★ Free online encyclopedia. Did you know? page 374



                                               

Matjiesrivier, Tuinroete

Erasmus, B.P.J. 1995. Op pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4. Rosenthal, Eric, red. 1970. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

                                               

Matlabas

Matlabas is n nedersetting in Limpopo ongeveer 40 km noord van Thabazimbi. Die R510-streeksroete gaan deur die dorp en Marakele Nasionale Park is langs die dorp.

                                               

Matlabasrivier

Die Matlabasrivier is n belangrike takrivier van die Limpoporivier in die weste van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Matsikammaberge

Die Matsikammaberge is n bergreeks wat in die Matzikama Munisipaliteit van die Wes-Kaap in Suid-Afrika gelee is. Dit is oos van Klawer en sowat 10 km suid van Vanrhynsdorp, tussen die Troe-Troe en Wiedourivier. Die bergreeks is gemiddeld 636 m bo ...

                                               

Maupiti

Maupiti is ’n klein atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesie, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit het ’n vulkaaneiland in die middel en het 1 200 bewoners wat in ’n gebied van 11 km 2 woon.

                                               

Maurik

                                               

Maynardville-opelugteater

Die teater is in Maynardville Park van 500 m 2 in Wynberg gelee en bied sitplek vir 720 mense. Dit is veral bekend vir sy jaarlikse Shakespeare-in-the-Park en lok in die amper 60 jaar van sy bestaan sowat 20 000 mense per jaar.

                                               

M’bashe Point-vuurtoring

Die Mbashe Point-vuurtoring is n 14 m hoe traliestaaltoring met n fokale vlak van 46 m, gelee naby die Mbasheriviermond in die Dwesa-natuurreservaat, Oos-Kaap. Die vuurtoring is wit en die lanternkoepel is rooi. Dit lewer drie wit flitse elke 38 ...

                                               

Mbekweni

Mbekweni is n swart woonbuurt van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Mbiyamitirivier

Die Mbiyamitirivier is n rivier wat vir sy hele lengte in die verre suide van die Krugerwildtuin vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Krokodilrivier oorkant Marlothpark in Mpumalanga, Suid-Afrika.

                                               

Mbuzulwane-spruit

Die Mbuzulwanespruit is n sytak van die Blinkwaterspruit, op sy beurt n takrivier van die Witrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Mdlotirivier

Die Mdlotirivier vloei in die ooste van KwaZulu-Natal provinsie in Suid-Afrika. Die monding van die Mdlotirivier is gelee noord van Durban by die Umdloti vakansiedorp. Die naam Mdloti is die Zoeloe-woord vir n spesie van wilde tabak wat hier groei.

                                               

Mecidiyeköy

                                               

Media24-sentrum

Die Media24-sentrum is n 26 verdieping hoe wolkekrabber in Kaapstad, Suid-Afrika. Die gebou is tussen Heerengracht en D.F. Malan-straat gelee. Met n hoogte van 93 meter is dit tans 2015 die vierde hoogste gebou in die stad. Die gebou is in 1962 v ...

                                               

Meer van Tiberias

Die Meer van Tiberias, algemeen bekend as die See van Galilea, is n meer in Galilea, Israel. Die meer is na Tiberias, die grootste stad aan die meer vernoem. Dit het n oppervlakte van 165 km² en n maksimum diepte van 46 meter. Die watervlak is 20 ...

                                               

Mehetia

Mehetia is ’n vulkaaneiland in die Bowindse Eilande in die ooste van die Geselskapseilande van Frans-Polinesie. Die eiland is ’n baie jong, aktiewe stratovulkaan 110 km oos van die Taiarapu-skiereiland van Tahiti. Dit is 2.3 km 2 groot en is op s ...

                                               

Melkrivier

                                               

Hoërskool Menlopark

Hoerskool Menlopark is n openbare Afrikaans-medium sekondêre skool wat in Menlopark, Pretoria, naby Laerskool Menlopark gelee is. Skoliere verwys na hulleself as Parkies. Die skool is in 1963, met 12 klaskamers en 372 leerders in grade 8, 9 en 10 ...

                                               

Merriespruit, Limpopo

                                               

Meteren, Nederland

                                               

Meulrivier (Wilge, Vaal)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Meulrivier. Die Meulrivier is n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n regterhandse sytak van die Wilgerivier.

                                               

Meulunteren

                                               

Mfecanepas

                                               

Mfihlelo-waterval

Die Mfihlelo-waterval in Pondoland aan die Wildekus val direk in die Indiese Oseaan. Hierdie waterval is 5 km noord van die strandoord Embotyi Mbotyi, n paar kilometer van Waterfall Bluff en in die omgewing van Lusikisiki. Dit is by die ruitverwy ...

                                               

Middel-Letabadam

Middel-Letabadam is n dam naby Giyani in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is in 1984 geopen. Tiyani is n nedersetting op die oewer van die dam gelee.

                                               

Middelstum

                                               

Midway Internasionale Lughawe

Midway Internasionale Lughawe, is n lughawe in Chicago, Illinois, VSA, op die stad se suidweste kant, agt myl van die lus. Midway word oorheers deur die laekosteredery South West Airlines en is die Dallas-gebaseerde karweier se grootste fokusstad ...

                                               

Millennium Park (Chicago)

Millennium Park is n nuwe vername burgersentrum in Chicago een van die stad se belangrike bakens langs die oewer van die Michiganmeer. Die projek maak deel uit van burgemeester Richard M. Daley se ambisieuse idee om Daniel Burnham se oorspronklik ...

                                               

Milnerton-vuurtoring

Die Milnerton-vuurtoring is n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan op die noordoostelike punt van Tafelbaai in die Kaapstadse voorstad Milnerton. Die 21 meter hoe silindriese betontoring is wit geverf. Dit is op 10 Maart 1960 in gebruik geneem. D ...

                                               

Minorka

Minorka is n Spaanse eiland in die Middellandse See en is die tweede grootste eiland van die Baleariese Eilande. Dit is ongeveer 40 km noordoos van Majorka en het n oppervlakte van 695.7 km².

                                               

Mius-rivier

Mius is n rivier in Oos-Europa wat deur Oekraïne en Rusland vloei. Die rivier ontspring in die Donetsk-oblast in Oekraïne en vloei vervolgens deur die Loehansk-oblast, waarna dit die Russiese grens kruis en deur Rostof-oblast vloei. Dit mond uite ...

                                               

Mizanespruit

Die Mizanespruit is n klein sytak van die Teespruit, op sy beurt n lang sytak van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Mlingasespruit

Die Mlingasespruit is n klein sytak van die Teespruit, op sy beurt n lang sytak van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Moermansk-oblast

Moermansk-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Moermansk.

                                               

Mogalakwenarivier

Die Mogalakwenarivier is n belangrike takrivier van die Limpoporivier in die noordweste van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Engelse Wikipedia. Sien bron.

                                               

Mohlapitserivier

Die Mohlapitserivier is n kleiner takrivier van die Olifantsrivier in sentraal-Limpopoprovinsie in Suid-Afrika. Dit vloei in n suidelike rigting en sluit by die Olifants se linkeroewer aan teen n 90° hoek.

                                               

Mokolodam

Mokolodam is n dam in die Mokolorivier naby Lephalale in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dam is in 1980 geopen met n wal wat 55 m hoog is en n bakmaat van 146 miljoen m 3. Dit word deur die Mokolodam-natuurreservaat omring.

                                               

Mokolorivier

Sondagsloop. Bulspruit. Merriespruit. Klein-Sandrivier. Sandloop. Sandspruit. Rietspruit. Sterkstroom. Taaibosspruit. Grootspruit. Brakspruit. Tambotierivier. Malmaniesrivier. Loubadspruit. Sandrivier. Die Mokolodam is die enigste groot dam in di ...

                                               

Molatedidam

Die Molatedidam is n grondvultipe dam gelee in die Maricorivier naby Zeerust in Noordwes, Suid-Afrika. Die dam is in 1986 voltooi met n wal wat 29 m hoog is en n bakmaat van 203 miljoen m 3. Die hoofdoel van die dam is vir landboubesproeiing en h ...

                                               

Molototsirivier

                                               

Monks Cowl

Monks Cowl is ’n hoe bergpiek in die Drakensberg in KwaZulu-Natal. Dit is deel van die Drakensberg-eskarp wat die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho vorm. Monks Cowl is die derde hoogste piek in die noordelike deel van die gebied, ná Mont-aux-So ...

                                               

Mont Nimba

Mont Nimba is n berg langs die grens van Ivoorkus en Guinee in Wes-Afrika. Teen 1 752 m is dit die hoogste punt in beide lande. Die berg is deel van die Nimba Massief, oor die grens tussen die twee lande en Liberie lê. Die naaste groot vestiging ...

                                               

Mont Royal

Die berg Mont Royal is die bekendste baken van Montreal met n hoogte van 233 meter en ook die stad se naamgewer. Dit is die hoogste punt in Montreal wat net noord van die middestad verrys en die stadshorison oorheers. Mont Royal maak deel uit van ...

                                               

Montagupas

Vir die spoorwegpas oor dieselfde bergreeks, sien Outeniekwa Spoorwegpas. Die Montagupas is n bergpas in die provinsie Wes-Kaap. Dit verbind die dorp George in die Suid-Kaap en sy omliggende kusgebied met die binneland wes van die Outeniekwaberge ...

                                               

Monte Vista

Monte Vista is n voorstad in noordoostelike Kaapstad. Die voorstad grens aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen, en Goodwood. Die Laerskool Monte Vista is in die 1960s gebou.

                                               

Montfort, Limburg

Montfort is n stad in die Nederlandse provinsie Limburg, wat tot die munisipale gebied van Roerdalen behoort. Die stadjie het sowat 3 150 inwoners. Montfort het in 1263 stadsregte gekry en staan bekend vir die Kasteel Montfort se ruïne, wat terug ...

                                               

Montmartre

Montmartre is n heuwel in die noorde van Parys wat sy naam ook aan die vroeere dorp, wat teen sy hellings gelee was, verleen het. Die nedersetting met plaashuise en windmeule het rondom die Saint-Pierre-abdy ontstaan. Sy meule het nie net graan f ...

                                               

Mooirivier (Vaal)

Hierdie artikel handel oor die rivier in Noordwes. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier Die Mooirivier is n takrivier van die Vaalrivier in Noordwes, Suid-Afrika.

                                               

Moordenaarsnek

                                               

Moordhuizen

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →