★ Free online encyclopedia. Did you know? page 386



                                               

South Head-vuurtoring, Saldanhabaai

Die South Head-vuurtoring in Saldanhabaai is n 22 meter hoe, ronde betontoring met n fokale vlak van 35 meter. Die boonste helfte is n diep geel en die onderste helfte wit. Die toring lewer vier wit flitse elke 30 sekondes. Dit staan op die suide ...

                                               

South Sand Bluff-vuurtoring

Die South Sand Bluff-vuurtoring is n 10 m hoe, ronde wit betontoring met n galery en n aangrensende steengebou. Die toring het n fokale vlak van 75 m en lewer n wit flits elke 10 sekondes. Die nuwe betontoring het die oorspronklike 21 m hoe trali ...

                                               

Southwell

Southwell is n nedersetting gestig deur direkte afstammelinge van die Britse setlaars in die Oos-Kaap. Dit is gelee tussen die Kowierivier en die Kariegarivier, 23 km van Port Alfred en 35 km van Grahamstad. Reeds in 1849 is daar met n sendingsta ...

                                               

Soutpansnek

                                               

Spankeren

                                               

Spekboomrivier

                                               

Spekhoek

                                               

Speuld

                                               

Spier, Nederland

Spier is n dorp in die Nederlandse provinsie Drenthe. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Midden-Drenthe, en lê omtrent 11 km noord van Hoogeveen. Spier is ten ooste van die A28, by die kruising met die provinsiale weg N855 gelee. In 2001 het ...

                                               

Spijk, West Betuwe

                                               

Spijk, Zevenaar

                                               

Spitskopdam

Die grootste deel van die dam lê in die Noord-Kaap, die noordoostelike deel in Noordwes. Dit is suidsuidwes van Hartswater, 27 km wes van Warrenton, noord van Kimberley en 33 km suidwes van Jan Kempdorp en by die koordinate 28° 4′ 4.6″ suid en 24 ...

                                               

Spreewald

Die Spreewald is n uitgestrekte laagland en historiese kultuurlandskap in die suidooste van die Duitse deelstaat Brandenburg, gelee in die administratiewe distrikte Dahme-Spreewald en Oberspreewald-Lausitz, sowat 100 kilometer suidoos van Berlyn. ...

                                               

St Brides Church

St Brides Church is n kerk in die City of London. Die huidige gebou in Fleet Street is deur die befaamde argitek Sir Christopher Wren in 1672 ontwerp, maar gedurende n reeks Duitse lugaanvalle op Londen in 1940, die sogenamde London Blitz, groten ...

                                               

St. Croix-eilandgroep

Die St. Croix-argipel lê in die westekant van Algoabaai, noordoos van Port Elizabeth, tussen die mondings van die Sondagsrivier en die Swartkopsrivier, en bestaan uit die rotsagtige eilandjies St. Croix, Brenton en Jahleel.

                                               

St. James Kerk, Kaapstad

Die St. James Kerk in Kaapstad, Suid-Afrika, is ’n groot kerk wat in 1900 gebou is. Dit staan ook as die St. James Church, Kenilworth, bekend. Dit was die ligging van die St. James-bloedbad op Sondag, 25 Julie 1993 waartydens vier gewapende APLA- ...

                                               

Stade Chaban-Delmas

Die Stade Chaban-Delmas is n stadion in die Suidwes-Franse metropool Bordeaux wat tussen 1938 en 2015 veral as tuisveld vir die plaaslike sokkerspan Girondins des Bordeaux gedien het en sedert 2011 die rugbyspan Union Bordeaux Bègles huisves. Die ...

                                               

Stade de Gerland

Die Stade de Gerland is die hoofsportmiddelpunt van die Franse stad Lyon. Die stadion wat in die Gerlandkwartier gelee is het tussen 1950 en 2015 as tuisveld van Olympique Lyonnais gebruik. Die stadion is vir sommige van die wedstryde van die Eur ...

                                               

Stade de la Beaujoire

Die Stade de la Beaujoire - Louis Fonteneau, meer bekend as La Beaujoire, is n stadion in Nantes, Frankryk. Dit is die tuiste van die sokkerklub FC Nantes. In September 2007 het dit drie poelwedstryde van die Rugbywêreldbeker 2007 aangebied: Wall ...

                                               

Stade de la Mosson

Die Stade de la Mosson is die tuisveld van die Franse sokkerklub van Montpellier: Montpellier Hérault Sport Club. Die stadion se naam is afkomstig van die nabygelee Mossonrivier. Die stadion wat hoofsaaklik aan sokker toegewy word ook vir rugby g ...

                                               

Stade Félix-Bollaert

Die Stade Félix-Bollaert is n stadion in Lens, Frankryk, wat in 1932 gebou is. Dit is die tuisveld van die sokkerspan RC Lens. Die stadion se kapasiteit is 38 223. Die naam van die stadion is afkomstig van die direkteur van n plaaslike mynmaatska ...

                                               

Stadhuis van Bloemfontein

Die Stadhuis van Bloemfontein is n gebou in Bloemfontein wat die munisipale rade van Bloemfontein gehuisves het. Die gebou is in 1935 voltooi en in 2017 deur vandale afgebrand. Die gebou lê aan die President Brandstraat in die Bloemfonteinse midd ...

                                               

Stadio Comunale di Monigo

Stadio Comunale di Monigo is ’n sportstadion in Treviso, Italie, wat vir rugby gebruik word. Dit bied sitplek aan 6 700 toeskouers. Die toeskouertal het oor die seisoene toegeneem weens die toenemende gewildheid van rugby in Italie.

                                               

Stadsaal van Pretoria

Die Stadsaal van Pretoria is n groot gebou in Pretoria se middestad wat in 1931 gebou en in 1935 ingewy is. Dit is in Paul Kruger-straat suid van Kerkplein en reg oorkant die Transvaal-museum gelee. Die Pretorius-vierkant lê voor die gebou met n ...

                                               

Stedum

Stedum is ’n dorp in die munisipaliteit Eemsdelta in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het Stedum sy eie munisipaliteit gehad. Die dorp het n kerk uit die 13de eeu. Die kerk word beskou as een van die mooiste voorbeelde van die roman ...

                                               

Steelpoortrivier

Die Steelpoortrivier ontspring op die plaas Kwaggaskop tussen Dullstroom, Stoffberg en Belfast in Mpumalanga. Water van die rivier word naby Burgersfort in die De Hoopdam opgegaar.

                                               

Steenderen

                                               

Steenkampsberge

Die Steenkampsberge is n bergreeks in die Dullstroom – Belfast distrik van Mpumalanga wat n plato vorm. Die plato bestaan van 1 700 tot 2 274 meter hoogte uit grasveld, wat onderbreek word deur prominente rotse. Die hoogste bergpiek is Die Berg, ...

                                               

Steenkoolspruit (Vrystaat)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Steenkoolspruit. Die Steenkoolspruit is n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n regterhandse sytak van die Wilgerivier.

                                               

Stellendam

Stellendam is n dorp in die Nederlandse munisipaliteit Goeree-Overflakkee in die provinsie Zuid-Holland. Die vissersdorp het n bevolking van sowat 3 500.

                                               

Sterkspruit (Oranjerivier, Oos-Kaap)

Die Sterkspruit is n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring noord van Lady Grey in die Witteberg, n deel van die Drakensberge suidwes van Lesotho.

                                               

Steve Biko Akademiese Hospitaal

Die Steve Biko Akademiese Hospitaal is n hospitaal in Pretoria, Suid-Afrika. Die hospitaal het vroeer as die Pretoria Akademiese Hospitaal, en voor 1994 as die H.F. Verwoerd-hospitaal bekend gestaan. Die hospitaal word suiwer as tersiêre opleidin ...

                                               

Stirling-kasteel

Stirling-kasteel, in Stirling, is een van Skotland se grootste en belangrikste kastele, uit ’n historiese en argitektoniese oogpunt. Dit lê bo-op Kasteelheuwel, wat deel uitmaak van die geologiese formasie Stirling Sill. Daar was van die vroegste ...

                                               

Stokkum, Gelderland

                                               

Stompdriftdam

Die Stompdriftdam is gelee in die Olifantsrivier naby De Rust in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die Stompdriftdam is in 1965 in die Olifantsrivier voltooi. Dit lê 40 km oos van Oudtshoorn, 6 km van De Rust tussen De Rust en Vlakteplaas op die R341-st ...

                                               

Stormberg

Die Stormberg is n bergreeks gelee in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika, dit is n oostelike uitbreiding van die Bamboesberge en n verlenging van die groter Drakensbergreeks. Hulle vorm deel van die Amatholeberge en Stormberg-gebied wat groot ...

                                               

Stormbergspruit

Google-kaart van die Stormbergspruit se monding by Geonames.org cc-by. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Strawberry Hill House

Strawberry Hill House, waarna dikwels ook net as Strawberry Hill verwys word, is n landhuis wat tussen 1749 en 1776 in Twickenham, Suidwes-Londen vir Horace Walpole, die skrywer en seun van die eerste Britse premier Sir Robert Walpole, in die Geo ...

                                               

Strawberryberg

Die Strawberryberg is gelee in Grant County in Oregon, in die sentrale deel van die Verenigde State. Dit is 3 500 km wes van die hoofstad Washington, D.C. en 2 750 meter bo seespieel. Die land omring deur Strawberryberg is meestal slegs heuwels, ...

                                               

Strelna

Strelna is ’n historiese nedersetting aan die Golf van Finland, sowat halfpad tussen Sint Petersburg en Peterhof in Rusland. Dit het ’n bevolking van 12 751.

                                               

Stroe, Gelderland

                                               

Stromboli

Stromboli is n klein vulkaaneiland in die Tirreense See. Die eiland het n oppervlakte van 12.6 vierkante kilometer en is 918 meter hoog. Een van die drie aktiewe vulkane van Italie kan hier gevind word. Vanaf die seebodem gemeet is die eiland ein ...

                                               

Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn

Die Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn is in die sogenaamde Diplomatieke Buurt in die Sentraal-Berlynse stadsbuurt Tiergarten gelee. Die gebou is tussen 2002 en 2003 as die hoofsetel van die Republiek van Suid-Afrika se diplomatieke sending in d ...

                                               

Suid-Afrikaanse Lugmag-gedenkteken

Die Suid-Afrikaanse Lugmag-gedenkteken herdenk almal wat hulle lewe in oorlogs- sowel as vredestyd in diens van die lugmag verloor het. Hierdie monument is n 5 km suid van Pretoria, by 25°47′57.9″S 28°10′9.7″O, dus net suid van die Voortrekkermon ...

                                               

Suid-Afrikaanse Museum

Die Suid-Afrikaanse Museum is n natuurhistoriese museum in Kaapstad, Suid-Afrika. Die museum is in 1825 gestig en het in 1897 na sy huidige ligging in Queen Victoria-straat verhuis. Afkortings vir die museum is: SAM, SAMC en SAMCT. Die versamelin ...

                                               

Suidelike Federale Distrik

Die Suidelike Federale Distrik is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit is hoofsaaklik gelee op die Ponties-Kaspiese Steppe. Die distrik is op 19 Januarie 2010 in twee verdeel, en die voormalige suidelike gebiede het die nuwe Federa ...

                                               

Suiderhof

Suiderhof is n suidelike voorstad van die Nambiese hoofstad Windhoek. Dit word in die noorde begrens deur die Suidelike Nywerheidsgebied, in die ooste deur Auasblik en Olympia, in die suide deur Kleine Kuppe en in die weste deur die Eros-lughawe.

                                               

Suidersee

Die Suidersee is n see wat vroeer in die middel van Nederland gelê het. Met die voltooiing van die Afsluitdyk in 1932 word die see verdeel. Die binnedykse deel heet sedertdien Ysselmeer, die buitedykse deel is nou deel van die Waddesee. Die Suide ...

                                               

Suidkaaprivier

                                               

Suikerbosrand-natuurreservaat

Die Suikerbosrand-natuurreservaat is n natuurreservaat by Heidelberg, Gauteng. Dit is vernoem na die suikerbos wat volop in die reservaat voorkom. Plantegroei wissel van oop grasvlaktes met kranse en klowe tot beboste valleie en fynbos. n Verskei ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →