★ Free online encyclopedia. Did you know? page 385



                                               

Satansnek

                                               

Schaarsbergen

                                               

Schoemanskloofpas

Schoemanskloofpas, of Schoemanskloof is n bergpas in die Mpumalangaprovinsie, op die R539-pad tussen Machadodorp en Nelspruit in Suid-Afrika. Die Crocgrove-krokodilplaas in die Schoemanskloofpas is n trekpleister vir toeriste.

                                               

Scilly-eilande

Die Scilly-eilande is n argipel wat suidwes van Cornwall, Engeland, en tussen 25 en 36 myl van die streek se mees westelike skiereiland Lands End af in die Keltiese See gelee is. Die Scilly-eilande vorm die mees suidelike punt van Engeland en die ...

                                               

Sdok Kok Thom

Sdok Kok Thom of Sdok Kak Thom is ’n 11de-eeuse Khmer-tempel in die hedendaagse Thailand, sowat 34 km noordoos van die Thaise grensdorp Aranyaprathet. Die tempel was gewy aan die Hindoegod Shiva en is gebou deur ’n vooraanstaande priesterlike fam ...

                                               

Seal Point-vuurtoring

Die Seal Point-vuurtoring is n vuurtoring by Kaap St. Francis, omtrent 30 km van Humansdorp en 100 km van Port Elizabeth. Dit is teen 27.75 meter die hoogste klipgebou in Suid-Afrika. Die bouwerk is begin deur Joseph Flack, n siviele ingenieur en ...

                                               

Sebring Internasionale Renbaan

Sebring Internasionale Renbaan is n motorrenfasiliteit naby Sebring, Florida, in die suidooste van die Verenigde State. Sebring uitgespreek sea- bring" Raceway is een van die oudste renbane in die VSA wat voortdurend bedryf word. Die eerste ren i ...

                                               

Seekoeispruit

                                               

Seinheuwel

Seinheuwel is n platterige heuwel in Kaapstad, Suid-Afrika, wat langs Leeukop en Tafelberg gelee is. Die heuwel se naam strek terug na die Nederlandse koloniale tyd, toe dit Seinheuvel geheet het. Seinvlae is vanaf die heuwel gebruik om skepe tee ...

                                               

Selati-wildreservaat

Die Selati-wildreservaat is n beskermde natuurgebied tussen Gravelotte en Phalaborwa, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die reservaat het n oppervlakte van ongeveer 30 000 ha en die Selatirivier vloei deur die park.

                                               

Selatirivier

Die Selatirivier ontspring op die ruwe westelike hange van die Wolkberge, n deel van die Strydpoortberge, omtrent 20 km suidoos van Tzaneen 24.12061°S 30.3646°O  / -24.12061, 30.3646.

                                               

Sendelingsdrif

Sendelingsdrif in die Richtersveld is n grenspos tussen Suid-Afrika en Namibie. Verkeer gaan met n pont oor die Oranjerivier teen R150 per voertuig. Die grenspos is gewoonlik oop vanaf 8:00 tot 16:00. Hier is ook die hoofhek van die Richtersveld ...

                                               

Senqunyanerivier

Die Senqunyanerivier is n rivier in die sentrale deel van Lesotho. Die naam beteken Klein-Oranjerivier in Sotho. Die Senqunyanerivier ontspring op die westelike hange van die Malutiberge. By die bron is die bymekaarkompunt van drie distrikte: Mas ...

                                               

Sentech-toring

Die Sentech-toring is n 240 meter hoe toring in Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in 1961 gebou, en het oorspronklik bekend gestaan as die Albert Hertzog-toring, genoem na die parlementslid, Albert Hertzog, seun van die voormalige Eerste Minister ...

                                               

Sentrale Federale Distrik

Die Sentrale Federale Distrik is een van die agt federale distrikte van Rusland. Die woord "Sentraal" het ’n politieke en historiese betekenis. Die distrik val geografies in die verre weste van die teenswoordige land, hoewel dit beskou kan word a ...

                                               

Serfonteindam

                                               

Sesmylspruit

Die spruit ontstaan as die Rietvleirivier oos van Kempton Park en vloei noordwaarts deur n aantal vleilande tot in die Rietvleidam. By die uitloop van die Rietvleidam word dit die Sesmylspruit genoem. Van daar af vloei dit weswaarts tot waar dit ...

                                               

Sewerni-eiland

Sewerni-eiland, die wêreld se 30ste grootste eiland en die tweede grootste eiland van Rusland na Sachalin, beslaan n oppervlakte van 48 904 km². Dit is die vierde grootste eiland van Europa na Groot-Brittanje, Ysland en Ierland. Die eiland is in ...

                                               

Shangdu

Shangdu, ook bekend as Xanadu, was die hoofstad van Koeblai Khan se Yuan-dinastie in China voordat hy besluit het om sy troon na die Jin-dinastie se hoofstad, Zhōngdū te skuif. Hy het dit toe hernoem tot Khanbaliq, dit is die hedendaagse Beijing. ...

                                               

Sharpeville

Sharpeville is n woonbuurt van Vereeniging, Republiek van Suid-Afrika, sowat 50 kilometer ten suide van Johannesburg, in die huidige provinsie Gauteng.

                                               

Shasherivier

Die Shasherivier of Shashirivier is n groot sytak van die Limpoporivier in Zimbabwe. Dit strek noordwes vanaf Francistown, Botswana, en vloei in die Limpopo in op die grens tussen Suid-Afrika, Botswana en Zimbabwe. Die samevloeing is direk noord ...

                                               

Shingwedzirivier

Die Shingwedzirivier is n rivier in Limpopo-provinsie, Suid-Afrika en Gaza-provinsie, Mosambiek. Die rivier dreineer die plato aan die suidoostelike kant van die Soutpansberg. Die oorsprong is ongeveer 40 km oos-suidoos van Thohoyandou. Dit vloei ...

                                               

Shirehoogland

Die hoogland is op die meeste plekke sowat 900 m hoog en sluit verskeie berge in, soos Thyolo 1 462 m, Soche 1 533 m, Ndirande 1 612 m, Chiradzulu 1 773 m en die Zombaplato 2 000 m. Vanwee die gematigde klimaat en die moesonreens wat soms heeljaa ...

                                               

Shishangani-spruit

Die Shishangani-spruit of Eshangane-rivier is n klein takrivier van die Nwanedzirivier in die oostelike Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die spruit ontstaan op die hange van die Lebomboberge, en vloei naby die Singita-boskamp in ...

                                               

Shisharivier

                                               

Shitlhavespruit

Die Shitlhavespruit is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Shitlhavespruit vloei in sy geheel in die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuan ...

                                               

Siberiese Federale Distrik

Die Siberiese Federale Distrik is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 12 federale deelgebiede, wat almal in Asie gelee is. Die bevolking is 19 256 426, volgens die 2010-sensus. Die huidige presidensiele afgevaardigde i ...

                                               

Simonopetra-klooster

Die Simonopetra-klooster, ook gespel Simonos Petra, is ’n Oosters-Ortodokse klooster aan die suidkus van Berg Athos in Griekeland. Dit is 13de in rang van die skiereiland se kloosters. Daar is tans sowat 54 monnike. Die skiereiland se ooskus is i ...

                                               

Simonsberg

                                               

Sint Anna-katedraal, Belfast

Die Sint Anna-katedraal is n katedraal van die Anglikaanse Kerk van Ierland, gelee in Donegall-straat, Belfast, Noord-Ierland. As naamgewer en middelpunt van n hele stadsbuurt, die Cathedral Quarter of Katedraalbuurt, en gelee in die diosees van ...

                                               

Sint James-paleis

Sint James-paleis is een van Londen se oudste paleise. Dit is aan Pall Mall in Londen gelee, net noord van Sint James-park.

                                               

Sint Laurenseiland

Sint Laurenseiland is n eiland in die Beringsee wat onder die beheer van die deelstaat Alaska val, alhoewel dit nader aan Rusland gelee is as aan Alaska. Die grootste nedersetting, Gambell, is slegs 58 km vanaf Rusland. Die eiland is die grootste ...

                                               

Sint Maartin

Sint Maartin is n eiland in die Karibiese See en lê in Noord-Amerika. Dit is n oorsese gebied van Frankryk en die Koninkryk van die Nederlande en is sedert 1648 tussen die twee lande verdeel. Dit is die enigste plek ter wêreld met n grens tussen ...

                                               

Sint Michail-kasteel

Die Sint Michail-kasteel, ook bekend as die Ingenieurskasteel, is ’n voormalige keiserlike woning in die historiese deel van Sint Petersburg, Rusland. Dit is van 1797 tot 1801 gebou as ’n woning vir keiser Paul deur die argitekte Vincenzo Brenna ...

                                               

Sint Petrus en Sint Paulus-argipel

Die Sint Petrus en Sint Paulus-argipel is n groep van vyftien eilande en rotse wat bykans op die ewenaar gelee is in die Atlantiese Oseaan en deel uitmaak van die grotendeels ondersese Mid-Atlantiese Rug. Die argipel is 940 km vanaf Suid-Amerika ...

                                               

Siphampanane

Die Siphampanane is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Siphampananespruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal ...

                                               

Sitadel van die Ho-dinastie

Die Sitadel van die Ho-dinastie is n sitadel in die Sosialistiese Republiek van Vietnam, in die provinsie van Thanh Hoa. Die sitadel van die Ho-dinastie lê 40 km van die Suid-Chinese See en 150 km suid van Hanoi. Die sitadel is in 2011 as een van ...

                                               

Siyanabanispruit

Die Siyanabanispruit is n regterhandse sytak van die Teespruit, op sy beurt n lang sytak van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Skulpspruit (rivier, Oos-Kaap)

Hierdie rivier vloei in die Noordoos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Skulpspruit. Die Skulpspruit is n spruit wat deur Jamestown in die Noordoos-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Skulpspruit (spruit, Vrystaat)

                                               

Slag van Majuba

Die Slag van Majuba was die laaste van vier militêre botsings tussen Groot-Brittanje en die Boere van Transvaal gedurende die Eerste Vryheidsoorlog. Dit het op 27 Februarie 1881 plaasgevind. Die klinkende oorwinning – en vernederende neerlaag vir ...

                                               

Slanghoekberge

Die Slanghoekberge is n bergreeks in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die berg is noord van die N1-nasionale pad, wes van Rawsonville en Goudini Spa is net noordoos van die berg in die Slanghoekvallei. Die ...

                                               

Slangkop-vuurtoring

Die Slangkop-vuurtoring is n vuurtoring by Slangkoppunt in Kommetjie op die Kaapse Skiereiland. Dit is op 4 Maart 1919 in gebruik geneem nadat n kommissie wat in 1906 deur die goewerneur in die Kaap, sir Francis Hely-Hutchinson, aangestel is, aan ...

                                               

Slichtenhorst

                                               

Slijk-Ewijk

                                               

Smalblaarrivier

Google-kaart van die Smalblaarrivier se monding by Geonames.org cc-by. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Snelleveld

                                               

Snuifspruit

Die Snuifspruit is n kort sytak van die Sandrivier, op sy beurt n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Solowjetski-klooster

Die Solowjetski-klooster was lank die grootste vesting van die Christendom in die Russiese noorde. Dit is gelee op die Russiese Solowjetski-eilande in die Witsee. Die klooster en kerke is tydens die bewind van Iwan die Verskriklike in steen opger ...

                                               

Somerpaleis

Somerpaleis is die naam van drie Russiese keiserlike wonings in Sint Petersburg. Net een van hulle staan vandag nog.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →