★ Free online encyclopedia. Did you know? page 371



                                               

Harfsen

                                               

Harold Porter Botaniese Tuin

Die Harold Porter Botaniese Tuin is bekend om die Kaapse fynbos. Hierdie tuin lê in die Kogelberg-natuurreservaat, by Bettysbaai en langs Clarence-rylaan R44. Dit beslaan amper 200 ha en strek van die berge tot by die kus. Met wandelpaadjies kan ...

                                               

Harreveld

                                               

Harskamp

                                               

Hartbeesrivier (Noord-Kaap, lat -28.75, long 20.55)

Die Hartbeesrivier is n sytak van die Oranjerivier in Suid-Afrika. Hierdie rivier ontspring in die Kaiingbulte van die Boesmanland en die Bo-Karoo, tussen die dorpe Kenhardt, Brandvlei en Van Wyksvlei. Dit vloei noordwaarts deur Kenhardt om net w ...

                                               

Hartebeesspruit

Google-kaart van die Hartebeesspruit se monding by Geonames.org cc-by. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Hartsrivier

Die Hartsrivier is n noordelike sytak van die Vaalrivier, wat op sy beurt weer n noordelike sytak van die Oranjerivier is, die grootste rivier in Suid-Afrika.

                                               

Hatfield House

Hatfield House is n country house in Hatfield, n nedersetting in die Engelse graafskap Hertfordshire. Die huidige Jacobeaanse herehuis, wat in n uitgestrekte park gelee is in 1611 opgerig deur Robert Cecil, die eerste graaf van Salisbury en hoofm ...

                                               

Hattelaar

                                               

Hattingspruit

Hattingspruit is n steenkoolmynboudorp in die ooste van Suid-Afrika, in die noorde van die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is tussen Glencoe en Dannhauser. Die Tom Worthingtondam is nabygelee. Die R621-streeksroete gaan deur die dorpie.

                                               

Havelland

Havelland is n geografiese term wat verskillende betekenisse kan hê. In geografiese opsig is dit n gebied in die Duitse deelstaat Brandenburg tussen die stede Oranienburg in die noordooste en Rhinow in die noordweste, met die Rhinrivier en die Rh ...

                                               

Headway Hill

Headway Hill is n voorstad in Midrand, noord van Johannesburg, Suid-Afrika. Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

                                               

Heard- en McDonaldeilande

Die Heard- en McDonaldeilande is n onbewoonde en onherbergsame sub-antarktiese eilandgroep in die suide van die Indiese Oseaan op dieselfde hoogte as Vuurland en op dieselfde lengtegraad as Moembaai, dit lê 1700 km van Antarktika en 4100 km suidw ...

                                               

Heelsum

                                               

’s-Heerenberg

                                               

Heerewaarden

Heerewaarden is ’n dorp in die munisipaliteit Maasdriel in die provinsie Gelderland in Nederland. Jacobus Groenendaal, eerste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat, is in Heerewaarden gebore.

                                               

Heesselt

                                               

Helderberg

Vir inligting oor die Helderberg-ramp, sien Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295. Die Helderbergkom is n gebied in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 45 km vanaf Kaapstad, gelee aan die voetenent van die Helderberg en Hottentots-Hollandberge. Gordonsb ...

                                               

Hellouw

                                               

Helpmekaar, KwaZulu-Natal

Die artikel handel oor die dorp in KwaZulu-Natal, vir die skool in Johannesburg, sien Helpmekaar. Helpmekaar is n dorpie in die Zoeloelandstreek van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam is afkomstig van die dae van die togryers, hulle het mekaar ...

                                               

Hennopsrivier

Die Hennopsrivier is n rivier in Gauteng in Suid-Afrika, wat oos van Tembisa ontspring, waar dit die Olifantspruit heet. Die Rietvleirivier is n sytak van die Hennops en hul weer van die Krokodilrivier. Die Centurionmeer is in die Hennopsrivier g ...

                                               

Hermannsburg

Die dorpie het ontstaan in 1854 toe pastoor Louis Harms n sendingstasie hier begin het op die plaas Perseverance. Die sendingstasie is vernoem na Hermannsburg in Duitsland, internasionale hoofkantoor van die sendinggenootskap. Die sendingstasie h ...

                                               

Hernen

                                               

Heroldsbaai

Die strandoordjie was aanvanklik deel van die plaas Brakfontein, toe eiendom van Dirk Lamprecht en later van Frans Gericke. Laasgenoemde se afstammelinge het nog belange in die omgewing. Alhoewel dit eers as Sandstrand bekend was, is dit in 1823 ...

                                               

Herontoring

Die Herontoring is die hoogste wolkekrabber in die "City" van Londen wat in 2011 voltooi is. Die toring het n hoogte van 230 meter en 46 verdiepings. Die toring is ook die derde hoogste wolkekrabber in die Verenigde Koninkryk.

                                               

Herveld

                                               

Herwen

                                               

Herwijnen

                                               

Heteren

                                               

Heukelum

                                               

Heuningspruit (Limpopo)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Heuningspruit. Die Heuningspruit is n takrivier van die Dwarsrivier in die suidweste van Limpopo in Suid-Afrika.

                                               

Heuningspruit (Mpumalanga)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Heuningspruit. Die Heuningspruit is n sytak van die Modderspruit in die suidweste van Mpumalanga in Suid-Afrika.

                                               

Heuningspruit (Vrystaat)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Heuningspruit. Die Heuningspruit is n takrivier van die Renosterrivier in die noorde van die Vrystaat in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano ...

                                               

Heveadorp

                                               

Hiaure

Hiaure is n klein dorp op n hoogte in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 90 inwoners.

                                               

Higgovale

                                               

Highgrove House

Highgrove House is die landelike tuiste van prins Charles in Gloucestershire, Engeland. Dit is in 1980 deur die hertogdom van Cornwall gekoop. Dit is tussen 1796 en 1798 laat bou deur John Paul en het tot in 1860 aan sy nageslag behoort. In 1850 ...

                                               

Highpoint I

Highpoint I was die eerste van twee woonstelblokke wat in die 1930s op een van Londen se hoogste punte in Highgate ontstaan het. Die argitektoniese ontwerp van die gebou is deur die argitek Berthold Lubetkin, n boorling van Rusland, behartig, ter ...

                                               

Hiiumaa

Hiiumaa is op een na grootste eiland van Estland. Dit is 1024 km 2 groot en het 12 000 inwoners. Dit is noord van die groter Saaremaa in die Oossee gelee. Die hoofdorp is Kärdla aan die noordkus, wat ook die hoofstad van die provinsie Hiiumaa is. ...

                                               

Hillsborough-kasteel

Hillsborough-kasteel is ’n amptelike regeringswoning in Noord-Ierland. Dit is die tuiste van die Britse staatsekretaris vir Noord-Ierland, en die amptelike woning van koningin Elizabeth II en ander lede van die koninklike familie wanneer hulle di ...

                                               

Hilton College

Hilton College is n privaatseunskool wat in 1868 deur eerwaarde William C. Newnham in Pietermaritzburg gestig is. In 1872 is die skool tot 7 km noord van Hiltonweg verskuif.

                                               

Hilton Moscow Leningradskaya Hotel

Die Hotel Leningradskaja is een van die neoklassieke geboue in Moskou bekend as die Sewe Susters van Josef Stalin wat in die vroee 1950s gebou is. Dit is nou amptelik bekend as die Hilton Moscow Leningradskaya Hotel.

                                               

Hippodroom van Konstantinopel

Die Hippodroom van Konstantinopel was ’n arena wat die sport- en sosiale middelpunt was van Konstantinopel, die hoofstad van die Bisantynse Ryk. Vandag is dit ’n plein met die naam Sultanahmet Meydanı in die Turkse stad Istanboel, met net ’n paar ...

                                               

Hiva-Oa

Hiva-Oa is ’n munisipaliteit in Frans-Polinesie, ’n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan. Dit is deel van die Marquesaseilande. Die munisipaliteit Hiva-Oa bestaan uit die eiland Hiva Oa self 316 km 2, wat die hele bevolking bevat, en ...

                                               

Hlanganarivier

Die Hlanganarivier is n takrivier van die Sandrivier in Limpopo in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Hoefysterwaterval

Die Hoefysterwaterval is in die Sabierivier, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die waterval is 4 km buite Sabie op die ou Lydenburg pad. n Voetpaadjie wat deur die bos loop bereik die waterval hoer op in die Sabierivier. Hierdie waterval is gewild onder t ...

                                               

Hoekelum

                                               

Hoenzadriel

                                               

Hoërskool Sand du Plessis

Hoerskool Sand du Plessis is n Afrikaanse sekondêre skool in Hospitaalpark in Bloemfontein, Suid-Afrika. Die skool is genoem na n voormalige administrateur van die Oranje-Vrystaat, mnr. J.W.J.C. du Plessis. Hulle bynaam is Sannies en die skool se ...

                                               

Hoevelaken

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →