★ Free online encyclopedia. Did you know? page 365



                                               

Brakspruit (Mokolo)

Hierdie artikel handel oor die spruit in Limpopo. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit Die Brakspruit is n spruit in Limpopo. Dit is n sytak van die Mokolorivier.

                                               

Brakspruit (Mooirivier)

Hierdie artikel handel oor een van die Brakspruite wat in Noordwes vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit dubbelsinnig Die Brakspruit is n spruit tussen Potchefstroom en Stilfontein in Noordwes in Suid-Afrika. Dit is n klein ...

                                               

Brakspruit (Oos-Kaap)

Hierdie artikel handel oor die sytak van die Oranjerivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit Die Brakspruit is n rivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Dreunberg noordwes van Burgersdorp en vloei dan ...

                                               

Brakspruit (Rooikloofspruit)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Brakspruit wat in Noordwes vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit dubbelsinnig Die Brakspruit is n takrivier van die Rooikloofspruit in Noordwes in Suid-Afrika.

                                               

Brakspruit (Swartruggens)

Hierdie artikel handel oor die Brakspruit wat in Swartruggens uitmond. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit dubbelsinnig Die Brakspruit is n spruit in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit mond uit in die Elandsrivier in die ...

                                               

Brakspruit (Valsrivier)

Hierdie artikel handel oor die spruit in Vrystaat. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit Die Brakspruit is n spruit in die opvanggebied van die Vaalrivier in die ooste van die Vrystaat. Dit sluit noordwes van Bethlehem aan by die ...

                                               

Brakspruit (Venterspruit)

Hierdie artikel handel oor die spruit in Vrystaat. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit Die Brakspruit is n spruit in die opvanggebied van die Vaalrivier in die noordooste van die Vrystaat.

                                               

Bram Fischer Internasionale Lughawe

Bram Fischer Internasionale Lughawe is n lughawe in Bloemfontein, Suid-Afrika. Dit is na die kommunis Bram Fischer genoem. Die lughawe het in vroeere jare tot 1995 as die JBM Hertzog-lughawe en daarna as die Bloemfontein Internasionale Lughawe be ...

                                               

Brandberg

Die Brandberg is die hoogste gebergte van Namibie. Dit lê in die noorde van die streek Erongo. Die grootste enkele bergspits is die 2 573 m hoe piek Königstein. Die kerngebied van 450 vierkante kilometer 170 vk. m. is in 1951 tot n nasionale monu ...

                                               

Brandrivier

                                               

Brandvlei-gevangenis

Die Brandvlei-gevangenis is n tronk op die oewers van die Brandvleidam naby Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die tronk word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur. Die tronk het n maksimum- en minimum-sekurite ...

                                               

Brantridge Park

Brantridge Park in Wes-Sussex was een van die minder belangrike koninklike wonings in Engeland. Dit is in die Brantridge-woud gelee en was die huis van die 1ste Graaf van Athlone en sy vrou, prinses Alice van Albany, die laaste oorlewende kleindo ...

                                               

Breederivier

Die Breederivier, voorheen ook Fleuve Large, vloei deur van die bekendste wynproduserende streke van Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Warm Bokkeveld met die Skurwe- en Hexrivierberge as opvanggebied, en vorm waar die Titus-, Koekedou- en ...

                                               

Bridewell-paleis

Bridewell-paleis in Londen, wat oorspronklik ’n woning vir koning Hendrik VIII van Engeland was, het later ’n verbeteringhuis en tronk geword. Die naam "Bridewell" het daarna sinoniem geraak met polisiekantore en plekke van aanhouding in Engeland ...

                                               

Broederstroom (rivier)

Die Broederstroom is n takrivier van die Groot-Letabarivier in Limpopo in Suid-Afrika. Die Broederstroom vloei in die Ebenezerdam naby Tzaneen in en die Groot-Letabarivier vloei weer uit die dam. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Ceb ...

                                               

Broekspruit

Die Broekspruit is n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit vloei in die Gariepdam in naby Oviston langs die R405.

                                               

Bröhan-Museum

Die Bröhan-Museum is n museum in die stadsdeel Charlottenburg van die Duitse hoofstad Berlyn wat op internasionale beeldende kuns en kunshandwerk uit drie kunstydperke fokus: Jugendstil, Art Déco en Funksionalisme – kunsstrominge wat tussen 1889 ...

                                               

Brorwenirivier

Die Brorwenirivier is n rivier wat in die Oos-Kaapprovinsie, in die sentrale deel van Suid-Afrika, vloei. Dit is ongeveer 150 km noordwes van Mthatha, die hoofstad van die voormalige Transkei, gelee. Dit is n regtersytak van die Tinarivier in die ...

                                               

Bruidsluierwaterval

Die Bruidsluierwaterval is in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is 146m hoog en so genoem as gevolg van die waterval se voorkoms. Dit is net buite Sabie en is bereikbaar per motor, met n parkeer- en piekniekarea op SAFCOL se gronde. Vandaar loop n mak ...

                                               

Bryanbrink

                                               

Bubirivier

Die Bubirivier is n belangrike takrivier wat aan die linkerbank van die Limpoporivier aansluit, in die verre-suide van Zimbabwe naby die Mosambiekgrens. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Bububuspruit

                                               

Buffalo City-stadion

Buffalo City-stadion is n veeldoelige sportstadion wat in die voorstad Arcadia van Oos-Londen, Suid-Afrika gelee is. Die stadion was oorspronklik in 1934 gebou en in 2010 opgeknap. Die stadion kan 16 000 toeskouers huisves en word hoofsaaklik vir ...

                                               

Buffelshoekpas

Buffelshoekpas lê op die R303-grondpad suidoos van Citrusdal en in die Sederberge. Die bergpas bereik n hoogte van 1 110 m bo seevlak en n maksimum helling van 1:12. Let daarop dat daar in die Oos-Kaap op die R337 ook n Buffelshoekpas is. Laasgen ...

                                               

Buffelspoortdam

Buffelspoortdam is n dam wat in die Sterkstroomrivier, oos van Rustenburg, wes van Hartbeespoortdam, en noord van die Magaliesberge in Noordwesprovinsie, Suid-Afrika gelee is.

                                               

Buffelspruit-natuurreservaat

Buffelspruit-natuurreservaat by die dorp Aliwal-Noord, is n klein natuurreservaat in die verre noorde van die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die ingangshek is by 30°41′15″S 26°43′14″O. Die grasvlakte van die reservaat beslaan n area van 6.22 ...

                                               

Buffelsrivier (KwaZulu-Natal)

Die artikel handel oor die Buffelsrivier in KwaZulu-Natal, vir ander gebruike, sien Buffelsrivier. Die Buffelsrivier of Mzinyathi is die grootste sytak van die Tugelarivier in Suid-Afrika. Die bron is die Majubaberg, die "berg van duiwe" in Zoelo ...

                                               

Buffelsrivier (Oos-Kaap)

Die artikel is oor die Buffelsrivier in die Oos-Kaap, vir ander gelyknamige riviere, sien Buffelsrivier. Die Buffelsrivier of Cwenqgcwe loop deur King William’s Town en Oos-Londen aan die ooskus van Suid-Afrika. Die rivier is wes van die Nahoonri ...

                                               

Buitenpost

Buitenpost is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê tussen Groningen en Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Achtkarspelen. Dit het sowat 5 822 inwoners.

                                               

Bulgar

Bulgar of Bolghar was van die 8ste tot die 15de eeu periodiek die hoofstad van Wolga-Bulgarye. Dit was gelee aan die oewers van die Wolgarivier, sowat 130 km van die moderne Kazan in wat nou die Spasski-distrik in die Russiese Republiek Tatarstan ...

                                               

Bulgerivier

Die Bulgerivier is n takrivier van die Malmaniersrivier en Limpoporivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Bulspruit

Die Bulspruit is n takrivier van die Mokolorivier in Limpopo in Suid-Afrika. Die Bulspruit vloei in die Mokolodam naby Lephalale in. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Bumespruit

Die Bumespruit is n spruit wat in die Krokodilrivier uitmond in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei op die suidegrens van die Krugerwildtuin oorkant Marloth Park voordat dit by die Krokodilrivier aansluit. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal ...

                                               

Burgerspas

                                               

Burnham-on-Crouch

Burnham-on-Crouch is n dorp in die Engelse graafskap Essex. Die nedersetting is teen die noordoewer van die Crouchrivier gelee. Alhoewel die dorp net 7 600 inwoners het, is dit die hoofdorp van die Dengie-skiereland.

                                               

Buyssloot

Die Buyssloot is n takrivier van die Houtrivier, in die Limpopobekken van Limpopoprovinsie in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Bwabwata Nasionale Park

Bwabwata Nasionale Park is n beskermde gebied in die noordooste van Namibie wat in 2007 gestig is en beslaan 6 274 vk kilometer. Dit is geskep deur die samevoeging van Caprivi-wildtuin en Mahango-wildreservaat. Dit is gelee in die Sambesistreek e ...

                                               

Cairntoul

Die Cairntoul is n bergpiek in die Suidelike Drakensberg in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2 779 m hoog, een van die hoogste punte in die Oos-Kaap. Die bergpiek is 160 km suid van Maseru, die hoofstad van Lesotho, in die suidelike deel va ...

                                               

Campanile (Port Elizabeth)

Hierdie campanile kloktoring staan in Jettystraat in die middestad by die ingang van die hawe en die spoorwegstasie. Dit het n besonder prominente ligging en kan van ver af gesien word. Helaas het die bou van n snelweg in die 1970s tussen die tor ...

                                               

Canberrastadion

Die Canberrastadion is n stadion in Canberra, Australie, wat vir rugby league en sokker aangewend word en is gelee reg langs die Australiese Instituut van Sport. Die stadion is in die voorstad van Bruce wat genoem is na Stanley Bruce, voormalige ...

                                               

Candurivier

                                               

Cape Seal-vuurtoring

Die Cape Seal-vuurtoring is gelee in die Robberg-natuurreservaat op Robberg-skiereiland, ongeveer 8 km suid van Plettenbergbaai. Die vuurtoring is op 11 Mei 1950 in gebruik geneem. Met n vokale vlak van 146 m bo seevlak, is dit die hoogste aktiew ...

                                               

Carlswald

Carlswald is n voorstad noord van Johannesburg, Suid-Afrika. Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

                                               

Carlton House

Carlton House was ’n woning in Londen en veral bekend as die tuiste van die prinsregent George, Prins van Wallis, vir verskeie dekades van 1783 af. Dit het ’n uitsig op die suidekant van Pall Mall gehad en sy tuine het aan Sint James-park gegrens ...

                                               

Cathedralpiek

Cathedralpiek is n berg in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is n 3004 m hoe vrystaande berg in die Drakensberge. Die berg is onder die plaaslike bevolking as Mponjwana bekend. Cathedralpiek is deel van Cathedral-rif, wat reghoekig tot die hoofreek ...

                                               

Catspas

Catspas is n bergpas wat in die destydse Galekaland, n deel van die voormalige Transkei, in die huidige Oos-Kaap gelee is. Dit is direk wes van die mond van die Qhorharivier en suidoos van Butterworth.

                                               

Central Park (gebou)

Central Park is n 51 vloer wolkekrabber in Perth, Wes-Australie. Die gebou se hoogte gemeet vanaf sy basis op St Georges Terrace tot by sy dak is 226 m en tot by die bopunt van sy radiomas is 249 m hoog. Met voltooiing in 1992 was die gebou die h ...

                                               

Chalumnarivier

Twee riviere vloei saam om die Chalumnarivier te vorm by 33.0764°S 27.4307°O  / -33.0764, 27.4307 op die kusplato van die voormalige Ciskei, vanwaar dit verder ooswaarts kronkel. Vir sy laaste kilometers swenk die rivier suidwaarts op pad see to ...

                                               

Charles Mopeli-stadion

                                               

Chatsworth Stadion

Chatsworth Stadion is n multidoelstadion in Durban, Suid-Afrika. Dit word tans meestal vir sokkerwedstryde gebruik en dien as die tuisstadion van die Golden Arrows. Van 1985 tot hul bankrotskap in 2006 was dit die tuiste van Manning Rangers F.C., ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →