★ Free online encyclopedia. Did you know? page 387



                                               

Welbedachtdam

Die Welbedachtdam is n swaartekragtipe betondam gelee in die Vrystaat, wat in 1973 voltooi is. Bloemfontein is die sesde grootste stad in Suid-Afrika met n bevolking van ongeveer 300 000. Dit is gelee in die Modderrivier se opvanggebied wat onvol ...

                                               

Well, Gelderland

                                               

Wellseind

                                               

Wemmershoekdam

Die Wemmershoekdam is een van die damme wat water verskaf vir munisipale en nywerheidsgebruik aan die Stad Kaapstad. Hierdie dam in die Wemmershoekrivier by Franschhoek is in 1957 voltooi. Dit lê by 33° 50′ 1″ suid en 19° 5′ 20″ oos. Die damwal i ...

                                               

Wes-Ghats

Die Wes-Ghats is n bergreeks langs die weskus van Indie. Dit loop parallel tot die kus van die Arabiese See deur die Indiese deelstate en uniegebiede Maharashtra, Goa, Karnataka, Kerala en Tamil Nadu. Doddabetta is met 2 636 meter bo seevlak die ...

                                               

Wes-Kaap

Die Wes-Kaap is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad en grootste nedersetting is Kaapstad. Dit het in 1994 n afsonderlike provinsie geword toe die ou Kaapprovinsie in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap verdeel is. Die Prins Eduard- ...

                                               

Wes-Mebon

Die Wes-Mebon is ’n 11de-eeuse tempel in Angkor, Kambodja. Dit staan op ’n kunsmatige eiland in die middel van die Wes-Baray, die grootste reservoir van die Angkor-gebied. Dit is nie bekend wanneer dit gebou is nie, maar daar is aanduidings dat d ...

                                               

West India Docks

Die West India Docks is n reeks van drie skeepsdokke op die Teems-eiland Isle of Dogs in Londen waarvan die eerste in 1802 geopen is. Die dokke is in 1980 vir kommersiele vervoer gesluit en herontwikkel tot die Canary Wharf-sakedistrik.

                                               

Westcliff-on-Sea

Westcliff-on-Sea is n woonbuurt van die kusdorp Southend-on-Sea, in die Engelse graafskap Essex. Die woonbuurt is sowat 55 km oos van Londen.

                                               

Westland

Die Westland is n gebied in die provinsie Zuid-Holland. Die gebied word begrens deur Den Haag, Rijswijk, Delft en Rotterdam en die Noordsee. Die Westland is baie bekend vir sy kweekhuistuinbou.

                                               

Wickford

Wickford is dorp in die Engelse graafskap Essex met sowat 32 duisend inwoners. Die dorp lê ongeveer 50 km oos van die land se hoofstad, Londen. saam met Basildon, Billericay, Laindon en Pitsea maak dit deel uit van die borough Basildon.

                                               

Wieken

                                               

Wildebeesrivier

Die Wildebeesrivier is n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei deur die dorpie Ugie en is n sytak van die Tsitsarivier. Dit vorm deel van die Umzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.

                                               

Wildenborch

                                               

Wilgeboomspruit

                                               

Wilgekloof

                                               

Wilgerivier (Oos-Kaap, 33.48°S, 24.40°O)

                                               

Wilgerivier (spruit in die Wes-Kaap, 33.56°S, 20.67°O)

                                               

Wilgerivier (Vrystaat, 28.23°S, 29.55°O)

                                               

Wilgerivier (Wes-Kaap, 33.50°S, 22.98°O)

                                               

Willis-toring

Die Willis-toring is n wolkekrabber in Chicago, Illinois in die Verenigde State van Amerika. Fazlur Khan en Bruce Graham het die gebou ontwerp en die maatskappy Sears, Roebuck and Company het dit in Augustus 1970 befonds. Die 442 m hoe gebou is i ...

                                               

Wilp

                                               

Windhoek Sentrale Hospitaal

Windhoek Sentrale Hospitaal is n openbare hospitaal in Windhoek, Namibie. Saam met die Katutura Staatshospitaal is dit een van die twee staatshospitale in die stad.

                                               

Windsor-kasteel

Windsor-kasteel in Berkshire, Engeland, is die grootste bewoonde kasteel in die wêreld. Die kasteel dateer uit die tyd van William die Veroweraar en word reeds amper 1 000 jaar bewoon. Dit beslaan ’n vloeroppervlak van sowat 44 965 vierkante mete ...

                                               

Winterberge

Die Winterberge is n uitgebreide oos-wes-bergreeks en lê net noord van die klein dorpies Bedford, Adelaide en Fort Beaufort in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die berg se gemiddelde hoogte is ongeveer 1 800 meter bo seevlak. Die Groot Wint ...

                                               

Winterhoekkloofspruit

Google-kaart van die Winterhoekkloofspruit se monding by Geonames.org cc-by. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Wit Monumente van Wladimir en Soezdal

Die Wit Monumente van Wladimir en Soezdal is die naam van ’n Unesco-wêrelderfenisgebied in Rusland. Dit sluit agt Middeleeuse kalksteenmonumente van Zalesje, ’n historiese Russiese streek, in: Die Sint Jefimijef-klooster in Soezdal meestal 16de e ...

                                               

Wit-Keirivier

Die Wit-Keirivier is n rivier in die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit ontspring noord van Queenstown as die Grootvleispruit en sluit later aan by die Swart-Keirivier, om die Groot-Keirivier te vorm. Die Xonxa-dam is in die Wit-Keirivier gebou. Tans i ...

                                               

Witbankdam

Witbankdam is n dam in Suid-Afrika. Hierdie dam se hoofdoel is stoorplek vir drinkwater en vir ontspanning. Die dam is aan die oostekant van die stad Witbank, reg langs die N4 snelweg gelee en in 1971 in gebruik gestel. Die dam se bakmaat is 104 ...

                                               

Witkransnek

                                               

Witrivier (rivier)

Die Witrivier is n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei suidwaarts en suidooswaarts verby die dorp Witrivier, voordat dit digby die N4-snelweg oos van Nelspruit by die Krokodilrivier aansluit.

                                               

Witteberg

Die Witteberg is n bergreeks gelee aan die suidelike Lesothogrens met Suid-Afrika. Dit strek van Lundinsnek tot by Lady Grey in die Oos-Kaap en vorm n deel van die uitgestrekte Drakensbergreeks wat vir etlike honderde kilometers oor Suid-Afrika s ...

                                               

Witwatersrand

Die Witwatersrand is n lae bergreeks wat deur die Gauteng provinsie in Suid-Afrika loop. Dit dien as n waterskeiding - water wat na die noordekant afloop dreineer in die Limpoporivier wat na die Indiese Oseaan vloei en water na die suide dreineer ...

                                               

Woerd

                                               

Woeste Hoeve

                                               

Woezik

                                               

Wolfheze

                                               

Wolkberg

Die Wolkberg is n bergreeks in Limpopo, Suid-Afrika. Dit vorm die noordelike subreeks van die Drakensberg-stelsel. Die bergreeks strek ongeveer 30 km in n NW / SO rigting noord van Sekhukhuneland. Die nabygelee dorpe is Haenertsburg en Tzaneen.

                                               

Wolkberg-wildernisgebied

Die Wolkberg-wildernisgebied is n beskermde gebied in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is gelee in die Wolkberg, n subreeks van die Drakensberge ongeveer 14 km suidoos van Haenertsburg en 60 km oos van Polokwane. Die 2 127 m hoe Ysterkroon en d ...

                                               

Wolwedansdam

Die Wolwedansdam in die Groot-Brakrivier in die Outeniquaberge voorsien die chemiese fabriek PetroSA en die munisipale gebied van Mosselbaai van water. Dit vorm die hart van die Mosselbaai-staatswaterskema.

                                               

Wolwespruit (Oos-Kaap)

Die Wolwespruit is n spruit wat suid van Barkly-Oos in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig in die Wasbankspruit wat later by die Kraairivier aansluit op pad na die Oranjerivier.

                                               

Womenirivier

Die Womenirivier is n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.

                                               

Woonstelblok aan Kotelnitsjeskaja-wal

Die woonstelblok aan Kotelnitsjeskaja-wal is een van die geboue in Moskou bekend as die Sewe Susters van Josef Stalin. Dit is deur Dmitri Tsjetsjoelin en Andrei Rostkofski ontwerp en in 1952 voltooi. Die hoofgebou is 176 m hoog en het 32 vlakke.

                                               

Wriggleswadedam

                                               

Wynandsrivier

Die Wynandsrivier is n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en wes van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.

                                               

Xenophontos-klooster

Die Xenophontos-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster aan die weskus van Berg Athos in Griekeland. Dit is 16de in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan sint Joris. Daar is tans sowat 55 monnike. Die klooster is in die 10de o ...

                                               

Xeropotamou-klooster

Die Xeropotamou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die middelste deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is agtste in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan die Veertig Martelaars van Sebaste. Daar is sowat 25 werkende m ...

                                               

Xilinxadam

Die Xilinxadam is n opgaardam in die Xilinxarivier, gelee tussen Nqamakwe en Idutywa in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam lewer water vir boerdery en drinkwater in die distrik.

                                               

Xilinxarivier

Die Xilinxarivier is n rivier wat tussen Nqamakwe en Idutywa in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier is n sytak van die Gcuwarivier in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.

                                               

Xonxa-dam

Die Xonxadam is gelee in die Wit-Keirivier ongeveer 25 km oos van Queenstown in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Huishoudelike en besproeiingswater word aan die gemeenskap voorsien. Die Xonxadam is 934 meter bo seespieel. Dit beslaan 13.7 vierkante kil ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →