★ Free online encyclopedia. Did you know? page 369



                                               

Federale Distrik Noord-Kaukasus

Die Federale Distrik Noord-Kaukasus is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit is gelee in die verre suidweste van die land, in die Noord-Kaukasus. Dit het op 19 Januarie 2010 uit die Suidelike Federale Distrik ontstaan. Die sewe fede ...

                                               

Federale Distrik Oeral

Die Federale Distrik Oeral is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 6 federale deelgebiede en lê op die grens van die Europese en Asiatiese deel van Rusland. Dit is hoofsaaklik in die Oeral-streek gelee, maar sluit ook k ...

                                               

Federale Distrik Wolga

Die Federale Distrik Wolga is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 14 federale deelgebiede en vorm die suidoostelike deel van Europese Rusland. Die bevolking is 29 899 699, volgens die 2010-sensus. Die huidige presidens ...

                                               

Ferapontof-klooster

Die Ferapontof-klooster in die Wologda-oblast in Rusland is een van die beste oorblywende voorbeelde van Russiese Middeleeuse kuns, die rede wat Unesco gegee het vir die plasing van die klooster op sy wêrelderfenislys. Die klooster is in 1398 deu ...

                                               

Fernkloof-natuurreservaat

Fernkloof-natuurreservaat lê in die Kleinrivierberge bokant Hermanus in die Wes-Kaap. Die oppervlak van die reservaat is 1 800 hektaar en die hoogte verskil van 0 tot 842 m bo seespieel. Die reservaat huisves n groot verskeidenheid van fynbos-spe ...

                                               

Ferwerd

Ferwerd is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Dokkum en noordoos van Leeuwarden. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.

                                               

Fig Tree Creek

                                               

Filotheou-klooster

Die Filotheou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die noordoostelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 12de in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan die stigter, Filotheus. Daar is tans sowat 60 monnike. Die klo ...

                                               

Finsbury Park

Finsbury Park is n publieke park met n oppervlakte van 46 hektaar in die Londense stadsdistrik Borough of Haringey. Die park maak amptelik deel uit van die distrik se naamgewende buurt Haringey, maar is ook digby die buurte Stroud Green, Finsbury ...

                                               

Finsch-diamantmyn

Die Finsch-diamantmyn is sowat 65 km oos van Postmasburg naby Danielskuil gelee. Die diamantpyp is ontdek deur n boer, A.T. Fincham, wat saam met sy vennote hulle regte in 1963 aan De Beers verkoop het vir R4.500.000. Die diamantpyp dek ongeveer ...

                                               

Flag Boshielodam

Flag Boshielodam is n dam in die Olifantsrivier, naby Marble Hall, Limpopo in Suid-Afrika. Dit is in 1987 gebou, hoofsaaklik vir die besproeiing van gewasse. Die dam is 1 225 meter lank en kan 185 100 000 m³ water opgaar. Die damwal is 36 meter hoog.

                                               

Flossenbürg-konsentrasiekamp

                                               

Fontanka

Fontanka is ’n sytak van die Newarivier wat deur die hele Sentrale Sint Petersburg in Rusland loop. Dit is 6 700 m lank, tot 70 m breed en tot 3.5 m diep. Eertydse wonings van die Russiese adel staan ingeryg op die Fontanka-oewer. Die rivier, een ...

                                               

Formentera

Formentera is n Spaanse eiland in die Middellandse See en is die vierde grootste eiland van die Baleariese Eilande. Dit is suid van Ibiza.

                                               

Fort Belvedere

Fort Belvedere is ’n landgoed in Surrey, Londen, naby Sunningdale in Berkshire. Dit is in Windsor Great Park gelee en was van 1750 tot 1976 ’n koninklike woning. Dit is veral bekend as die huis van koning Edward VIII en die plek waar hy in 1936 d ...

                                               

Fort Brown

Fort Brown was n militêre basis van die Verenigde State van Amerika in Texas gedurende die laaste helfte van die 19de eeu en die eerste helfte van die 20ste eeu. Dit fort is in 1845 gebou en was toe as "Fort Texas" bekend. Dit het die volgende ja ...

                                               

Fort de Goede Hoop

Die Fort de Goede Hoop was die eerste militêre gebou wat in Kaapstad gebou is. Dit was in 1652 deur Jan van Riebeeck gebou en gebruik tot in 1674 toe dit deur die Kasteel die Goeie Hoop vervang is.

                                               

Fort Nongqayi

Fort Nongqayi by Eshowe is gebou om die kaalvoet Zoeloe-polisiemag bekend as die Nongqayi te huisves. Hul doel was om na die Anglo-Zoeloeoorlog die Britse gesag of te dwing en die resident-kommissaris, sir Melmoth Osborn, te beskerm. Die fort is ...

                                               

Frankfurter Allee

Die Frankfurter Allee is een van die oudste verkeersare in Berlyn. Dit is die verlenging van die Karl-Marx-Allee in die rigting van Frankfurt, maak deel uit van die belangrike federale roetes 1 en 5 en loop oor n afstand van 3.6 kilometer deur di ...

                                               

Franschhoekpas

Die Franschhoekpas is n bergpas gelee net buite Franschhoek op die R45, die pad na Grabouw en Villiersdorp. Op 733m bo seevlak bereik die pas sy hoogste punt en met n maksimum helling van 1:9 is die pas opvallend steil. Goewerneur Simon van der S ...

                                               

Fraser-waterval

Die Fraser-waterval aan die Wildekus van die Transkei bestaan uit drie stroomversnellings. Hierdie waterval se drie terrasse in die Mkozirivier lê in n digbebosde gebied op n afstand van 22 km van die strandoord Embotyi Mbotyi in die omgewing van ...

                                               

Frischgewaagd

Frischgewaagd is n nedersetting in Noordwes aan die R565 tussen Rustenburg, Ledig en die Pilanesberg Natuurreservaat. Die Frischgewaagd-Ledig-gebied is bekend vir sy platinummyne. Frischgewaagd was op 16 Junie 2011 in die nuus gewees nadat die DA ...

                                               

Fuerteventura

Fuerteventura is een van die Kanariese Eilande in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Noord-Afrika, polities deel van Spanje. Teen 1660 vierkante kilometer is dit die tweede grootste van die Kanariese Eilande, na Tenerife. Dit is op 26 Mei 2009 ...

                                               

Fugard-teater

Die Fugard-teater, wat genoem is na die dramaturg Athol Fugard, is op 12 Februarie 2010 in die nasionale erfenisgebied Distrik Ses, Kaapstad, geopen. Dit is in die historiese Sacks Futeran-gebou, voorheen ’n materiaal- en klerewinkel, in Caledons ...

                                               

Gaanderen

                                               

Gaiety Theatre, Londen

Gaiety Theatre was die naam van twee varietéteaters in die Londense stadsdeel Aldwych by die oostelike einde van die Strand. Die eerste teater is oorspronklik in 1864 as Strand Musick Hall op die vroeere perseel van die Lyceum Theatre gestig. Sed ...

                                               

Galata-brug

Die Galata-brug is ’n brug oor die Goue Horing in Istanboel, Turkye. Veral sedert die einde van die 19de eeu kom dit dikwels voor in letterkunde, teaterstukke, poesie en romans.

                                               

Galata-toring

Die Galata-toring, wat deur die Genuese Christea Turris genoem is ’n Middeleeuse kliptoring in die Galata-distrik van Istanboel, Turkye, net noord van die Goue Horing. Dit is een van die stad se treffendste bakens en troon bo ander geboue uit. Ui ...

                                               

Gambiereilande

Die Gambiereilande of Mangareva-eilande is ’n klein, bewoonde groep eilande, oorblyfsels van ’n kaldera, in Frans-Polinesie in die Stille Oseaan. Hulle lê net suidoos van die Tuamotu-argipel. Hulle word as ’n aparte groep van Tuamotu beskou omdat ...

                                               

Gamkapoortdam

Die dam lê afgelee Dit kan bereik word via die Bosluiskloofpas wat na oos wegdraai aan die noordekant van die Seweweekspoort. Hierdie pad was voor die bou van die dam die roete tussen Laingsburg en Prins Albert, maar die damwater het hierdie roet ...

                                               

Gamsbergpas

Die Gamsbergpas is n bergpas op die C26-roete deur die Hakosberge in die Namibwoestyn tussen Windhoek en Walvisbaai in Namibie. Hierdie is die hoogste pas in Namibie en bereik n helling van 1:9.

                                               

Garderen

                                               

Gariepdam

Die Gariepdam, vroeer bekend as die Hendrik Verwoerddam, is die grootste dam in Suid-Afrika met n oppervlak van meer as 374 vierkante kilometer wanneer vol. Die bakmaat word op 5 340 miljoen m 3 geskat. Die dam vorm die beginpunt van die Oranjeri ...

                                               

Garnwerd

Garnwerd is ’n dorp in die munisipaliteit Westerkwartier in die provinsie Groningen in Nederland. Die dorp lê aan die Reitdiep, wat van die stad Groningen na die Waddesee vloei. Aan die diep lê café Hammingh, een van die bekendste cafés in die pr ...

                                               

Gatcombe Park

Gatcombe Park is die private landelike woning van prinses Anne. Dit is in Engeland gelee, tussen die Gloucestershire-dorpe Minchinhampton en Avening, sowat 10 km noord van Highgrove House, die landelike woning van prins Charles. Die landgoed is i ...

                                               

Gatsjina-paleis

Die Groot Gatsjina-paleis is in 1766–1781 in Gatsjina naby Sint Petersburg gebou deur die argitek Antonio Rinaldi vir graaf Grigori Grigorjewitsj Orlof, ’n minnaar van keiserin Katharina die Grote. Die paleis is op ’n heuwel bo die Serebrjannoje- ...

                                               

Gedenkteken vir Minin en Pozjarski

Die Gedenkteken vir Minin en Pozjarski is ’n bronsstandbeeld voor die Sint Basilius-katedraal op Rooiplein in Moskou. Dit is in 1812–1818 opgerig vir Koezma Minin en prins Dmitri Pozjarski, wat in 1612 ’n leer op die been gebring het om die Pole ...

                                               

Geffrye Museum

Die Geffrye Museum is n museum in Shoreditch, Londen wat aan die geskiedenis van interieurstyle vanaf die 16de eeuse Elisabethaanse tydperk tot hede gewy is. Die museum is vernoem na Sir Robert Geffrye, n vroeere Londense burgemeester en Master o ...

                                               

Geirangerfjord

Die Geirangerfjord in die Sunnmore-streek van die provinsie More og Romsdal is een van die bekendste fjorde in Noorwee wat deur Unesco sedert 14 Julie 2005 as n wêrelderfenisgebied gelys word. Die fjord, wat sowat 200 kilometer noordoos van Berge ...

                                               

Geitenwaard

                                               

Gellicum

                                               

Gendringen

                                               

Geodetiese Boog van Struve

Die Geodetiese Boog van Struve strek van Hammerfest in Noorwee tot aan die Swartsee en is die eerste akkurate meting van ’n meridiaan. Dit is 2 820 km lank en loop deur 10 verskillende lande. Die doel daarvan was om betroubare berekeninge te maak ...

                                               

George Sekondêre Skool

George Sekondêre Skool is n Afrikaansmedium skool in George, n dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Die skool is in 1947 gestig. In 2006 het die skool 1266 leerders en 38 onderwysers gehad. Dit is in dieselfde jaar geoogmerk as een van ...

                                               

Giants Causeway

Die Giants Causeway is n rotsformasie van vulkaniese oorsprong een van die natuurwonders van Ierland, gelee langs die noordkus van die Noord-Ierse graafskap Antrim, sowat drie myl noordoos van Bushmills en sowat 60 myl noordwes van Belfast. Die f ...

                                               

Gibsonwoestyn

Die Gibsonwoestyn is n voorlopige Australiese biostreek, wat n groot droe areas in Wes-Australie bedeken is nog feitlik ongeskonde. Dit is die 5de grootste woestyngebied in Australie, en bedek n oppervlak van ongeveer 155 000 km².

                                               

Giessen

Giessen is n dorpie in die munisipaliteit Altena in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, en is in die streek van die Land van Heusden en Altena gelee. Die nedersetting het 1 525 inwoners. Giessen dateer terug tot die Middeleeue en had in die ...

                                               

Gifberg

Die Gifberg is n berg wat in die Matzikama Munisipaliteit van die Wes-Kaap in Suid-Afrika gelee is. Dit is oos van Klawer en die N7-nasionale pad en noord van die Doringrivier. Die berg is ongeveer 558 m hoog bo seevlak en 13 km lank, en agter di ...

                                               

Gifbergpas

Gifbergpas is n bergpas wat ten suide van Vanrhynsdorp op n grondpad in die Matsikammaberge lê. Die hoogste punt in die pas is 609m bo seespieel en die maksimum helling is n besondere 1:6.

                                               

Ginsberg

Ginsberg is n swart woonbuurt langs King Williams Town, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →