★ Free online encyclopedia. Did you know? page 376



                                               

Ngaganerivier

Die Ngaganerivier is n rivier wat noordwes in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier word deur die Chelmsforddam opgedam, maar sluit verder stroomaf aan by die Buffelsrivier, n sytak van die Tugela.

                                               

Ngodinirivier

Die Ngodinirivier is n klein sytak van die Gutshwarivier in Mpumalanga-provinsie van Suid-Afrika. Dit vloei noordwaarts verby Gutshwakop. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Ngwabitsirivier

Die Ngwabitsi- en Mulatiriviere is die Selatirivier se grootste sytakke, beide sluit van regs af aan. In die droe seisoen is die rivierbeddding van die Ngwabitsi ook droog vir grootste deel van sy lengte.

                                               

Ngwavumarivier

Die Ngwavumarivier vloei in Eswatini en KwaZulu-Natal. Dit ontspring op nagenoeg 1 160 m bo seevlak in die omgewing van Nhlangano in die suidweste van Eswatini Swaziland en ongeveer 40 km suidoos van Piet Retief in Mpumalanga. Daarna loop dit oos ...

                                               

Nhlarhwenirivier

Die Nhlarhwenirivier is n takrivier van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit ontspring in die Letaba Ranch Wildreservaat en sluit uit die suide aan by die Letaba naby die wesgrens van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel i ...

                                               

Niawier

Niawier is n klein dorpie in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorpie ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân en het sowat 400 inwoners.

                                               

Nico Malan-pas

Die Nico Malanpas is n bergpas net buite Seymour op die R67-hoofpad tussen Queenstown en Fort Beaufort in die Oos-Kaap. Die pas is in 1967 geopen, met n hoogte van 1 456 m bo seevlak en n maksimum helling van 1:12.

                                               

Niekerkspas

Niekerkspas is n bergpas in die Oos-Kaap wat suid van Somerset-Oos op die R335-grondpad na Addo lê. Die pas bereik n hoogte van 930 m bo seespieel en n maksimumhelling van 1:14.

                                               

Niersen

                                               

Nietgedacht

                                               

Nieu-Siberiese Eilande

Die Nieu-Siberiese Eilande is ’n eilandgroep noord van die Oos-Siberiese kus tussen die Laptef-see en die Oos-Siberiese See noord van Sacha.

                                               

Nieuw-Wehl

                                               

Nieuwaal

                                               

Nieuwe Schans, Gelderland

                                               

Nijbroek

                                               

Nijkerkerveen

                                               

Nikolaas-paleis

Die Nikolaas-paleis is een van verskeie paleise in Sint Petersburg wat deur die argitek Andreas Stackensneider ontwerp is vir die kinders van tsaar Nikolaas I van Rusland. Die paleis van groothertog Nikolai Nikolajewitsj is deel van ’n uitgestrek ...

                                               

Nizamiye Masjid

Nizamiye Masjid, ook die Nizamiye Moskee, is n Gülenistiese moskee wat in Midrand, Johannesburg, Suid-Afrika, gelee is. Daar word dikwels gesê dat dit die grootste moskee in die Suidelike Halfrond is, en dat dit 10 hektaar grond beset, maar dit b ...

                                               

Njesuthi

Njesuthi is een van die hoogste pieke in die Drakensberg wat op die grens tussen Lesotho en Suid-Afrika gelee is. Dit is 3 408 meter hoog. Ongeveer 1.5 km verder, ook langs die grens, lê die hoer Mafadipiek wat 3.450 meter hoog is.

                                               

Nkumpirivier

                                               

Nobelplein

Nobelplein is in die Victoria & Alfred Waterfront in Kaapstad. Op die plein staan die standbeelde van die vier Suid-Afrikaners wat wenners was van Nobelpryse vir die vrede, naamlik Albert Luthuli, Desmond Tutu, F.W. de Klerk en Nelson Mandela.

                                               

Noetzie

Noetzie is n strandoordjie net ten ooste van Knysna. n Kenmerk daarvan is die aantal strandhuise in n boustyl wat kastele naboots. Dit lê tussen die Pezula-gholfbaan en die Sinclair-natuurreservaat. Vanaf die N2-hoofweg lei n pad vir 5 km suid to ...

                                               

Nonesisnek

Nonesisnek is n bergpas wat net noordoos van Queenstown op die R359 in die rigting van Cala lê. Die pas is in die 1880s gebou, bereik n hoogte van 1 076 m bo seespieel en het n maksimumhelling van 1:14.

                                               

Noord-Kaap

Die Noord-Kaap is die grootste en ylbevolkste provinsie van Suid-Afrika. Die hoofstad en grootste stad is Kimberley. Die provinsie is gestig toe die ou Kaapprovinsie in 1994 in drie nuwe provinsies, die Wes-, Oos- en Noord-Kaap verdeel is. Ander ...

                                               

Noord-Sandrivier

Die Noord-Sandrivier is n rivier wat net wes van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier naby Hazyview.

                                               

Noordijk, Gelderland

                                               

Noordkaaprivier

                                               

Noordpolderzijl

Noordpolderzijl is ’n gehuggie in die munisipaliteit Het Hogeland in die provinsie Groningen in Nederland. Zijl is die Groningse woord vir sluis. Agter die sluis lê die kleinste hawe van Nederland. n Paar vissersbote met die letterkombinasie UQ, ...

                                               

Noordwes

Noordwes is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Mahikeng. Noordwes is in 1994 gevorm deur die samevoeging van die ou Wes-Transvaal en die "tuisland" Bophuthatswana en n noordoostelike deel van die ou Kaapprovinsie. Die pr ...

                                               

Noordwes-Universiteit Botaniese Tuin

Die Noordwes-Universiteit Botaniese Tuin in Potchefstroom lê hom toe op plante van belang vir studie- en navorsingsdoeleindes en natuurbewaring. Die meerderheid plante is inheems, maar uitheemse plante van medisinale, opvoedkundige en botaniese b ...

                                               

Noordwestelike Federale Distrik

Die Noordwestelike Federale Distrik is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 11 federale deelgebiede en is gelee in die noordelike deel van Europese Rusland. Die bevolking is 13 616 057, volgens die 2010-sensus. Die huid ...

                                               

Normanton, Queensland

Normanton is n klein dorp in die noorde van die Australiese deelstaat Queensland. Die dorp is in 1867 gestig. In die 2016 sensus, het Normanton n bevolking van 1.210 mense, waarvan 743 Aborigines is. Dit het n tropiese savanneklimaat.

                                               

North Harbour-stadion

Die North Harbour-stadion is n groot stadion in Albany, North Shore City in Nieu-Seeland. Die stadion is in 1997 geopen, na amper n dekade se besprekings, beplanning en konstruksie. Dit het n reghoekige vorm en word hoofsaaklik vir rugbywedstryde ...

                                               

North Head-vuurtoring, Saldanhabaai

Die North Head-vuurtoring in Saldanhabaai is n 21 meter hoe ronde betontoring met n fokale vlak van 34 m. Dit is geverf met swart en wit spriaalbande en lewer drie wit flitse elke 20 sekondes. Die vuurtoring staan op die noordelike oewer, by die ...

                                               

North Sand Bluff-vuurtoring

Die North Sand Bluff-vuurtoring is n ten volle outomatiese vuurtoring gelee in Port Edward, aan die Natalse Suidkus net noord van die Mtamvunarivier. Die oorspronklike aluminium-tralietoring is in 1968 in gebruik geneem en in 1999 vervang met n b ...

                                               

Notwanerivier

                                               

Nowodewitsji-klooster

Die Nowodewitsji-klooster, ook bekend as die Bogoroditse-Smolenski-klooster is moontlik die bekendste klooster in Moskou. Sy naam, wat soms vertaal word as die "Nuwemaagdeklooster", is ontwerp om te verskil van ’n oumaagdeklooster in die Moskouse ...

                                               

Nuanetsirivier

Die Nuanetsirivier is n rivier in Zimbabwe en Mosambiek wat by die Limpoporivier aansluit. Die rivier ontspring 70 km suidwes van Bulawayo, Insiza-distrik, in die provinsie Matabeleland-Suid. Daarna vloei dit noordoos van Rutenga deur die Manyuch ...

                                               

Nuwe Moskee

Die Yeni-moskee, Nuwe Moskee of Moskee van die Valide Sultan is ’n Ottomaanse keiserlike moskee in die Eminönü-distrik van Istanboel, Turkye. Dit is aan die Goue Horing gelee aan die suidpunt van die Galata-brug. Dit is een van die stad se bekend ...

                                               

Nuwelandstadion

Nuwelandstadion is ’n stadion wat in Kaapstad, Suid-Afrika gelee is. Die stadion het ’n kapasiteit van 51 900 mense en bied sitplekke en losies. Verskeie sportklubs gebruik tans die stadion as hulle tuisveld, naamlik: Die Stormers Superrugbyspan. ...

                                               

Nwanedidam

Die Nwanedidam is n boogtipe dam wat in die Nwanedirivier, deel van die Limpoporivierbekken. Dit is 48 km suidoos van Musina, Limpopo, Suid-Afrika gelee. Dit is in 1964 opgerig en dien hoofsaaklik vir besproeiingsdoeleindes. Die gevaarpotensiaal ...

                                               

Nwanedirivier

Die Nwanedirivier is n takrivier van die Limpoporivier in die noorde van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die Nwanedidam is in die rivier gelee. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Engelse Wikipedia. Sien bron.

                                               

Nwanedziheuwel

Die Nwanedziheuwel is n heuwel in die sentrale Krugerwildtuin in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die Nwanedziheuwel lê 4 km suid van die Letabarivier en 10 km wes van Letabaruskamp.

                                               

Nwanedzirivier

Die Nwanedzirivier is n oosvloeiende rivier in die verre-ooste van die Krugerwildtuin, Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Dit dreineer die Lebomboberge en omstreke digby die Mosambiekgrens.

                                               

Nwaswitsontsorivier

Die Nwaswitsontsorivier of Nwaswitsontswerivier is n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei ooswaarts deur die Krugerwildtuin, verby die Tshokwane-piekniekplek en steek dan die grens na Mosambiek oor, waarna dit la ...

                                               

Nyosmeer

Nyosmeer is n meer in Kameroen, Wes-Afrika. Die meer is gevorm binne n ou vulkaniese krater in die Oku-vulkaangebied. Dit is bekend vir die Nyosmeertragedie, waar in 1986 groot hoeveelhede koolstofdioksied, wat opgelos was in die meer se water, s ...

                                               

Nzheleledam

Die Nzheleledam is n boogtipedam, gelee in die Nzhelelerivier noord van die Soutpansberg in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dam het n bakmaat van 55.3 miljoen m 3 agter n wal van 47 m. Die dam is in 1948 gebou vir besproeiing en die gevaarpote ...

                                               

Nzhelelerivier

Die Nzhelelerivier is n belangrike takrivier van die Limpoporivier in die noorde van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die rivier word opgedam in die Nzheleledam voordat dit ongeveer 45 km "soos die kraai vlieg" noordoos van die dam met die L ...

                                               

Nürburgring

Die Nürburgring is n beroemde renbaan in Duitsland, 70 km vanaf Keulen gelee. Die oorspronklike baan was 28.265 km lank maar is opgedeel in die sogenaamde Südschleife en Nordschleife. Die Südschleife het meestal motorfietsrenne gehou terwyl die g ...

                                               

Oceanos (skip)

Die passasierskip Oceanos het op 5 Augustus 1991 sowat 10 km van Koffiebaai aan die Transkeise Wildekus vergaan. Dit het een van die wêreld se mees dramatiese en suksesvolste reddingsaksies tot gevolg gehad. Die skip van 14 000 ton is in 1952 in ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →