★ Free online encyclopedia. Did you know? page 377



                                               

Oeken

                                               

Oeljanofsk-oblast

Oeljanofsk-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Oeljanofsk, genoem na Wladimir Lenin, wie se regte van Oeljanof was.

                                               

Oerderpark

Oerderpark is n voorstad in Johannesburg, Suid-Afrika. Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

                                               

Oespenski-katedraal (Moskou)

Die Oespenski-katedraal of Katedraal van die Mariahemelvaart is ’n Russies-Ortodokse kerk wat gewy is aan die hemelvaart van die Teotokos. Dit is aan die noordekant van Katedraalplein in die Moskouse Kremlin in Rusland gelee. Suidwes daarvan is d ...

                                               

Ohrigstaddam

Die Ohrigstaddam is n grondvullingtipe dam wat in die Drakensberg naby Ohrigstad in Mpumalanga, Suid-Afrika gelee is. Die dam is in 1955 gebou en dien hoofsaaklik vir besproeiing en huishoudelike gebruik.

                                               

Ohrigstadrivier

                                               

Okarapark

Okarapark is n veeldoelige stadion in Whangarei in Nieu-Seeland. Dit word tans meestal vir rugbywedstryde gebruik en is die tuisveld van die Northland Rugbyunie. Die stadium is in 1965 gebou en kan 30 000 toeskouers akkommodeer. Verskeie wedstryd ...

                                               

Olburgen

                                               

Old Fort, Durban

Old Fort is n fort in Durban wat in 1842 deur kaptein Thomas Smith se troepe opgerig is as deel van n sigbaarheidsveldtog deur die Britte wat wou keer dat die Nederlandse boere n republiek in Natal stig. Die fasiliteite is in 1858 uitgebrei om n ...

                                               

Olënpark

Olenpark is n stadion in Potchefstroom wat vir rugby en sokker gebruik word. Dit kan ongeveer 22 000 toeskouers akkommodeer. Die Luiperds en die Pampas XV gebruik die stadion as hulle tuisveld.

                                               

Olifantmuseum

Die Letaba Olifantmuseum, ook bekend as die Letaba Olifantsaal, is n museum in die Letabaruskamp van die Nasionale Krugerwildtuin van Suid-Afrika. Die museum se grootste trekpleister is die skedels en ivoortande van die Manjifieke Sewe Olifante w ...

                                               

Olifantsnekdam

Olifantsnekdam, is n boogtipedam in die Magaliesberg naby Rustenburg in Noordwes. Dit is in 1929 voltooi en dam die Hexrivier op. Dit het n bakmaat van 14 200 000 m 3 en n oppervlakte van 272 ha. Die wal is 30 m hoog met n lengte van 129 m. Dit i ...

                                               

Olifantsrivier, Wemmershoekdam

Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier. Die Olifantsrivier is n klein rivier in die Boland, provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit mond uit aan die suidebank van die Wemmershoekdam, ...

                                               

Olifantsrivierberge

Olifantsrivierberge is n bergreeks wat in die Weskus-distriksmunisipaliteit, in die noordweste van die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika, gelee is en deel vorm van die Kaapse Plooigordel. Die bergreeks se naam is afgelei van die Olifantsrivier wat ...

                                               

Olympia, Windhoek

                                               

Olympia-park

Olympia-park is n veeldoelige stadion in Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik. Dit kan 30 000 toeskouers huisves. Tydens die Rugbywêreldbeker van 1995 is 3 groepfase-wedstryde hier gespeel. Tyden ...

                                               

Ommeren

                                               

One Canada Square

One Canada Square is die hoogste wolkekrabber in Canary Wharf, n beduidende sakedistrik in oostelike Londen. Die gebou is in 1991 voltooi en het n hoogte van 235 meter en 50 verdiepings. Die toring is ook die tweede hoogste wolkekrabber in die Ve ...

                                               

Ongeluksnek

Ongeluksnek is n bergpas in die Drakensberge, wes van Matatiele in die Oos-Kaap en 2 536 m bo seevlak. Ongeluksnek het ook n grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho. Dit is so onherbergsaam, die grenspos is eintlik heelwat verder aan die Suid-Afri ...

                                               

Ongersrivier

Die Ongersrivier is n rivier van die Bo-Karoo, en n sytak van die Brakrivier wat naby Prieska in die Oranjerivier loop. Die Ongersrivier word soms standhoudend genoem, en na wolkbreuke is dit inderdaad n bree, sterk rivier. Tydens somerdroogtes i ...

                                               

Onrus

Onrus is n kusoord by Walkerbaai naby Hermanus. Die oord is veral gewild onder kampeerders in die somerseisoen. Besoekers kan walvisse van Junie tot November besigtig, swem, duik, bootreise onderneem en op die staproetes wandel.

                                               

Ooij, Neder-Betuwe

                                               

Ooij, Zevenaar

                                               

Oos-Londenlughawe

Die Oos-Londenlughawe is n lughawe wat Oos-Londen, n stad in die Oos-Kaap, bedien. Op 23 Februarie 2021 is die lughawe na Koning Phalo in Koning Phalo Internasionale Lughawe hernoem. Oos-Londen het n klein maar besige lughawe wat n belangrike rol ...

                                               

Oos-Mebon

Die Oos-Mebon is ’n 10de-eeuse tempel in Angkor, Kambodja. Dit is tydens die bewind van koning Rajendravarman gebou en staan op ’n kunsmatige eiland in die middel van die nou droe Oos-Baray.

                                               

Oosterbeek

                                               

Oosterhout, Gelderland

                                               

Oosterwolde, Gelderland

                                               

Ophemert

                                               

Opheusden

Opheusden is ’n dorp in die munisipaliteit Neder-Betuwe in die provinsie Gelderland in Nederland. Die dorp het ongeveer 6 000 inwoners. In Opheusden staan die grootste kerk van Nederland, die Gereformeerde Gemeente in Nederland met 2 850 sitplekk ...

                                               

Opijnen

                                               

Oranienbaum

Oranienbaum is ’n voormalige keiserlike woning aan die Golf van Finland wes van Sint Petersburg in Rusland. Tsaar Pieter die Grote het die grond in 1707 aan sy regterhand, Aleksander Mensjikof, gegee. Mensjikof het die argitekte Giovanni Mario Fo ...

                                               

Oranje-Vrystaat (provinsie)

Die Provinsie van die Oranje-Vrystaat was een van die vier provinsies van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1994. Dit is ontbind op 27 April 1994. Die hoofstad van die provinsie was Bloemfontein. Die voorganger van die provinsie was die Oranjerivierkolo ...

                                               

Oranjekloof

Oranjekloof is deel van die Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is gelee aan die noordekant van die Houtbaaivallei, net wes van Ceciliapark. Dit is ’n bewaringsgebied met beperkte toegang, want dit bestaan uit inheemse woude en ...

                                               

Ortaköy

Ortaköy is ’n buurt in die Besiktas-distrik van Istanboel, Turkye. Dit is aan die Europese oewer van die Bosporus gelee. Ortaköy was ’n kosmopolitiese gebied tydens die tydperk van die Ottomaanse Ryk en die eerste dekades van die Republiek van Tu ...

                                               

Ortaköy-moskee

Die Ortaköy-moskee in Besiktas, Istanboel, is aan die Ortaköy-kaai aan die Bosporus gelee. Die amptelike naam is die Büyük Mecidiye Camii. Die oorspronklike Ortaköy-moskee is in die 18de eeu gebou. Die huidige een, wat in sy plek gebou is in opdr ...

                                               

Osiou Gregoriou-klooster

Die Osiou Gregoriou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidoostelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 17de in rang van die skiereiland se kloosters. Dit is na sint Joris genoem en aan sint Nikolaas toegewy. Daar was in 1990 ...

                                               

Oslo-lughawe

Oslo-lughawe is die grootste lughawe in Noorwee wat sowat 45 km noord van Oslo in Gardermoen, n buurt in die munisipaliteit Ullensaker, gelee is. Die lughawe is op 8 Oktober 1998 geopen – een dag nadat Oslo se vroeere internasionale lughawe, Forn ...

                                               

Ottersum

Ottersum is n dorpie in die Nederlandse provinsie Limburg wat tot die munisipale gebied van Gennep behoort. Ottersum het sowat 2 500 inwoners. Die klein Niersrivier loop deur die dorp.

                                               

Otto du Plessis-pas

Die Otto du Plessis-pas lê in die Oos-Kaapse Drakensberge op n grondpad wat Ida op die R56 en Clifford op die R396 verbind. Die pad loop min of meer ewewydig aan die R58 tussen Barkly-Oos en Elliot. Die pas bereik n hoogte van 2 103 m bo seevlak ...

                                               

Ou Bluff-vuurtoring

Die Ou Bluff-vuurtoring, wat ook bekend gestaan het as die Port Natal-vuurtoring, was n 24 m hoe, ronde gietystertoring wat op 23 Januarie 1867 in gebruik geneem en later afgebreek is. Die vuurtoring was gelee op die Bluff, aan die noordekant van ...

                                               

Ou Nederlandsche Bank

Die Ou Nederlandsche Bank, langs Kerkplein, Pretoria, is ontwerp deur die Nederlandse argitek Willem de Zwaan. Die gebou is op 2 Desember 1897 in gebruik geneem. Die grondvloer is gebruik deur die Nederlandsche Bank en Crediet Vereeniging terwyl ...

                                               

Ou Raadsaal, Pretoria

Die Ou Raadsaal, n historiese gebou aan die suidelike kant van Kerkplein in Pretoria, was die Parlementsgebou van die Transvaalse Republiek aan die einde van die 19de eeu toe Paul Kruger die laaste president van die ou Boererepubliek was. Die geb ...

                                               

Oud-Reemst

                                               

Ouddorp

Ouddorp is n dorp in die Nederlandse munisipaliteit Goeree-Overflakkee in die provinsie Zuid-Holland. Die vissers- en toeristedorp het n bevolking van sowat 6 000. Wessel Pretorius, n voorvader van Marthinus Wessel Pretorius was hier predikant va ...

                                               

Oude Kerk (Delft)

Die Oude Kerk, ook genoem Oude Jan en Scheve Jan, is n Gotiese Protestantse kerk in die ou stadsentrum van Delft in Nederland. Die mees herkenbare karakteristiek daarvan is n 75-meter-hoe baksteentoring wat omtrent twee meter van die vertikale af ...

                                               

Oude Maasdijk

                                               

Oudebergpas

Hierdie pas moet nie verwar word met die Oubergpas noordoos van Montagu, die Oubergpas wes van Sutherland en die Oudebergpas naby Van Rhynsdorp nie. Die Oudebergpas is n bergpas wat noordwes van Graaff-Reinet op die R63 na Murraysburg lê. Die pas ...

                                               

Outeniekwapark

Outeniekwapark is ’n sportstadion in George, Suid-Afrika wat vir rugby en sokker gebruik word. Dit is die tuisveld van die Curriebekerspan die SWD Arende. Die stadion bied sitplek aan 8 000 toeskouers en kan tot 12 000 toeskouers hanteer met tyde ...

                                               

Palácio do Planalto

Die Palácio da Planalto is die amptelike werkplek van die staatspresident van Brasilie en gelee op die Praça dos Três Poderes in die hoofstad Brasília. Vanwee sy funksie as die Brasiliaanse regeringsetel word die term o Planalto dikwels as n meto ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →