★ Free online encyclopedia. Did you know? page 379



                                               

Moreletaspruit

Die Moreletaspruit is n rivier in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is n sytak van die Hartbeesspruit. Die naam is afgelei van moretla, die Sothonaam vir die rosyntjiebos.

                                               

Mosambiekkanaal

Die Mosambiekkanaal is n deel van die Indiese Oseaan wat tussen Mosambiek in die weste en Madagaskar in die ooste gelee is. Dit is ongeveer 1 600 km lank en 419 km wyd op sy nouste punt. Die diepste punt is 3 292 meter naby die kus van Mosambiek. ...

                                               

Moses Mabhidastadion

Die Moses Mabhidastadion is n stadion in Durban, Suid-Afrika, wat na Moses Mabhida, n voormalige sekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, genoem is. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 201 ...

                                               

Mosesrivier

                                               

Moskee van die Twee Kieblas

Al-Masdjid al-Kiblatain, of die Moskee van die Twee Kieblas, is ’n moskee in Medina, Saoedi-Arabie, wat histories belangrik in die Islam is omdat die profeet Mohammed die rigting van gebed in dié moskee van Jerusalem na Mekka verander het. Dit he ...

                                               

Moskwa-Siti

Moskwa-Siti is n stadsdeel van Moskou. Dit staan ook bekend as die Moskouse Internasionale Sakesentrum. Die gebied word tans bestuur as deel van die Presnenski-distrik.

                                               

Motseleoperivier

Die Motseleoperivier is n takrivier wat uitmond in die Olifantsrivier naby Elandskraal in Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Motu One (Geselskapseilande)

Motu One, ook bekend as Bellinghausen, is ’n atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesie, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit is 550 km noordwes van Tahiti en 72 km noordoos van Manuae, sy naaste b ...

                                               

Mount Mansfield

Mount Mansfield is die hoogste berg in die Amerikaanse deelstaat Vermont. Sy hoogste piek in die dorp Underhill is op 4 393 voet bo seevlak. Die berg lyk baie op n menslike gesig mits dit vanuit die weste bekyk word, met n duidelike voorkop, neus ...

                                               

Mount Rushmore

Die Mount Rushmore monument is vier beelde van die gesigte van presidente George Washington, Thomas Jefferson, Theodore Roosevelt en Abraham Lincoln wat in die Harneyberg in die Black Hills uitgekerf is. Die Harneyberg is in n reservaat in die Bl ...

                                               

Mount Whitney

Mount Whitney is die hoogste bergpiek in die samehangende staatsgebied van die Verenigde State op n hoogte van 4 421 meter bo seevlak. Die piek, wat na die staatsgeoloog Josiah Whitney vernoem is, maak deel uit van die Sierra Nevada-bergreeks. Mo ...

                                               

Mourne Mountains

Die Mourne Mountains, ook die Mournes of Mountains of Mourne genoem, is n graniet-bergreeks in die graafskap Down in die suidooste van Noord-Ierland, 31 myl suid van Belfast en 62 myl noord van Dublin. Dit bevat die hoogste pieke in Noord-Ierland ...

                                               

Mphongolorivier

                                               

Mpumalanga

Hierdie artikel handel oor n provinsie in Suid-Afrika. Vir die dorp in KwaZulu-Natal, sien Mpumalanga, KwaZulu-Natal. Mpumalanga is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Nelspruit. Mpumalanga, wat "die plek waar die son opk ...

                                               

Mthatharivier

Die Mthatharivier is n rivier in die voormalige Transkei, die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier strek 250 km lank en vloei in n suidoostelike rigting tot in die Indiese Oseaan via n strandmeer naby Koffiebaai. Die rivier is ...

                                               

Mulanjemassief

Die Mulanjemassief, ook bekend as Berg Mulanje, is ’n groot inselberg in die suide van Malawi, sowat 65 km oos van Blantyre. Die hange rys steil vanaf die omliggende vlaktes van Chiradzulu en die Mulanje-distrik, waar tee verbou word.

                                               

Mundaring

Mundaring is sowat 34 km ten ooste van Perth langs die Great Eastern Highway gelee binne die Shire of Mundaring plaaslike regeringsgebied. Die naam wat deur die Australiese inboorlinge aan die gebied gegee het, Mindah-lung beteken n hoe plek en i ...

                                               

Mungarra-kragstasie

Die Mungarra-kragstasie is n kragsentrale 50 km suid-oos van Geraldton in Wes-Australie. Dit word deur natuurlike gas aangedryf. Drie gasturbines word ingespan om n totale uitset van 112 MW se elektrisiteit te lewer. Die stasie is in 1990 in bedr ...

                                               

Munnikspoort

                                               

Museum of London

Die Museum of London dokumenteer die geskiedenis van Londen vanaf die prehistoriese tydperk tot die moderne tyd. Die museum is naby die ou stadsmuur, London Wall, en die Barbican Centre gelee en maak deel uit van die Barbican-gebouekompleks wat i ...

                                               

MuseuMAfricA

MuseuMAfricA is n historiese museum in Johannesburg, Suid-Afrika. Die museum word in die stad se eertydse vrugte- en groentemark in Newtown gehuisves. Dit is oorkant die Mary Fitzgerald Plein in dieselfde blok as die Markteater gelee.

                                               

Museumdorp Düppel

Die Museumdorp Düppel is n opelugmuseum wat in 1975 naby die natuurbewaringsgebied Krummes Fenn in die destydse Berlynse distrik Zehlendorf gestig is. Die museum, wat deel uitmaak van die Stiftung Stadtmuseum Berlin, is n poging om n hele dorp me ...

                                               

Mutlumuvirivier

Die Mutlumuvirivier is n sytak van die Sandrivier, op sy beurt n sytak van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die riviere se samevloei is by Rolle in die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die ...

                                               

Mwerumeer

Die Mwerumeer is n varswatermeer gelee op die grens tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo en Zambie. Die meer het n oppervlakte van 5 120 vierkante kilometer en n diepte van tot 83 meter en is gemiddeld 40 meter diep. Mweru beteken "mee ...

                                               

Mzamomhle, Buffalo City

Mzamomhle is n swart woongebied wes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Nwaswitshakarivier

Die Nwaswitshakarivier is n rivier wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier in Skukuza-ruskamp.

                                               

Nagtegaaleilande

Die Nagtegaaleilande is n groep van drie eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan, deel van die Tristan da Cunha gebied. Dit bestaan uit Nagtegaaleiland, Middeleiland en Stoltenhoffeiland. Die eilande word deur die Verenigde Koninkryk bestuur as dee ...

                                               

Nahoondam

Die Nahoondam is gelee in die Nahoonrivier naby Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1966 geopen en het n bakmaatvolume van 199.34 miljoen m 3 agter n wal van 40 m hoog.

                                               

Nahoonrivier

Die Nahoonrivier is n rivier in Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier en die Nahoondam 32°54′36″S 27°48′55″O voorsien sommige van die water aan Oos-Londen en omgewing. Dit loop oos van die Buffelsrivier en die hawe, en wes van die G ...

                                               

Nakop

Nakop is een van die grensposte tussen Suid-Afrika en Namibie. Dit lê op die N10 nasionale pad in die rigting van Ariamsvlei en Karasburg in Namibie. Dit is 2 km oos van die werklike grens en 10 km van Ariamsvlei. Nakop lê 138 km noordwes van Upi ...

                                               

Namib-Naukluft Nasionale Park

Die Namib-Naukluft Nasionale Park is n nasionale park van Namibie. Die park sluit n deel van die Namibwoestyn en die Naukluftberge in. Die gebied het n totale oppervlakte van 49 768 vierkante kilometer en is die grootste wildspark in Afrika en di ...

                                               

Nan Hua-tempel

Die Nan Hua-tempel is die grootste Boeddhistetempel en -kweekskool in Afrika, en is gelee in Bronkhorstspruit in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is die Afrika-hoofkwartier van die Fo Guang Shan-orde en is in 1967 gestig. Dit is ’n Mahayana Boeddhisties ...

                                               

Nandonidam

                                               

Napispruit

Die Napispruit is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Napispruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Ce ...

                                               

Nasionale Bontebokpark

Die Nasionale Bontebokpark is in 1931 geproklameer om die vinnigkwynende aantal bontebokke in Suid-Afrika van uitwissing te probeer red. Die park is aanvanklik naby Bredasdorp aangelê, maar weens aanpassingsprobleme wat die bontebokke ondervind h ...

                                               

Nasionale Katedraal van Washington

Die Katedraalkerk van Sint Pieter en Sint Paulus in die Stad en Bisdom van Washington, wat algemeen as die Nasionale Katedraal van Washington bekend staan, is n Episkopale katedraal in Washington, D.C., die hoofstad van die Verenigde State. Die k ...

                                               

Nasionale Vrouemonument

Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein is n monument ter herinnering aan die tragedie van ontbering wat vroue en kinders getref het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Ongeveer 27 000 Boere vroue en -kinders het tydens die oorlog in Britse kon ...

                                               

Natal (provinsie)

Die Provinsie van Natal was n provinsie van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1994 met sy hoofstad in Pietermaritzburg. Die Natal provinsie het die bantoestan van KwaZulu ingesluit. Natal was die enigste provinsie wat teen die stigting van n republiek i ...

                                               

Naukluftberge

Die Naukluftberge is n bergmassief in Sentraal-Namibie. Die bergmassief is in die verre oostelike deel van die Namib-Naukluft Nasionale Park gelee. Dit het n oppervlakte van ongeveer 850 km². Die hoogste piek is 1 965 meter hoog. Die bergreeks is ...

                                               

Ncandu-waterval

Die Ncandu-waterval is slegs 12 km buite Newcastle in die Normandien rigting. Dit bied n ontspanningsarea in die natuur met braai- en ablusiefasiliteite beskikbaar. Die hekke is daagliks tussen 06h00 en 20h00 oop vir besoekers.

                                               

Ndumo-natuurreservaat

Die Ndumo-natuurreservaat is in KwaZulu-Natal gelee en is 10 117 hektaar groot. Die Usuthu- en Pongolariviere vloei deur die reservaat. Die reservaat is relatief plat.

                                               

Nederasselt

                                               

Nederhemert

                                               

Nederlandse Antille

Die Nederlandse Antille was tot 10 Oktober 2010 n groep Nederlandse eilande in die Karibiese See. Die groep het bestaan uit Curaçao en Klein-Curaçao, Bonaire en Klein-Bonaire, Sint Maarten, Sint Eustatius en Saba en Green island. Die hoofstad en ...

                                               

Neede

                                               

Nefski Prospekt

Nefski Prospekt of Nefskilaan is die hoofstraat van Sint Petersburg, Rusland. Dit is aanvanklik deur Pieter die Grote beplan as die begin van die pad na Nowgorod en Moskou, en loop van die Admiraliteitsgebou tot by die Moskou-stasie in Sint Peter ...

                                               

Nekkeveld

                                               

Nelson Mandelabrug

Die Nelson-Mandelabrug in Johannesburg is die grootste kabelgesteunde brug in Suider-Afrika. Dit is geopen op 20 Julie 2003 en is 284 meter lank. Dit span oor 42 operasionele treinspore naby Parkstasie en verbind Braamfontein met Newtown in die h ...

                                               

Netterden

                                               

Neuengamme-konsentrasiekamp

Neuengamme was n Duitse konsentrasiekamp tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die kamp was ongeveer agtien kilometer aan die suidooste van Hamburg in die dorp Neuengamme gelee.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →