★ Free online encyclopedia. Did you know? page 38



                                               

Ratingen

Ratingen is n stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale met n bevolking van 86 615. Die geskiedenis van Ratingen, wat naby die Ryn gelee is en aan die deelstaathoofstad Düsseldorf grens, strek terug tot in die 1ste helfte van die 9de eeu n.C. ...

                                               

Johannes Rau

Johannes Rau was n Duitse politikus. Hy was president van Duitsland vanaf 1 Julie 1999 tot 30 Julie 2004 en minister-president van Noordryn-Wesfale van 20 September 1978 tot 9 Junie 1998. In laasgenoemde rol was hy ook president van die Bundesrat ...

                                               

Lotte Rausch

Lotte Rausch was n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wenn wir alle Engel wären, Nordlicht, Schneider Wibbel, en Der Verlorene.

                                               

Jans Rautenbach

Jans Rautenbach was n bekroonde Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, film-vervaardiger en regisseur. Hy was die regisseur van rolprente soos Blink Stefaans, Eendag op ’n Reendag, Pappa Lap en Jannie totsiens. Sy 1968-film, Die Kandidaat was omstrede ...

                                               

Brian Rawlinson

Brian Rawlinson was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Adventures of Robin Hood, The Buccaneers, Nicholas Nickleby, en The Onedin Line.

                                               

Mary Read

Mary Read, ook bekend as Mark Read, was ’n Engelse seerower. Sy en Anne Bonny is twee van die bekendste vroulike seerowers in die geskiedenis en van die min vroue wat sover bekend aan seerowery skuldig bevind is in die 18de eeu, wat die goue eeu ...

                                               

The Reader

The Reader is n Amerikaanse dramarolprent wat op die Duitse roman genaamd Der Vorleser, deur Bernhard Schlink, gebaseer is. Die rolprentweergawe is deur draaiboekskrywer en dramaturg David Hare geskryf en deur Stephen Daldry geregisseer. Ralph Fi ...

                                               

Reading

Reading is n stad en n borough, gelee in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2010-sensus het die borough n bevolking van sowat 232 662 en n oppervlakte van 40.40 km² gehad. Die borough het die status van n unitary authority. Groter Reading di ...

                                               

Recklinghausen

Recklinghausen is n stad in die weste van Duitsland in die deelstaat Noordryn-Wesfale. In 2011 het die stad n bevolking van 117 672 gehad en n oppervlakte van 66.43 km².

                                               

Red Deer

Red Deer is volgens sy inwonertal die derde grootste nedersetting in die Kanadese provinsie Alberta en lê naastenby halfpad tussen die hoofstad, Edmonton, en die grootste stad, Calgary. Dit is n streeksentrum vir die olie- en petrochemiese bedryf ...

                                               

Reën

Reen is n neerslag in die vorm van vloeistof teenoor ander nie-vloeistof vorme soos sneeu, hael en ysreen. Reen benodig die teenwoordigheid van n lig laag van die Aarde se atmosfeer met temperature bo die smeltpunt van water naby en bo die aardop ...

                                               

Regering

n Regering is n staatkundige orgaan wat belas is met die uitvoerende gesag vir n spesifieke grondgebied. Met ander woorde, die regering het die bevoegdheid om wetgewing tot uitvoering te bring binne die grense van die grondgebied waaroor hy die b ...

                                               

Reichenau (eiland)

Reichenau is n bewoonde eiland in die Duitse deelstaat Baden-Württemberg. Dit is die grootste eiland in die Bodenmeer en deur UNESCO in 2000 saam met die historiese klooster Reichenau as wêrelderfenisgebied gelys. Die eiland word as uitstekende v ...

                                               

REM-slaap

REM-slaap of REMS is ’n unieke fase van slaap in soogdiere en voels wat onderskei word deur die vinnige oogbewegings en lae spiertonus in die liggaam. Dit is die fase waarin die individu die helderste drome het en wat die meeste ooreenstem met wa ...

                                               

Renium

Renium is n chemiese element met simbool Re. Renium is in 1925 deur Ida Tacke-Noddack, Walter Noddack en Otto Calr Berg ontdek. Hulle het die element spektroskopies in platinumertse en die minerale kolumbiet, gadoliniet en molibdeniet aangetoon. ...

                                               

Reno

                                               

Republiek

n Republiek, in die mees basiese sin, is n staat waarin soewereiniteit uiteindelik vanaf die mense afkomstig is, eerder as vanuit n oorerflike of ander beginsel. Republieke is nie noodwendig demokraties nie - byvoorbeeld, baie republieke se mag w ...

                                               

Republiek van Karelië

Die Republiek van Karelie is n Republiek in die Russiese Federasie wat die grootste deel van die historiese landstreek Karelie omvat. In die ooste grens dit aan die Witsee en in die weste het dit n 723 km lange grens met Finland. Naburige oblaste ...

                                               

Republieke van die Sowjetunie

Die Sosialistiese Sowjetrepublieke, was die vyftien "konstituerende", in naam onafhanklike republieke van die Sowjetunie, formeel n federasie wat deur hulle gevorm is. In die Weste is egter gereeld gepraat van die Russe of selfs Rusland met betre ...

                                               

Rhadamanthys

Rhadamanthys, Kretiese heerser, en later n regter in die onderwêreld, is n figuur in die Griekse mitologie. Hy is ook op die Egeïese Eilande en in Boiotie vereer.

                                               

Rheden

                                               

Rheinsberg

Rheinsberg is n stad in die administratiewe distrik Ostprignitz-Ruppin van die Duitse deelstaat Brandenburg. Die stad, wat aan die Rhinrivier gelee is volgens sy oppervlakte een van die grootstes in Duitsland. Rheinsberg het danksy twee literêre ...

                                               

Rhône

Die Rhône is een van die grootste Europese riviere met n lengte van 812 kilometer, wat deur Switserland en Frankryk vloei, en die tweede grootste rivier na die Nyl in Afrika, wat in die Middellandse See uitmond. Die Rhône dien reeds in die prehis ...

                                               

Owen Rhoscomyl

Owen Rhoscomyl is ’n skuilnaam van Arthur Owen Vaughan. Vaughan is veral bekend vir die bydrae wat hy tot die Afrikaanse literatuurgeskiedenis gemaak het met sy, en sy vrou, Katherine Louisa Vaughan se boek Ou Hendrik se stories. As Owen Rhoscomy ...

                                               

Riaad

Riaad is die hoofstad en grootste stad van Saoedi-Arabie met n bevolking van 7 600 000 en n oppervlakte van 3 115 km². Sowat 61% van die bevolking is Saoedi-Arabiese burgers. Die stad is in die middel van die an-Nafud-woestyn, op die oostelike de ...

                                               

Riboflavien

Riboflavien, ook genaamd vitamien B 2 is n maklik-absorbeerbare gekleurde mikronutrient wat n sleutelrol speel in die behoud van gesondheid van mens en dier. Goeie bronne van riboflavien is melk, kaas, groente, lewer, niertjies, suurdeeg, sampioe ...

                                               

Richard Burbage

Richard Burbage was n Engelse verhoogakteur en teater-eienaar. Hy is veral bekend daarvoor dat hy n hooffiguur was in William Shakespeare se teatergeselskap, die Lord Chamberlains Men, wat uiteindelik die Kings Men geword het. Burbage het die tit ...

                                               

Hein Riess

Hein Riess was n Duitse akteur en sanger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Heimweh nach St. Pauli, Pension Clausewitz, en Battle of Britain, en in die televisiereeks Großstadtrevier.

                                               

Riggisberg

Riggisberg is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 2 491 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Rijswijk, Zuid-Holland

Rijswijk is n voorstad van Den Haag in die provinsie Zuid-Holland. Met die Vredesooreenkoms van Rijswijk in 1697 eindig die Negejarige Oorlog, wat in 1688 deur die Franse koning Lodewyk XIV begin is. Lodewyk XIV staan die Réunions "Herenigings", ...

                                               

Río de la Plata

Die Río de la Plata is n estuarium waar die Río Paraná en Río Uruguay in die Atlantiese Oseaan vloei. Dit vorm die karakteristieke suidoostelike inkeping in die Suid-Amerikaanse kuslyn. Die monding is in totaal 290 kilometer lank. Waar die twee r ...

                                               

Río Paraguay

Die Río Paraguay, is n groot suid-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 2 621 km, is die grootste sytak van die Río Paraná. Die naam van die rivier beteken "water wat na die oseaan vloei" en is afgelei van die Guarianiaan ...

                                               

Ripuaries

Ripuaries is n Germaanse dialekgroep, deel van die Wes-Sentraal-Germaanse taalgroep. Tesame met die Moeselfrankiese en Luxemburgse taal, behoort Ripuaries aan die groter Sentraal-Frankiese dialekfamilie en ook aan die Rynlandse linguistiese konti ...

                                               

Riwne-oblast

Riwne-oblast is n oblast in noordwestelike Oekraïne. Riwne is die hoofstad en grootste stad van die oblast. Die oblast is ook bekend as die Rowno-oblast.

                                               

Rjazan-oblast

Rjazan-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Rjazan.

                                               

Rjoerik

Rjoerik, Rurik of Hroerekr was n Warangier wat in 862 oor Ladoga begin heers het. Daarna het hy die Holmgard-vesting naby Nowgorod gebou en die Rjoerik-dinastie gestig wat tot in die 16de eeu oor Kief-Roes en daarna Rusland regeer het. Die naam R ...

                                               

Roanoke, Virginië

Roanoke is n onafhanklike stad in Virginie, Verenigde State. Volgens die federale sensus van 2010 is die bevolking 97.032 siele. Dit is gelee in die Roanoke-vallei van die Roanoke-streek van Virginie. Roanoke is die grootste munisipaliteit in sui ...

                                               

Allene Roberts

Allene Roberts was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Red House, The Sign of the Ram, Bomba on Panther Island, en Union Station.

                                               

Bartholomew Roberts

Bartholomew Roberts was ’n Walliese seerower wat tussen 1719 en 1722 rooftogte uitgevoer het op skepe aan die kus van die Amerikas en Wes-Afrika. Gemeet aan sy getal skepe was hy die suksesvolste seerower van die goue eeu van seerowery: Hy het me ...

                                               

Rochester, Minnesota

Rochester is n stad gelee in die deelstaat Minnesota. Die stad is bekend vir sy Internasionale Mediesesentrum. Die Administratiewe setel van die Olmsted County is hier gelee. Dit het dorpstatus in 1854 en stadstatus in 1858 verkry. Die stad is be ...

                                               

Roeipotiges

Roeipotiges of pelikaanagtiges is n biologiese orde van medium-groot en groot voels, wat uit 5 families en 111 spesies bestaan. Hulle word wêreldwyd aangetref. Die meeste van hierdie voels het swemvliese aan hul pote. Hulle behoort tot die klade ...

                                               

Roermond

Roermond is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Maas-rivier en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 56 000 inwoners en n oppervlakte van 71 km². Die stad Roermond het ...

                                               

Rogbrood

Rogbrood is ’n soort brood wat met wisselende hoeveelhede rogmeel gemaak word. Dit kan lig of donker wees, na gelang van die soort meel en die kleurstof wat bygevoeg is. Dit is gewoonlik digter as brood wat van koringmeel gemaak is. Dit het ook ’ ...

                                               

Arthur William Rogers

Arthur William Rogers was ’n Suid-Afrikaanse geoloog en staatsamptenaar van Britse herkoms. Hy word beskou as een van die grootste geoloe wat al in Suid-Afrika gewerk het.

                                               

Roltrap

n Roltrap is gemeganiseerde trappe. n Tipe roterende vervoerband word ingespan om mense tussen die vloere van n gebou te beweeg. Mense kan opklim en sal dan aan die bokant of onderkant afgelewer word. Roltrappe is meestal van twee armleunings voo ...

                                               

Roman van die drie koninkryke

Die Roman van die drie koninkryke, of Roman van die geskiedenis van die drie koninkryke, geskryf deur Luo Guanzhong in die 14de eeu, is n Chinese historiese roman gebaseer op die gebeure van die onstuimige jare aan die einde van die Han-dinastie ...

                                               

Romanos IV Diogenes

Romanos IV Diogenes was van 1 Januarie 1068 tot 24 Oktober 1071 keiser van die Bisantynse Ryk nadat hy met Konstantyn X Doukas se weduwee, Eudokia Makrembolitissa, getrou het. Hy was lid van die Bisantynse militêre burokrasie en was vasbeslote om ...

                                               

Rooidwerg

’n Rooidwerg is ’n klein, relatiewe koel ster in die hoofreeks – die spektraaltipe is óf laat K óf M. Hul massa is minder as die helfte van die son s’n. Hulle word net bo die bruindwerge aangetref op die Hertzsprung-Russell-diagram. Rooidwerge se ...

                                               

Rooipanda

Die kleinpanda, rooipanda of katbeer is n soogdier, inheems aan die oostelike Himalajas en suidwestelike China. Daar is ook n klompie in die Johannesburg dieretuin. Die klein soogdier is so effe groter as n kat en spog met n rooi wollerige pels e ...

                                               

Rooireus

’n Rooireus is ’n helder reusester met ’n lae of gemiddelde massa in ’n laat stadium van sterevolusie. Die buitenste atmosfeer is uitgesprei en yl – daarom is die radius groot en die oppervlaktemperatuur laag, vanaf sowat 5 000 kelvin en laer. Di ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →