★ Free online encyclopedia. Did you know? page 370



                                               

Gleniffer

                                               

Glückstad

Glückstadt is n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R34 hoofweg 35 km suidoos van Vryheid. Die naam is Duits vir: Stad van geluk.

                                               

Goble Park

                                               

Goilberdingen

                                               

Golf van Lion

Die Golf van Lion is n baai langs die Mediterreense kuslyn van Suid-Frankryk. Die golf strek oor die kuslyne van die geweste Languedoc-Roussillon en Provence, van die Frans-Spaanse grensgebied in Katalonie in die weste tot by die hawestad Toulon ...

                                               

Gonarezhou Nasionale Park

Gonarezhou Nasionale Park is n wildreservaat in die suid-ooste van Zimbabwe. Gonarezhou is n Sjona-naam wat beteken "plek van die olifante". Die park is gelee in n afgelee hoek van die Masvingoprovinsie langs die Mosambiekgrens. Die park is in n ...

                                               

Gonubierivier

Die Gonubierivier is n rivier naby Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier loop oos van die Nahoonrivier en die Buffelsrivier. Die dorp Gonubie lê op sy westewal en Chintsa verder noordoos. Die monding van die Gonubierivier vorm n pra ...

                                               

Gorssel

                                               

Gortel

                                               

Goudrivier

Die Goudrivier is n takrivier van die Bloklandspruit in Limpopo in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Grabouw

Grabouw is n dorp in die munisipaliteit Theewaterskloof van die Overberg-distrik, met sowat 16 000 inwoners. Grabouw is genoem na die Duitse dorp Grabow, die geboortedorp van sy stigter. Dit lê in die Groenlandvallei en is die handelsentrum van d ...

                                               

Greffeling

                                               

Greffelkamp

                                               

Grey-kollege

Sir George Grey, Kaapse goerwerneur, het tydens n besoek aan die nuwe Republiek van die OVS op 13 Oktober 1855 n bedrag van £5 000 aan die Nederduitse Gereformeerde Kerk geskenk vir die oprigting van die Kollege in Bloemfontein. Die skool is ampt ...

                                               

Griffith-sterrewag

Die Griffith-sterrewag is n openbare sterrewag, gelee op n hoogte van 1 135 voet of 346 m bo seevlak teen die suidelike helling van die bergpiek Mount Hollywood in Griffith Park, Los Feliz, Los Angeles, Kalifornie. Dit is in besit van en word bes ...

                                               

Groblersbrug

Groblersbrug is n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana in die Limpopo provinsie. Die N11 nasionale pad begin hier. Aan die Botswana kant staan die grenspos bekend as Martinsdrif. Die Limpoporivier skei die twee grensposte.

                                               

Groede

Groede is n dorp in die munisipaliteit Sluis, in die Nederlandse provinsie Zeeland. Groede was tot 1970 n aparte munisipaliteit gewees. Dit het 1030 inwoners in 2012 gehad.

                                               

Groenlandberg

Die Groenlanberg strek van oos na wes. Die Hottentots-Hollandberge is wes van die Groenlanberg en die Houwhoekberg suidoos. Die Groenlanberg vorm dus die noordelike grens van die Elginvallei. Aan die nordooste van die berge is Villiersdorp en Gra ...

                                               

Groenrivier (Weskus)

Die Groenrivier is n gewoonlik droe rivierloop in Namakwaland in die Noord-Kaap van Suid-Afrika. Die rivier en sy sytak die Groot-Doringrivier ontspring in die granietkoppies rondom Garies en die Kamiesberge en het n opvanggebied van 4 500 km². D ...

                                               

Groenriviermond-vuurtoring

Die Groenriviermond-vuurtoring is n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan by Groenriviermond, die monding van die Groenrivier, omtrent 120 km noordwes van Strandfontein. Die vuurtoring is in 1988 gebou. Die 17.2 meter hoe betontoring is geel gever ...

                                               

Groentemarkplein

Groentemarkplein in die hart van Kaapstad se middestad is n openbare ruimte wat in die ou dae die Kaap se oorspronklike varsproduktemark was en selfs voorheen as slawemark gebruik is. Dit word begrens deur Langmark- en Kortmarkstraat terwyl Burgs ...

                                               

Groessen

                                               

Groot Basaar (Istanboel)

Die Groot Basaar in Istanboel, Turkye, is een van die grootste en oudste onderdak-markte in die wêreld. Dit het 58 onderdak-strate en meer as 1 200 winkels wat daagliks tussen 250 000 en 400 000 besoekers lok. Dit is in 1461 geopen en is bekend v ...

                                               

Groot Constantia

Groot Constantia is n wynlandgoed in die Constantiavallei in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is een van die bes bewaarde voorbeelde van die Kaaps-Hollandse boustyl en is n hoogsaangeskrewe wynmakery. Die landgoed dateer uit 1685 toe grond aan Simon va ...

                                               

Groot Dochteren

                                               

Groot Ljachof-eiland

Die Groot-Ljachofeiland is die grootste eiland van die Ljachof-eilande van die argipel van Nieu-Siberiese Eilande. Die eiland is deel van die buffersone van die Oest-Ljenksi natuurreservaat. Die eiland word deur die Dmitri Lapjef-straat van die v ...

                                               

Groot Moskee van Koeweit

Die Groot Moskee is die grootste en amptelike moskee in Koeweit. Die oppervlakte is 45 000 m 2, waarvan die gebou self 20 000 m 2 beslaan. Die hoofgebedsaal is 72 m breed en het kiaatdeure en 144 vensters.

                                               

Groot St. Bernardpas

Die Groot St. Bernardpas is die derde hoogste bergpas in Switserland op 2 469 m, gelee in die munisipaliteit Bourg-Saint-Pierre. Dit verbind Martigny in die kanton van Valais in Switserland met Aosta in die Aostavallei en Piemont in Italie. Dit i ...

                                               

Groot-Brakrivier

Moet nie verwar word met die Grootbrakrivier in die Oos-Kaap wat n sytak van die Groot-Visrivier is nie. Die Groot-Brakrivier is n rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier mond uit in die suidelike Indiese Oseaan by 34°03′S 22°14′O. Die na ...

                                               

Groot-Brittanje

Hierdie artikel handel oor die eiland in Europa. Vir die huidige land, sien gerus Verenigde Koninkryk, en vir die voormalige land, sien gerus Koninkryk van Groot-Brittanje. Groot-Brittanje is die grootste eiland van die Britse Eilande, die groots ...

                                               

Groot-Jongensfontein

Groot-Jongensfontein is n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Groot-Jongensfontein ressorteer onder die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val. Stilbaai is ongeveer 10 km noordoos.

                                               

Groot-Keirivier

Die Groot-Keirivier is n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit ontspring in die Stormberg en vloei vir ongeveer 320 km voor dit by Keimond noord van Oos-Londen in die Indiese Oseaan uitmond. Die Groot-Keirivier was voor 1994 die grens tussen d ...

                                               

Groot-Letabarivier

Die voorlope van die Groot-Letabarivier ontspring reeds in Gauteng provinsie, asook in die Strydpoortberge suid van Tzaneen. Ná die samevloei van die Klein- en Groot-Letabariviere by 23°38′57″S 31°8′40″O, op die Krugerwildtuin se westegrens, heet ...

                                               

Groot-Nefkarivier

Die Groot-Nefkarivier of Bolsjaja Nefka is een van die sytakke van die Newarivier. Dit skei die Wiborg-kant van Sint Petersburg, Rusland, van die Petrograd-kant. Die Bolsjaja Nefka vertak op sy beurt naby die mees suidelike punt van Kamenni-eilan ...

                                               

Groot-Newarivier

Die Groot-Newarivier of Bolsjaja Newa is die grootste sytak van die Newarivier. Dit begin min of meer by die Strelka, die mees oostelike punt van Wasiljefski-eiland. Die rivier is 3.5 km lank en tot 12.8 meter diep, en die breedte wissel van 200 ...

                                               

Groote Schuur-hospitaal

Die Groote Schuur-hospitaal is n groot staatsbeheerde akademiese hospitaal wat teen die hange van Duiwelspiek in Kaapstad gelee is. Die hospitaal is op 31 Januarie 1938 amptelik geopen en het veral danksy die baanbrekende werk van prof. Chris Bar ...

                                               

Groß-Friedrichsburg

Groß-Friedrichsburg was n vesting en kolonie van die Keurvors van Brandenburg aan die Wes-Afrikaanse Goudkus wat in 1683 deur generaal von Groeben gestig is. Dit was die eerste Duitse kolonie in Afrika. In 1717 is dit aan Nederland verkoop. Gross ...

                                               

Groter Brandvleidam

Die Groter Brandvleidam is n gelee in die Breederivier naby Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in 1983 voltooi na konstruksiewerke wat die oorspronklike Brandvleidam en die Kwaggaskloofdam gekombineer het.

                                               

GUM

Die afdelingswinkel GUM of GOeM aan die oostekant van Rooiplein in Moskou beslaan die hele gebied tussen Nikolskaja- en Iljinka-straat in die historiese Kitai Gorod-sakebuurt. Dit het in 1921 sy huidige naam gekry. Vanwee sy ligging aan Rooiplein ...

                                               

Gydoberg

                                               

Gysmanshoekpas

Gysmanshoekpas, is n bergpas oor die Langeberge. Tot met die opening van die Garciapas in 1879 was die Gysmanshoekpas die enigste pad in die omgewing van Riversdal oor die Langeberge na die Klein Karoo. Die trekboere was vasberade om n oorgang oo ...

                                               

Haida Gwaii

Die Haida Gwaii, vroeer Koningin Charlotte-eilande is n Kanadese argipel in die Stille Oseaan. Bestuurlik behoort die gebied tot die provinsie Brits-Columbie. Die eilandegroep het n oppervlakte van 10 180 km² en daar woon ongeveer 3500 mense, waa ...

                                               

Hall, Gelderland

                                               

Hallum

Hallum is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê wes van Dokkum en noordoos van Leeuwarden. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.

                                               

Hamad Internasionale Lughawe

Hamad Internasionale Lughawe is n internasionale lughawe in Doha, die hoofstad van Katar. Voorheen bekend as "Nuwe Doha Internasionale Lughawe", was Hamad Internasionale Lughawe oorspronklik veronderstel om die ou Doha Internasionale Lughawe as K ...

                                               

Hammond, Indiana

Hammond is die sesde grootste stad in die Amerikaanse staat Indiana, in Lake County. Die stad het sowat 80 000 inwoners en n oppervlakte van 64 km².

                                               

Hampstead Heath

Hampstead Heath is n uitgestrekte ou park en openbare groen ruimte in die noorde van Londen wat oor n oppervlakte van sowat 790 akkers strek. Die park bestaan hoofsaaklik uit oop grasvelde en bosse en is op n sanderige heuwel gelee. Dié heuwel - ...

                                               

Hangklip

Hangklip is ’n hangende rots van 454 m hoog wat bo die dorp Pringlebaai uittroon. Dit is aan die R44 gelee en dui die oostelike punt van Valsbaai aan. Dit het ’n outomatiese vuurtoring en was eens die wegkruipplek van slawe wat uit die Kaap wegge ...

                                               

Hans Merensky-natuurreservaat

Hans Merensky Natuurreservaat, ook bekend as die Hans Merensky Wildernis, is n beskermde gebied in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit het n oppervlakte van ongeveer 5 268 ha en lê in die Laeveld tussen die Krugerwildtuin en die stad Tzanee ...

                                               

Hantam Botaniese Tuin

Die Hantam Nasionale Botaniese Tuin is by Nieuwoudtville in die Karoo. Die park lê 5 km suidoos van die dorp langs die Oorlogskloofpad. In die winter val die reen op die Bokkeveldplato en daarom bloei die meeste veldplante in Augustus tot die mid ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →