★ Free online encyclopedia. Did you know? page 372



                                               

Lambeth-paleis

Lambeth-paleis is die ampswoning van die Aartsbiskop van Kantelberg in Londen. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier Teems n kort afstand van die Paleis van Westminster. Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe ...

                                               

Lanseria-lughawe

Lanseria-lughawe is in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is n internasionale lughawe maar hanteer grotendeels binnelandse vlugte. Die lughawe is gelee langs die R 512 hoofpad ongeveer 8 km van die N14 nasionale pad. Die hele pad van die lughawe tot by di ...

                                               

Lanzarote

Lanzarote is n Spaanse eiland in die ooste van die outonome Kanariese Eilande in die Atlantiese Oseaan. Dit lê ongeveer 125 km van die kus van Noord-Afrika en 1 000 km van die Iberiese Skiereiland van Spanje. Dit beslaan 845.9 vierkante kilometer ...

                                               

Laren, Gelderland

                                               

Lauwers

Die Lauwers is n rivier in Nederland. Die rivier vorm n gedeelte van die grens tussen die provinsies Friesland en Groningen. Die Romeinse naam was Lavica, Laubacrus of Laubacue ten tye van Karel die Grote is die rivier Laubach of Laubeke genoem.

                                               

Lavumisa

Lavumisa is n dorp in die Shiselweni-distrik in die suide van Eswatini. Dit dien as n grenspos oorkant die naburige dorp Golela in Suid-Afrika. Die snelweg MR8 en die spoorlyn kruis ook hier.

                                               

Leadenhall Market

Leadenhall Market is n historiese oordakte markplein in Londen wat nog tot in die 1960s as groothandelsmark vir onder meer vleis en seekos gedien het. Toe die bekende argitektuurkritikus Ian Nairn in 1966 n besoek aan die mark gebring het hy dit ...

                                               

Lebomboberge

Die Lebomboberge, is n 800 km lang, smal bergreeks in Suider-Afrika. Die berg strek van Hluhluwe in KwaZulu-Natal in die suide tot by Punda Maria in die Limpopo in Suid-Afrika in die noorde. Sommige dele van die berg is ook te vinde in Mosambiek ...

                                               

Leens

Leens is n dorp in die munisipaliteit Het Hogeland en is die vroee administratiewe setel van die voormalige munisipaliteit De Marne in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het Leens n eie munisipaliteit gehad.

                                               

Leipziger Platz

Leipziger Platz is n plein in die Berlynse stadsdistrik Mitte wat in die weste aan die plein Potsdamer Platz en in die ooste, by die beginpunt van Leipziger Straße, aan die Pruisiese Herehuis, die eerste parlementskamer van die voormalige Duitse ...

                                               

Lenapilare

Die Lenapilare is ’n natuurlike rotsformasie aan die oewers van die Lenarivier in die verre Oos-Siberie. Die pilare is 150 tot 300 m hoog en is in van die Kambriese seebekkens gevorm. Die Lenapilare-natuurpark is van 2012 af ’n Unesco-wêrelderfen ...

                                               

Lenin-mausoleum

Die Lenin-mausoleum aan die westekant van Rooiplein is ’n belangrike monument uit die Sowjettyd. Dit staan teen die Kremlinmuur onder die Senatskaja-toring. Binne-in word die gebalsemde lyk van die rewolusionêr en stigter van die Sowjetunie, Wlad ...

                                               

Leningrad-oblast

                                               

Lençóis Maranhenses Nasionale Park

Die Lençóis Maranhenses Nasionale Park is n uitgestrekte duingebied met vaste en rollende wit sandduine wat langs die Atlantiese kus van die Noordoos-Brasiliaanse deelstaat Maranhão, net oos van die Baía de São José, gelee is. Die duine, wat hoog ...

                                               

Lephalalarivier

Die Lephalalarivier is n rivier in die noordweste van Suid-Afrika en sluit aan by die Limpoporivier. Dit is n belangrike waterweg in die Waterbergarea van die Limpopoprovinsie. Die rivier dreineer meeste van die Lapalalawildernis en n aansienlike ...

                                               

Letaba Ranch Wildreservaat

Letaba Ranch Provinsiale Park, is n beskermde gebied in Limpopo Provinsie, Suid-Afrika. Dit is noord van Phalaborwa, langs die Krugerwildtuin en het n oppervlakte van ongeveer 42 000 ha. Die Groot-Letabarivier loop deur die park.

                                               

Letabarivier

Die voorlope van die Groot-Letabarivier ontspring reeds in Gautengprovinsie, terwyl sommige sytakke van die Klein-Letabarivier hul oorsprong in die Soutpansberge het.

                                               

Letsitelerivier

                                               

Leuven, Nederland

                                               

Leuvenheim

                                               

Leuvenum

                                               

Levent

                                               

Lichtenvoorde

                                               

Lieren

                                               

Liesbeek

Die Liesbeek is n riviertjie in die Kaapse Skiereiland wat aan die oostelike helling van Tafelberg in Skeletonkloof en Vaalkatkloof ontspring. Via Kirstenbosch, Bishopscourt, Wynberg, Nuweland, Rondebosch, Rosebank en Mowbray bereik dit Observato ...

                                               

Lievelde

                                               

Likoma-eiland

Likoma-eiland is die grootste van twee bewoonde eilande in die Malawimeer in Oos-Afrika. Die ander een is die nabygelee Chizumulu-eiland. Albei behoort aan Malawi, al lê hulle ’n paar kilometer van Mosambiek en word hulle deur Mosambiekse water o ...

                                               

Limpopo

Hierdie artikel handel oor die provinsie in Suid-Afrika. Vir die gelyknamige rivier, sien Limpopo rivier. Limpopo is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Polokwane. Die provinsie kry sy naam van die Limpoporivier, wat die ...

                                               

Limpopo Nasionale Park

Die Limpopo Nasionale Park is n wildreservaat in Mosambiek. Die park het ontstaan nadat die status van die Coutada 16 wildbenuttingsarea in Gazaprovinsie van n jaggebied na n beskermende gebied verander is. Die park maak nou deel uit van die Grot ...

                                               

Linde, Gelderland

                                               

Linschoten (dorp)

Vir ander gebruike, sien Linschoten. Linschoten is n dorp in die Nederlandse provinsie Utrecht. Die dorp is deel van die Montfoort-munisipaliteit, en lê ongeveer 3 km suidoos van Woerden. Die Linschoten-rivier vloei deur die dorp. Die Lange Linsc ...

                                               

Lintelo

                                               

Lintvelde

                                               

Lisbonwaterval

Die Lisbonwaterval is in die Lissabon-skeur in Mpumalanga, Suid-Afrika net noord van Graskop op die R532-streeksroete. Die waterval is 94 m hoog en vernoem na Lissabon, die hoofstad van Portugal. Die waterval is aan die Panoramaroete.

                                               

Little Tokyo, Los Angeles

Little Tokyo, ook bekend as Little Tokyo Historic District, is n etniese Japannees-Amerikaanse distrik in die middestad van Los Angeles een van slegs drie amptelike Japantowns in die Verenigde State wat almal in Kalifornie gelee is. Die buurt, wa ...

                                               

Littlefillan

                                               

Ljachofski-eilande

Die Ljachofskije-eilande is die mees suidelike subgroep van die Nieu-Siberiese Eilande noord van die Oos-Siberiese kus tussen die Laptef-see en die Oos-Siberiese See noord van Sacha. Die subgroep word van die vasteland geskei deur die Laptef-stra ...

                                               

Lobith

                                               

Lobnoje Mesto

Die Lobnoje Mesto is ’n 13 meter lange podium van wit stene in die suidoostelike deel van Rooiplein voor die Sint Basilius-katedraal. Dit is een van die min konstruksies op die plein wat in sy aanvanklike kondisie behoue gebly het. Dit is in 1549 ...

                                               

Locomotion No 1

Locomotion No. 1 is n eertydse Britse stoomlokomotief wat vir die Stockton and Darlington Railway gebou is. Die stoomlokomotief is in 1825 deur George en Robert Stephenson se maatskappy, Robert Stephenson and Company vervaardig. Dit is op 27 Sept ...

                                               

Loenen, Apeldoorn

                                               

Loenen, Overbetuwe

                                               

Loerbeek

                                               

Loil

                                               

Lomatirivier

Die Lomatirivier of Mlumati vloei in Mpumalanga en Eswatini. Die rivier ontspring suid van Barberton in Mpumalanga, en vloei ook vir n kort entjie deur die noordweste van Eswatini. Hierna vloei dit in die Driekoppiesdam in Suid-Afrika in om verde ...

                                               

Loopspruit

                                               

Loopspruit (Mooirivier)

Die Loopspruit ontspring suid van Oos-Driefontein-myn en vloei suid en suidoos, deur die middedorp van Fochville en dan algemeen weswaarts. Dit word opgedam deur die Klipdrifdam voor dit by die gholfbaan in Potchefstroom by die Mooirivier aanslui ...

                                               

Lotsanerivier

                                               

Lourensrivier

Die Lourensrivier vloei deur Somerset-Wes en die Strand. Die rivier ontspring in die klowe van Sneeukop, Helderberg, die Hottentots-Hollandberge, Stellenboschberg en die Jonkershoekberge. Daar is die jaarlikse reenval 2 500mm en meer per jaar. Di ...

                                               

Lughawe Londen-Stansted

Lughawe Londen-Stansted is gelee in westelike Essex, 48 km noordoos van Londen se middestad. In 2013 was Stansted die 4de besigste lughawe in die Verenigde Koninkryk.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →