★ Free online encyclopedia. Did you know? page 389



                                               

Britse algemene verkiesing van 2005

Die Britse algemene verkiesing van 2005 was n algemene verkiesing wat op 5 Mei 2005 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Arbeidersparty het, vir die derde keer sedert 1997, ’n algehele meerderheid in die laerhuis van die Britse parlement beha ...

                                               

Britse algemene verkiesing van 2010

Die Britse algemene verkiesing van 2010 was n algemene verkiesing wat op 6 Mei 2010 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Konserwatiewe Party het, met 306 setels, die meeste setels in die laerhuis van die Britse parlement behaal.

                                               

Britse algemene verkiesing van 2015

Die Britse algemene verkiesing van 2015 was n algemene verkiesing wat op 7 Mei 2015 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Konserwatiewe Party het, vir die eerste keer sedert 1992, ’n algehele meerderheid in die laerhuis van die Britse parlemen ...

                                               

Britse algemene verkiesing van 2017

Die Britse algemene verkiesing van 2017 was n algemene verkiesing wat op 8 Junie 2017 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die eerste verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016.

                                               

Broers in Christus

Broers in Christus is n nie-trinitariese Christelike denominasie wat in die 19de eeu in die Verenigde State van Amerika deur John Thomas gestig is. Hulle vernaamste geloofsoortuigings is: Jesus Christus is die Seun van God, maar nie God self nie ...

                                               

Bronberg

Die Bronberg verwys na n aantal koppies en riwwe wat aan die oostekant van Pretoria gelee is. Dit is n landelike omgewing met onontwikkelde toerismepotensiaal. Nietemin kan n paar gastehuise en selfs n sterrewag op die berg tussen die klein 4-8 h ...

                                               

Brunstad Christian Church

Brunstad Christian Church, ook Smith se Vriende of Den Kristelige Menighet, is ’n wêreldwye Christelike vereniging wat in die vroee 20ste eeu in die Noorse provinsie Vestfold gestig is. Die onafhanklike kerkvereniging het sy oorsprong in Charisma ...

                                               

Bucklebury

Bucklebury is n dorpie en n civil parish, gelee in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2001-sensus het die dorpie n bevolking van 2 066 gehad. Bucklebury behoort tot die unitary authority van West Berkshire en lê noordoos van die stad Newbury ...

                                               

Buffelshoeknek

Buffelshoeknek in die Groot-Bruintjieshoogte is n bergpas wat op die R337-grondpad noordoos van Pearston op die pad na Cradock lê. Dit staan ook bekend as Buffelshoekpas en Buffelshoekkloof. Op 1 310 m bereik die pas sy hoogste punt. Die maksimum ...

                                               

Buikholte

Die buikholte is die holte in die liggaam van mense en baie ander soogdiere wat die grootste deel van die ingewande bevat. Dit lê net onder die borsholte. Van bo word dit deur die midderif begrens, van voor en aan die kante deur die buikwandspier ...

                                               

Buikwand

In die mediese vakterminologie verwys buikwand na die voorste en sydelingse begrensing van die buikholte. Dit word deur n aantal plat spiere gevorm wat tussen die onderste ribbes, die werwelkolom en die bekken uitgespan is.

                                               

Bulawayo Chronicle

Die Bulawayo Chronicle is n dagblad wat in Zimbabwe se tweede grootste stad uitgegee word. Die koerant is op 12 Oktober 1894 gestig en verskyn daagliks sedert Mei 1897. In die laat jare sewentig is die naam gewysig en staan dit bekend as The Chro ...

                                               

Chris Burger

Christiaan Petrus Bernard Burger was n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het van 1975 tot 1980 as heelagter vir die Westelike Provinsie gespeel. Hy sterf op 31 Augustus 1980, op 28-jarige ouderdom, nadat hy sy nek die vorige dag tydens n Curriebeke ...

                                               

Coenie Burger

Coenie Burger is ’n teoloog en die moderator van die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Sy eerste gemeente was die Nuwekerk op Graaff-Reinet van 1975, waarna hy predikant is in die gemeente Stellenbosch-Sentraal. Hy is tans d ...

                                               

Franz Bürkl

Franz Bürkl was n offisier van die Sicherheitspolizei. Bürkl was verantwoordelik vir talle teregstelling en selfs lukrake skietpartye van die Poolse Jode, Poolse en Sowjetse krygsgevangenes en gevangenes van die berugte Pawiak-gevangenis in Warsk ...

                                               

Business Day

Business Day is n sakeoggendblad wat in 1986 in Johannesburg uit die sakeseksie van die Rand Daily Mail ontstaan het toe daardie koerant gesluit het. n Ander deel van die personeel het die weekblad Weekly Mail begin. Business Day behoort aan BDFM ...

                                               

Buttonwillow, Kalifornië

                                               

Byewas

Byewas is n natuurlike was wat heuningbye vervaardig om hul heuningkoeke te bou. Die koeke bestaan uit selle waarin heuning opgegaar word. Die selle dien ook as bewaarplekke van die jongbye van die korf. Byewas word deur agt waskliere in die abdo ...

                                               

Bynaam

n Bynaam of alias is n nie-amptelike alternatiewe naam vir n persoon, plek of voorwerp. So n bynaam kan n negatiewe of positiewe verbintenis hê. Indien negatief, word na n spotnaam verwys, en in n positiewe sin na n noemnaam of roepnaam.

                                               

Byteken

Die byteken, word normaalweg uitgespreek as "by" of "teen". Dit word gebruik as n rekeningkundige en faktuurafkorting wat "teen n koers van" beteken. Dit word ook in e-posadresse gebruik byvoorbeeld piet gmail.com en word uitgespreek as "piet by ...

                                               

C/1652 Y1

C / 1652 Y1 was n komeet wat deur Jan van Riebeeck ontdek is. Dit is vir die eerste keer op 17 Desember 1652 waargeneem en was die eerste komeet wat van Suid-Afrika ontdek is.

                                               

Caesars Palace Grand Prix

Die Caesars Palace Grand Prix was n Formule Een-kampioenskapswedren wat by die Caesars Palace Grand Prix-renbaan in Las Vegas, Verenigde State plaasvind het. Dit was slegs twee keer gehou, in 1981 en 1982.

                                               

Caledonspoort

Caledonspoort is n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika op die Caledonrivier, 10 km suid van Fouriesburg. Die naaste dorp aan die Lesotho-kant is Butha-Buthe en die grenspos staan hier ook bekend as Caledonspoort.

                                               

Canon EF 180mm f/3.5L Makro USM lens

Die Canon EF 180 / 3.5 L Makro USM lens is die langste makrolens gemaak deur Canon in die EF-lenspassing en is een van slegs twee Canon makrolense wat deel is van die L-reeks. Hierdie lens is versoenbaar met die Canon Extender EF tele-omsetter.

                                               

Cape Mounted Riflemen

Die Cape Mounted Riflemen was n halfmilitêre eenheid wat ontwikkel het uit die Frontier Armed en Mounted Police. Dit is gestig in 1878 en was georganiseer om vinnig te kan optree. Die lede was verantwoordelik vir hulle eie vervoer en voorrade. Di ...

                                               

Cape Son

Die Cape Son was n Engelstalige poniekoerant wat soggens in Kaapstad uitgegee is as Engelse weergawe van die Afrikaanse Die Son deur Media24. Dit is in 2008 gestaak.

                                               

Cappuccino

Cappuccino is n Italiaanse koffiebereiding, oorspronklik afkomstig uit Wene, die koffiehoofstad van Europa, waar sterk mokkakoffie met n lagie slagroom bedien is. Na hierdie bereiding is verwys as Kapuziner - blykbaar omdat die slagroomlagie baie ...

                                               

Caravaggio

Michelangelo Merisi of Amerighi da Caravaggio was n Italiaanse kunstenaar wat tussen 1592 en 1610 in Rome, Napels, Malta en Sisilie aktief was. Sy skilderye, wat n realistiese waarneming van die menslike toestand is, beide fisiese en emosioneel, ...

                                               

Carina OB2

Carina OB2 is ’n reusagtige OB-assosiasie in die sterrebeeld Kiel. Dit bevat sowat 91 tot 157 sterre, waarvan baie warm blou sterre van Klas O en Klas B is. Dit is wat 3 100 parsek van die Aarde af gelee en is sowat 4 miljoen jaar oud.

                                               

NG gemeente Carletonville

Die NG gemeente Carletonville is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is in 1949 gestig. Die kerkgeboue is gelee by Berylstraat, Carletonville en Korhaanstraat, Oos-Driefontein. In 2016 was die le ...

                                               

NG gemeente Carletonville-Suid

Die NG gemeente Carletonville-Suid is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is in 1959 gestig. Die kerkgebou is gelee op die hoek van Aster- en Aloestraat, Carletonville. In 2015 was die leraar ds. ...

                                               

Casamancerivier

Die Casamancerivier is n rivier in Senegal wat wes vloei tussen Gambie en Guinee-Bissau en in die Atlantiese Oseaan in vir omtrent 320 km. Slegs 130 km daarvan is egter bevaarbaar.

                                               

Castle Point-vuurtoring

Die Castle Point-vuurtoring, die eerste vuurtoring in Oos-Londen, was in gebruik vanaf Augustus 1860 tot Junie 1895. Dit was van hout en was gelee aan die westeroewer van die Buffelsriviermond. Die vuurtoring is in 1895 deur die Hood Point-vuurto ...

                                               

Catharina van Bengale

Catharina van Bengale ook bekend as Groote Catrijn of Catrijn van Batavia was n slaaf van die Bengale. Sy was n slaafvrou van Paliacatte, Coromandel-kus, Indie. Sy was n slaaf in Batavia van die vrye Maria Magdalena. Dit word dikwels gesê dat sy ...

                                               

Bromley Cawood

Wolhaarstories, 1983. Susanna van Biljon, 2010. Tawwe Tienies, 1984. The Res TV-reeks, 2004. Egoli: Afrikaners is plesierig, 2010. Egoli: Plek van Goud TV-reeks, 1993-1996. Behind the Badge TV-reeks, 2002.

                                               

Cederbergpas

Die Cederbergpas is n bergpas op n grondpad in die Sederberge ten suidooste van Clanwilliam. Die pas bereik sy maksimumhoogte op 1 005 m en sy steilste helling is 1:9.

                                               

Celta de Vigo

Die Real Club Celta de Vigo S. A. D. is n sokkerklub wat gelee is in Vigo. Dit is in 1923 gestig deur die samesmelting van Vigo Sporting en Real Fortuna. Die Celtics speel hul tuiswedstryde by Balaídos Stadion, wat in 1928 geopen is.

                                               

Cerezo Osaka

                                               

Chandra-X-straalsterrewag

Die Chandra-X-straalsterrewag is ’n ruimteteleskoop wat Nasa op 23 Julie 1999 gelanseer het. Dit is sensitief tot X-straalbronne 100 keer swakker as wat voorheen deur teleskope waargeneem kon word. Aangesien die Aarde se atmosfeer die meeste X-st ...

                                               

Charing Cross

Charing Cross is die naam van n stadsdeel in sentraal-Londen in die Verenigde Koninkryk. Dit is amptelik die middelpunt van Londen en afstande na verskeie plekke in Londen word van hier af aangedui. Die naam kom van die dorpie Charing, waar konin ...

                                               

Chemiese ewewig

In n chemiese proses, word chemiese ewewig beskou as die toestand waarin chemiese aktiwiteite of konsentrasies van die reaktante en produkte geen verandering vir n tydperk ondergaan nie. Gewoonlik sal dit só n toestand wees waar die voorwaartse c ...

                                               

Cherlen

Die Cherlen is n binnelandse rivier in Mongolie en die Volksrepubliek China met n lengte van 1 254 km. Dié rivier ontspring in die Jablonowigebergte, sowat 180 km noordoos van die Mongoolse hoofstad, Ulaanbaatar, en suid van die Russiese grens. A ...

                                               

Chevrolet Malibu

Die Chevrolet Malibu is n mediumgroot motor wat deur General Motors vervaardig en bemark is in 1964-1983 en weer sedert 1997. Die Malibu het begin as n afwerkingsvlak van die Chevrolet Chevelle, wat na sy eie modellyn opgegradeer is in 1978. Oors ...

                                               

Chevrolet TrailBlazer

                                               

Chigwell

                                               

Chihuahua (hond)

Die Chihuahua is die kleinste honderas wat 15 tot 23 cm groot word. Twee tipes kom voor: die korthaar en langhaar. Die hondjie het groot ore en is intelligent. Die oorsprong van die ras is onseker, daar word vermoed dat dit uit Meksiko kom. Die h ...

                                               

Chihuahua (stad)

Chihuahua is die hoofstad van die gelyknamige deelstaat Chihuahua en gelee in n vallei aan die oewers van die Chuviscarrivier ongeveer 1288km noordwes van Meksikostad. Die vallei word omring deur die Sierra Madre berge.

                                               

Chippa United

Chippa United is n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat in Port Elizabeth in die Oos-Kaap gelee is. Hulle speel in die Premier Sokkerliga, die hoogste sokkerafdeling in Suid-Afrika. Chippa United speel hulle tuiswedstryde in die Nelson Mandelabaai-stad ...

                                               

Christendom in Denemarke

Die Christendom vorm die oorheersende godsdiens van Denemarke, met ’n beraamde 80% van die Deense bevolking wat kerkgangers van die" Folkekirken”, naamlik Denemarke se nasionale Lutherse kerk, is. Behalwe die Lutherse kerk is daar ook ’n klein Ro ...

                                               

Christologie

Christologie is die studieveld in Christelike teologie wat handel oor die natuur en persoon van Christus. Een van die belangrikste aspekte is die verhouding van Jesus se natuur en persoon met dié van God die Vader.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →