★ Free online encyclopedia. Did you know? page 383



                                               

Portside Tower

Portside Tower is n 139 m hoe wolkekrabber in die Kaapse middestad. Dit is in 2014 voltooi en is die stad se hoogste gebou. Dis die eerste noemenswaardige toringgebou wat in 15 jaar in die middestad gebou is. Die gesamentlike eienaars was aanvank ...

                                               

Potchefstroomdam

Die Potchefstroomdam is gelee in die Mooirivier in Noordwes, Suid-Afrika. Hierdie dam se hoofdoel is stoorplek vir drinkwater vir die dorp en vir ontspanning. Die dam is aan die noordelike deel van die dorp Potchefstroom gelee.

                                               

Potrivier

Die Potrivier is n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is n sytak van die Tsitsarivier en vorm deel van die Umzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.

                                               

Potrivierpas

Die Potrivierpas is n bergpas wat in die Drakensberge noord van Maclear op die R396 na Rhodes lê. Die pas is in 1911 gebou, bereik n hoogte van 1 636 m bo seevlak en n maksimumhelling van 1:10.

                                               

PR Mphephu-lughawe

Thohoyandou-PR Mphephu-lughawe is n klein lughawe naby Thohoyandou. Dit is gelee in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopoprovinsie, in die noord-oostelike deel van Suid-Afrika, 460 km noord-oos van Pretoria, die hoofstad van die land. Die ...

                                               

Praegville, Johannesburg

                                               

Preah Khan

Preah Khan is ’n tempel uit die Khmer-ryk in Angkor, Kambodja. Dit is in die 12de eeu gebou vir koning Jayavarman VII ter ere van sy pa. Dit is noordoos van Angkor Thom gelee en wes van die Jayatataka-baray, waarmee dit verbind is, en was die sen ...

                                               

Preah Ko

Preah Ko was die eerste tempel wat in die antieke stad Hariharalaya gebou is, sowat 15 km suidoos van die hoofgroep tempels in Angkor, Kambodja. Die tempel is in 879 deur koning Indravarman I van die Khmer-ryk laat bou om sy familie te vereer, wa ...

                                               

Pretoria Botaniese Tuin

Die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin is bekend om sy inheemse sowel as uitheemse plante. Hierdie" groen long” lê in die area Brummeria aan die oostekant van Pretoria. Die tuin is 76 ha groot, en in 1984 vir die publiek oopgestel, alhoewel die tu ...

                                               

Pretoria Boys High School

Pretoria Boys High School, ook bekend as Boys High of PBHS, is n openbare Engels-medium skool vir seuns in Brooklyn, Pretoria in die Gautengprovinsie van Suid-Afrika. Die skool se kenmerkende rooi baksteengeboue is as n nasionale monument verklaa ...

                                               

Pretoriase Kunsmuseum

Die Pretoriase Kunsmuseum is n kunsmuseum in Arcadia, Pretoria in Suid-Afrika. Die museum is gelee in Arcadia Park wat die hele blok tussen, Park-, Wessels-, Schoeman-, en Johannstraat beslaan. Die Pretoria Kunsmuseum het tot stand gekom om die S ...

                                               

Pretoriastasie

Pretoriastasie is die sentrale spoorwegstasie in Pretoria. Dit is gelee tussen die sentrale sakegebied van Pretoria en Salvokop, in n 1910-gebou wat deur Herbert Baker ontwerp is. Dit is die eindpunt van verskeie Metrorail-pendeldienste in die no ...

                                               

Prignitz

Prignitz, vroeer ook Priegnitz of Vormark genoem, is n historiese landskap in die noordweste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Klein dele van die gewes maak tans in administratiewe opsig deel uit van Mecklenburg-Voorpommere en Sakse-Anhalt, m ...

                                               

Prins Albertweg

Die nedersetting van Prins Albertweg het sy bestaan te danke aan die roete wat deur Eerste Minister John Molteno gekies is in 1872 vir die Kaapse Regeringspoorwee se weshooflyn en sy stasies, vanuit Kaapstad na die diamantvelde by Kimberley. n St ...

                                               

Prins Eduard-eiland

Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse eiland in die suidelike Indiese Oseaan. Vir die Kanadese provinsie, sien Prins-Edward-eiland. Prins Eduard-eiland is n onbewoonde en onherbergsame sub-antarktiese vulkaaneiland in die suidelike Indie ...

                                               

Prins-Charles-eiland

Prins-Charles-eiland, die wêreld se 77ste grootste eiland en die 19de grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 9 521 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan gelee en maak deel uit van die gebied Nunavut. Pr ...

                                               

Prinsenkamp

                                               

Pskof-oblast

Pskof-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Pskof.

                                               

Puiflijk

                                               

Pumastadion

Die Pumastadion is n veeldoelige stadion in Witbank, Suid-Afrika wat aan die plaaslike stadsraad behoort. Dit was vroeer die tuisveld van die Pumas gewees. Die stadion word tans meestal vir sokkerwedstryde aangewend as die tuisveld van die Mpumal ...

                                               

Pungwerivier

Pungwerivier is n 400 km-lange rivier in Zimbabwe en Mosambiek. Dit ontspring onder die Nyanganiberg in die Oostelike Hooglande van Zimbabwe en vloei dan suidooswaarts deur die provinsies Manica en Sofala van Mosambiek. Die Pungwe bereik die Urem ...

                                               

Puntjie

Puntjie lê aan die St. Sebastiaanbaai en op die oostelike oewer van die Duivenhoksrivier se mond. Hierdie vakansiedorpie is bekend om sy kapstylhuisies. Dit kan bereik word met n grondpad vanaf Riversdal. Hierdie oord is egter privaateiendom.

                                               

Qedusizidam

Die Qedusizidam is n grondvultipe dam gelee in die Kliprivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, naby die dorp Ladysmith. Dit is in 1997 gebou en dien hoofsaaklik as waterstoor en vloedreguleerder. Die gevaarpotensiaal van die dam is hoog.

                                               

Quartier Latin

Hierdie artikel gaan oor die Quartier Latin van Parys. Vir die Quartier Latin van die Kanadese stad Montreal, sien Quartier latin de Montréal. Die bekende historiese buurt Quartier Latin lê in die Vyfde en Sesde Arrondissement van Parys. Dit stre ...

                                               

Queens House

Die Queens House is ’n voormalige koninklike woning wat tussen 1614 en 1617 gebou is in Greenwich, wat toe ’n paar kilometer met die Teemsrivier langs van Londen was en nou ’n stadsdistrik is. Dit is ontwerp deur Inigo Jones, vir wie dit ’n belan ...

                                               

Queensrivier

                                               

Queen’s College

Queens College is n staatskool vir seuns op Queenstown in die Oos-Kaap. Die skool het sy oorsprong met die stigting in 1855 van die eerste skool op Queenstown gehad. Die skool het in 1869 saamgesmelt met n privaat skool wat twee jaar vantevore ge ...

                                               

Quoin Point-vuurtoring

Die Quoin Point-vuurtoring is n vuurtoring by Quoin Point aan die Kaapse Suidkus tussen Danger Point en Kaap Agulhas ongeveer 3 kilometer suid van Die Dam. Die vuurtoring is in 1955 opgerig. Dit is 22 meter hoog en bestaan uit n vierkantige, pira ...

                                               

Radio Kootwijk

                                               

Radiopark

Radiopark is n wolkekrabber in Auckland Park, Johannesburg, Suid-Afrika. Die gebou is dertig verdiepings hoog en huisves die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie.

                                               

Raikoke

Raikoke is n klein onbewoonde vulkaaneiland in die sentrale gedeelte van die Koerile-argipel tussen Rusland en Japan, sowat 20 km noord van die eiland Matoea gelee. Administratief behoort Raikoke aan die Russiese Sachalin-oblast. Raikoke was ná s ...

                                               

Randjespark

                                               

Randse stadion

Die Randse stadion is n stadion in Rosettenville, n voorstad van Johannesburg, in Gauteng, Suid-Afrika. Die stadion is aanvanklik in 1951 geopen, maar is in 2006 gesloop, oorgebou en in 2008 heropen. Dit bied sitplek vir 30 000 toeskouers. Die oo ...

                                               

Randwijk

                                               

Ratelrivier

                                               

Rathlin

Rathlin is n eiland en civil parish langs die kus van die Noord-Ierse graafskap Antrim, gelee in die Noordkanaal. Dit is die mees noordelike punt van Noord-Ierland en sy enigste bewoonde see-eiland met n bevolking van sowat 150. Rathlin het vanwe ...

                                               

Regents Park

Regents Park is een van die Koninklike Parke in die Britse hoofstad Londen. Die park met n oppervlakte van 166 hektaar is in die noordweste van die stad, noord en oos van die St. Marylebone-buurt, gelee en strek oor twee stadsdele, die City of We ...

                                               

Reims-Gueux

Reims-Gueux is n 8.302 km lange padrenbaan in Reims, Frankryk. Dit het die Franse Grand Prix van 1950–1951, 1953–1954, 1956, 1958–1961, 1963 en 1966 aangebied.

                                               

Renosterrivier (Vaal)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Renosterrivier. Die Renosterrivier is n groot sytak van die Vaalrivier in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika. Die rivier ontspring by Petrus Steyn en vloei noordwes verb ...

                                               

Renosterrivier (Wes-Kaap)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Renosterrivier. Die Renosterrivier is n rivier in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Ressen

                                               

Restaurantkollege van Umeå

Die Restaurantkollege van Umeå is n kollege van restaurant- en kulinêre kunste aan die Universiteit van Umeå in die provinsie Västerbotten in Swede.

                                               

Retiefklip, Kerkenberg

Die Retiefklip-erfenisterrein te Kerkenberg in die Oos-Vrystaat naby die huidige Harrismith, is op gedeelte twee van die plaas Aberdeen gelee en bestaan uit die klip waarop Deborah Retief haar vader Piet Retief se naam in 1837 geskryf het.

                                               

Reynolds View

Reynolds View is ’n besonder klein voorstad van Johannesburg, sowat 6 km oos van die stadsaal. Dit beslaan nagenoeg 0.4 km², oor n afstand van sowat 300 m van oos na wes en sowat 150 m van noord na suid. Dit strek oor net een volledige straatblok ...

                                               

Rheenendal

Rheenendal is n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Rheenendal ressorteer onder die Knysna Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Eden-distriksmunisipaliteit val.

                                               

Rhenosterkopdam

Die Rhenosterkopdam is n gekombineerde swaartekrag-en-boogtipedam gelee in die Elandsrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dam is in 1984 voltooi met n wal wat 36 m hoog is en n bakmaat van 206 miljoen m 3. Die dam dien hoofsaaklik vir munisipal ...

                                               

Rhenoy

                                               

Rhienderen

                                               

Rhodes-gedenkteken

Die Rhodes-gedenkteken in Kaapstad herdenk die Britse imperialis en Suider-Afrikaanse sakeman en politikus Cecil John Rhodes. Dit lê baie opvallend aan die voet van Duiwelspiek, in die Groote Schuur-landgoed in Rondebosch en langs die Upper Campu ...

                                               

Ribbokkop

Die Ribbokkop is n bergpiek aan die suidekant van die Golden Gate Hoogland Nasionale Park in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die bergpiek is deel van die Drakensberge en is digby die Lesothogrens gelee.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →