★ Free online encyclopedia. Did you know? page 384



                                               

Theatre on the Bay

Theatre on the Bay is ’n teater in Kampsbaai, Kaapstad. Die gebou is in die 1980s deur Pieter Toerien in ’n teater omskep. Dit het in Desember 1988 geopen met ’n produksie van Dan Goggin se Nunsense. Toerien se teater bied ’n mengsel van plaaslik ...

                                               

Theewaterskloofdam

Die Theewaterskloofdam is gelee naby Villiersdorp, Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die dam is in 1978 gebou en het n kapasiteit van 480 miljoen m 3 en n oppervlakte van omtrent 50 miljoen m 2. Die damwalhoogte is 38 m. Kaapstad word uit die Theewaterskl ...

                                               

Thembalihle

Thembalihle is n nedersetting in die oostelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Thembalihle waar die dorp Vrede se swartes gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting n bevolking van 15 952 gehad.

                                               

Thulamela

Thulamela is die mees indrukwekkende van sowat 300 argeologiese terreine wat in die onlangse geskiedenis in die Nasionale Krugerwildtuin geïdentifiseer is. Dit is op n landhoogte suid van die Luvuvhurivier gelee, en bied uitsigte in alle rigtings ...

                                               

Tierpoortdam

Die Tierpoortdam is n besproeiingsdam in die suidooste van die Vrystaat. Hierdie dam in die Tierpoortrivier is 32 km suid van Bloemfontein, noord van Edenburg en Reddersburg en by die ruitverwysing 29° 24′ 46″ suid en 26° 8′ 3″ oos. Die aanvankli ...

                                               

Timbavatirivier

Die Timbavatirivier is n regtersytak van die Olifantsrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die rivier vloei ook etlike kilometer deur Limpopo, en ontspring aan die buitewyke van Acornhoek naby die grens tussen dié provinsies. Hier ontspring ook die ...

                                               

Tolkamer

                                               

Tonden

                                               

Tongwanerivier

                                               

Toorberg (berg)

Toorberg is n berg op die Van Heerden-familieplaas Doornbosch gelee, op die grens tussen Graaff-Reinet en Murraysburg en op die rand van die Kamdeboo. Die omgewing word die Sneeuberge genoem, want in die winter lê dit wit van die kapok. Die berg ...

                                               

Torgny

Torgny is n klein Belgiese dorp wat in die uiterste suide van die Waalse provinsie Luxemburg gelee is. Die munisipale gebied het sowat 200 inwoners. Dit behoort tot die munisipaliteit Rouvroy. Torgny lê in die Gaume en is die suidelikste plek van ...

                                               

Tour Montparnasse

Tour Montparnasse is die tweede hoogste wolkekrabber in Frankryk - en die enigste in die stadsgebied van Parys, gelee in die Quartier Necker in die 15de arrondissement. Die gebou is in 1972 voltooi en het n hoogte van 210 meter en 59 verdiepings. ...

                                               

Towerkop

Die piek lê in die Klein Swartberge, 8 km noodnoordwes van Ladismith en wes van die naburige spitse Elandsberg Toringberg en Seweweekspoortpiek. Towerkop kan vanaf n 100 km ver af al gesien word.

                                               

Trakarivier

Die Trakarivier is n rivier wat loop in die Karoo en die Klein-Karoo. Hierdie rivier ontspring noord van die Swartberge en Klaarstroom, langs die N12-pad tussen Meiringspoort en Beaufort-Wes en op n hoogte van 900 m bo seespieel. Daarna vloei dit ...

                                               

Tribune Tower

Tribune Tower is n wolkekrabber in 425 North Michigan Avenue in Chicago. Die gebou in die Neogotiese styl is in die tydperk tussen 1923 en 1925 opgerig en huisves onder meer die hoofkwartier van die invloedryke dagblad Chicago Tribune en die atel ...

                                               

Tricht

                                               

Tsarskoje Selo

Vir ’n artikel oor die dorp sien Poesjkin. Tsarskoje Selo is ’n voormalige paleiskompleks van die keiserlike familie van Rusland. Dit is 26 km suid van Sint Petersburg en is nou deel van die dorp Poesjkin.

                                               

Tsendzerivier

Die Tsendzerivier is n takrivier van die Letabarivier in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die rivier vloei suid-suidooswaarts in die sentrale gedeelte suid van Mopani-ruskamp van die Krugerwildtuin.

                                               

Tshamidzispruit

                                               

Tsitsarivier

Die Tsitsarivier is n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is n sytak van die Umzimvuburivier en vorm deel van die Umzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.

                                               

Tsomorivier

Die Tsomorivier is n rivier in die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dorpe op die oewer van die Tsomorivier sluit in: Tsomo, Kala en Ncora. Die Ncorhadam is in die Tsomorivier gelee. Die dam is in 1973 voltooi met n bakmaat van 181 miljoen m³. Water uit d ...

                                               

Tuamotu-argipel

Die Tuamotu-argipel is ’n Frans-Polinesiese groep van amper 80 eilande en atolle wat van die noordweste tot die suidooste oor ’n gebied van die Suidsee strek wat min of meer so groot soos Wes-Europa is, met ’n landoppervlakte van 850 km 2 en 16 0 ...

                                               

Tuil

                                               

Tuinroete Botaniese Tuin

Die Tuinroete Botaniese Tuin lê in die hartjie van George. In die tuin word klem gelê op plante wat endemies is in die Suid-Kaap. Daar is n kwekery, n herbarium, die Moriarty-omgewingsentrum, n kruieversameling en staproetes. Watervoels het hulle ...

                                               

Tünel

Die Tünel is ’n kort ondergrondse treinspoor in Istanboel, Turkye. Dit het net twee stasies en verbind die distrikte Karaköy en Beyoğlu. Dis aan die noordelike kus van die Goue Horing gelee en loop sowat 573 meter ver opdraand van naby seevlak af ...

                                               

Tupai

Tupai, ook bekend as Motu Iti, is ’n laagliggende atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesie, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit is 19 km noord van Bora en is net 11 km 2 groot. Die bree koraalri ...

                                               

Tupinambarana

Tupinambarana is die derde grootste riviereiland ter wêreld na Marajó en Bananal en die tweede grootste bekende binnelandse riviereiland. Dit is tussen die Amasonerivier en sy sytakke Rio Madeira, Sucunduri en Abacaxis in die noordweste van Brasi ...

                                               

Turning Torso

HSB Turning Torso is n wolkekrabber in Malmö, Swede, aan die Sweedse kant van die Öresund-seestraat. Dit is deur Santiago Calatrava ontwerp en is amptelik op 27 Augustus 2005 geopen. Die toring bereik n hoogte van 190 meter met 54 verdiepings. Te ...

                                               

Tuynhuys

Tuynhuys is die ampswoning van die president van Suid-Afrika in Kaapstad. Die woning grens aan die Kompanjiestuin, n park in sentraal Kaapstad wat in 1652 deur die Nederlandse setlaars van die Oos-Indiese Kompanjie uitgelê is om groente te kweek. ...

                                               

Twello

                                               

Tygerberg

Tygerberg is n distrik in die noordelike voorstede van Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is ook die naam van die reeks heuwels in die omgewing. Die hoof Tygerberg-plase was Pampoenkraal, Stellenberg, Evertsdal, Die Grendel Lebenstijn, Kenridge ingeslu ...

                                               

Tygerberg-gebou

Die Tygerberg-gebou is n 29-verdieping hoe woonstelblok in Berea, Johannesburg. Dit het n hoogte van ongeveer 113 meter, en daar kan uitgekyk word oor Ellis Park-stadion, die Doornfonteinkampus van die Universiteit van Johannesburg, en die middes ...

                                               

Tzaneen-lughawe

Tzaneen-lughawe is n klein lughawe naby Tzaneen in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die lughawe beskik oor een geteerde aanloopbaan, n teerparkeerblad en 30 sinkloodse hangers vir ligte vliegtuie.

                                               

Uddel

                                               

Ugchelen

                                               

Ulft

                                               

Ulrum

Ulrum is ’n dorp in die munisipaliteit Het Hogeland in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het Ulrum sy eie munisipaliteit gehad.

                                               

Umeå Designinstituut

Die Umeå Designinstituut is n instituut van die Universiteit van Umeå in Umeå, in die provinsie Västerbotten in Swede. UID is in 1989 geopen en is uitsluitlik bedoel vir die onderrig van nywerheidsontwerp, ontwerp oor vervoer en interaktiewe ontw ...

                                               

UMgungundlovu

uMgungundlovu was die koninklike hoofstad van Zoeloekoning Dingaan een van verskeie militêre komplekse wat hy opgebou het. Hy het sy koninklike kraal in 1829 in die eMakhosini-vallei teen Leeukop, net suid van die Wit-Umfoloziriver opgerig. Die n ...

                                               

UMhlabuyalingana Plaaslike Munisipaliteit

Die uMhlabuyalingana Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

                                               

Umkomaasrivier

Die rivier ontspring in die Drakensberge op die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho, 3km suidoos van Thabana Ntlenyana, suid van Giants Castle, en net noord van die Sanipas. Dit is by die Ngaqamdolapas en in die Mkhomazi-wildernisgebied by 29° 28 ...

                                               

Umzimkulurivier

Die Umzimkulurivier is n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika wat ontspring in die Drakensberge naby die Lesothogrens. Die rivier vloei suid-oos verby Underberg en mond uit in die Indiese Oseaan by Port Shepstone. Die Umzimkulu was voorheen n dee ...

                                               

Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin

Die botaniese tuin van die Universiteit Stellenbosch is klein, maar het n besondere verskeidenheid spesies. Die tuin is gelee tussen die universiteitsgeboue in die middedorp en is die oudste universiteitstuin in die land. Aanvanklik was die tuin ...

                                               

Universiteit van KwaZulu-Natal Botaniese Tuin

Die Universiteit van KwaZulu-Natal Botaniese Tuin is in Scotsville in Pietermaritzburg. Die tuin van 3ha is in 1983 gestig vir onderrig- en navorsingsdoeleindes en die bewaring van medisinale plante van belang in die Zoeloe-kultuur.

                                               

Universiteit van Umeå

Die Universiteit van Umeå is n openbare universiteit in die Sweedse stad Umeå. Die universiteit is in 1965 gestig en is op vier na die oudste universiteit in Swede. In 2012 was die universiteit volgens die Britse tydskrif "Times Higher Education ...

                                               

Utoya

Utoya is n eiland in die Tyrifjord in die munisipaliteit Hole van die Noorse fylke Buskerud, sowat 30 kilometer noordwes van die hoofstad Oslo. Dit is in besit van AUF, die jeugorganisasie van die Noorse Arbeidersparty en word deur die aandelemaa ...

                                               

Vaaldam

Die Vaaldam is in 1938 voltooi nadat die aanvraag na water in Johannesburg aansienlik gegroei het. Die dam is gebou by die samevloei van die Wilge- en Vaalrivier sowat 70 km suid van Johannesburg en sowat 30 km suidoos van Vereeniging. Dit is die ...

                                               

Vaalharts-besproeiingskema

Die Vaalharts-besproeiingskema is in 1934 op die been gebring in die omgewing waar die Hartsrivier in die Vaalrivier vloei, sowat 80 km noord van Kimberley, as deel van die nasionale heropbouprogram ná die Groot Depressie. Dit is die grootste pro ...

                                               

Vaalkopdam

Die Vaalkopdam is n gekombineerde swaartekrag- en grondvuldam gelee in Noordwes Provinsie, Suid-Afrika. Die dam is gelee by die samevloeiing van die Elandsrivier en die Hexrivier, wat deel uitmaak van die Krokodilrivier bekken. Die dam is oorspro ...

                                               

Vaalrivier Barrage Reservoir

Die Vaalrivier Barrage Reservoir is naby Vereeniging in die Vaalrivier en is bekend as die Barrage. Dit bestaan uit n aantal sluise in die Vaalrivier en is in 1923 deur die Randse Waterraad gebou. Die reservoir is 64 km lank met n totale vermoe v ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →