★ Free online encyclopedia. Did you know? page 37



                                               

Praseodimium

Praseodimium is n chemiese element met simbool Pr en atoomnommer 59. Praseodymium is n sagte, silwerwit, pletbare en smeebare metaal in die lantaniede-groep. Dit word vir sy magnetiese, elektriese, chemiese en optiese eienskappe gewaardeer. Dit i ...

                                               

Prediker

Prediker is die 21ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Die boek Prediker soek n antwoord op die diepste lewensvrae, ook dié waarop die menslike wysheid nie n antwoord het nie. Die gang van di ...

                                               

Hans-Joachim Preil

Hans-Joachim Preil was n Duitse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent DEFA-Disko 77.

                                               

Prem Tinsulanonda

Prem Tinsulanonda was n Thaise militêre offisier, politikus en staatsman wat gedien het as Eerste Minister van Thailand vanaf 3 Maart 1980 tot 4 Augustus 1988, waartydens hy gekrediteer is met die beeindiging van n kommunistiese opstand en voorsi ...

                                               

Preston

Preston is n stad in die noordweste van Engeland, tussen Bolton en Blackpool. Die stad het n bevolking van 131 900 in 2007. Daar is ook 16 plekke in die Verenigde State van Amerika, twee plekke in Kanada, twee in Australie en 3 in Skotland wat na ...

                                               

Pretoria

Pretoria is die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika en is gelee in die provinsie Gauteng, ongeveer 50 km noord van Johannesburg. Die stadsgebied word deurkruis deur die Magaliesbergreeks. Pretoria is op 16 November 1855 deur die Voortrekkers ...

                                               

Priapos

Priapos of Priapus was in die Griekse mitologie die kind van Dionysos en Afrodite. Hy was ’n mindere god van vrugbaarheid en die beskermer van vrugteplante, vee, tuine en manlike geslagsdele. Hy word kenmerkend uitgebeeld met ’n belaglike groot, ...

                                               

Primaat

Primate of opperdiere is n orde van soogdiere waaraan alle ape, halfape en ook mense behoort. Die wetenskaplike benaming, Primates is afgelei van Latyns, wat "eerste" beteken. Primate se voorouers het in bome in tropiese bosse gewoon. Verskeie ke ...

                                               

Primorski-krai

Primorski-krai, ook bekend as Primorje, is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Wladiwostok. Primorski beteken "maritiem" en daar word soms na die krai verwys as die Maritieme Provinsie.

                                               

Prins Eduard-eilande

Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse eilandgroep in die suidelike Indiese Oseaan. Vir die Kanadese provinsie, sien Prins-Edward-eiland. Prins Eduard-eilande is n onbewoonde en onherbergsame sub-antarktiese eilandgroep in die suidelike I ...

                                               

Prins van Wallis-eiland

Prins van Wallis-eiland, die wêreld se 40ste grootste eiland en die tiende grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 33 339 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan gelee en maak deel uit van die gebied Nunav ...

                                               

Prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld

Prinses Victoria is op 17 Augustus 1786 gebore as die vierde dogter en sewende kind van Franz Frederick Anton, Hertog van Sakse-Koburg-Saalfeld en Auguste Reuss van Ebersdorf en Lobenstein.

                                               

Prion

n Prion is n foutiewelik gevoude proteïen wat oor die vermoe beskik om die foutiewelik gevoude vorm daarvan op of na normale variasies van dieselfde proteïen te transmitteer. Die proteïene kom voor by verskeie noodlottige en oordraagbare neuro-de ...

                                               

Proet

Die Proet is n groot suid-vloeiende rivier in Oos-Europa. Die rivier, met n lengte van 953 km, vorm die derde grootste sytak van die Donau na die Tisza en die Sava. Die Proet is die laaste groot sytak van die Donau voor sy monding in die Swartsee ...

                                               

Projek

Die term projek word in projekbestuur op verskillende maniere gedefinieer: N Onderneming waarby die inset van mense, materiaal en finansiele middele opnuut georganiseer word met die doel om n bepaalde hoeveelheid werk of n spesifieke opdrag te ve ...

                                               

Prokarioot

Prokariote as n domein verwys na alle organismes wat nie n selkern of nukleus bevat nie. In sulke organismes is daar geen intrasellulêre organelle teenwoordig nie en dus vind alle biochemiese reaksies op die selwand plaas.

                                               

Proos

n Proos is n amp in die Rooms-Katolieke Kerk, gewoonlik n voorsittende geestelike van n kapittel. Die ampstitel word veral in Vlaandere gebruik en is ongewoon in Suid-Afrika. In Nederland word die amp ook moderator genoem. Die amp word aangetref ...

                                               

Prostaatklier

Die prostaatklier, n deel van die voortplantingstelsel, kom voor by manlike soogdierspesies en is gelee onder die blaas en tussen die rektum, die sluitspier, n paar slagare en bondels senuwees. Dit blyk dat die funksie van die klier is om omtrent ...

                                               

Protaktinium

Tydens die bestudering van die vervalreeks van uraan-238 ontdek Kasimir Fajans en Otto Göhring in 1913 die kortlewende isotoop 234m Pa halfleeftyd van 1.17 minuut en noem dit brevium afgelei van brevis, Latyn vir "kort". Die stabiele isotoop 231 ...

                                               

Proterosoïkum

Die Proterosoïkum of Proterosoïese Eon is die derde geologiese eon in die Aarde se bestaan en die laaste eon wat deel van die Prekambrium is. Dit het sowat 2.5 miljard jaar gelede begin met die einde van die Argeïkum en geduur tot die begin van d ...

                                               

Proteïen-invouing

Proteïen-invouing is die fisiese proses by wyse waarvan n proteïenketting sy natuurlike driedimensionele struktuur verkry. Dit is n konformasie wat gewoonlik biologies funksioneel is, en op n spoedige en reproduseerbare wyse plaasvind. Dit is die ...

                                               

Protoslawies

Protoslawies is die onbekende, gerekonstrueerde taal waaruit al die Slawiese tale ontstaan het. Dit verteenwoordig die taal wat die Slawiers van omstreeks die 5de tot die 9de eeu gepraat het. Nes met ander prototale is geen geskrifte al ontdek ni ...

                                               

Protoster

’n Protoster is ’n ster in wording. Sterevolusie begin met die swaartekraginstorting van ’n reusagtige molekulêre wolk. Wanneer so ’n instorting eers begin, kan dit nie gekeer word nie. Tipiese reusagtige molekulêre wolke is rofweg 100 ligjare in ...

                                               

Provo

Provo is die tweede grootste stedelike nedersetting in die Amerikaanse deelstaat Utah met n bevolking van meer as 116 000 in 2019. Provo is sowat 43 myl suid van Salt Lake City in die sentrale gedeelte van die Utahvallei gelee en maak deel uit va ...

                                               

Psamtik I

Psamtik I is saam met sy pa, Necho I, deur die Assiriers weggevoer nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle by ’n komplot van Taharqa betrokke was. Hulle is eindelik vrygelaat en toegelaat om as leenhere oor Egipte te regeer. Psamtik het beheer ...

                                               

Psittacidae

Psittacidae is n familie van papegaaie. Die familie word in twee subfamilies onderverdeel, die Afrika-papegaaie en die Neotropiese papegaaie.

                                               

PSV Eindhoven

PSV is n professionele sokkerklub in Eindhoven wat op 31 Augustus 1913 as sportvereniging vir Philips se werknemers gestig is. Die span se tuisveld is die Philips Stadion. PSV is al 24 keer as die kampioen van Nederland gekroon. Hulle het ook in ...

                                               

Ptolemeus IV Philopator

Ptolemeus IV Philopator was die vierde koning van Antieke Egipte se Ptolemeïese Ryk. Hy was die seun van Ptolemeus III Euergetes en sy vrou, Berenike II, en het in 221 v.C. aan die bewind gekom. Hy was met Arsinoe III getroud. Die verval van die ...

                                               

Pulitzerprys

Die Pulitzerprys is n Amerikaanse toekenning wat beskou word as die hoogste nasionale verering in die areas van die drukpers-joernalistiek, letterkundige bydraes en musiek-komposisie. Dit word deur die Columbia-universiteit in New York beheer. Pr ...

                                               

Pylinkvis

Pylinkvisse is koppotiges in die orde Teuthida, hierdie orde bevat ongeveer 300 spesies wat in die wêreld se oseane aangetref kan word. Soos ander koppotiges het pylinkvisse n opmerklike kop, tweesydige simmetrie, n mantel en arms. In teenstellin ...

                                               

Pylwurm

Die Pylwurms of Chaetognatha is n klein dierefilum van ongeveer 200 spesies wat in die see of in riviermondings voorkom. Ongeveer 20% van hulle is seebodemdiere en het uitskeidings waarmee hulle aan n substraat vasgeplak is. Ander leef hoofsaakli ...

                                               

QR-kode

n QR-kode is n soort matriksstaafkode wat aanvanklik vir die motornywerheid ontwerp is. Meer onlangs het die stelsel gewild geword buite die bedryf weens die snelle leesbaarheid daarvan en betreklik groot datakapasiteit. Die kode bestaan uit swar ...

                                               

John Quade

John Quade was n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Outlaw Josey Wales, Every Which Way But Loose, Any Which Way You Can, en La Bamba.

                                               

Quindío

                                               

Quirinaal

Die Quirinaal is een van die oorspronklik sewe heuwels waarop Rome ontstaan het. Die heuwel het in die Romeinse Keisertyd n sterk residensiele karakter gehad, met die Baddens van Diocletianus en die kleiner Baddens van Konstantyn as twee groot op ...

                                               

Quirinaalpaleis

Die Quirinaalpaleis is die Italiaanse staatspresident se ampswoning in Rome. Die paleis, wat net soos die Piazza del Quirinale na die Romeinse heuwel Quirinaal vernoem is, het vanaf 1583 as somerwoning vir pous Gregorius XIII ontstaan. Om goeie r ...

                                               

Radama I

Radama I "die Grote" was die eerste Malgassiese monarg wat deur ’n Europese staat erken is as koning van Madagaskar. Hy het op 18-jarige ouderdom die troon bestyg ná die dood van sy pa, koning Andrianampoinimerina van die Koninkryk Imerina.

                                               

Radama II

Radama II was die seun en erfgenaam van koningin Ranavalona I van die Koninkryk Madagaskar. Hy het van 1861 tot 1863 oor feitlik die hele eiland regeer.

                                               

Radiostasie

n Radiostasie is n instelling wat radiouitsendings versorg. Hierdie uitsendings behels die draadlose eenrigtingkommunikasie na n gehoor van luisteraars.

                                               

Radon

Radon is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Rn en atoomgetal 86. n radioaktiewe edelgas wat gevorm word deur die disintegrasie van radium, radon is een van die swaarste gasse en word as n gesondheidsgevaar beskou. Die mees ...

                                               

Rajasthani

Rajasthani verwys na n groep Indo-Ariese tale en dialekte wat veral in die Indiese deelstaat Rajasthan en aangrensende gebiede van Haryana, Punjab, Gujarat en Madhya Pradesh in Indie gebesig word. In die Pakistanse provinsies Sindh en Punjab word ...

                                               

Günther Rall

Günther Rall was n hoogs gedekoreerde Duitse militêre lugvaartuig, offisier en generaal, wie se militêre loopbaan byna veertig jaar duur. Rall was die derde suksesvolste vegvlieenier in die lugvaartgeskiedenis, agter Gerhard Barkhorn, wat tweede ...

                                               

Rama

Rama, ook bekend as Ramachandra, is ’n belangrike god in Hindoeïsme. Hy is die sewende avatar van die god Vishnu, en saam met Krishna een van die gewildste inkarnasies van hom. In tradisies wat om Rama wentel, word hy as die oppergod beskou.

                                               

Ramses I

Menpehtire Ramses I was die stigter van die 19de Dinastie van Antieke Egipte. Die datums van sy kort bewind is nie heeltemal seker nie, maar die tydperk laat 1292-1290 v.C. word dikwels genoem, asook 1295-1294 v.C. Hoewel hy die stigter van die d ...

                                               

Ramsgate, Engeland

Vir ander gebruike van die term Ramsgate, sien asb. Ramsgate Ramsgate is n kusstad in die Engelse graafskap Kent met n bevolking van sowat 39 600 inwoners. Ramsgate het n veerdiens met die Vlaamse kusstad Oostende.

                                               

Ranavalona I

Ranavalona I, ook bekend as Ramavo en Ranavalo-Manjaka I, was van 1828 tot 1861 koningin van Madagaskar. Sy is as monarg aangewys ná die voortydige dood van haar man Radama I

                                               

Ranavalona II

Ranavalona II was van 1868 tot 1883 koningin van die Koninkryk Madagaskar. Sy het Rasoherina, haar niggie, opgevolg. Sy word die beste daarvoor onthou dat sy die koninklike hof tydens haar bewind gekersten het.

                                               

Rancho Mirage

Rancho Mirage is n stad en hersteloord in die distrik Riverside County van die Amerikaanse deelstaat Kalifornie, sowat 100 myl oos van Los Angeles, met n bevolking van 17 218 volgens die sensus van 2010, waarby die seisoenale bevolking soms die 2 ...

                                               

Alfred Rasser

Alfred Rasser was n Switserse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente La faute de labbé Mouret, Uli, der Knecht, HD-Soldat Läppli, en Demokrat Läppli.

                                               

Rastatt

Rastatt is n stad in die deelstaat Baden-Württemberg, Duitsland met n bevolking van sowat 47 000. Dit is gelee op die Murgrivier, 6 km bo sy aansluiting met die Ryn, sowat 22 km suidwes van Karlsruhe en 12 km noord van Baden-Baden. Rastatt is die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →