★ Free online encyclopedia. Did you know? page 368



                                               

Dwarsrivier (Noordwes)

Hierdie rivier vloei in die Noordwesprovinsie. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier veelsinnig. Die Dwarsrivier is n rivier wat in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika vloei.

                                               

Dwarsrivier (Oos-Kaap)

Hierdie rivier vloei in die Oos-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier veelsinnig. Die Dwarsrivier is n rivier wat op die eskarp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Kromrivier.

                                               

Dwarsrivier (Vrystaat)

Hierdie spruit vloei in die Vrystaat. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier veelsinnig. Die Dwarsrivier is n spruit wat suidwaarts van Philippolis in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Oranjerivier, en w ...

                                               

Dwarsrivier (Wes-Kaap, lat -32.21, long 18.98)

Hierdie rivier vloei in die Wes-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier veelsinnig. Die Dwarsrivier is n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Dwarsrivier (Wes-Kaap, lat -32.50, long 19.30)

Hierdie rivier vloei in die Wes-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier veelsinnig. Die Dwarsrivier is n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Dwarsrivier (Wes-Kaap, lat -33.83, long 18.98)

Hierdie rivier vloei in die Wes-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier veelsinnig. Die Dwarsrivier is n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Dwesa-natuurreservaat

Dwesa-natuurreservaat is n natuurreservaat aan die Wildekus van die voormalige Transkei, Suid-Afrika wat deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur word. Die reservaat se oppervlak beslaan 5 450 hektaar. Die Dwesa-Cwebe seebewaringsgebied, wat by die ...

                                               

Dychtaoe

Dychtaoe is n berg in Eurasie wat in die suidweste van Rusland net 5 kilometer noord van die grens ná Georgie gelee is. Met n hoogte van 5 205 meter is dit die tweede hoogste berg in die Kaukasus asook van Rusland en word soms as die tweede hoogs ...

                                               

Dyle

                                               

Dysselsdorp

Dysselsdorp is n dorpie in die Klein Karoo, ongeveer 30 kilometer van Oudtshoorn teen die voet van die Kammanassieberge. Die N12 nasionale pad gaan naby Dysselsdorp verby. Die dorp is in 1838 as n sendingstasie deur die Londense Sendinggenootskap ...

                                               

Dzombospruit

                                               

E-Werk

Die E-Werk in Wilhelmstraße 43 in die Berlynse stadsdeel Mitte is n voormalige kragsubstasie wat tot argitektoniese monument verklaar is. In die tydperk tussen 1993 en 1997 was dit een van die voorste musiekklubs vir tegnomusiek. Die klub is deur ...

                                               

Eccapas

Die Eccapas is n bergpas wat noordoos van Grahamstad op die pad R67 na Fort Beaufort in die Oos-Kaap lê. Andrew Geddes Bain was tussen 1837 en 1845 by die bou betrokke. n Gedenkteken ter ere van Bain is op 7 September 1964 op die kruin van die pa ...

                                               

Edge Hill

Die Edge Hill is n bergpiek in die Witteberg in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2 670 m hoog, en lê direk oos van Lundinsnek, die hoogste pas in die Oos-Kaap. Op die piek se noordehang ontspring die Magqadanyana-spruit, n sytak van die Tel ...

                                               

Ee, Noardeast-Fryslân

Ee is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 5 km oos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 780 inwoners.

                                               

Egmontdam

Egmontdam is n boogtipedam wat naby die dorp Van Stadensrus in die suidooste van die Vrystaat gelee is. Die dam is in die Witspruit gebou, wat weer onder die damwal etlike kilometer stroomaf in die Caledonrivier invloei.

                                               

Elandsberg

Nota: Moenie verwar word met verskeie ander Elandsberge nie. Die Elandsberg is n kort bergreeks wat noordoos strek, tussen McGregor en die Breederivier in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit van Suid-Afrika.

                                               

Elandskloofdam

Die Elandskloofdam is in die Elandskloofrivier by Villiersdorp. Hierdie swaartekragdam verskaf sedert 1976 deur middel van kanale besproeiingswater sowel as water vir huishoudelike gebruik aan die dorp. Die rivier loop langs die dorp verby na die ...

                                               

Elandskloofrivier (Gamkapoortdam)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier Die Elandskloofrivier is n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Gouritsrivier en ledig in die Gamkapoortdam.

                                               

Elandskloofrivier (Riviersonderend)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier Die Elandskloofrivier is n rivier wat naby Villiersdorp in die Overbergstreek van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Riviersonderend.

                                               

Elandslaagte

Elandslaagte is n dorpie op die N11 nasionale pad in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. n Groot geveg, die Slag van Elandslaagte, het hier plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog. n Spoorlyn gaan ook deur die dorpie.

                                               

Elandspruit (Valsrivier, Vrystaat)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandspruit wat in die Vrystaat vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandspruit is n takrivier van die Valsrivier in die Vrystaat in Suid-Afrika.

                                               

Elandsrivier (Gauteng)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in die Gauteng vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandsrivier vloei in Gauteng in Suid-Afrika.

                                               

Elandsrivier (Klipdrift)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat by die Klipdriftrivier aansluit. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandsrivier is n kleiner rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei saam met di ...

                                               

Elandsrivier (Krokodil, Mpumalanga)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in Mpumalanga by die Krokodilrivier aansluit. Vir die ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandsrivier is n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in ...

                                               

Elandsrivier (KwaZulu-Natal)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in KwaZulu-Natal vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandsrivier is n rivier wat in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Um ...

                                               

Elandsrivier (Noordwes)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in Noordwes vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandsrivier is n takrivier van die Krokodilrivier in Noordwes in Suid-Afrika. Dit vloei in die op ...

                                               

Elandsrivier (Olifants, Limpopo)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in Limpopo by die Olifantsrivier aansluit. Vir die ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandsrivier is n takrivier van die Olifantsrivier in Limpopo in Suid- ...

                                               

Elandsrivier (Theewaterskloof)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in die Theewaterskloofdam invloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandsrivier is n kleiner rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei in die Th ...

                                               

Elandsrivier (Wilge, Vrystaat)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in die Vrystaat vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier meersinnig Die Elandsrivier is n takrivier van die Wilgerivier in die Vrystaat in Suid-Afrika.

                                               

Elandsvlei

Die gehuggie Elandsvlei in die Noord-Kaap lê effens wes van die Ceres-Karoo-pad, 154 km noord van Ceres, 116 km suid van Calvinia, effens noord van die Papkuilsnekpas en net wes van die Tankwa Karoo Nasionale Park. Hierdie R355-roete word beskou ...

                                               

Elba

Elba is eiland in die Middellandse See in die Toskaanse argipel langs die weskus van Italie en is onder Italiaanse beheer. Die eiland is 20 km vanaf die kusdorp Piombino en in die ooste van die Franse eiland Korsika gelee. Die eiland is met n kus ...

                                               

Elcedes

Elcedes is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Streek 9 gelee. Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

                                               

Ellispark-stadion

Ellispark-stadion is ’n stadion wat in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika, gelee is. Die Rugbywêreldbeker 1995-eindstryd, waar die Springbokke geseevier het hier plaasgevind. Die groot stadion was die land se modernste toe dit in 1982 opgegradeer ...

                                               

Elsieskraalrivier

Die rivier ontspring by drie fonteine op die plaas Maastricht aan die M13-pad tussen Durbanville en Bothasig, op die noordoostelike helling van die Tygerberg. Hoofsaaklik is egter die Kaapse winterreens die bron van die rivier.

                                               

Eluxolweni

Eluxolweni is n swart woonbuurt van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Engel van die Noorde

Die Engel van die Noorde is n moderne beeldhouwerk in Gateshead in Tyne and Wear, Engeland, wat deur Antony Gormley geskep is. Die reusestaalstandbeeld met n hoogte van 66 voet en n vlerkspan van 177 voet, wat n engel uitbeeld, is in 1998 voltooi ...

                                               

Enzo en Dino Ferrari-renbaan

Die Enzo en Dino Ferrari-renbaan is n 4.909 km lange motorrenbaan naby die dorp Imola in Italie. Dit lê 40 km oos van Bologna en 80 km oos van die Ferrarifabriek in Maranello. Die baan is genoem na Ferrari se stigter Enzo en sy seun Dino wat in d ...

                                               

Epse

                                               

Erichem

                                               

Erlecom

                                               

Erongoberge

                                               

Eschoten

                                               

Esphigmenou-klooster

Die Esphigmenou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die noordelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 18de in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan die Hemelvaart van Jesus. Die huidige klooster dateer uit die 10 ...

                                               

Est, Nederland

                                               

Eston

                                               

Eugene Marais-hospitaal

Die Eugène Marais-hospitaal is n hospitaal op die hoek van Vyfde laan en Fred Nicholsonstraat in Les Marais, n voorstad van Pretoria. Dit was aanvanklik n homeopatiese hospitaal wat later in n klein kliniek omskep is. Die hospitaal is op 19 Maart ...

                                               

Europa-toring

Die Europa-toring in die Litause hoofstad Vilnius is met 33 verdiepings en n hoogte van 148 meter tans die hoogste wolkekrabber in die Baltiese lande. Die gebou is volgens n ontwerp van die plaaslike argitekteburo Audrius Ambrasas Architects Comp ...

                                               

Exel, Nederland

                                               

Fatih Sultan Mehmet-brug

Die Fatih Sultan Mehmet-brug, ook bekend as die Tweede Bosporus-brug is een van twee brûe oor die Bosporus in Istanboel, Turkye, wat Europa en Asie verbind. Die ander een is die Bosporus-brug, ook genoem die Eerste Bosporus-brug. Die brug is geno ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →