★ Free online encyclopedia. Did you know? page 373



                                               

Lugmagbasis Durban

Die Lugmagbasis Durban is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gelee by die ou Durban Internasionale Lughawe in Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

                                               

Lugmagbasis Hoedspruit

Lugmagbasis Hoedspruit is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gelee langsaan die Krugerwildtuin. Teen die einde van die 1990s is n onbenutte deel van die basis omskep in n burgerlike lughawe, genaamd Eastgate-lughawe. Dit het oo ...

                                               

Lugmagbasis Langebaanweg

Lugmagbasis Langebaanweg is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gelee by die dorpie Langebaanweg noord van Kaapstad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die basis se leuse is Tenax Propisiti Vinco – Deur volharding kom sukses.

                                               

Lugmagbasis Makhado

Lugmagbasis Makhado is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag en die verste noord in Suid-Afrika gelee by Louis Trichardt, naby die grens met Zimbabwe. Dit is die modernste basis van die lugmag en staan nie-amptelik bekend as Fight ...

                                               

Lugmagbasis Overberg

Lugmagbasis Overberg is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag en die tuiste van 525-Eskader en die Toetsvlug- en Ontwikkelingsentrum. Dit ressorteer onder die bevel van Lugmaghoofkwartier in Pretoria, Gauteng. Denel se Overbergtoe ...

                                               

Lugmagbasis Ysterplaat

Lugmagbasis Ysterplaat is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gelee in die Kaapse voorstad Ysterplaat. Die basis se leuse is Fortiter In Re Vasberade in daad.

                                               

Lundinsnek

Lundinsnek is n bergpas in die Witteberg, deel van die Drakensberge. Dit lê op die R393-grondpad net suid van die Lesothogrens en noordoos van Barkly-Oos. Net oos van die pas is die Tiffendell ski-oord en die hoogste punt in die Oos-Kaapprovinsie ...

                                               

Lundzi

                                               

Lunteren

                                               

Luphephedam

Die Luphephedam is n boogtipe dam wat in die Luphepherivier gelee is, n sytak van die Nwanedirivier, deel van die Limpoporivierbekken. Dit is 48 km suidoos van Musina, Limpopo, Suid-Afrika gelee. Dit is in 1964 opgerig en dien hoofsaaklik vir bes ...

                                               

Luphepherivier

Die Luphepherivier is n takrivier van die Nwanedirivier in die noorde van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit word opgedam deur die Luphephedam, waarna dit aansluit by die Nwanedirivier net onderkant die tweelingdam, die Nwanedidam. Dit is ...

                                               

Lushingtonrivier

Die Lushingtonrivier is n standhoudende rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier se oorsprong is in die heuwels noord van Bathurst waarna dit in n suidwestelike rigting vloei. Dit dreineer die pynappel-landerye voor dit by die Kowierivier ...

                                               

Mbasherivier

Die Mbasherivier is een van die groot riviere in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring op 2 600m hoog in die Drakensberge en vloei in n suidoostelike rigting. Dit het n opvanggebied van 6 030 km². Die Mbashe word deur die Xuka-, Mgwali- ...

                                               

Maagdetoring

Die Maagdetoring, ook onder die Turkse naam Kız Kulesi en in die Bisantynse tyd as die Leandros-toring bekend, is gelee op ’n klein eilandjie in die Bosporus in Istanboel, Turkye.

                                               

Maanskynkop

Die Maanskynkop is n bergpiek wat deel is van die Kleinrivierberge in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die bergreeks is vernoem na die Kleinrivier wat naby Hermanus uitmond.

                                               

Maartenshoop

                                               

Mabalingwe-natuurreservaat

Mabalingwe is n privaat natuurreservaat in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die reservaat beslaan n gebied van 12 000 ha en is 38 km wes van die dorp Bela Bela. Dit is n maklik-bereikbare reservaat in n malariavrye gebied van die Transvaalse ...

                                               

Mabula-wildreservaat

Mabula is n privaat wildreservaat in Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die reservaat beslaan n gebied van 12 000 ha en is 47 km wes van die dorp Bela Bela. Dit is n maklik-bereikbare reservaat in n malariavrye gebied van die Transvaalse Bosveld, ...

                                               

Mac-Macrivier

                                               

Magaliesrivier

                                               

Magnoliadal

Magnoliadal is n natuurskoonpark in Baileys Muckleneuk, Pretoria, Suid-Afrika. Die park is gelee op die skerphoek tussen Koningin Wilhelminarylaan en Charlesstraat met die Walkerspruit wat deur die park loop. Die park is omring met hoe bome en di ...

                                               

Magoso

Die Magoso is n sytak van die Sandrivier, op sy beurt n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Magwa-waterval

Die Magwa-waterval is n waterval in die kusgebied van die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Hierdie waterval lê 24 km suidoos van Lusikisiki, 43 km van Port St. Johns, naby die kusoordjie Embotyi Mbotyi en by die Magwa-teeplantasie. Dit is by die koördin ...

                                               

Mahlamba Ndlopfu

Mahlamba Ndlopfu is die naam van die ampswoning van die President van Suid-Afrika in Bryntirion in Pretoria. In 1935 is n kompetisie uitgeskryf om n huis vir die Eerste Minister in die Kaaps-Hollandse boustyl te ontwerp. Dit sou gebou word op n s ...

                                               

Makana Botaniese Tuin

Die Makana Botaniese Tuin in Grahamstad is onder beheer van die Rhodes-universiteit. Hierdie reservaat lê op Gun Fire Hill en word omring deur die Britse Setlaarsmonument, Fort Selwyn, die Albany Museum en die Greydam. In die reservaat van 60 ha ...

                                               

Makhutswirivier

                                               

Makuleke

Die Makuleke-vleiland is die noordelikste deel van die Krugerwildtuin en sal mettertyd die kern vorm van die oorgrenspark. Die gebied is die driehoekige vloedvlakte wat gevorm word by die samevloeiing van die Limpoporivier en die Levuburivier, en ...

                                               

Makwassiespruit

                                               

Malalanespruit

Malalanespruit is n sytak van die Krokodilrivier, op sy beurt n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei noordwaarts en onderdeur die N4-snelweg voordat dit net oos van Malalane by die Krokodilrivier aansluit. Hierdi ...

                                               

Malawimeer Nasionale Park

Die Malawimeer Nasionale Park is ’n nasionale park aan die suidpunt van die Malawimeer in Malawi. Dit is die enigste park in die land vir die bewaring van vis en waterhabitats. Dit sluit ook ’n aansienlike deel land in, insluitende verskeie klein ...

                                               

Maletsunyane-waterval

Hierdie waterval is in die Maletsunyane-rivier, n boloop van die Oranjerivier, enkele kilometer buite Semonkong" die plek van rook” en 121 km van Maseru. Dit is 2200 m bo seespieel en by die ruitverwysing 29°52′7″S 28°3′6″O.

                                               

Malgas (eiland)

Malgas is n eiland in Saldanhabaai net wes van Langebaan. Dit het bekend geraak as ryk bron van ghwano. Hierdie eiland is 8vk. km groot, bewoon en sedert 1986 deel van die Weskus Nasionale Park. Die kolonie malgasse op die eiland is die grootste ...

                                               

Malutiberge

Die Malutis is n bergreeks gelee in Lesotho en hoofsaaklik die sentrale deel van Suider-Afrika. Die Malutiberge vorm n deel van die uitgestrekte Drakensbergreeks wat vir etlike honderde kilometer oor Suid-Afrika strek.

                                               

Mandelaweg T-34 tenk

Die Mandelaweg T-34 tenk, met die bynaam" Stompie”, is n Sowjet-geboude T-34-85 medium tenk, wat nou permanent staan op die hoek van Mandela Way en Pages Walk in Bermondsey, Londen, Engeland. Dit word gereeld in n wye verskeidenheid kleurskemas g ...

                                               

Mandzororivier

                                               

Mangaung-ovaal

Die Mangaung-ovaal is n stadion in Bloemfontein, Suid-Afrika, aangrensend aan die Vrystaatstadion. Die stadion word oorwegend vir krieketwedstryde gebruik. Dit is die tuisveld van die Knights-krieketspan. Die stadion is in 1989 geopen en kan 20 0 ...

                                               

Manuae (Geselskapseilande)

Manuae is ’n atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesie, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit is die mees westelik gelee van die Benedewindse Eilande, en is 350 km wes van Bora en 550 km wes van Pa ...

                                               

Mapungubwe-museum

Die Mapungubwe-museum by die Universiteit van Pretoria huisves die nasionale skatte van Mapungubwe, Suid-Afrika. Mapungubwe is ’n 13de-eeuse argeologiese terrein in die Limpopovallei en is as wêrelderfenisgebied verklaar. Goue ornamente, ivoor, b ...

                                               

Maraisspruit

Die Maraisspruit is n spruit wat op die hoeveld van Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die oostebank van die Elandsrivier in Machadodorp.

                                               

Marajó

Marajó is die grootste eiland van Brasilie en die grootste riviereiland ter wêreld. Dit is tussen die Amesonedelta in die weste en die monding van die Rio Tocantins in die suide net noordwes van die stad Belém in die noordooste van Brasilie gelee ...

                                               

Marcianus-suil

Die Marcianus-suil is ’n monument wat in 455 in Konstantinopel opgerig is ter ere van keiser Marcianus. Dit is uit twee stukke rooigrys Egiptiese graniet saamgestel.

                                               

Margate-lughawe

                                               

Maricorivier

Die Maricorivier sluit aan by die Krokodilrivier, om die Limpoporivier te vorm wes van n gehuggie Rooibokkraal op die grens van Botswana en Suid-Afrika.

                                               

Mariepskop

Mariepskop, ook Marepe of Maripekop genoem, is met sy hoogte van 1 947 m bo seevlak een van die hoogste pieke in die noordelike Drakensberg, en die hoogste punt van die Blyderivierspoort, Suid-Afrika. Dit is gelee by die aansluiting van drie bewa ...

                                               

Mariënvelde

                                               

Marken

Marken is n landelike nedersetting in die Limpopoprovinsie in die noorde van Suid-Afrika. Die dorpie lê oos van Lephalale. Die R561-streeksroete verbind Marken met die Zanzibar-grenspos op die grens met Botswana.

                                               

Markteater

Die Markteater is gelee in Newtown, Johannesburg. Dit is in 1976 geopen as ’n onafhanklike, nierassige teater tydens die apartheidsjare. Dit is genoem na die mark wat voorheen op die plek gestaan het, ook bekend as die Ou Indiermark of die Newtow ...

                                               

Marmerpaleis

Die Marmerpaleis was een van die eerste Nieu-klassieke paleise in Sint Petersburg, Rusland. Dit is oos van die Winterpaleis gelee. Dit is deur graaf Grigori Orlof, ’n minnaar van Katharina die Grote een van die magtigste edelmanne van die 1760s, ...

                                               

Marseilles, Vrystaat

Marseilles is n klein nedersetting in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika naby aan die grens tussen die Vrystaat en Lesotho. Die nedersetting is 113 km oos van Bloemfontein en 24 km wes van Ladybrand. Dit is genoem na die hawestad Marseilles in Frankryk.

                                               

Maskerteater

Die Maskerteater is n teater op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria. Dié gebou het eers aan die Christian Brothers’ College behoort en is in 1968, in dieselfde tyd wat die universiteit die meeste van die ander ou CBC-geboue aange ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →