★ Free online encyclopedia. Did you know? page 4



                                               

Deur

n Deur is n beweegbare struktuur wat gebruik word om n opening toe te maak. n Deur bestaan tipies uit n paneel wat aan skarniere swaai of in die opening inskuif, invou, roteer of afrol. Deure word tipies in mure van geboue en by voertuie gebruik ...

                                               

Deuterium

Deuterium is n isotoop van waterstof. Sy atoomkern word deuteron genoem en bevat 2 nukleone – 1 proton en 1 neutron. Dit word ook soos volg geskryf: 2 1 H of slegs 2 H. Deuterium het sy eie chemiese simbool D en suiwer deuteriumgas word as D 2 ge ...

                                               

Devon-eiland

Devon-eiland, die wêreld se 27ste grootste eiland en die sesde grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 55 247 km². Devon-eiland behoort tot die Koningin-Elizabeth-eilande, n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel, met Ellesmere- ...

                                               

DFB-Pokal

Die DFB-Pokal is n jaarlikse uitklopkompetisie vir Duitse sokkerklubs wat deur die Duitse sokkerbond georganiseer word.

                                               

Dhivehi

Dhivehi is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 340 500 mense op die Maledive en die Indiese eiland Minicoy gepraat word. Dhivehi is die amptelike taal en die belangrikste inheemse taal op die Maledive. Dhivehi is nou verwant aan Singalees en word i ...

                                               

Dhow

n Dhow is n Arabiese boot wat hoofsaaklik van hout gemaak is en meestal met driehoekige latynseile toegerus is. Hoewel die Egiptenare, Mesopotamiers, Grieke en Chinese van sowat 3500 v.C. af bote van papirusstingels en later hout gemaak het, was ...

                                               

Diamagnetisme

Diamagnetisme is n swak vorm van magnetiese reaksie wat deur alle materiale vertoon word. Die magnetisasie is geïnduseerd en staan n opgelegde magnetiese veld teen. n Suiwer diamagnetiese materiaal sal deur die veld afgestoot word. Indien die mat ...

                                               

Diamant

n Diamant is n klein kosbare, skitterende steen en die hardste edelsteen én hardste natuurlike materiaal wat daar is. Diamante se gewig word in karaat bepaal. Die grootste sierdiamant ooit gevind is die Cullinan-diamant van 3 024.75 karaat.

                                               

Diarree

Diarree is n oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die woord is n samevoeging van die Griekse woorde dia en rheo ". Algemene sinonieme hiervoor in die volksmond is loopmaag, buikloo ...

                                               

Diasepam

Diasepam is n geneesmiddel, wel n bensodiasepien, wat gebruik word om onder andere angs, spanning en slapeloosheid mee te behandel. Die middel kan oraal, binne-aars of binnespiers toegedien word. Verpakkings bevat gewoonlik strokies met 30 gekeep ...

                                               

Die Dood van Iwan Iljitsj

Die dood van Iwan Iljitsj, wat die eerste keer in 1886 gepubliseer is n novelle deur Leo Tolstoi, en word beskou as een van die meesterstukke van sy latere fiksiewerke. Dit is kort na sy godsdienstige bekering in die aan die einde van die 1870s g ...

                                               

Die reis na die weste

Die reis na die weste is een van die vier klassieke romans van Chinese letterkunde. Die roman is oorspronklik gepubliseer in die 90s van die 16de eeu, tydens die Ming-dinastie. Alhoewel daar geen direkte bewyse daarvoor is nie, word die roman dik ...

                                               

Dielheim

Dielheim lê aan die westelike rand van Kraichgau en aan die rand van die bo-Ryn-gebied. Die Leimbach stroom wat ontstaan in Balzfeld vloei deur die kern van Dielheim, Horrenberg en Balzfeld van oos na wes. Die naaste groot stede is Wiesloch 4km, ...

                                               

Diemerswil

Diemerswil is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 206 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 97.6% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Dildo

’n Dildo is ’n seksspeelding, wat dikwels soos ’n fallus lyk, vir gebruik om iemand te penetreer of vir ander seksdade soos masturbasie. Dildos kan van ’n verskeidenheid materiale gemaak word om soos ’n stywe penis te lyk. Hulle is gewoonlik 10-1 ...

                                               

Diplomasie

Diplomasie is die kuns en praktyk van onderhandelinge tussen verteenwoordigers van state. Dit verwys gewoonlik na internasionale diplomasie, die uitvoering van internasionale verhoudinge deur die werk van professionele diplomate ten opsigte van n ...

                                               

Disenterie

Disenterie is n soort gastro-enteritis wat diarree met bloed tot gevolg het. Ander simptome kan koors, buikpyn en n gevoel van onvolledige ontlasting insluit. Komplikasies kan dehidrasie insluit. Die oorsaak van disenterie is gewoonlik die bakter ...

                                               

Disprosium

Disprosium is n chemiese element wat tot die lantaniede behoort. Die element is deur die Franse chemikus Paul-Émile Lecoq de Boisbaudran in 1886 ontdek. Dit was nogtans eers in 1950 dat die Kanadees Spedding en sy span die element met ioonuitwiss ...

                                               

Djotsji Khan

Djotsji was die oudste seun van die Mongoolse leier Djengis Khan by sy hoofvrou, Börte. Hy was ’n bekwame militêre leier en het saam met sy broers en ooms deelgeneem aan sy vader se verowering van Sentraal-Asie. Daar is verskeie spellings van sy ...

                                               

Groothertog Dmitri Konstantinowitsj van Rusland

Groothertog Dmitri Konstantinowitsj van Rusland was die seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland en ’n neef van tsaar Aleksander III. Hy het ’n loopbaan in die Russiese keiserlike weermag gevolg. Hoewel hy nooit ’n politieke rol ...

                                               

Prins Dmitri Romanof

Dmitri Romanowitsj Romanof was ’n afstammeling van Rusland se keiserhuis asook ’n bankier, filantroop en skrywer. Hy was ook ’n aanspraakmaker op die hoofskap van die keiserhuis.

                                               

Dnipropetrofsk-oblast

Dnipropetrofsk-oblast is n oblast in Oekraïne. Die oblast is ook die tweede grootste ten opsigte van sy oppervlakte in die land. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Dnipro. Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, ...

                                               

Dnjepr

Die Dnjepr is die vierde langste rivier in Europa en vloei van Rusland deur Belarus en die Oekraïne na die Swartsee. Die totale lengte is 2 290 km en dit het ’n stroomgebied van 516 300 km². Die Dnjepr is bekend vir sy damme en hidroelektrisiteit ...

                                               

Aleksander Doba

Aleksander Doba was n Poolse kajakvaarder wat veral bekend was vir sy lang reise wat oseane oorsteek. In 2010 en weer in 2013 kajak hy met sy eie krag oor die Atlantiese Oseaan weswaarts oorgesteek. Die twee reise was die langste kajakvaart in di ...

                                               

Dobbertjies

Dobbertjies is watervoels in die familie Podicipedidae wat aan die orde Podicipediformes behoort. Dobbertjies kom op al die kontinente van die aarde voor. Hulle leef in soetwater damme of riviere, maar sommige spesies sal na soutwater see beweeg ...

                                               

Dodo

Die Dodo is n uitgestorwe vluglose voel wat net op die eiland Mauritius voorgekom het. Sommige genetiese subspesies soos die Rodriques Solitaire het ook uitgesterf en die twee saam het die subfamilie Raphinae, verwant aan duiwe, gevorm. Die naast ...

                                               

The Dodos

Visiter 2008 Frenchkiss Records / Wichita Records, 2006. Dodo Bird Meric Long 2005. Carrier Polyvinyl Records, 2013. Time to Die Frenchkiss Records, 2009. Individ Polyvinyl Records, 2015. No Color Frenchkiss Records, 2011. Beware of the Maniacs F ...

                                               

Doebai (emiraat)

Doebai is een van die sewe outonome emirate van die Verenigde Arabiese Emirate wat op die Arabiese Skiereiland aan die Persiese Golf gelee is. Doebai het n oppervlakte van 3 885 km² en is intussen met 2.2 miljoen inwoners die bevolkingrykste emir ...

                                               

Doeltreffende energiegebruik

Doeltreffende energiegebruik, soms net genoem energiedoeltreffendheid, het ten doel om die hoeveelheid energie te verminder wat nodig is om voorsiening te maak vir produkte en dienste. Om n huis te isoleer byvoorbeeld, kan minder verhittings- en ...

                                               

Doggersbank

Die Doggersbank is n groot, langwerpige sandbank in die suide van die Noordsee en begrens die Duitse Baai in die noordweste. In die weste is die kus van Groot-Brittanje en in die ooste die kus van Denemarke. Die Doggersbank het n lengte van tusse ...

                                               

Dogri

Dogri is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 4 miljoen mense in Noordwes-Indie en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied Kasjmir, gepraat word. Dogri is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi. Dogri word òf met die Devan ...

                                               

J.L. Döhne

Eerw. Jacob Ludwig Döhne was n sendeling van die Berlynse Sendinggenootskap in die Oos-Kaap en Natal. Hy het veral bekendheid verwerf deur sy kennis van die tale van die Xhosa- en Zulu-volkere en sy vertaling van die Nuwe Testament in Xhosa en Zu ...

                                               

Dolly

Dolly was die eerste gekloonde skaap, en die eerste soogdier gekloon van n volwasse somatiese sel, met behulp van die proses van kernoordrag.

                                               

Domesday Book

Die Domesday Book is n nasionale register van bates wat volgens n opname in Engeland en dele van Wallis in 1086 saamgestel is. Dit word tans in die Verenigde Koninkryk se Nasionale Argiewe te Kew in Suidwes-Londen bewaar. n Kopie van die boek wor ...

                                               

Domkerk van Limburg

Die Domkerk van Limburg, wat volgens sy beskermheilige Sint Joris ook Sint Joris-domkerk genoem word, dien as katedraalkerk van die Rooms-Katolieke bisdom Limburg in die Duitse deelstaat Hesse. Danksy sy ligging op n kalkrots, wat bo die historie ...

                                               

Domkerk van Speyer

Die Domkerk van Speyer is die katedraalkerk van die Rooms-Katolieke diosese Speyer. Ná die vernietiging van die Franse abdy Cluny is die domkerk in Speyer in die Duitse deelstaat Rynland-Palts die wêreld se grootste bewaarde Romaanse kerkgebou. D ...

                                               

Don

Hierdie artikel handel oor die rivier in Rusland. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Don-rivier dubbelsinnigheid. Die Don is een van die belangrikste riviere in Rusland. Dit ontspring in die dorp Nowomoskofsk, 60 km suidoos van Toela, en ...

                                               

Donald II

Domnall mac Causantín, bekend as Donald II, was in die laat 9de eeu koning van Alba. Hy was die seun van Konstantyn I en het die bynaam Dásachtach, "die Waansinnige ", gehad.

                                               

Donau

Die Donau is die tweede langste rivier in Europa ná die Wolga in Rusland. Die rivier het van oudsher groot ekonomiese betekenis – as die belangrikste waterweg tussen Sentraal- en Suidoos-Europa, as die Swartsee se hoofwatertoevoer en as die lewen ...

                                               

Donets

Die Severski Donets is n rivier in Rusland en Oekraïne, wat in die groter Don-rivier invloei. Die rivier het sy oorsprong in die Sentraal Russiese Heuwelland in die suidweste van Rusland by die stad Belgorod. Die rivier vloei deur die Russiese Be ...

                                               

Donetsk-oblast

Donetsk-oblast is n oblast in oostelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste van die oblast is Donetsk. Met ongeveer 4.3 miljoen inwoners is die oblast grootste ten opsigte van sy bevolking in die land. Tot 1961 het die oblast as die Stalino-oblast ...

                                               

Donker energie

Donker energie is denkbeeldige energie wat as knoeifaktor gebruik word om die versnellende uitbreiding van die heelal te verklaar. Wat vandag waargeneem word is dat die heelal uitmekaar beweeg alle hemelliggame beweeg weg van mekaar. Daar word da ...

                                               

Donker materie

Donker materie is in astrofisika en kosmologie ’n hipotetiese soort materie om ’n groot deel van die algehele massa van die heelal te verklaar. Dit kan nie met teleskope waargeneem word nie, net soos donker energie is donker materie n knoeifaktor ...

                                               

Donker newel

’n Donker newel of absorpsienewel is ’n soort newel wat so dig is dat dit die lig van voorwerpe agter hulle, soos sterre en emissie- en refleksienewels, blokkeer. Die blokkering word veroorsaak deur interstellêre stofdeeltjies. Swerms en groot do ...

                                               

Doofheid

Doofheid beskryf die toestand van n onvermoe of verminderde vermoe om te hoor. Sommige gevalle van gehoorverlies kan met geneeskundige behandeling omgekeer word, maar dit lei meestal na permanente ongeskiktheid. Die voorkoms van totale doofheid i ...

                                               

Doolhof

n Doolhof is n paadjie of versameling van paadjies, wat tipies van n ingang na n doel loop. Die woord word gebruik om te verwys na vertakkende toerraaisels waardeur die oplosser n roete moet vind, en na eenvoudiger patrone wat ondubbelsinnig deur ...

                                               

Dortmund

Dortmund is n stad in die Wes-Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale, met n bevolking van 572 087 in 2012. Dortmund is die belangrikste sentrum vir handel, vervoer en nywerhede in Wesfale en die grootste stad van hierdie streek en die Ruhrgebied. Hist ...

                                               

Marcelino dos Santos

Marcelino dos Santos was n Mosambiekse digter, rewolusionêre en politikus. Hy was die eerste speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek. Hy het in die amp vanaf 1977 tot 1994 gedien. Dos Santos was n stigterslid van FRELIMO en die pa ...

                                               

Doubs

Die Doubs is n rivier in Frankryk en Switserland wat in die Saône en uiteindelik in die Rhône uitmond. Die naam Doubs is van n Keltische stam dub- in Gallies, wat swart beteken. Dit word nog gebruik in Bretoens du en in Iers dub. Ook in die Swits ...

                                               

Diana Douglas

Diana Douglas was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Whistle at Eaton Falls, Planes, Trains & Automobiles, en It Runs in the Family, en in die televisiereeks Remington Steele. Sy was Kirk Douglas se eerste vrou.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →