★ Free online encyclopedia. Did you know? page 380



                                               

Richardsbaai-vuurtoring

Die Richardsbaai-vuurtoring is gelee op n steil oewer naby Meer en See, 3 km noordoos van Richardsbaai. Dit is in 1979 in gebruik geneem. Die vuurtoring is uniek aan die Suid-Afrikaanse kus vanwee sy buitengewone ontwerp. Dit is n 8 m hoe, vierka ...

                                               

Richmond Hill, Londen

Richmond Hill is n heuwel in die London Borough of Richmond, n distrik in die suidweste van die Britse hoofstad, met n effense helling aan sy noordekant van die Teemsriviervallei se weivelde af. Dit was hier waar koning Hendrik VII van Engeland v ...

                                               

Rietbokloop

Die Rietbokloop is n takrivier van die Krokodilrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika. Die rivier vloei suidwaarts deur landelike nedersettings naby die westegrens van die Krugerwildtuin, voordat dit in die omgewing van Tekwane digby die ...

                                               

Rietmolen

                                               

Rietvalleirand

Rietvalleirand is n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Rietvalleirand is gelee tussen die woonbuurte Elarduspark, Moreletapark en Pierre van Ryneveldpark.

                                               

Rietvleidam

Rietvleidam is n dam in die Rietvleirivier in Gauteng, Suid-Afrika. Die hoofdoel van die dam is om water aan Pretoria te lewer. Die dam is sowat 20 km suidoos van die stad in die Rietvlei Natuurreservaat gelee. Die dam beskik oor n inlaattoring v ...

                                               

Rietvleirivier

Die Rietvleirivier is n klein rivier in Gauteng in Suid-Afrika. Dit is n sytak van die Hennopsrivier en n deel van die Krokodilrivierbekken. Die Rietvleidam is in die Rietvleirivier gelee. Die dam is in 1934 voltooi met n bakmaat van 12.3 miljoen ...

                                               

Rietvleispruit

Die Rietvleispruit is n sytak van die Leeuspruit en die Elandsrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Rietvleispruit en Leeuspruit vloei in n noordwaartse rigting verby Machadodorp voor hulle by die Elandsrivier aansluit, en is in di ...

                                               

Robeiland

Robeiland is ’n klein eiland 5.7 km van die noordelike kuslyn van Valsbaai, naby Kaapstad, Suid-Afrika. Dit word so genoem vanwee die sowat 64 000 Kaapse pelsrobbe wat dit bewoon. Die eiland huisves ook seevoels. Dit is nêrens hoer as vier tot se ...

                                               

Robertsvlei

Robertsvlei is ’n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit val binne die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit, wat ’n deel van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit uitmaak.

                                               

Rochford

                                               

Rockviewdam

Die Rockviewdam is een van twee damme in die Palmiet-pompopgaarskema, die ander is die laerliggende Kogelbergdam in die Palmietrivier, suid van Grabouw in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Rockviewdam is die hoerliggende dam op die waterskeiding tuss ...

                                               

Roggeveldberge

Die Roggeveldberge is n bergreeks in n afgelee gebied van die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, wat baie min deur toeriste besoek word. Dit word ook baie min op kaarte van Noord-Kaap of Suid-Afrika aangedui, want dit is nie so bekend nie. Die ...

                                               

Roman Rock-vuurtoring

Roman Rock-vuurtoring is n vuurtoring op n rots in Valsbaai by die ingang van die Simonstadse hawe. Dit is die enigste vuurtoring in Suid-Afrika wat op n rots in die see gebou is. Die rots is tydens hooggety heeltemal onder die see. Die vuurtorin ...

                                               

Rooibergpas

Rooibergpas is n bergpas wat op n grondpad in Kannaland in die Klein Karoo tussen Calitzdorp en Van Wyksdorp lê. Die pas bereik n hoogte van 838 m bo seevlak en het n maksimum helling van 1:8. Kommandant Gideon Scheepers is in September 1901 hier ...

                                               

Rooihek-administrasiegebou

Die Rooihek-administrasiegebou is een van die neoklassieke geboue in Moskou bekend as die Sewe Susters van Josef Stalin wat in die vroee 1950s gebou is. Dit is deur Aleksei Doesjkin ontwerp en in 1953 voltooi. Sy naam kom van Rooihekplein, waarop ...

                                               

Rooikraalspruit

                                               

Rooikrantzdam

Die Rooikrantzdam is gelee in die Buffelsrivier net noord van King Williams Town in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die water word gebruik vir boerdery en huishoudelike water in die distrik.

                                               

Rooinekpas

Rooinekpas lê op die R323 pad wat Laingsburg suidwaarts na Ladismith verbind. Die bergpas bereik n hoogte van 914 m bo seevlak en n maksimumhelling van 1:14.

                                               

Rossouwspoort

Rossouwspoort is n bergpas in die Oos-Kaap wat op n ondergeskikte provinsiale grondpad suid van Pearston op die pad na Waterford lê. Die pas bereik n hoogte van 624 m bo seevlak en n maksimumhelling van 1:10.

                                               

Rossum, Gelderland

                                               

Royal Lodge

Die Royal Lodge is ’n woning op die dorp Old Windsor, 4.8 km suid van Windsor-kasteel. Dit was die Windsor-tuiste van koningin Elizabeth, die koninginmoeder, van 1952 tot met haar dood in 2002. Sedert 2004 is dit die amptelike tuiste van prins An ...

                                               

Rubicon

Die Rubicon is n rivier in die noorde van Italie. Die rivier is vlakkerig, 29 kilometer lank en vloei deur die streek Emilia-Romagna. Dit ontspring in die Apennyne-bergreeks en mond uiteindelik in die Adriatiese See, suid van Ravenna uit. Die Lat ...

                                               

Rubjerg Knudevuurtoring

Rubjerg Knudevuurtoring is aan die kus van die Noordsee in Rubjerg gelee, in die Jutlandmunisipaliteit van Hjorring in Noord-Denemarke. Dit het op 27 Desember 1900 inwerking getree. Die aanbou van die vuurtoring het in 1899 begin. Die vuurtoring ...

                                               

Rugby Park-stadion

Rugby Park is n groot rugbystadion in Invercargill, Nieu-Seeland. Die stadion is op die hoek van Elles- en Tweedstraat gelee en het n kapasitiet van 17 000 toeskouers, alhoewel dit vantevore in die 1960s tot 30 000 mense kon akkommodeer voordat d ...

                                               

Rukwameer

Die Rukwameer is n alkaliese meer gelee in die suidooste van Tanzanie. Die meer het n oppervlakte van 5 760 vierkante kilometer en n diepte van tot 5 meter en is gemiddeld 3 meter diep. Die Rukwameer is een van die Groot Mere van Afrika se kleins ...

                                               

Rumpt

                                               

Russiese Ambassade in Berlyn

Die Russiese Ambassade in Berlyn is die hoofsetel van die Russiese Federasie se diplomatieke verteenwoordiging in die Bondsrepubliek Duitsland. Die ambassadegebou is in die Berlynse stadsdistrik Mitte gelee en behels n gebouekompleks wat uit die ...

                                               

NG gemeente Rustenburg

Die NG gemeente Rustenburg is die tweede oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk noord van die Vaalrivier en nagenoeg die 43ste oudste gemeente in die hele kerkverband. Dis die moedergemeente van die NG Kerk in die stad Rustenburg.

                                               

Rustfonteindam

Rustfonteindam is n gravitasiedam in die Modderrivier, naby Thaba Nchu, Vrystaat in Suid-Afrika. Die dam se bakmaat is 72.2 miljoen m 3 en die wal is 33.4 m hoog. Die dam se hoofgebruik is die opgaar van huishoudelike en industriele water.

                                               

Saasveld, Nederland

Saasveld in die gemeente Dinkelland is n dorp in die streek Twente in die Nederlandse provinsie Overijssel. Dit lê noord van die stad Hengelo en net 30 km wes van die grens tussen Nederland en Duitsland.

                                               

Sabaanrivier

Die Sabaanrivier is n sytak van die Sabierivier, op sy beurt n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Sabi Sand-wildreservaat

Die Sabi Sand is n wildreservaat gelee aangrensend aan die Krugerwildtuin in die laeveld van Mpumalanga, Suid-Afrika, wat ook deel uitmaak van die Groter Limpopo Oorgrenspark. Die Newington-toegangshek is aan die suidekant by 24°52′9″S 31°24′16″O ...

                                               

Sabiha Gökçen Internasionale Lughawe

Sabiha Gökçen Internasionale Lughawe is een van die twee internasionale lughawens wat Istanboel, Turkye bedien. Die fasiliteit is vernoem na Sabiha Gökçen, die eerste vroulike vegvlieenier van Turkye. Dit is gelee 35 km suidoos van sentrale Istan ...

                                               

Saksiese Switserland

Saksiese Switserland is die naam vir die Duitse gedeelte van die Elbsandsteingebergte in die deelstaat Sakse. Dié landskap, wat vir sy skouspelagtige rotsformasie bekendstaan, is suidoos van Dresden aan weerskante van die Elbe-rivier gelee.

                                               

Saldanhabaai

Hierdie artikel handel oor die baai. Vir die dorp, sien Saldanha, en die munisipaliteit, sien Saldanhabaai Munisipaliteit. Saldanhabaai is n see-inham en hawe aan die suidweskus van die provinsie Wes-Kaap, 90 seemyl noord van Kaapstad. Saldanhaba ...

                                               

Salisbury Claims

Salisbury Claims is ’n klein nywerheidsvoorstad van Johannesburg, sowat 800 m suidoos van die stadsaal. Die voorstad beslaan net sowat 0.09 km² en strek oor nagenoeg 830 m van oos na wes en 800 m van noord na suid. Salisburystraat loop deur die m ...

                                               

Salitjespruit

Moet nie verwar word met Salitje, n nedersetting in die verre-suide van Eswatini nie. Die Salitjespruit is n spruit wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Sabierivier ne ...

                                               

Salle du Jeu de paume

Die Salle du Jeu de paume is n kaatsbaan in die rue du Jeu de paume in Versailles. Die saal is deur Nicolas Creté in 1686 in opdrag van Lodewyk XIV opgerig as n baan vir die kaatsspel, Jeu de paume, n voorganger van moderne tennis, wat deur die k ...

                                               

Samarhole

Die Samarhole is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Samarholespruit vloei enkele kilometer oos van Pretoriuskopruskamp in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artik ...

                                               

Sambesi

Sambesi, tot om middernag op 8 Augustus 2013 Caprivi, is een van die 14 streke van Namibie. Die streek is voorheen genoem na die Kaprivistrook, wat op sy beurt vernoem is na die Duitse kanselier, Leo von Caprivi. Sambesi se hoofdorp en grootste n ...

                                               

San Bernardinopas

Die San Bernardinopas) is n bergpas in die Alpe in Switserland. Die pas verbind die Hinterrhein- en Mesolcina-valleie tussen Thusis en Bellinzona. Die hoogste punt van die pas verteenwoordig die Italiaans-Duitse taalgrens en is ook op die watersk ...

                                               

Sandringham House

Sandringham House is ’n koninklike landhuis naby die dorp Sandringham in Norfolk, Engeland. Die huis is nes Balmoral-kasteel in die private besit van die koninklike familie. In 1771 het die argitek Cornish Henley die geboue wat daar was afgebreek ...

                                               

Sandrivier (Limpopo)

Hierdie artikel handel oor die Sandrivier wat in die noorde van Limpopo vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Sandrivier dubbelsinnig Die Sandrivier is n belangrike takrivier van die Limpoporivier in die noorde van die Limpopoprovinsi ...

                                               

Sandrivier (Mpumalanga)

Hierdie artikel handel oor die Sandrivier wat in Mpumalanga vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Sandrivier dubbelsinnig Die Sandrivier is n rivier in die laeveld van Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit vloei suidooswaarts deur die Sabi San ...

                                               

Sandspruit (Buffels)

Die Sandspruit is n spruit wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig wes van die Bloedrivier in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.

                                               

Sandspruit (Mokolo)

Die Sandspruit of Grootspruit is n klein spruit wat met die Sandrivier saamvloei om die Mokolorivier te vorm, naby Alma in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Sandspruit (Olifants, Limpopo)

Nota: Hierdie artikel handel oor n spruit in Limpopo. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit dubbelsinnig. Die Sandspruit is n spruit wat in die Olifantsrivier invloei in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Sandveld-natuurreservaat

Dit is aan die Vrystaatse kant van die Bloemhofdam gelee. Die Bloemhofdam lê waar die Vaalrivier en die Vetrivier mekaar ontmoet op die grens tussen die Vrystaat en Noordwes. Die volle gebied rondom die dam is tot natuurreservaat verklaar. Aanges ...

                                               

Santa Rosa-eiland

Die Santa Rosa-eiland is n lang, nou eiland naby die noordwes kus van Florida, digby Pensacola. Die eiland is 80 km lank en 1.6 km breed. Dit lê parallel met die kus. n Aantal brûe verbind die eiland met die hoofland. Fort Pickens, gebou in 1834, ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →