★ Free online encyclopedia. Did you know? page 375



                                               

Komanirivier

Die Komanirivier is n kort rivier en deel van die Groot-Keirivier stelsel naby Queenstown in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring noord van Queenstown, vloei saam met die Klaas Smitsrivier 5 km suid van die dorp en dan in die Swart-Kei ...

                                               

Komatirivier

Die Komatirivier vloei deur die verre-ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika, deur Eswatini, weer terug deur Mpumalanga en deur Komatipoort tot by sy seemonding in Mosambiek. Die Krokodilrivier is n groot sytak van die Komatirivier.

                                               

Kommadagga

Kommadagga is n klein nedersetting 28 km wes-noordwes van Riebeek-Oos en 49 km noord van Paterson. Die naam is Khoekhoen wat waarskynlik "osland" of "osheuwel" beteken. Die oorsprong is onseker. Die Anglikaanse Kerk van St. George, Kommadagga is ...

                                               

Kommandodrifdam

Kommandodrifdam is n klip- en grondvulling-tipe dam in die Tarkarivier, naby Cradock, Oos-Kaap in Suid-Afrika. Die dam se bakmaat is 58.9 miljoen m 3 en die wal is 38 m hoog. Die dam is in die Kommandodrif Natuurreservaat gelee en sy hoofgebruik ...

                                               

Kompanjiestuin

Die Kompanjiestuin in die sentrum van Kaapstad is die oudste openbare tuin in Suid-Afrika. Dit is amptelik in 1652 deur Hollandse settelaars gestig met die doel om voedsel te lewer, maar is 160 jaar gelede aan die publiek vir vrye besoek oopgeste ...

                                               

Komsberg

Die Komsberg is n bergreeks wat oos-wes strek oor die Noord-Kaap en Wes-Kaap grens. Dit is noord van die Moordenaarskaroo. Dit vorm deel van die eskarp en lê tussen die Roggeveldberge en Nuweveldberge, dit is 45 km lank en strek vanaf die Verlate ...

                                               

Koning Fahd II-stadion

Die Koning Fahd Internasionale Stadion is n veeldoelige stadion in Riaad, Saoedi-Arabie, genoem ná koning Fahd bin Abdoel Aziz al-Saoed. Dit word meestal vir sokkerwedstryde ingespan, maar beskik ook oor n atletiekbaan. Die stadion is in 1987 geb ...

                                               

Koning Shaka Internasionale Lughawe

Die Koning Shaka Internasionale Lughawe is n nuwe lughawe wat op 30 April 2010 geopen is, sowat 40 km noord van Durban langs die N2 naby La Mercy. Die lughawe het die ou Durban Internasionale Lughawe vervang, wat suid van die stad gelee was en te ...

                                               

Koning Zwelithini Stadion

Koning Zwelithini Stadion is n multidoel-stadion in Umlazi, n voorstad van Durban, Suid-Afrika. Dit word tans meestal vir sokkerwedstryde gebruik en was aanvanklik daargestel as n oefenveld vir die spanne wat deelgeneem het aan die 2010 FIFA Wêre ...

                                               

Koninkryk van Groot-Brittanje

Hierdie artikel handel oor die historiese staat 1707–1800. Vir die moderne staat, sien die Verenigde Koninkryk. Vir die eiland, sien Groot-Brittanje. Die Koninkryk van Groot-Brittanje, bekend as Groot-Brittanje, was n staat in Wes-Europa wat van ...

                                               

Konstamonitou-klooster

Die Konstamonitou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidoostelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit word soms Kastamonitou gespel. Dit is laaste in rang van die skiereiland se 20 kloosters en is toegewy aan sint Stefan. Daar i ...

                                               

Koonaprivier

Die Koonaprivier is n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring in die Katberg en vloei dan weswaarts in die rigting van, en later deur Adelaide. Hierna kronkel die rivier heelwat terwyl dit in n oostelike rigting deur d ...

                                               

Koopmans-de Wet-huis

Marie Koopmans-de Wet is op 2 Augustus 1906 oorlede en haar suster, Margaretha de Wet, op 18 Oktober 1911. Margaretha was die laaste van die gesiene De Wets wat die huis bewoon het. Dis in 1701 opgerig, maar het sy statige voorkoms eers in 1795 g ...

                                               

Koopmansfontein

Koopmansfontein is n spoorweghalte en klein nedersetting op die R31-provinsiale pad in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is moontlik vernoem na n Griekwa met die naam van Koopman. Die nedersetting is sowat 20 km noordwes van Ulco.

                                               

Koos Raubenheimerdam

Die Koos Raubenheimerdam is n opgaardam in die Boesmansrivier in die Klein Karoo. Dit het n betonwal wat 390 meter lank en 35 meter hoog is vanaf die rivierbedding. Wanneer die dam vol is die meer 15 km lank.

                                               

Kootwijk

                                               

Kootwijkerbroek

                                               

Koppiesdam

Koppiesdam is n dam in die Renosterrivier, by Koppies, Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika. Dit is in 1911 opgerig en sy hoofdoel is vir landboubesproeiing en huishoudelike gebruik.

                                               

Kostroma-oblast

Kostroma-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Kostroma.

                                               

Kot Diji

Die antieke terrein by Kot Diji in Pakistan was die voorloper van die Indusvalleibeskawing. Die terrein was reeds teen 3300 v.C. bewoon. Die oorblyfsels bestaan uit twee dele: die fortgebied op hoe grond en ’n buitegebied. Pakistan se departement ...

                                               

Kotelni-eiland

Kotelni-eiland, die wêreld se 47ste grootste eiland en die vierde grootste eiland van Rusland na Sachalin, Sewerni-eiland en Joezjni-eiland, beslaan n oppervlakte van 23 165 km². Die eiland is in die noorde van Rusland in die Arktiese Oseaan gele ...

                                               

Kougarivier

Die Kougarivier is n rivier wat naby Uniondale in die Oos-Kaap, Suid-Afrika ontspring. Dit vloei na die ooste, waar dit aansluit by die Grootrivier om die Gamtoos te vorm ná die Kougadam. Sy belangrikste sytak is die Baviaansrivier, wat by sy lin ...

                                               

Koutloumousiou-klooster

Die Koutloumousiou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster op Berg Athos in Griekeland. Dit is sesde in rang van die skiereiland se kloosters. Daar is sowat 20 werkende monnike. Die klooster is gestig met die hulp van die krygshere Nicolae Alex ...

                                               

Kowierivier

Moet nie verwar word met die Cowierivier wat by Adelaide in die Koonaprivier invloei nie. Die Kowierivier is n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier se oorsprong is in die heuwels van die "Grahamstadshoogte" waarna dit in n suidoostelik ...

                                               

Kraairivier

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Kraairivier dubbelsinnig Die Kraairivier is n middelslagrivier in die verre-noordoostelike deel van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Drakensberge suid van Lesotho, vloei weswaarts ná die samevloei van ...

                                               

Kranspoort

Kranspoort is n dorp in die Makhado Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Kranspoort was n sendingstasie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert die vroee 1900s.

                                               

Kremlinmuur-dodeakker

Begrafnisse in die Kremlinmuur-dodeakker in Moskou het in November 1917 begin toe 240 slagoffers van die Russiese Rewolusie in massagrafte aan Rooiplein begrawe is. Die dodeakker is vandag aan weerskante van die Lenin-mausoleum, wat eers in 1924 ...

                                               

Kring van Dorth

                                               

Krokodilrivier (Limpopo)

Hierdie is n artikel oor die Krokodilrivier, n sytak van die Limpopo. Vir die Krokodilrivier wat aansluit by die Komatirivier, sien Krokodilrivier Mpumalanga. Die Krokodilrivier is n takrivier van die Limpoporivier wat in Roodepoort, Gauteng onts ...

                                               

Kroonjuwele van die Verenigde Koninkryk

Die sambreelterm "Kroonjuwele" verwys na die regalia of koninklike ordetekens en gewade wat deur die monarg van die Verenigde Koninkryk tydens die kroningseremonie en by ander staatsplegtighede gedra word. Die term sluit die volgende voorwerpe in ...

                                               

Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe

Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is noordoos van Nelspruit gelee. Dit is Mpumalanga se grootste en modernste lughawe, en het die Nelspruit-lughawe suidwes van die stad in 2008 vervang. Laasgenoemde word nie meer vir geskeduleerde pass ...

                                               

Krugerhuis

Die Krugerhuis of Krugerhuismuseum is die historiese Pretoriase woning van die Afrikanerleier en president van die Zuid-Afrikaansche Republiek Paul Kruger. Die Krugerhuis is tans n biografiese huismuseum wat die tydperk waarin Paul Kruger geleef ...

                                               

Krugerspos

Krugerspos is n gehug 25 km noordoos van Lydenburg en 25 km suidwes van Ohrigstad. Dit is vernoem na Pieter Ernst Kruger, eienaar van die plaas waarop dit uitgelê is.

                                               

Kruiningen

                                               

Kubusie

Kubusie is n nedersetting naby Stutterheim in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp lê in die Amatholeberge en is bekend vir sy Knysna-Amatole inheemse bosse. Op 5 Mei 1880 is die plek per spoor met die sentra van King William’s Town, Oos-Londen, K ...

                                               

Kubusirivier

Die Kubusirivier is n rivier wat water voorsien aan Stutterheim in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier word deur die Wriggleswadedam opgedam en is n sytak van die Groot-Keirivier.

                                               

Kuiseb

Die Kuisebrivier is n rivier in Namibie wat slegs enkele dae per jaar vloei. Tydens oorvloedige reens kom die andersinds droe rivier tot lewe. Die Kuiseb ontspring in die Khomshochland, n gebergte in die middel van Namibie en vloei deur die Namib ...

                                               

Kunstekaap-teatersentrum

Die Kunstekaap-teatersentrum, algemeen bekend as die Kunstekaap, is ’n kompleks vir die uitvoerende kunste naby die Strandgebied in Kaapstad. Dit is in 1971 geopen as die Nico Malan-teatersentrum met die ballet Sylvia. Die kompleks sluit in: Die ...

                                               

Kwaggaskloofdam

Die Kwaggaskloofdam is n gravitasie-grondvultipe dam gelee in die Waboomsrivier naby Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1975 voltooi met n wal wat 18 m hoog is en n bakmaat van 173.9 miljoen m 3. Die hoofdoel van die dam is vir ...

                                               

Kwandorivier

Die Kwandorivier is n rivier in Afrika wat deur Angola, Zambie, Botswana en Namibie vloei. Die rivier ontspring in die hooglande van Angola en vloei dan in n suidelike rigting deur die Kaprivistrook na die Linyanti-moeras op die grens met Botswan ...

                                               

KwaZulu-Natal Botaniese Tuin

Die KwaZulu-Natal Nasionale Botaniese Tuin lê in die westelike deel van Pietermaritzburg. Die fokus van hierdie tuin is op die versamel, uitstal en bewaring van die plante van die oostelike dele van die land. Veral word aandag gegee aan die irisf ...

                                               

Kyalami Grand Prix-renbaan

Kyalami Grand Prix-renbaan is n motorrenbaan gelee in Midrand, Gauteng, Suid-Afrika. Die baan was gebruik vir Grand Prix Formule Eenwedrenne en het vele kere die Suid-Afrikaanse Grand Prix aangebied. Onder die Formule Eenwedrenne wat by die baan ...

                                               

Kyalami-kasteel

Die Kyalami-kasteel is n kasteel naby Kyalami, noord van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Vroeer was die kasteel n toeriste-aantreklikheid en hotel, maar sedert Maart 2008 behoort die kasteel aan die Kerk van Scientologie. Op Nuwejaarsdag 2019 ...

                                               

La Palma

La Palma is die verste noordwestelikgelee eiland van die Kanariese Eilande in die Atlantiese Oseaan langs Afrika. Dit onderskei homself van ander Kanariese Eilande soos Tenerife en Gran Canaria deur die afwesigheid van massa-toerisme. Die eiland ...

                                               

Laag-Keppel

                                               

Laaiplek

Laaiplek is n dorp in die Bergrivier-munisipaliteit en naasaan Velddrif aan die mond van die Bergrivier gelee. Hoewel die dorpe tans feitlik aaneen loop, word dit steeds as twee afsonderlike plekke beskou, veral deur inwoners. Daar is n gemeente ...

                                               

Laaispruit

Die Laaispruit is n rivier wat in die Vrystaat van Suid-Afrika vloei. Die dorp Marquard lê aan die oewers van die rivier, wat n sytak van die Vetrivier is.

                                               

Labia (teater)

Die gebou was oorspronklik ’n danssaal wat aan die Italiaanse ambassade langsaan behoort het. In Mei 1949 is dit deur prinses Ida Labia geopen as ’n teater. Dit is deur die Cape Town Repertory Theatre Society Reps en die Kaapstadse Afrikaanse Ton ...

                                               

Laeveld Botaniese Tuin

Die Laeveld Nasionale Botaniese Tuin is een van nege nasionale botaniese tuine in Suid-Afrika. Dit is gelee by Nelspruit waar die rivier die Nelspruit in die Krokodilrivier vloei. Die N4-hoofpad loop deur die noordelike deel van die park. Hierdie ...

                                               

LaGuardia-lughawe

LaGuardia-lughawe is n lughawe wat die Amerikaanse metropool New York bedien. Die lughawe is gelee op die waterfront van Flushing Bay. Die lughawe het eers Glen H. Curtiss Lughawe geheet na die lugvaartpionier Glenn Hammond Curtiss, daarna het sy ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →