek aangestel is om die land te bestuur totdat die Republiek herstel is nadat dit deur Brittanje geannekseer was. Die Driemanskap het bestaan uit P ...

                                               

Droëwors

Droewors is n eg Suid-Afrikaanse peuselkos wat op die tradisionele koljander-gekruide boerewors gebaseer is. Dit word gewoonlik van dunner wors, eerder as die dikker soort gemaak, omrede die dunner wors vinniger droog word en dus nie so maklik be ...

                                               

Drôme

                                               

Janet du Plessis

Janet du Plessis is ’n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in 1997 n persoonlike bestuursagentskap vir akteurs, genaamd APM, gestig. APM het al akteurs vir groot film-vervaardigers soos Universal Pictures, Warner Bros, Fox, BBC en Sony verskaf.

                                               

Johan du Plooy

Johan du Plooy was n Suid-Afrikaanse akteur. Hy werk aanvanklik as n verkeersbeampte in Johannesburg en moes Jamie Uys vir n oortreding voorkeer. Jamie het gedink hy het potensiaal, en hom n rol in een van sy rolprente aangebied. Hy was veral bek ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →