★ Free online encyclopedia. Did you know? page 378



                                               

Palais Strousberg

Die Palais Strousberg was n elegante paleis wat volgens planne van die argitek August Orth tussen 1867 en 1868 as deftige stadswoning vir die entrepreneur en spoorwegmagnaat Bethel Henry Strousberg in die Berlynse buurt Friedrichstadt in Wilhelms ...

                                               

Paleis van Beaulieu

Die Paleis van Beaulieu, ook bekend as New Hall, was noord van Chelmsford in Essex, Engeland, gelee. Nadat dit verskeie kere van eienaar verwissel het, is dit in 1516, teen daardie tyd bekend as New Hall, aan koning Hendrik VIII verkoop teen £1 0 ...

                                               

Paleis van die Sjirwansjah

Die Paleis van die Sjirwansjah is n kompleks van vorstelike geboue op die heuwelpiek van Içəri Səhər, die geskiedkundige ou stad van die Azerbeidjanse hoofstad Bakoe. Dikwels word ook net na die woonpaleis as "Paleis van die Sjirwansjah" verwys. ...

                                               

Paleis van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj

Die Paleis van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj is gelee aan die oewer van die Moika-rivier in Sint Petersburg, Rusland. Groothertog Aleksei was die sesde kind van tsaar Aleksander II. Ná ’n besoek aan Amerika en Japan het hy ’n gebou aan die ...

                                               

Paleis van Justisie, Pretoria

Die Paleis van Justisie vorm deel van die Noord-Fasade van Kerkplein in Pretoria. Die gebou dateer uit die 19de eeu en is deur die Nederlandse argitek Sytze Wierda ontwerp. Dit is tans die hoofkantoor van die Gauteng Provinsiale Afdeling van die ...

                                               

Paleis van Kultuur en Wetenskap

Die Paleis van Kultuur en Wetenskap is n wolkekrabber in die middestad van Warskou wat tussen 1952 en 1955 in die styl van die Sosialistiese klassisisme opgerig is. Met n hoogte van 231 meter is dit tans die hoogste gebou in die Republiek van Pol ...

                                               

Palmiet-pompopgaarskema

Die Palmiet-pompopgaarskema is naby Grabouw en verskaf 400 MW krag aan die nasionale transmissienetwerk by Worcester. Dit bestaan uit twee damme, die laerliggende Kogelbergdam in die Palmietrivier, suid van Grabouw, en die hoerliggende Rockviewda ...

                                               

Palmietrivier

Die Palmietrivier is gelee in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die rivier is tipies van n Wes-Kaapse rivier, met n reenseisoen in die winter. Dit het n klein opvangsgebied van 500 km². Dit het vyf besproeiings- en hidro-elektriese damme, en ...

                                               

Pamir

Die Pamir, Oeigoers: پامىر ئېگىزلىكى, Памир Езгизлики, Pamir Ezgizliki, Sanskrit: Sumeru, Oerdoe: پامیر کوهستان‬‎, Pamir Kuhestan, Vereenvoudigde Chinees: 葱岭, Tradisionele Chinees: 蔥嶺, pinyin: Cōnglǐng, Wade-Giles: Tsung-ling, Dungaans: Памир ...

                                               

Pannerden

                                               

Pantokratoros-klooster

Die Pantokratoros-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die noordoostelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is sewende in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan die Gedaanteverandering van Jesus. Daar is sowat 17 wer ...

                                               

Papstraat

Papstraat is n bergpas in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is gelee in die Waterberg-distriksmunisipaliteit, in die noord-oostelike deel van die land, 160 km noord van Pretoria. Papstraat is 1 565 meter bo seevlak gelee.

                                               

Pariser Platz

Pariser Platz is n vierkantige plein met n oppervlakte van sowat 1.5 hektaar wat in die buurt Dorotheenstadt van die Berlynse stadsdistrik Mitte gelee is. Die plein, wat aan die oostekant van die Brandenburgse Poort Brandenburger Tor gelee is, vo ...

                                               

Parliament Hill, Londen

Parliament Hill is n oop parkland in die suidoostelike hoek van Hampstead Heath, n uitgestrekte groen ruimte in Hampstead, n noordwestelike voorstad van Londen, een van die bekendste en uitstekendste uitsigpunte oor die Britse hoofstad. Vanaf die ...

                                               

Paul Krugerstraat

Paul Krugerstraat is n straat in Pretoria wat na die destydse presedent van die ZAR, Paul Kruger vernoem is. Die straat loop van noord na suid deur die middestad en deur Kerkplein. Dit het Kerkstraat op die plein gekruis, maar Kerkstraat se naam ...

                                               

Paul Ricard-renbaan

Die Paul Ricard-renbaan is n 5.8 km lange motorsportrenbaan van Frankryk, gelee op n winderige plato by Le Castellet, naby Marseille in Frankryk. Die renbaan is in 1969 gebou en het die Franse Grand Prix veertien keer aangebied tussen 1971 en 199 ...

                                               

Pawlofsk-paleis

Pawlofsk is ’n dorp in Sint Petersburg, Rusland, net suid van Tsarskoje Selo. In 2002 het dit ’n bevolking van 14 960 gehad. Die dorp het ontstaan rondom die Pawlofsk-paleis, wat gebou is op ’n stuk grond wat Katharina die Grote aan haar seun, Pa ...

                                               

Pedirkawoestyn

Die Pedirkawoestyn is n klein Australiese woestyn, wat ongeveer 100 km noord-wes van Oodnadatta en 250 km noord-oos van Coober Pedy in Suid-Australie gelee is. Die Witjira Nasionale Park en Mount Deane is net noord van die woestyn gelee. Die woes ...

                                               

Pelikaanpuntvuurtoring

Pelikaanpuntvuurtoring is n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan op Pelikaanpunt, n lang sanderige skiereiland, by Walvisbaai in Namibie. Die vuurtoring is in 1932 deur die Suid-Afrikaanse regering opgerig tydens die administrasie van Walvisbaai. ...

                                               

Penhoekpas

Die Penhoekpas is n bergpas in die Oos-Kaap. Die pas is in die Stormberg en dra die N6 nasionale pad oor die berg. Die pas is sowat 42 km suid van Jamestown en 60 km noord van Queenstown. Die pas is in 1892 gebou, bereik n hoogte van 1 844 m bo s ...

                                               

Perdstandbeeld

Op n verkeerseiland op die kruising van Rinkstraat, Kaap- en Russellweg in Port Elizabeth staan n standbeeld van n lewensgroot perd. Dit herdenk die duisende perde wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog vermink is en gesterf het. Alleen al aan Brit ...

                                               

Persingen

                                               

Peter Mokaba-stadion

Die Peter Mokaba-stadion is n stadion in Polokwane, Suid-Afrika, wat gebruik was vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Die stadion het sitplek vir 41 733 touskouers. Dit is vernoem na Peter Mokaba, n voormalige leier van die ANC-jeugli ...

                                               

Peterborough

Peterborough is n stad in die ooste van Engeland. Die stad het n bevolking van 163 300 in 2007. n Aantal nedersettings in oorsese lande is genoem na Peterborough, waaronder drie elk in die Verenigde State van Amerika en Kanada en twee in Australie.

                                               

Peterhof

Peterhof is n nedersetting in die federale distrik Sint Petersburg, 29 km wes van die middestad aan die suidkus van die Golf van Finland se Newabaai gelee. Dit het ’n bevolking van 64 791. Peterhof was tot en met 1998 n selfstandige munisipalitei ...

                                               

Petrofski-eiland

Petrofski-eiland is ’n eiland in Sint Petersburg, Rusland, wat in die delta van die Newarivier lê tussen die Klein-Newa, Zjdanofka, Klein-Nefka en die Golf van Finland. Voordat Rusland die gebied oorgeneem het, was die Finse naam Patsassaari-eila ...

                                               

Petrogradski-eiland

Petrogradski-eiland is die derde grootste eiland in die delta van die Newarivier in Sint Petersburg, Rusland. Saam met Zajatsji- Aptekarski- en Petrofski-eiland vorm dit die Petrogradskaja-kant.

                                               

Petronas-torings

Die Petronas-torings, ook bekend as die Petronas-tweelingtoring, is n tweelingtoring in Kuala Lumpur, Maleisie. Volgens die Council on Tall Buildings and Urban Habitat se ranglys was dit van 1998 tot 2004 amptelik die hoogste gebou ter wêreld, en ...

                                               

Phakamisa, Oos-Kaap

Phakamisa is n swart woongebied suidoos van King Williams Town en wes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Philipton

Philipton is n nedersetting in die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap. Philipton lê 4.7 km noordnoordoos van Balfour, 6.7 km noordwes van Seymour, oos van die R351-pad, wes van die R67-pad en naby die Fairbairnrivier, n boloo ...

                                               

Phugwanerivier

                                               

Pienaarsrivier

Hierdie bladsy handel oor die rivier. Vir die nedersetting met dieselfde naam, sien Pienaarsrivier dorpie. Die Pienaarsrivier is n rivier in Gauteng en Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is n sytak van die Krokodilrivier. Sommige dele van hierdie ...

                                               

Pierneefteater

Die Pierneefteater is gelee in Villieria, Pretoria, op die terrein van die destydse Hoerskool Hendrik Verwoerd, wat in 2019 herdoop is tot Rietondale Secondary School. Dit het in Maart 2003 sy eerste opvoering op die planke gebring, en was n voor ...

                                               

Pietersfonteindam

Die dam is in 1968 gebou in die Pietersfonteinrivier in die Langeberge by die koördinate 33° 39′ 58″ suid en 20° 00′ 49″ oos. Dit is noordoos van Robertson, noordwes van Montagu en noord van die Burgerspas op die R318-pad. Water van die Pietersfo ...

                                               

Pigalle

Pigalle is n kwartier in die Franse hoofstad Parys wat rondom die plein Place Pigalle strek en aan weerskante van twee groot lane, Boulevard de Clichy en Boulevard Rochechouart, gelee is. Die gebied, wat oor die 9de en 18de stadsdistrikte strek, ...

                                               

Pikkewyn-eilande

Die Pikkewyn-eilande is n groep klein eilande en rotse wat langsaan die kus van Namibie lê en wat voorheen deel van Suid-Afrika was. Die groep strek vir 355 km aan die Atlantiese kuslyn van Namibie uit. Die grootste eiland is Possession-eiland me ...

                                               

Pilanesberg Internasionale Lughawe

Die Pilanesberg Internasionale Lughawe‏‎ is ongeveer 10 km oos van Sun City, 11.1 km per pad. Dit het in 2002 internasionale status gekry. Dit is langs die Pilanesberg Wildreservaat gelee.

                                               

Pionierspark

Pionierspark is ’n groot suidelike voorstad van die Namibiese hoofstad Windhoek. Pionierspark word begrens deur Tauben Glen en Hochlandpark in die noorde, die Suidelike Nywerheidsgebied en die Eros-lughawe in die ooste, Academia in die suidooste, ...

                                               

Pitsea

                                               

Pitsengpas

Die Pitsengpas is n bergpas wat op n grondpad lê wat die R56 naby Mount Fletcher en die R396 in die omgewing van Rhodes in die Oos-Kaap verbind. Die pas bereik n hoogste punt op 1 767 m bo seespieel en het n maksimumgradient van 1:9.

                                               

Poederoijen

                                               

Politsirivier

Die Politsirivier is n rivier gelee naby Tzaneen in die Limpopoprovinsie, in die noord-oostelike deel van Suid-Afrika, 290 km noordoos van die hoofstad Pretoria. Die Politsirivier maak deel uit van die opvanggebied van die Letaba- en Olifantsrivi ...

                                               

Pollok House

Pollok House is n herehuis in Pollok Country Park, gelee aan die suidelike stadsrand van Glasgow, wat tans namens die Stadsraad van Glasgow deur die National Trust for Scotland bestuur word. Pollok House vorm saam met die ommuurde tuin, wat rondo ...

                                               

Pollsmoor-gevangenis

Pollsmoor-gevangenis is n tronk in Tokai, n woonbuurt van Kaapstad, Suid-Afrika. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur. Pollsmoor is n maksimum-sekuriteitstronk waaruit gevangenis weinig kans het om te onts ...

                                               

Polokwane Internasionale Lughawe

Polokwane Internasionale Lughawe, voorheen bekend as Pietersburg Internasionale Lughawe of Gateway Internasionale Lughawe, is n lughawe in diens van die stad Polokwane in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die lughawe is 5 km noord van die sta ...

                                               

Poortjieskloofdam

Die Poortjieskloofdam in die Grootrivier verskaf besproeiingswater aan plase in die omgewing van Montagu. Hierdie dam lê in die Langeberge, suidoos van Montagu, noord van die R62-pad na Barrydale en noord van die Marloth-natuurreservaat. Dit is b ...

                                               

Port Elizabeth Provinsiale hospitaal

Die Port Elizabeth Provinsiale hospitaal is n groot provinsiale regeringsgefinansierde hospitaal gelee in Sentraal-Port Elizabeth in Suid-Afrika. Dit is n tersiêre onderrighospitaal en vorm deel van die Port Elizabeth-hospitaalkompleks. Die Nelso ...

                                               

Port Elizabeth-lughawe

Port Elizabeth Internasionale Lughawe is n lughawe wat Port Elizabeth, die grootste stad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, bedien. Dit het voorheen bekend gestaan as H. F. Verwoerd-lughawe. Ter ere van n ontslape Koisanleier, is die Port Elizabeth-lu ...

                                               

Port Jackson

Port Jackson is n natuurlike hawe wat aan die ooskus van Australie by Sydney gelee is. Die hawe is ook bekend as plek waar vir bekende "Sydney Opera House" en die "Sydney Harbour Bridge" gesetel is.

                                               

Port Nolloth-vuurtoring

Die Port Nolloth-vuurtoring is n vuurtoring aan die Diamantkus in Port Nolloth aan die Atlantiese Oseaan. Die vuurtoring is in 1909 gebou en bestaan uit n driehoekige staalskelettoring met n swart-en-wit gestreepde onderstebo driehoek-dagmerk.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →